LANGENHOVEN-DAS SE BESONDERE TALENT

  Рет қаралды 433

Hoërskool Langenhoven

Hoërskool Langenhoven

2 жыл бұрын

Op 13 Maart 2022, begin Petra Crafford, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, 100 desimale-getalle van Pi memoriseer.
Die Dasse het op Maandag, 14 Maart 2022, Pi-dag met groot geesdrif gevier.
Pi-dag word op 14 Maart (3/14), regoor die wêreld gevier. Pi (Griekse letter “π”) is die simbool wat in Wiskunde gebruik word om ‘n konstante voor te stel - die verhouding van die omtrek van ‘n sirkel tot sy deursnee - ongeveer 3.14159. Pi-dag word 14 Maart gevier omdat 3,14 die afgeronde waarde van Pi is. Die Wiskunde-leerders vier dit deur te kyk hoeveel desimale syfers hulle na die komma kan opnoem.
Deur die loop van die week het Petra besef dat sy ‘n talent het wat nie vir baie beskore is nie.
Me. Sonja Smith (Wiskunde-onderwyser) het ‘n uitdaging aan hierdie Das gestel om tot 500 syfers te leer. Sy het in die volgende drie dae die volgende 400 syfers geleer. Hierdie Dassie was egter nóg nie tevrede nie en het tot 710 syfers geleer!
Op Donderdag, 24 Maart 2022, word ‘n video-opname gemaak waar Petra 713 syfers opsê!
Me. Smith het ‘n nuwe uitdaging aan Petra gestel om te probeer om ‘n 1000 syfers te memoriseer! Sy het mnr. Johan Koekemoer, hoof van die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW), gekontak. Volgens mnr. Koekemoer, is dit ‘n uitsonderlike prestasie en hulle het onderneem om met Petra in verbinding te bly.
Hierdie Das se groot droom is om ‘n siviele ingenieur te word.
Die skool is UITERS TROTS op hierdie uitmuntende prestasie!

Пікірлер
How to win a argument
9:28
ajaxkmr
Рет қаралды 465 М.
The World's Best Mathematician (*) - Numberphile
10:57
Numberphile
Рет қаралды 7 МЛН
Нашли чужие сети в озере..💁🏼‍♀️🕸️🎣
00:34
Connoisseur BLIND420
Рет қаралды 3,5 МЛН
小丑把天使丢游泳池里#short #angel #clown
00:15
Super Beauty team
Рет қаралды 41 МЛН
SPILLED CHOCKY MILK PRANK ON BROTHER 😂 #shorts
00:12
Savage Vlogs
Рет қаралды 46 МЛН
What's Your ENGLISH LEVEL? Take This Test!
21:31
Brian Wiles
Рет қаралды 2 МЛН
Alzhiemers Shame and Anguish
14:28
Rod Thompson
Рет қаралды 622
Langenhoven VS Swellendam Interskole2
28:36
Hoërskool Langenhoven
Рет қаралды 1,3 М.
Sottekonsert 2021
22:39
Hoërskool Langenhoven
Рет қаралды 854
The 5 Hardest British Accents to Understand!
12:53
Smashing English! Free and Fun English Lessons!
Рет қаралды 3,4 МЛН
2017 Raytheon MATHCOUNTS National Competition
56:01
MATHCOUNTS Foundation
Рет қаралды 1,7 МЛН
HS Langenhoven VS Robertson 1
16:57
Hoërskool Langenhoven
Рет қаралды 1,7 М.
Нашли чужие сети в озере..💁🏼‍♀️🕸️🎣
00:34
Connoisseur BLIND420
Рет қаралды 3,5 МЛН