Mathews Phosa: Gaan soek SA se val by Zuma & Ramaphosa Inc.

  Рет қаралды 26,735

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Пікірлер: 110
@christinevandermerwe-gl2sm
@christinevandermerwe-gl2sm Жыл бұрын
Wat n pragtige mens is Mathew Phosa. Seën hom Vader en lig hom op tot n leiersposisie in ons land.
@afrikaanseliefdesverhaleen5681
@afrikaanseliefdesverhaleen5681 Жыл бұрын
Dit was 'n mooi onderhoud. Dankie meneer Phosa vir jou wakker brein. En Izak dankie tog dat jy terug is op die lug. Ons het Vrydag hart vasgehou van bekommernis. Ons luister elke dag na Nuuspod. Nie regstreeks nie, Ons slaap nog! LOL Maar iewers deur die dag haal ons in. Vir ons maak dit eerlikwaar nie saak of jy sesuur, seweuur of agtuur begin uitsaai nie. Solank daar net 'n nuuspod en stroomop deur die dag gebeur. Ons luister nie eintlik meer na ander nuuskanale nie.
@leoniemalherbe50
@leoniemalherbe50 Жыл бұрын
Heerlik om te luister na 'n intellegente regdenkende swart spreker wat weet waarvan hy praat, dankie baie mr Phosa!!!
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
he was there with thim from beginning, he also sat at the Codesa
@riekieoosthuizen322
@riekieoosthuizen322 Жыл бұрын
Mathews wat man met inbors.. 👌🙏🏆
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Groot respek vir Mnr. Phosa. Baie insighewende gesprek. Hy praat Afrikaans so mooi - was dit Mnr. Mandela wat gesê het dat wanneer jy met 'n mens sy taal praat, spreek jy tot sy hart. Hy sal 'n goeie en sterk leier wees. Dankie Izak.
@mariuskriek1420
@mariuskriek1420 Жыл бұрын
Respek vir jou Mathews Phosa
@faniemalan9876
@faniemalan9876 Жыл бұрын
Wat n inseggewende gesprek.Soveel van belang is gesê in een gesprek.Ek glo die leiers van die Multi Party Charter sal agslaan op die feite.Dankie Izak
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
Sarel Celliers also said let us trust Dingaan and look what happened, De Klerk also said lets disband the ANC, and look what happened,
@susankoster5644
@susankoster5644 Жыл бұрын
Goeie onderhoud. Mnr Phosa dwing respek af
@marynafalck5502
@marynafalck5502 Жыл бұрын
Ek hoop en bid dat wst hy se bewaarheid word.😊
@Loggies-n9z
@Loggies-n9z Жыл бұрын
Geseende naweek vir jou en Mathews altyd n plesier om na hom te luister
@ELVISCFW
@ELVISCFW Жыл бұрын
Goeie interview, sou graag wou hê jy moes hom vra hoe diep die WEF hulle kloue in het op ons staat en hoe ons dit gaan harteer, maar net my denke
@olgamarshall8965
@olgamarshall8965 Жыл бұрын
Yes you right. Let the skelms go please. In the ANC
@hannetjievogt303
@hannetjievogt303 Жыл бұрын
Absolutely EXCELLENT ‼️
@waynesawyer
@waynesawyer Жыл бұрын
Mathews praat sinvol. Hy's ten minste n billike man met n ordentlike IK en n breë siening oor issues in SA.
@lesliegrunewald
@lesliegrunewald Жыл бұрын
Dankie Izak goeie onderhoud
@peach9704
@peach9704 Жыл бұрын
No! He is taking in circles.....
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
u cannot trust any ANC, from Dingaans time they cannot be trusted,he is just as guilty,he sat at Codesa, does anyone now want to tell me his hands are clean ?????
@marynafalck5502
@marynafalck5502 Жыл бұрын
For sure and the ANC stoodby and watched
@marynavanvuuren7679
@marynavanvuuren7679 Жыл бұрын
Goeie onderhoud, met n intelligente man.
@hennieboshoff8109
@hennieboshoff8109 Жыл бұрын
Respek vir die ou
@mauritzvandenheever2780
@mauritzvandenheever2780 Жыл бұрын
Sou n baie beter President uit gemaak het.
@davemyn
@davemyn Жыл бұрын
Dankie Mr Phosa will jy nie Presedent word jy het my stem
@francoisvdbergh3224
@francoisvdbergh3224 Жыл бұрын
Haha . Mathews se . "Daars hoop" . 😂😂 Die enigste hoop wat daar is ,is die Cape of good hope😂😂
@marcellevandykras9497
@marcellevandykras9497 Жыл бұрын
Wonderlike onderhoud, dankie
@fredelinejosephinmoolman3589
@fredelinejosephinmoolman3589 Жыл бұрын
Dankie Sakkie.
@karenburger2447
@karenburger2447 Жыл бұрын
Dankie mnr Phosa en Izak, dit was baie interessant.
@inalourens5374
@inalourens5374 Жыл бұрын
Ons UIM is besig om die wat nie ge stem het nie te werf en om versoening te bring
@irmavdm7288
@irmavdm7288 Жыл бұрын
Excellent!!!!
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
He's just so guilty, he sat at the Codesa, all ANC members are guilty. i mean all ANC memebrs
@susandutoit683
@susandutoit683 Жыл бұрын
Ek hou van Mnr Phosa. Hy is op die man af praat Afrikaans en is intelligent. Ek stem saam daar moet versoening wees en geen Swart apartheid nie.
@JamesJansen-h9q
@JamesJansen-h9q Жыл бұрын
Mr. Mathews Phosa het ek in die apartheid jare gesien as n leier vir Suid Afrika. Naas ou President as Mr. Mbeki
@charlessimonse3883
@charlessimonse3883 Жыл бұрын
So waar Dr Phosa
@gerasmus
@gerasmus Жыл бұрын
Interresante gesprek.
@verajappie9998
@verajappie9998 Жыл бұрын
Mr.Mathew Phosa praat baie mooi en klink soos iemand wat nie n bang haar op sy kop het nie
@pieter5567
@pieter5567 Жыл бұрын
Dr Phosa... a very wise respectful man ...
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
are u serious now, Sarel Cillers also also said that and look what Dingaan did to them
@TienieDelaRue6315
@TienieDelaRue6315 Жыл бұрын
Het soveel respek vir hom...
@GerhardusBoonzaaier-k5z
@GerhardusBoonzaaier-k5z Жыл бұрын
Dankie mr matews...
@renitamalherbe453
@renitamalherbe453 Жыл бұрын
Sjoe Mnr Phosa kom spring in en maak gebruik van jou kennis en eerlikheid sonder vrees. Well done.
@olgamarshall8965
@olgamarshall8965 Жыл бұрын
Mathew you can be our new president
@ddleonard6031
@ddleonard6031 Жыл бұрын
Wat van die Jeff Koorbanaly-verslag, wat net so onder die mat ingedruk is?
@ernestvanderwesthuizen2728
@ernestvanderwesthuizen2728 Жыл бұрын
Wat n man. Wens Mathews Phosa kan President van SA wees
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus Жыл бұрын
Dankie mnr Phosa. Dis 'n lafenis om die waarheid te hoor vanaf 'n swartman, in teenstelling met die voortdurende haatspraak. My respek aan Mathews Phosa.
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
Sarel Ciilers also trusted Dingaan and look what happened to them, surely u do not trust any ANC member
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus Жыл бұрын
@@Palmstreet-u7x I trust some ANC members.
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
@@TjakaErasmus 😲😳😲😲😳😳😳
@inalourens5374
@inalourens5374 Жыл бұрын
Matthews kan president word . ......ek hou van hom
@edmundwessels2072
@edmundwessels2072 Жыл бұрын
Die ANC is dood, hy sal nooit weer dieselfde wees nie.
@mikeholloway9347
@mikeholloway9347 Жыл бұрын
Ekt hom persoonlik ontmoet... hy is een AWESOME MENS, SY VROU PINKY OOK... HY KAN ENIGE TYD STAAN AS PRESIDENT!!!
@futurefirefighter-edu
@futurefirefighter-edu Жыл бұрын
Daar is altyd 'n nugter stem. Ek is beindruk! Dankie Mr. Phosa. Ek is net jammer dat die nugterheid nie seëvier wanneer die genoemdes in die posisie is, amptenary is, om die verskil te maak nie, maar altyd in die tru-spieëljie die retrospek ophef en blootlê.
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
sarel cilliers also said lets trust Dingaan and look what happened, De Klerk also said lets trust ANC and disband them, look what chaos is in the land now
@Zander-xo1yw
@Zander-xo1yw Жыл бұрын
hoe het M.Phosa sy 100de miljoene bekom
@jossiesteenkamp9317
@jossiesteenkamp9317 Жыл бұрын
BEE
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
these people here praising him are the ones who voted Yes back in 1992, u cannot trust anyone, look what Dingaan did
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
@@jossiesteenkamp9317 Sarel Cilliers also said lets trust Dingaan, and look what happened to them
@hannetjie4817
@hannetjie4817 Жыл бұрын
So jammer dat mnr Matthews van die politiek 'verdwyn' het...ek sou enige tyd vir hom stem
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Dalk wil die mbeki groep n come back man..onthou net mbeki is die pa van bbe.
@guidobrits6593
@guidobrits6593 Жыл бұрын
Ekt nog altyd baie agting vir hom gehad. Hy moet ons president word.
@oliviavanheerden6208
@oliviavanheerden6208 Жыл бұрын
Matthew for president
@shaun-andrewnero7111
@shaun-andrewnero7111 Жыл бұрын
Ek weet dat die DA praat met die ANC. Die DA kan ons nie vertou nie. Die wit mense moet vir FF Plus stem. Ons het die PA and ander opsies.
@keithmarais603
@keithmarais603 Жыл бұрын
En daar hoor julle nou uit die binne kringe van die ANC hoe agter baks julle DA is. Presies soos Gayton McKenzie nou die ander dag in n onderhoud gese het.Mnr Phoza het dit moontlik onwetend bevestig.
@chrisrossouw6908
@chrisrossouw6908 Жыл бұрын
Matthwes Posa for President 😂
@leonvandenberg4710
@leonvandenberg4710 Жыл бұрын
Ek het nou selfs meer respek vir die groot man gekry. Ek het hom ontmoet toe hy n premier was en hy het na elkeen van my personeel gestap en hulle hand geskud en met hulle gesels. Daar is min mense soos hy wat bereid is om op te staan vir sy beginsels
@Loggies-n9z
@Loggies-n9z Жыл бұрын
Redenasie Loggies Witbank
@fabianusmartinkhaiseb5834
@fabianusmartinkhaiseb5834 Жыл бұрын
Ek moet se dus 'n wyse man dié, Mr. Mathews Khosa. Geen gevoel van apartheid, haat, jaloesie, korrupsie, verdeeldheid van rasse en negatiewe owerspel nie. Hy soek vrede en 'n goeie samelewing vir elke Suid Afrikaner soos oorlede oudpresident Nelson Mandela....Mag sy siel in vrede rus.
@carolineminnaert9729
@carolineminnaert9729 Жыл бұрын
Stem saam ons moet inite
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
Sarel Cillers also said the same and look what happened to them,
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 Жыл бұрын
Stem zuma en ramaphosa moet weg
@Loggies-n9z
@Loggies-n9z Жыл бұрын
Ek jou gemis gister Izak maar darem gesprek geluister oor solar panels mask nogals sin oor die kraak in die paneel dink tog dit staaf die refenadie😂
@tryvamore-nx7mq
@tryvamore-nx7mq Жыл бұрын
Mr phosa why only Afrikaans speaking people is your audience,is this message not important to non Afrikaans speaking?
@MariedeBruyn-bb3me
@MariedeBruyn-bb3me Жыл бұрын
Isak, maak stil die geraas, daar agter julle of skakel die ondèhoud AF
@afrikaanseliefdesverhaleen5681
@afrikaanseliefdesverhaleen5681 Жыл бұрын
Ek dink dit was in 'n openbare eetplek. Nee, hou die onderhoud op! Mense kan maar luister of nie luister nie. Die inhoud van die onderhoud het goeie waarde.
@HoffmanmervinHoffman-e3v
@HoffmanmervinHoffman-e3v Жыл бұрын
Dis is Soos Stellenbosch municipal DA die burgermeester het betrokke geraak met die arm fran'schhoek gemeenskap grond eisse
@JohannesPetrusJooste
@JohannesPetrusJooste Жыл бұрын
Phosa is eerlik en het die kwaliteit om die volgende president te wees
@georginapaul9672
@georginapaul9672 Жыл бұрын
YES MILLIONAIRE CRIMINAL POLITICIANS
@antonhuman8446
@antonhuman8446 Жыл бұрын
Meneer Phosa het niskien sewentig jaar gelede gesukkel om Afrikaans te praat. Nie sedert nie. Die antwoord is maklik. Kort. En voor die hand liggend. Meneer Phosa weet hoe om te respekteer. Lei. En te regeer. Hy is een van 'n groep wat kan. En wil. Dit bring lig.
@RianRian-em2ng
@RianRian-em2ng Жыл бұрын
Jaa toe fok julle alles op ne sooooooo RIP
@olgamarshall8965
@olgamarshall8965 Жыл бұрын
Bring god in die skoole vir n better naasie
@Jaco-p1v
@Jaco-p1v Жыл бұрын
Mathews Truimp en Biden is altwee ouer as jy. hoekom kan jy nie oorneem nie.
@TjakaErasmus
@TjakaErasmus Жыл бұрын
Dankie Izak. Hierdie klomp "Nee-stemmers" is dof. Selfs 'n slegte ANC vandag is beter as Apartheid.
@Palmstreet-u7x
@Palmstreet-u7x Жыл бұрын
Sarel Cillers also trusted Dingaan, and look what happened to them, all and i mean all ANC members are corrupt, even those domestic workres, they will steal your last sugar
@Sky3000-to4gi
@Sky3000-to4gi Жыл бұрын
Jingo bells, jingo's all the way ...
@louwvanrensburg7708
@louwvanrensburg7708 Жыл бұрын
Gaan lees jou Bybel my ou,die volk wat hom deur n dwaas laat regeer moet ondergang te wagte wees,hardloop weg van mense wat voorvader geeste oproep Lev:19-2 of wil jou jou slimmer hou as God
@RianRian-em2ng
@RianRian-em2ng Жыл бұрын
Die Zulu en DIE BOER weet waar oor dit GAAN
@ritatsourekis4071
@ritatsourekis4071 Жыл бұрын
n Mens wat respek verdien. Mnr Phosa
Die boek waarvoor Julius bang is
18:13
NUUSPOD
Рет қаралды 157 М.
Die geheime vrag van die Russiese Lady R
19:12
NUUSPOD
Рет қаралды 45 М.
Sigma Kid Mistake #funny #sigma
00:17
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 30 МЛН
Une nouvelle voiture pour Noël 🥹
00:28
Nicocapone
Рет қаралды 9 МЛН
99.9% IMPOSSIBLE
00:24
STORROR
Рет қаралды 31 МЛН
Cheerleader Transformation That Left Everyone Speechless! #shorts
00:27
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 16 МЛН
"Rwanda has been taking Congolese resources for a long time"
33:51
Newzroom Afrika
Рет қаралды 17 М.
So werk konstruksiemafia vertel boukontrakteur.
40:32
NUUSPOD
Рет қаралды 11 М.
Winky D - Siya
3:12
winkyonline
Рет қаралды 314 М.
Ons sal moet erken ons sit op 'n kruitvat
24:29
NUUSPOD
Рет қаралды 17 М.
Gesteelde miljoene: Kan dit vir Cyril sink?
36:30
NUUSPOD
Рет қаралды 17 М.
Highlights: Springboks vs Argentina in Nelspruit
6:00
Official Springbok YouTube
Рет қаралды 292 М.
Sigma Kid Mistake #funny #sigma
00:17
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 30 МЛН