Where are ALL THESE God-fearing men? We need you NOW more than ever!!!
@dougrowe7074 Жыл бұрын
I was there and what a gathering of brothers that was. Most uplifting and to know that God is in control . This beautiful country RSA needs a revival for we are lost. Repent and turn away from corruption and evil. And pray to God for healing that He may hear from Heaven and answer our prayers. Shalom.
@faithfulservant837 жыл бұрын
Sjoe, dis darem maar baie van God se kinders so bymekaar! Dis wonderlik...hier in die buitewereld glo amper niemand meer in God nie, dis baie scary! Mag die Here julle almal seen...ek is seker daarvan hier is baie dinge op aarde wat die Almagtige Vader briesend maak, al die sonde en oorloe, verkragtings, leuns ens maar ek vermoed Sy hart loop oor van blydskap en dis as gevolg van mense soos julle dat die aarde nog gespaar word. Bly asb op God vertrou, maak nie saak wat nie...al glo niemand in die wereld meer nie, bly getrou...dit IS die waarheid..Maranatha! Jesus kom weer om al sy perels te kom haal en nie meer lank nie... :-) Prys die Here!
@johannavanzyl6370 Жыл бұрын
Hoendervleis pragtig! KONING JESUS Halleluja Amen
@jeffjohnstone45066 жыл бұрын
ATTENDED WAS SO MIGHTY,,,,,PRAISE OUR LIVING GOD,,,,
@sf19152 жыл бұрын
O hoe lief ek Wit Suid Afrika
@CVDK195613 жыл бұрын
Geweldig, broeders in Zuid Afrika voor dit getuigenis. De harten gaan open en God krijgt de lof die Hij verdient, geef Hem alle eer. In Nederland zijn ook wel mannen dagen maar we zijn met veel minder. Goed voorbeeld doet goed volgen! Dank je en Gods zegen voor jullie toegewenst!
@faithfulservant837 жыл бұрын
Cor van der Kruijt Dis wonderlik Cor. In die buitewereld kom ek agter hier is min mense wat God nog dien...die wereld verander en mense dink hul het God nie meer nodig nie. Die Duitsers, Nerderlanders, Suid-Afrikaners is gewortel in die geloof maar baie het weggeval..die bybel praat van die falling away. Hy kom weer, en gou ook...bly getrou. Sterk staan!
@jeremyjulies50785 жыл бұрын
Al die eer kom onse liewe meester toe.
@allenministry46272 жыл бұрын
Man of God uncle Angus God bless you
@seanhefer126212 жыл бұрын
Was n AMAZING experience gewees. Oom Angus jy in n engel gestuur van God. daadie naweek het my lewe verander, en ek was nog nooit so bly oor enige ander verandering gewees soos daardie nie. Sal nooit die onderfinding vergeet nie. Dankie aan almal wat gehelp hierme, en dankie God vir mense soos wat die naweek met ons gedeel het.
@Homoprimatesapiens13 жыл бұрын
Ja alle lof gaan na HOM wat SY lewe vir ons afgelê het, kom ons lewe dan ook vir HOM! Yes all honour to HIM who gave HIS life for us, so come let us live for HIM!
@suidafrikaanseboer332011 жыл бұрын
Lig jou hande na bo, vertrou op hom. Alle eer aan die HERE GOD.
@charlesbotha20532 жыл бұрын
ANDY that was a hit song !!! Thanks Juanita
@neelsduplessis1079 Жыл бұрын
Ons KONING kom, HY kom om ons te haal 🙌🙌🙌
@frikkiesmit3272 жыл бұрын
Awesome tyd gewees man
@elsievanstaden2464 Жыл бұрын
Nou nodig!!!!!
@chrisjcoetzee11 жыл бұрын
Amen!
@sf19152 жыл бұрын
God hoor jou die eerste keer. Wees stil en weet …….i am God
@chrisotto83823 жыл бұрын
Was amazing amen
@adrioeliofs33122 жыл бұрын
Amen & Amen
@elsievanstaden2464 Жыл бұрын
Waar is hulle nou? - Weer tyd ?
@th-rd2xh5 жыл бұрын
Wow
@anschendup3 жыл бұрын
Wat het van al hierdie manne gerword? Hoeveel leef hierdie steeds uit? Dit was wonderlik om te sien. Dis al 11 jaar gelede. Waar is almal van julle nou?
@07366415163 жыл бұрын
Ek en my meisie van daardie tyd het saam gebly voor hierdie en daardie naweek het my siening in die lewe verander.ek het haar die week na dit gevra om te te trou en nou is ons volgende jaar 10 jaar getroud met 2 pragtige seuns.
@gertrudekelsey2632 Жыл бұрын
@@0736641516 k
@lucky00002112 жыл бұрын
is dit nou wat jy raak sien wanneer jy die video kyk?