Maandag, 1 Julie 2024. RNE, geweld en die jeug.

  Рет қаралды 9,797

Wynand du Toit

Wynand du Toit

17 күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 84
@user-et4eu5fd8l
@user-et4eu5fd8l 15 күн бұрын
Nothing will change - the circus continues
@elnaferreira8418
@elnaferreira8418 15 күн бұрын
And the theft, corruption, uselessness.....
@edwardpennacchini7841
@edwardpennacchini7841 13 күн бұрын
100% correct sir. That's why I did not vote. Since Biden came to power in US by theft, voting worldwide is useless. Mr Trump remains the rightful president of the US. Same thing happened in Brazil with Mr Bolsonaro who was a Trump supporter and was illegally removed from power.
@Israeliet777
@Israeliet777 15 күн бұрын
Doringbos regering!
@Spacekriek
@Spacekriek 14 күн бұрын
Heel waarskynlik.
@richarddyer6585
@richarddyer6585 15 күн бұрын
Miskien moet ons onthou dat die meerderheid nie gestem het nie, maar hulle bestaan, en is gatvol.
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 14 күн бұрын
Goeiedag Wynand. Jy lyk n bietjie siekerig. Pas jouself op.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 15 күн бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en al ons SBB lede 'n veilige rustige en geseënde Maandag en week vir almal. Ek is glad nie gelukkig met die uitdeel van minesters en adjonk minesters deur Ramaphosa en sy span aan die DA en die res van partye nie die ANC al die kie poste vir hulle gehou, en die kabinet is oorlaai van minesters en adjonk minesters. ONS BELASTING GELD WAT VERLORE GAAN
@bibap-uo2io
@bibap-uo2io 14 күн бұрын
MINISTERS nie MINESTERS nie en ADJUNK nie ADJONK nie.
@derickl1965
@derickl1965 15 күн бұрын
Ja, gaan die onderdane nou luister na hulle nuwe ministers. En gaan daai nuwe ministers nou hulle "boeties " werk gee. Nee wat, die probleme gaan maar net voort.
@allanthomson4639
@allanthomson4639 13 күн бұрын
Dankie
@willemesterhuizen8037
@willemesterhuizen8037 15 күн бұрын
Saluut my generaal ja tereg die politiek is in n warboel en wat daaruit gaan voortspruit sal ons moet wag en sien maar dit is laat in die dag !!!!Sterkte met u toer en mag dit baie suksesvol wees !!!Vader se seen oor alles toegebid !!!!Saluut tot more ons leef werklik in genade tyd !!!!!!??????
@georgefrederikswanepoel8773
@georgefrederikswanepoel8773 14 күн бұрын
Goeie môre Wynand en mede SBB lede, baie dankie vir jul opoffering en harde werk! Vertrou nie die wat besig is om te gebeur nie! Ons moet wakker wees! Geseënde week!
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 15 күн бұрын
Môre Mense, jammer ek is laat. Sein baie swak. Meer as 2 ure om op te laai!
@neelsdebruyn8914
@neelsdebruyn8914 15 күн бұрын
Als reg Genl.
@wehmeyer875
@wehmeyer875 15 күн бұрын
More genl wynhand, rooibos tee sakkie werk mooi vir seer oog ,lekker dag ,ja ons kyk maar ,ek sien dit gaan erger wees as wat dit was die laste 30 jaar
@hestervanrooyen4678
@hestervanrooyen4678 15 күн бұрын
More Wynand😊😊😊Saluut Generaal!!!
@GinxHorne
@GinxHorne 14 күн бұрын
Sterkte en veilige toer die week. Seëninge Gen. Wynand.☘☕
@tinieferreira823
@tinieferreira823 14 күн бұрын
Die waarheid is, hierdie RNE gaan nie baie lank hou nie. Die ineenstorting daarvan is reeds bepan om te gebeur in ongeveer 2jaar se tyd. Ek het vantevore gevra hoe sal dit moontlik wees vd ANC regering, om te kan verander? Hulle voer al die opdragte uit van al die oorsee bose magte. Soos Boerieman hulle noem XXX. Ons moet die goed verstaan. Ek kan maar net dink waar die DA inpas in hierdie prentjie? Ons moet vinnig ontwaak as ons, ons vryheìd wil behou.
@riaannel5803
@riaannel5803 15 күн бұрын
Hou dit 8 uur in winter en 7 in somer
@neelsdebruyn8914
@neelsdebruyn8914 15 күн бұрын
Môre Genl en mede SBB Lede
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 14 күн бұрын
Dankie Wynand
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 15 күн бұрын
Baie dankie Wynand.
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 14 күн бұрын
Anc het al die belangrike poste. Hulle bly dus in beheer. Wat 'n mors van tyd . Ons benodig 'n militere junta vir ten minsye 5 jaar
@user-il9jq6rv4o
@user-il9jq6rv4o 14 күн бұрын
Dankie Wynand, geseënde daggie vir julle almal
@wow.sailor.
@wow.sailor. 15 күн бұрын
Dalk moet jy oorskakel na 8uur toe dit gee jou kans om dinge reg te kry sonder om sleg te voel. Groete SALUUT
@kilian7865
@kilian7865 15 күн бұрын
Die GNU is maar net "fools gold"!!!
@psputsimply
@psputsimply 15 күн бұрын
Geluk met nog 1000 kanaallede, Generaal!
@jamtree9746
@jamtree9746 14 күн бұрын
Thanks Wynand.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 14 күн бұрын
Salute genl geseende week vir almal wees wakker wil net se ons bly waar ons was Salute 🫡
@user-ez9xi7rr4q
@user-ez9xi7rr4q 15 күн бұрын
207 Dagsê Genl, gesin, personeel en makkers! Wees paraat, veilig en gesond! Early days! BvanWyk!
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 15 күн бұрын
Goeiemore Wynand
@gregoryfouche8211
@gregoryfouche8211 15 күн бұрын
Good morning Wynand and dear listeners Blessed day to all
@grantwise8466
@grantwise8466 15 күн бұрын
Dankie Generaal
@elnaferreira8418
@elnaferreira8418 14 күн бұрын
Nuwe trog, paar nuwe tjommies, alles is klopdisselboom.....
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 15 күн бұрын
Dankie Wynand, nuwe maand, nuwe dinge. Lekker en geseënde dag.
@chriswentzel452
@chriswentzel452 15 күн бұрын
Goeie more Wynand was bekommerd want jy het laat opgekom
@janconradie8828
@janconradie8828 15 күн бұрын
dankie Generaal
@deonschoeman395
@deonschoeman395 15 күн бұрын
Dankie Genl.
@koosweistra2696
@koosweistra2696 15 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 15 күн бұрын
Goeiemôre Wynand en SBB lede. Ons sein hier in Boksburg ook tragies die afgelope week. Ons hou maar dop.
@user-pv4qx3tt4e
@user-pv4qx3tt4e 14 күн бұрын
Indien die spoorweg ten volle herstel word is daar baie werk vir mense
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 15 күн бұрын
Môre almal Ja die bus het nou by n Y aansluiting gekom Links is grondpad en dongas Regs teerpad met Potholes albei maar stamperig met ups and downs Wat gaan dit wees L of R ? MOOILOOP
@regcombrink3208
@regcombrink3208 14 күн бұрын
Kom ons wees ook positief. Ons weet dit is nie Mallik nie want Kan nie vertrou Nie.
@tracytreloar7144
@tracytreloar7144 15 күн бұрын
Al die poste wat DA gekry het is sleutel poste wat nodig is om Agenda 2030 Sustainable Development Goals voort te stoot,hier kom 15 min cities 🤡💩
@carelwarnich3364
@carelwarnich3364 15 күн бұрын
Goeie more Genl.
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 15 күн бұрын
Kolonel, daar is soveel haat in dié land en ons moet net bid vir vrede en insig. Politiek bly maar n vuil spel met min verandering in n positiewe rigting. Baie seëninge vir die dag en week.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 15 күн бұрын
Die bybel voorspel nie vrede nie,hy voorspel oorloë en donker tye.
@thewanderer6637
@thewanderer6637 15 күн бұрын
Jis, my ondervinding die afgelope paar maande is dat die wittes mekaar erg in die rug steek. NIKS gaan vir ons verander alvorens ons nie mekaar eerder dra nie. Wat gaan aan met ons?
@saamstaan6540
@saamstaan6540 14 күн бұрын
Die kaf moet ge sif raak,dit is goed so,die tyd om die kaf te sif is glad nie ver nie.
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 15 күн бұрын
Môre almal
@charmainebester5819
@charmainebester5819 15 күн бұрын
More Wynand
@tsionamostert7808
@tsionamostert7808 15 күн бұрын
Ai en DA dink ek gaan die NWO se goed volg met skool en landbou? Weet nie maar dit gaan intresante tye wees!
@saamstaan6540
@saamstaan6540 14 күн бұрын
Absoluut
@tinieferreira823
@tinieferreira823 14 күн бұрын
Generaal Wynand, ek sien geen van my plasing nie. Is daar dalk n rede v dit. Dankie
@thatsme172
@thatsme172 14 күн бұрын
Gebr jy lyk moeg. Sterkte
@spykerhond7008
@spykerhond7008 13 күн бұрын
nou gaan julle sien vel kleur maak nie saak nie. sit back and enjoy the ride , here cometh another Cyril-six
@andriesbodenstein5454
@andriesbodenstein5454 14 күн бұрын
Beteken die Min v Nas Eenheid nou dat die ander portifiliers vd ANC ook dan national gedoen gasn word ?
@spykerhond7008
@spykerhond7008 13 күн бұрын
werkloosheid is n konsep van bekostigbaarheid , jy kannie net verwag dat algemene salarisse vir jou wag nie , dit skep aktief hongersnood orals.
@teirrahkorff1355
@teirrahkorff1355 14 күн бұрын
Genl?, Klink my jy is nie gesond nie.
@spr822
@spr822 14 күн бұрын
Hierdie nuwe regering wat nou oor geneem het ň baie groot taak aan geneem om die land reg te maak.Ek twyfel of dit gaan gebeur, ek dink hierdie nuwe ministers kyk net na hulle self met die groot salarisse en perks wat hulle kry. Baie van die Jong mense wat die land verlaat gaan nie terug kom nie omrede dit vat baie geld en wil om jouself te vestig in ń nuwe kultuur en taal en om te oorleef daarso, nie altyd maanskyn en rose nie. Om al daardie investering te her win in ń oor see se kwalifikasie vat jare so jy kan net so wel daar bly. Ook jou nuwe land waardeur hulle mense met kundigheid en vaardighede so die land gaan hulle probeer hou en nie onslae raak van hulle nie.
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 15 күн бұрын
🫡
@kevinmorris3502
@kevinmorris3502 13 күн бұрын
Morning Has everyone else got Temu ad, like a virus, popping up, when trying to listen to Wynand, so rude and irritating.
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 14 күн бұрын
Om te sien hoe n hout verskaffer met r3 per sak afgedruk word deur n groot winkel, waar hulle dan 100% of meer wins maak is skandelik,hoe kan hierdie klein besighede ooit groei.just be fair.
@Israeliet777
@Israeliet777 15 күн бұрын
Hierdie jong mense wat die land nou wil verlaat is nie Boervolkers nie.
@anitasmit1119
@anitasmit1119 14 күн бұрын
Waar moet hulle werk kry? Het jy n werklose kind?
@saamstaan6540
@saamstaan6540 14 күн бұрын
Hier is nie werk vir die manne nie, ek blameer hulle glad nie,hulle wil werk en geld verdien,nie na bee stront sit en luister nie.
@Israeliet777
@Israeliet777 14 күн бұрын
@@anitasmit1119 Ja ek het 5 werklose kinders. Hulle soek altyd deur werk en het een vir 6 maande gewerk waar sy af gelos het. Intussen maak hulle hulsef bewus wat aan gaan en die probleme wat op gelos moet word. Ek het ses kinders by die huis en elkeen glo in Vader YaHWeH. En, hulle weet waar hul hulp vandaan is.
Incredible magic 🤯✨
00:53
America's Got Talent
Рет қаралды 75 МЛН
Дарю Самокат Скейтеру !
00:42
Vlad Samokatchik
Рет қаралды 7 МЛН
Can You Draw A PERFECTLY Dotted Line?
00:55
Stokes Twins
Рет қаралды 113 МЛН
It May Be Hard to Believe, but People Actually Live in These Houses #2
27:04
The Fancy Banana
Рет қаралды 2,9 МЛН
The World Is F@cked (Why We Are Staying In South Africa)
16:02
Morning Shot
Рет қаралды 62 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3 М.
Vitas TOMKUS: Taip atsirado geri ir blogi rusai
20:15
Respublikos TV
Рет қаралды 20 М.
God se regte tyd
4:43
Johan Brits
Рет қаралды 544
#UIM President Neil de Beer answers: What is your opinion on the recent farm attacks and murders?
6:24
Die Hoop van jou Roeping | Vita Dei 567
34:50
Riekert Botha
Рет қаралды 6 М.
Incredible magic 🤯✨
00:53
America's Got Talent
Рет қаралды 75 МЛН