What a humble guy. Talk about carrying more than their bodyweight as if that was the most normal thing in the world. Legend. Loving this series.
@darrellbotha7469 ай бұрын
Dankie Koos. Ken van die Manne vir oorlede Dr. Chris Jager n bedonnerde ou Recce😊. Hy het nooit gepraat oor sy tyd daar nie. Hy het van Ronge baie goed geken. Sal graag wil hoor wat Oom Chris aangevang het😅
@louisstopforth58863 жыл бұрын
I really enjoyed this podcast , even Koos was dead quiet listening, much respect SW , look forward to the next episode.
@chrismoll68623 жыл бұрын
SW ,Koos ... briljante werk .. dankie
@willbotha29713 жыл бұрын
Enjoying these stories so much. These guys are legends.
@leevandeventer87823 жыл бұрын
Baie dankie vir julle gesprekke.
@LegacyConversations3 жыл бұрын
Ons is dankbaar vir almal wat luister. Waardeer dit baie. Thanks
@JC-qn8io3 жыл бұрын
Baie goeie episode. Dankie julle
@PhantomZA13 жыл бұрын
Dankie Neef ek het die episode baie geniet
@diekok1003 жыл бұрын
ek sit in zurich. geniet sie program
@LegacyConversations3 жыл бұрын
Middag, bly jy geniet die program. Dankbaar. Ek hoop om binnekort Swineland te verlaat en nooit terug te kom nie.
@antone54623 жыл бұрын
Nogal jammer die storie @18.45 na die vraag oor die CIA is toe nie kans geegee om vertel te word nie.
@LegacyConversations3 жыл бұрын
Ek sal gaan kyk wat dit was en jou antwoord.
@LegacyConversations3 жыл бұрын
SW het nooit enige Amerikaner of CIA lid in Angola raakgeloop nie. Sy span het wel 1 vrag vlietuig en twee Hind D helikopters afgeskiet. Ek weet nie of dit in die episode is of die volgende een nie.