Ek het in n boek gelees dat Terry deur die bevelvoerder van Fort doppies een dag uitgevat is veld toe en hyt hom toe geskiet. Dit was om te verhoed dat iemand anders hom kom van kant maak.
@LegacyConversations3 жыл бұрын
Dis so. Een skoot sonder lyding. Ai. Koos
@hoochone32253 жыл бұрын
Baie verbaas mbt die Lockerbie stelling...sjoe!!!🤔