From Jacques Brel to this wonderlike huis space … iconic Laurika just the best ❤
@martinodendaal17038 күн бұрын
Hoe kry sy dit reg om liedjies te kies wat so in jou siel inkruip. Wat 'n absolute legende met so 'n warm hart, en stem. Totsiens Laurika....jou musiek sal in my huis bly speel solank ek kan hoor en voel. Dankie vir die geskenk wat jou stem aan ons oordra.
@teresacoertzen58012 күн бұрын
Sy kies dit nie. Sy Skryf dit. Uit haar hart en uit haar bloed uit. Uit haar seer en uit haar Vreugde uit....
@juanjulyan58387 күн бұрын
Ek moet bieg, dit sit nogal 'n knop in my keel om te weet hierdie is een van jou laaste liedere/meesterstukke. Jy is 'n legende, jou werk is diep, en dit praat met mens se hart. Dis hartseer om jou te groet, maar 50 jaar is 'n groot opoffering en jou musiek sal vir ewig voortleef. Dankie vir jou toewyding en kwaliteit musiek wat jy vir ons gegee het oor die jare. Jy gaan gemis word, maar verdien 'n vredevolle aftrede.
@NetEenWaarheid8 күн бұрын
Ek is die 35ste view van die video!! Ons is lief vir jou. Jy is my ma, my sussie en my volk. Sien jou eendag in ons Vader se huis.
@ColinBrazendale4 күн бұрын
Ek is 54,343ste! 🤣
@jeanrossouw21197 күн бұрын
Wens die hop hop spinnekop mense kan tog by jou leer wat musiek kuns is. Pragtig
@marlouiseengelbrecht89718 күн бұрын
Hierdie is n asemrowende mooi lied. Ek is pas verloof en mens Kan werklik sê as jou aanstaande man hierdie lied vir jou Kan wees Dan het jy alles. ❤😊 Jy is amazing Laurika net te vinnig uitgetree. Laat vir ons n skatkis na van herinnering.
@LieselSwartКүн бұрын
Dit laat my huis toe verlang as ek my maters so saam met jou sien. Jou stem sal altyd in ons harte weergalm. Hierdie een… ek verlang na Harvest Lass str.
@simonevancoller61683 күн бұрын
Sit in New Zealand en verlang huis toe. Dit raak aan my siel. Soveel van jou musiek maak my nostalgies❤
@teresacoertzen58012 күн бұрын
Kom huistoe
@AngelinaMonroeQueen7 күн бұрын
Nog n absolute meesterstuk van n Afrikaanse legende!! Eks in Trane. Die woorde is so mooi. Dankie Vir die een ❤
@DanielNel-c5o3 күн бұрын
Laurika ek wens ek Kon jou vertel wat jou musiek vir my between. Ek werk hier in die Namib woestyn en sien my vrou en dogterjie net saterdae sanded en so bietjie op sondag waneer ek weer werk toe. Hier werk ander mense ook maar ek so aleen sonder my 2 vrouens. Ek sit en luister jou music stukkend. Ek huil saam en lag saam met jou. Jy maak die hitte better en stell my ten ruste dat ek hulle elke 6 dae sien. Nou sit en huil ek oor die song ook nog. Baie dankie vir al die jare wat jy daar was vir my...😢
@DanielNel-c5o3 күн бұрын
Lees jy hierdie posts
@johannesdekoning95212 күн бұрын
Inderdaad diep aangrypende en sielsverkwikkende woorde! Sterkte vir jou daar in ons wonderlike Namib.
Laurika jy Bly net die beste Sangeres...mooiste musiek/woorde wat tydloos is.. Mooiste stem! Nog soveel liedere wat jy nog kan uitbring. Baie seën vir jou.🎉
@elmaretteuys94477 күн бұрын
Hierdie woorde vlieg oor ons land, vlieg binne in ons harte in!
@Aquatica302 күн бұрын
Laurika Rauch - Huis Los jou dinge hier, ek kyk daarna Dan hoef ons nie verniet alles terug te dra nie Jou huis is waar ek is, weet jy dit nie Kom pak jou tasse uit want jy is veilig hier En waarookal jy is, net daar is ek tuis. Omskep hierdie hart, kom maak dit n huis Die gange eggo steeds as jy moet gaan Kom le die dinge neer wat jy belangrik ag. En al lek die dak en die mure breek Die verf dop af in die skaduwee Die trappe kraak en die teels is los Liefde oorheers in hieride huisie van ons Want die fondsie is vas. Dit gegin as ek sink in jou soen sag meer As jy my kom genees na n lang dag min Binne in wat ek nog moet verduidelik Dis hoe ek weet dat ek nou by die huis is. Nou by die huis is. Daar is kamers waar ek nie meer ingaan nie. Die lesse klaar geleer, het ek saam gedra Maar daars n tyd en plek vir elke deur Die donkerste vertrek kon my die meeste leer. En al lek die dak en die mure breek Die verf dop af in die skaduwee Die trappe kraak en die teels is los Liefde oorheers in hieride huisie van ons Want die fondsies is vas. Dit Begin as ek sink in jou soen sag meer As jy my kom genees na n lang dag rus Maar jy is vir my siel my bewysstuk Dis hoe ek weet dat ek nou by die huis is Nou by die huis is Maak die vensters waaweid oop dat die lig kan in kom Leer jy nie jou les nie, dis nie n adres nie. Dis jou mense wat jou huis is Vas .....Dit begin as ek sink in jou soen sag meer As jy my kom genees na n lang dag min Binne in wat ek nog moet verduidelik Dis hoe ek weet dat ek nou by die huis is. Vas.....Dit begin as ek sink in jou soen sag meer As jy my kom genees na n lang dag, rus Waar jy is vir my siel my bewysstuk Dis hoe ek weet dat ek nou by die huis is Nou by die huis is
@charlesdarwin65213 күн бұрын
Tannie Laurika, u is kunstenaar van formaat - dankie!
@chantalschoeman83395 күн бұрын
Dis mos nou afrikaans!!!! 🎉 so mooi en roerend❤
@jacokeller5319Күн бұрын
So mooi...
@Midnightcrimefiles18 сағат бұрын
beautiful
@BOELAOlivier-z1h3 күн бұрын
Wow wow bly n fantastise sanger.
@WihanStemmet8 күн бұрын
46 Jaar van 'n meester wees Woorde kan nie beskryf wat Laurika vir Afrikaanse (en Suid Afrikaanse) musiek en kultuur gegee het nie Baie dankie !
Sjoe die liedjie kom op die regte tyd... Ek is besig om die huis te verkoop wat ons ginneries in gebly het. Ongelukkig het die area so ageruit gegaan en gevaarlik hier waar ek grood geword het maar ek glo die HERE sal voorsien in al ons behoeftes! Tannie 🙂 Laurika Rauch die liedjie van u gaan 'n groot treffer wees!!!
@MartVanRensburg2 күн бұрын
Sjoe beautiful!
@mandakinghorn8938 күн бұрын
Raak ek nou skoon bewoë. PRAGTIG!
@karenk91195 күн бұрын
Dankie Laurika!
@brendabarber99274 күн бұрын
Pragtige boodskap! Net die liefde ...
@CarlynneCupido7 күн бұрын
Sjoe ek kan nie met droë oë na hierdie luister nie, dis fenominaal, 'n meesterstuk❤
@philippretorius84117 күн бұрын
En op die radio moet ons luister na liedjies soos Lyf wat ñ yskas kan skuif! Kwaliteit soos die word nie gespeel. Wat het van ons kultuur geword?!
@annalizeburger78656 күн бұрын
Presies. Daarom speel die radio nie in my huis nie, want ek moet gedurig dit afsit weens die swak musiek.
@Johannesdekoning9521-o1p2 күн бұрын
liedjies
@michaeltruter87866 күн бұрын
Baie baie mooi. Baie dankie vir al jou musiek, elke lied wat jy sing is n' Hit!! Geen ander stem soos Joune.❤🎉
@loramyk8 күн бұрын
O, dis só mooi... Nostalgies, tog ook 'n tikkie vrolikheid en 'n díép lekkerte van behoort...
@marlenevogel84317 күн бұрын
Fenominaal ❤
@juanjurgenspretorius65528 күн бұрын
Ek het 'n knop in my keel. Dit is pragtig ❤❤❤❤
@annelisekannemeyer33918 күн бұрын
Oooh, dis mooi! Hoendervleis!
@chrisnagoosen96937 күн бұрын
Tannie Laurika...Priceless. Profound. Net Liefde!❤❤❤
@HeinKuntzman7 күн бұрын
Daar is en sal maar altyd net een Laurika Rauch wees! n Meester van die Afrikaanse Taal en uitstaande pragtige stem en lirieke.
@coenietroskie74717 күн бұрын
❤❤❤
@koosvantonder84723 күн бұрын
Tannie Laurik slat die spyker semier op die kop met die intrap lirieke!!! Wat a laaste album!!!!!
@HanriBader-oq9uo8 күн бұрын
Ongelooflik mooi. Ons fondasie is vas. Dankie dankie.
@ameliarossouw85968 күн бұрын
Net mooier as mooi ❤
@janventer84008 күн бұрын
Dit is só mooi - Dankie vir al die jare se mooi musiek 🙏😍🥳🎉🎊
@henkkotze8 күн бұрын
Wow wow wow
@FFFOutdoor6 күн бұрын
Tannie Laurika, jy is amazing, ek pak nou weer om n nuwe fondasie te gaan le, dankie vir die een.
@chrisdurandt38347 күн бұрын
Wow🎉
Күн бұрын
Wow dis soo mooi. Net soos jy dit kan doen
@NevilleDMusicTV6 күн бұрын
love, love, love dit!
@JohandriMulder8 күн бұрын
Pragtig 🎉🎉🎉
@elizespruit6455 күн бұрын
LOVE DIT
@RozanneWhite7 күн бұрын
Nuwe Laurika musiek! Wat 'n seen. Dadelik 'n classic.
@williambenade52707 күн бұрын
Uitstekend love it love it tannie is amazing beyond geniet tannie se musiek.al tannie se musiek is meesterstukke van formaat vandat ek van tannie se musiek te hore gekom het vir jare tot nou geniet ek elke liedtjie en dit my baie gedra met tye waar dit moeilik was het dit my rustig gemaak nou dat tannie uittree gaan tannie baie mis maar seën tannie met oorvloed vir die nuwe seisoen in tannie se lewe en dankie vir jare se uitstekende musiek en meesterstukke van formaat beslis een van ons land se beste .baie liefde en seëninge vir tannie en tannie is tydloos elegant mooi .
@S316258 күн бұрын
Dankie tannie Laurika, die woorde meen baie.
@anetbarrie38077 күн бұрын
Hoendervleis mooi. ❤
@enellambrechts32807 күн бұрын
sjoe, dis bitter mooi. Daar is maar net een Laurika Rauch.
@karooblue76347 күн бұрын
Kom groot asb ❤ na ons 2025 KKNK, ons kort "siels-kos"
@jeandrealex8 күн бұрын
Viewer 445, beautiful song❤
@rouaanjewaskiewitz83317 күн бұрын
Net soos Laurika kan,perfek vertolk,man dis pragtig.
@debbiesteyn38017 күн бұрын
Oe!!! ❤❤❤❤
@thatsouthafrican5 күн бұрын
Wow, ongelooflik!
@jacquesmeyer74057 күн бұрын
Ek moet ook iets nou sê met almal se bydrae. Ek is 42 my vrou ook ons baba amper 2 jaar. Ons is 3 jaar getroud en dis my huis. Liefde is ons Anker
@johnlabuschagne56278 күн бұрын
ja daar gaan uit vergange se dae n beeld voor my oe verby net nog n herrinnering van die vroee dae. lieflik
@TarinaLotz4 күн бұрын
Hoe die lewe moet wees
@evertderuiter93005 күн бұрын
🏕😭😭😭
@fritzbeukes5582 күн бұрын
So mal oor jou
@ACarstens-bq6im7 күн бұрын
Ek gaan jou mis
@rudimassyn30157 күн бұрын
Se vir Colesky as hulle iemand soek wat kan vocals tune dat dit natural klink, moet hulle my bel. Amazing song. Net jammers die tuning is obvious. Jy het dit nog nooit nodig gehad nie. Dink ook nie nou nie..
@runawaybrideZ6 күн бұрын
Rus in vrede Johan Oberholtzer 😢
@onsapplikasies86207 күн бұрын
Daar is maar net een Laurika Rauch.
@ritatheart9217 күн бұрын
Oooo sy is net pragtig! Ek hou baie van haar stem❤