Baie lekker om te luister! Hoop Episode 2 kom gou.
@LegacyConversations6 ай бұрын
Volgende week
@kempvdwesthuizen92455 ай бұрын
Baie interresant. Was skoon onkant gevang toe die episode klaar was. Het dit baie geniet en sien uit na die volgende episode. Lekker om dit in Afrikaans te hoor.
@zanebeswick35515 ай бұрын
Baie dankie vir die deel van die ondervindinge ek geniet dit .
@sniper131435 ай бұрын
Baie goeie storie verteller.....interesant om na te luister.
@GaryAndrienVansluys5 ай бұрын
Lekka om van Tsandi te hoor dit was my eerste Tin Basis. Anton die SB man op die basis was n goeie operator. Mooi Loop.
@vossierebel5 ай бұрын
Intresant - ek sien uit na die volgende episode!
@AdolfLandman-oo6vf5 ай бұрын
Ek het gehoor dat die SAP geboue oorgedoen is. Volgende episode handel oor Welkom
@WynandvanZyl-o7z5 ай бұрын
Dankie.Lekker storie
@hermanclaassen73356 ай бұрын
Lekker om SAP geskiedenis te hoor
@AW-rj6qf6 ай бұрын
Salute / Saluut.
@NickSchoonwinkel5 ай бұрын
Kol Dolf, Ek bly van 1957 in Welkom. Ken die Welkom SAP stasie baie goed. Hulle het so ruk terug klaar gemaak met hernuwing en verbeteringe aan al die geboue.
@anderbotha98256 ай бұрын
Ken Allie baie goed. Het 76 saam hom gewerk op Randburg
@AdolfLandman-oo6vf5 ай бұрын
2 de episode hierdie sondag
@willievandermerwe33955 ай бұрын
Jip, ja die veel besproke tokkeltou van die SAW ... ek het een berede patrollie by Mbalantu gery, gedurende ons tyd vanaf Okatopie basis .. daarna ook n paar weke lank naby Opuwa se berede peleton spandeer.... my een Army maat AC Petzer was op Etale basis berede peleton as perde medic .. wonder waar hy hom in die wêreld bevind.
@ianbredell51595 ай бұрын
Niemand kan 'n storie vertel soos 'n poliesman nie! Ek't gehoor hulle het eendag 'n tur gevang en hom gevra vir wie is hy die bangste, die vloot, weermag of lugmag of Koevoet of die recces, toe sê hy 'n dronk poliesman!!!😂
@AdolfLandman-oo6vf5 ай бұрын
Lekker musiek tapes op Anton se boom box gesprel
@anderbotha98256 ай бұрын
Ken daai areas goed was jare op Ombalantu
@miguelnieto836 ай бұрын
Hi Koos jammer my Afrikaans is nie meer soo goed si ek sal in Engels eits vra: Where the Security Police more effective than any other Intelligence branch because of the paid informants and undercover operatives working fir them??
@LegacyConversations6 ай бұрын
The next two episodes deal with that question. My personal opinion is that they were focused and knew their enemy. Koos
@miguelnieto836 ай бұрын
@@LegacyConversations Ja makes sense, I also think what seriously undermined Military Intelligence was thr CCB's involment with criminal elements - That is never a good idea....
@thewanderer66376 ай бұрын
Hoeveel liters Klipdrift het gesneuwel in dié tyd? Saluut manne. Lekker saam met Z gewerk.