No video

Loufi - Ek Is Broke

  Рет қаралды 626,082

Loufi

Loufi

Күн бұрын

Luister na my nuwe single : umgafrica.lnk....
Follow me:
Facebook: / loufimusiek
Twitter: / loufimusiek
Instagram: www.instagram....
Lyrics:
Outfit vir elke dag
Koop nuwe tekkies implaas vannie oues was
(Hey)
Name brands in my kas
Betaal my rent sommer uit my sak
(Hey)
Tip net 'n duisend rand
Maaki saak waar ons gan
(Hey)
Koop bottels binne die club
Het sommer vir alles betaal
(Hey)
Ekt 'n driver vir my kar
Huis up innie hills met 'n dak van glas
(Hey)
Uhm..Jyt nou net gesê dat jy betaal jou rent uit jou sak uit en dat jyt 'n huis met glas dak. Mnr. jys uit gevang
Reality is ek is Broke
Verkoop my kar-kar omte cope
(Hey)
Uber app op my phone
Mar laai my drie huise van my home
(Want ek kani ees betaal dawg)
Reality is ek is Broke
Verkoop my kar-kar omte cope
(Hey)
Uber app op my phone
Mar laai my drie huise van my home
(Sodat ek kan hardloop)
Ek kani flex op wat eki heti,
Ry skaars my kar omdat eki olie checki,
Ek drink seatle koffie ini ogend
Net as imand betaal vir dit
Mar vat die free one once dit op pop,
Dra my broeke meer as eenkeer,
Sometimes dra ek een broek somer heel week,
Ek bly in 'n servi' in 'n jaard,
Sometimes is ek vas gepark,
My washing kom neti klaar,
Want is altyd wasgoed opi draad,
(Hey)
Het ek gese dat my ma my wifi betaal?
Reality is ek is Broke
Verkoop my kar-kar omte cope
(Hey)
Uber app op my phone
Mar laai my drie huise van my home
(Want ek kani ees betaal dawg)
Reality is ek is Broke
Verkoop my kar-kar omte cope
(Hey)
Uber app op my phone
Mar laai my drie huise van my home
(Sodat ek kan hardloop)
Op Instagram live eki high life,
My music lykit pop,
Kyk in my Highlights,
But come on guys,
Kom ons wees honest oor ales,
Ek sal begin,
My laaste flight Joburg toe het Bouwer betaal,
Enit lyk ek flex elke dag,
Mar hiesi reality vanit,
Ek heti geld vir dstv of Netflix nie,
Ek heti ees geld om net te gan flieki,
Ek heti ees geld vir 'n DVD nie,
Ek heti ees geld vir jou om movies te sit op 'n USB sticki,
Anyway lat ek jou wys,
Ons almal sit en bid vir better days,
Betaal almal terug met ons pay,
Die struggle opi oomblik is okay,
Want
Eendag gaan onsit maak,
Dan sal ons hierdie sukkel kan verstaan,
Mar vir die time being as iemand my vra,
Hey
'n man is plat sak,
Want
Reality is ek is Broke
Verkoop my kar-kar omte cope
(Hey)
Uber app op my phone
Mar laai my drie huise van my home
(Want ek kani ees betaal dawg)
Reality is ek is Broke
Verkoop my kar-kar omte cope
(Hey)
Uber app op my phone
Mar laai my drie huise van my home
(Sodat ek kan hardloop)
#Loufi #EKISBROKE

Пікірлер: 98
@BeautyforAshes3606
@BeautyforAshes3606 10 ай бұрын
SOOOOOOOOOO TRUE
@wolfpredator5226
@wolfpredator5226 6 ай бұрын
Eish my anthem
@jaymcsnatch7441
@jaymcsnatch7441 Жыл бұрын
Saw loufi on Housewives van Pretoria... we have nothing like this in Australia! Very impressive music
@yourboycami
@yourboycami 3 ай бұрын
We listen this song every day
@yourboycami
@yourboycami 3 ай бұрын
In Namibia
@ajtech20
@ajtech20 4 жыл бұрын
Ek het glattie dai aksent verwagie... die ou is annie brand...
@colagaming6651
@colagaming6651 4 жыл бұрын
die is nou n song wat ek heeldag luister, loufi gaan so aan bra
@ballasyt3131
@ballasyt3131 4 жыл бұрын
Mal kwai song dis net n jammer dit was al op Yt maar toe haal hulle dit af en nou met kfm het die mense eers agter gekom dat die song is warm ... hou aan loufi ek is n groot fan😎
@howardalexander8549
@howardalexander8549 4 жыл бұрын
Don't stop what you doing bru..jas song 🔥
@ryno9732
@ryno9732 3 жыл бұрын
Jas? Jas of jags ?
@StAlfonzo87
@StAlfonzo87 2 жыл бұрын
@@ryno9732 Cape Town coloured slang. Pronounced with a hard J and without the G.
@SLYGUY79
@SLYGUY79 4 жыл бұрын
Just heard this on #5FM and I approve
@sirbastiangezwind3599
@sirbastiangezwind3599 4 жыл бұрын
Salute brutjie! Truly proud! Shout of from Mr.Bess!
@geohausleitner6076
@geohausleitner6076 4 жыл бұрын
Ntha song!
@devandejager7226
@devandejager7226 4 жыл бұрын
Loufiiii!!!!
@Rmakz21
@Rmakz21 4 жыл бұрын
Dope stuff Loufi🔥🔥🔥
@tiaandupreez
@tiaandupreez 4 жыл бұрын
Lekkkeer man. Die is bevange catchy. Soos altyd #MalKwaai
@SLYGUY79
@SLYGUY79 4 жыл бұрын
I just heard this on #5FM what a sick beat 🔥🔥
@brandonharris4415
@brandonharris4415 4 жыл бұрын
Neah is a fokken laanie big ups my brother, I know you're gonna go far hond one up 🔥🔥🔥🔥🔥 local is where it's at
@francolotter2252
@francolotter2252 4 жыл бұрын
Braaaaaa❤️ iiiisjaaaahhh
@vondutchagencies8071
@vondutchagencies8071 10 ай бұрын
Awe song 🎉🎉awe awe
@roanvanzyl7246
@roanvanzyl7246 4 жыл бұрын
Geluk met die 100k🔥🔥
@geraldogallagher4503
@geraldogallagher4503 4 жыл бұрын
100K , wow Loufi💯
@faizelwilson7134
@faizelwilson7134 4 жыл бұрын
HEARD YOU ON THE RADIO IN CAPE TOWN. I AM A FAN. PE UPSTAND
@lildiamondfirelivity2479
@lildiamondfirelivity2479 3 жыл бұрын
van die beste groot respek. ❤❤
@IdeesVolVrees
@IdeesVolVrees 4 жыл бұрын
lekker
@ashleysitzer6646
@ashleysitzer6646 3 жыл бұрын
Die number is fire.... Eerste keer wat ekkit hoor het ek gedink is ń kallit bra vannie flêtse in Manenberg of Mitchell's plain
@zeathanduplessis4597
@zeathanduplessis4597 3 жыл бұрын
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
@daphnemyburgh864
@daphnemyburgh864 3 жыл бұрын
Epick soos altyd chom!
@jonhdoe4162
@jonhdoe4162 4 жыл бұрын
Die ou is aan die KAAAAK!
@quintonbaartman7364
@quintonbaartman7364 4 жыл бұрын
Klaaaas 🎶🙌
@IsmaelNxala
@IsmaelNxala 4 жыл бұрын
3 songs trug die bra discover, klaar n groot fan!
@melvinesmith
@melvinesmith 4 жыл бұрын
Straight up bevok bra 💪
@jacquelinevanjaarsveld8256
@jacquelinevanjaarsveld8256 3 жыл бұрын
Ek like jou braai
@jaenmariejaenmarie1996
@jaenmariejaenmarie1996 4 жыл бұрын
Jinne dis 'n lekker lied
@andrepaulse9757
@andrepaulse9757 4 жыл бұрын
this guy needs to make a afrikaans reggae song
@renematthews1089
@renematthews1089 4 жыл бұрын
Hahahaha kewl 1!!😂
@hunting_fanpage4608
@hunting_fanpage4608 3 жыл бұрын
Nogsteeds n yster song
@ungettodylobig4x394
@ungettodylobig4x394 4 жыл бұрын
Baie jars my broe . Keep up
@faganmorgan576
@faganmorgan576 2 жыл бұрын
Yases ma se kint jy het it gebore met it . Die song moer bru , ek gee jou n boosman salute vani kaapstaad 😂😂 Salutaz
@thecapetonian1278
@thecapetonian1278 3 жыл бұрын
Awesome song❤️
@joleneventer6548
@joleneventer6548 4 жыл бұрын
Awe loufi
@asarjadelport8558
@asarjadelport8558 4 жыл бұрын
Thanks goodhope🤣👍
@nevillestanlee9797
@nevillestanlee9797 4 жыл бұрын
Please explain to me why you removed my favourite song... van die hills... and upload it again please thanx.
@angryzombierobot
@angryzombierobot Жыл бұрын
Piele!!!
@rowenaboyes2882
@rowenaboyes2882 3 жыл бұрын
awesome!!!!
@rudolph842
@rudolph842 4 жыл бұрын
Lets go
@deanjoubert30
@deanjoubert30 4 жыл бұрын
First time listening to this oak
@kylearends1953
@kylearends1953 3 жыл бұрын
🔥🔥🔥🔥🔥
@justinhash
@justinhash 4 жыл бұрын
🙌🙌🙌
@crocx-on3ug
@crocx-on3ug 2 жыл бұрын
Still s hit
@hannesrademeyer9394
@hannesrademeyer9394 4 жыл бұрын
Wat is die lyrics van die song Btw die is n befokte song ons lovit , hou so aan
@Loufimusiek
@Loufimusiek 4 жыл бұрын
Lyrics is in die description 🔥🙏
@Michael-ub8th
@Michael-ub8th 3 жыл бұрын
Warm my bru
@uniquelyjadedwj
@uniquelyjadedwj 3 жыл бұрын
Wel my speakers is no Broke na die song
@topdogbest
@topdogbest 4 жыл бұрын
👏👏👏💪
@wearejayem
@wearejayem 4 жыл бұрын
SICK!!!!!!!!!!!
@wallibaba8659
@wallibaba8659 4 жыл бұрын
Nike
@Nikiwe_
@Nikiwe_ 4 жыл бұрын
❤️
@Shaywee
@Shaywee 4 жыл бұрын
Fireeeee son! Pure Fireeeeeeeeeeeeee 🔥 🔥 🔥 🔥 🔥 can't wait to play this video over and over at home💨💨💨💦🔥
@lee-roytheron8626
@lee-roytheron8626 4 жыл бұрын
Sit jou ane songs op ou
@yahnafonso5285
@yahnafonso5285 3 жыл бұрын
Hoe kan die naiers even die tune dislike? Jealous in hulle moer in! Jys 'n legend brother!!!!
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 4 жыл бұрын
kakwarm!
@wernermeijers5281
@wernermeijers5281 4 жыл бұрын
Van Pletzen ft. Early B ft. Loufi - kan nie wag vir so iets nie !
@deanjoubert30
@deanjoubert30 3 жыл бұрын
Van Pletzen ft Loufi
@nealhammerslaght1624
@nealhammerslaght1624 4 жыл бұрын
Shit bra gude is legit
@callll5271
@callll5271 4 жыл бұрын
Yster
@dillonvanrooyen3674
@dillonvanrooyen3674 4 жыл бұрын
Jissis brew, annie brand 🔥
@mikehattingh3163
@mikehattingh3163 4 жыл бұрын
Uhg as j broke was sou jy hike ....
@Loufimusiek
@Loufimusiek 4 жыл бұрын
Dies hoekom ek nie die uber kon betaal nie...mmm oore is min
@mikehattingh3163
@mikehattingh3163 4 жыл бұрын
@@Loufimusiek ja nee ek stem ... hoor net wat ek wil 😅
@Loufimusiek
@Loufimusiek 4 жыл бұрын
@@mikehattingh3163 😅😅
@n.i.p.s7173
@n.i.p.s7173 4 жыл бұрын
Maak Meer bra so cool
@divanmullany3983
@divanmullany3983 4 жыл бұрын
#januwarry
@BeautyforAshes3606
@BeautyforAshes3606 10 ай бұрын
😂
@eatsleepekkorepeat8757
@eatsleepekkorepeat8757 4 жыл бұрын
"ek heti eers geld om net te gaan fliek nie"😂
@B-skidz
@B-skidz 4 жыл бұрын
Poes lekka
@BigMkombe
@BigMkombe 3 жыл бұрын
wish my girlfriend looked so good in pyjamas
@brandvandermerwe6748
@brandvandermerwe6748 4 жыл бұрын
Jas song kak video
@EbendeBeer-ur1ff
@EbendeBeer-ur1ff Жыл бұрын
Eminem
@boetata
@boetata 4 жыл бұрын
sorry ek het nie reg gehoor nie... Jy se jys wat?
@mvosloo6431
@mvosloo6431 4 жыл бұрын
Iets van finansiele probleme?
@franciscabeukes7459
@franciscabeukes7459 4 жыл бұрын
Wit skoene beter
@bronwinbooysen1300
@bronwinbooysen1300 4 жыл бұрын
Rhyming is swak
@neilfortuin217
@neilfortuin217 4 жыл бұрын
Kak
@phillipsblayne
@phillipsblayne 4 жыл бұрын
Haters
@aidanbrown8097
@aidanbrown8097 3 жыл бұрын
Jy is a klom kak
@csmit34
@csmit34 4 жыл бұрын
Swak
@sirbastiangezwind3599
@sirbastiangezwind3599 4 жыл бұрын
Salute brutjie! Truly proud! Shout of from Mr.Bess!
@shere-leebellingan9161
@shere-leebellingan9161 4 жыл бұрын
Awe loufi
@magicianmagician2156
@magicianmagician2156 4 жыл бұрын
🔥🔥🔥
@TheHiveEntertainment
@TheHiveEntertainment 4 жыл бұрын
🔥🔥🔥
Loufi - Wit Skoene ft. Jayms
4:41
Loufi
Рет қаралды 4 МЛН
Jack Parow - Cooler as Ekke
4:12
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 6 МЛН
Bony Just Wants To Take A Shower #animation
00:10
GREEN MAX
Рет қаралды 7 МЛН
Алексей Щербаков разнес ВДВшников
00:47
How I Did The SELF BENDING Spoon 😱🥄 #shorts
00:19
Wian
Рет қаралды 36 МЛН
Earl & Agemi-Spaar n plek vir my😇
4:41
@THEHEAT
Рет қаралды 238 М.
Loufi - Baas Vannie Plaas (Official Music Video)
4:11
Loufi
Рет қаралды 5 МЛН
Leon Schuster en Robbie Wessels - i Babbalasie
5:04
Robbie Wessels
Рет қаралды 1,3 МЛН
Cream Machine - Doen Jou Ding ft. Early B, Justin Vega
2:58
Cream Machine Musiek
Рет қаралды 501 М.
Biggy - Lewe Soos 'n Laanie (Audio) ft. GBOY
3:19
Biggy
Рет қаралды 166 М.
Loufi - Wit Skoene (Lyric Video) ft. Jayms
4:40
Loufi
Рет қаралды 915 М.
Early B - Bid Vir Pouse
3:50
Early B Music
Рет қаралды 4 МЛН
Bony Just Wants To Take A Shower #animation
00:10
GREEN MAX
Рет қаралды 7 МЛН