No video

Mishandel, gemolesteer, gay. Toe praat Jesus self met my | Ray Charles Dazel | Getuie Tyd

  Рет қаралды 4,787

sofTUBE

sofTUBE

Күн бұрын

Ray vertel sy verhaal van seerkry en oorwinning, waar Christus hom kom red het uit die mag van die wêreld.
#lgbtq #gay #schooloffire #softube #getuietyd #kruiskyk

Пікірлер: 16
@ann-marriepottas1120
@ann-marriepottas1120 Жыл бұрын
Dankie vir jou getuienis wat kan God nie alles doen nie!! Dankie Rooies julle word geseën deur Jesus.
@tersiadutoit8970
@tersiadutoit8970 Жыл бұрын
Prys ons Here Jesus vir jou getuienis, al die eer aan ons Vader. Jesus se lig en liefde skyn deur jou . Ons Here seen jou , Hy het jou lief.🙏🏻🙌🏻🙏🏻
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 11 ай бұрын
Prys die Heer....dankie vir die Bloed van Jesus...mag duisende siele gered word deur hierdie wonderlike,kragtige getuienis. Kom ons hou aan bid vir siele se redding,verlossing en vrymaking !!HOW GREAT IS OUR GOD!!
@annatjieventer3995
@annatjieventer3995 11 ай бұрын
Hallo Ray Charles, baie dankie vir jou pragtige getuienis. Mag jy groei in die Here en n wonderlike pad saam met Hom loop van n intieme relationship met Hom! Jou getuienis is so kragtig en kan so baie jongmense op die regte pad lei! God seën jou en versterk jou.
@elizeoelofse6367
@elizeoelofse6367 Жыл бұрын
Baie mooi geteuienis. Ons dien `n God van liefde!
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
Dankie! Rooies! vir jul onbaatsigte hulp....God sál jul áltyd sëen....xxx
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
Jongman jy is pragtig, so eerlik en kan baie deur jou pragtige getuienis na Jesus lei!
@tronellehusselman3384
@tronellehusselman3384 Жыл бұрын
Dankie!
@elbiesmith1875
@elbiesmith1875 Жыл бұрын
Aan Hom kom al die eer toe!!🙏Mag die Hemelse Vader jou seën op jou pad vorentoe en mag hierdie getuienis van jou ander ook bereik en Jesus sal leer ken en aanvaar as hul enigste verlosser van die sonde sodat hulle ook die ewige lewe sal beërwe. By Hom is niks onmoontlik nie!! Ons moet net nie Sy hand los nie. By stap saam met you hierfie pad. God seën jou?🙏🙏
@TommieDeWet-cx6qp
@TommieDeWet-cx6qp 5 ай бұрын
Wow wow wow....jy is alreeds geroep om pastoor te wees!!
@mariethenrico5072
@mariethenrico5072 Жыл бұрын
Trots op jou!!!! Prys die Here!!!!
@estelledebeer8678
@estelledebeer8678 Жыл бұрын
Baie trots op jou jou pad was nie maklik nie maar deur gebed mag die Vader jou genadig wees jy het so mooi geaardheid geaardheid
@sienafortuin998
@sienafortuin998 Жыл бұрын
Amen dnkie here u hand oor hom was 😢
@lynnbeukman8765
@lynnbeukman8765 Жыл бұрын
🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@lelanieilerd0030
@lelanieilerd0030 Жыл бұрын
Mag Ek ASB met jou kontak maak. ASB. 🙏🙏🙏
@emeliareitzig5568
@emeliareitzig5568 Жыл бұрын
Ai my trane loop sommer, ek is so trots op jou. Imagine hoe trots is Jesus op jou.
🩷🩵VS👿
00:38
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 21 МЛН
Look at two different videos 😁 @karina-kola
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 14 МЛН
Thursday Evening  Service (Mission week )
1:27:00
A.C.K. St. Barnabas Otiende.
Рет қаралды 22
Wilde Danser | Rooies Strauss | Pap en Gospel
25:00
sofTUBE
Рет қаралды 899
Sal ons die Antichris sien?
1:02:00
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 13 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 6 М.
Rooies Strauss - Gedagtes
49:59
Kruiskyk
Рет қаралды 39 М.
God en die dood [27 Junie 2021]
32:55
Ekerk
Рет қаралды 46 М.
Runaway hoenderpoot-potjie | Rooies Strauss
25:02
sofTUBE
Рет қаралды 454
KSM Erediens I 23 Jul. I Heropbou en leef I Hier kom 'n ding (Colin)
29:32
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 92 М.
Ek't my vrou raak geskiet ...
30:02
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
🩷🩵VS👿
00:38
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 21 МЛН