Amen Here help my om in u wee te wandel . hallelujah 🙏
@ARenewedmind13 күн бұрын
Dankie Pastor Frik. n Woord wat ons aanmoedig om oorgegee aan Hom te lewe.
@christienebotha636313 күн бұрын
Baie dankie Frik vir die pragtig geseënde boodskap ❤🙏😇 (Die rots - God se Hande werk - se kleure is absoluut ongelooflik mooi) 🙌
@marieoosthuizen792812 күн бұрын
Amen..dankie vir hierdie mooi boodskap.👏👏
@alidasenekal421513 күн бұрын
Dankie Past Frik! Die kleure van die Rots van ons ABBA VADER, is net hemels! Hoe Groot is ons GOD om so n prentjie vir ons te skilder!!
@LukasPieterse13 күн бұрын
Dankie vir die boodskap Pastoor Frik. Ek het die oggend uitsendings van Koffietyd baie gemis. Geseënd is julle.
@HennieVanNiekerk-t6k13 күн бұрын
Baie dankie Pastor, vir die lering. Lukas 21 19
@juanitamccarthy111211 күн бұрын
shalom ons handel + wandel moet God Elohim behaag. help heilige gees asb.
@sybelmoses519712 күн бұрын
ALMAL MOET DÍT HOOR, BAIE DANKIE PASTOOR FRIK WEIDEMAN... EK STUUR DIT GRAAG AAN... SHALOM
@johanbrits387613 күн бұрын
More Frik....en dankie dis ons wens ook om so te lewe.....Shabbat Shalom uit Geluksburg
@sandrapotgieter748813 күн бұрын
Halleluyah!! Dankie vir leersame boodskappe....
@elzunayon399712 күн бұрын
Amen
@sylvicemostert783012 күн бұрын
Goeiedag. Pastoor. Baie baie danki vi koffie tyd. Oz waardeer di Woord opreg. Seengute❤
@tinusdupreez-un1kx13 күн бұрын
AMEN EN DANKIE PASTOOR DIS SO LEERSAAM DIE HERE SEEN JULLE..
@odeliatimotheus728713 күн бұрын
Halleluja 🔥🔥
@MagdalenaBeukes13 күн бұрын
PRYS VADER SE HEILIGE NAAM.
@jacosmal110213 күн бұрын
Shalom.
@anettegreeff824912 күн бұрын
Die rots het die mooiste kleure in
@HennieVanNiekerk-t6k13 күн бұрын
Shabbat Shalom, Johannes 4:34 Jesus sê vir hulle: My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het om sy werk te volbring. Johannes 4:35 Johannes 4:36 Johannes 4:37
@monicakruger617213 күн бұрын
Dankie🙌🏻
@madalaineburger71213 күн бұрын
Geseënde Sabbat vir jul en liefde uit Gamtoos. HY moet ons voorbeeld wees te alle tye en ons lewe moet elke dag n preek wees. Bid vir jul en jul goeie werk en vra dat u ook vir my en vriende en familie bid om vas te staan in laaste dae. Sien uit na die woord om 10h vandag wat jy vor ons gaan bring liefde Madalainr