Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 5

  Рет қаралды 28,484

Moer 'n Boer

Moer 'n Boer

Күн бұрын

In hierdie episode van Moer 'n Boer, werk die boere met Sebastian Rothmann, n legende in die boks wereld en n trotse verteenwoordiger van Suid Afrikaanse boks. Asook Vusi Jokazi, n bekende boks afrigter met 2 dekades se ondervinding. Die boere weeg ook in by Lamb Champs voor n paar duisend mense en neem deel in n skaapkop eet kompetisie.
Moer 'n Boer 1 se 'fight night' vind plaas die 14de September 2024 by die Heartfelt Arena, Pretoria.
Koop jou kaartjes nou:
www.moernboer....
Besoek ons winkel:
www.versusmma.....

Пікірлер: 49
@doidoi6279
@doidoi6279 19 күн бұрын
Watch hoe sit Zac vir Dawid uit😂
@RedVoX-WR
@RedVoX-WR 18 күн бұрын
Baie nice manne! Ek raak nou moer excited!
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Ons ook!!!
@leleamor7366
@leleamor7366 19 күн бұрын
Let's go, Coach Vusiiiii❤🎉🎉
@marcusquist3914
@marcusquist3914 18 күн бұрын
Vusi het iemand so hard gebliksem, hyt halfte van sy vingers af geslaan. What a champ
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Hys amazing👊
@witwolfdebruin
@witwolfdebruin 18 күн бұрын
Lekker boys, kanie wag vir die fight dag nie!
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Ons ook nie🙏👊
@badger9456
@badger9456 19 күн бұрын
Zac, moer die ou van Secunda. Eerste rondte KO, samblief.
@renierrobbertse4189
@renierrobbertse4189 19 күн бұрын
🤣🤣Ek dink paar van ons voel so
@ziskabrits618
@ziskabrits618 19 күн бұрын
💪🏻💪🏻💪🏻 gaan groot manne. Hulle weet nie wat julle weet nie!
@jeanrosseau6870
@jeanrosseau6870 19 күн бұрын
Ek het lanklaas ‘n reeks so oplettend gevolg. Dit is ‘n great konsep, hoop kaartjies is nog beskikbaar vir die 14de Sept.
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Op ons webblad! Amper uitverkoop
@jeanrosseau6870
@jeanrosseau6870 12 күн бұрын
@@MoernBoer dankie ek het toe gekry.
@Sih-ui8hb
@Sih-ui8hb 19 күн бұрын
This is interesting, I feel like I don’t understand Afrikaans. But I understand this. 😂
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
♥️😘😂
@reynardkruger6143
@reynardkruger6143 19 күн бұрын
Dankie Champions 🏆 🥇 voel lekker nê.
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Baie lekke😂😂
@tiaandupreez
@tiaandupreez 19 күн бұрын
😎🔊🔥🙌🇿🇦HULLE IS TOUGH, TAAI EN REG VIR 'N GOEIE BOKS 🥊 SWAAI
@Ruuf33
@Ruuf33 16 күн бұрын
YES PLEASE , STOOT NOG SEASONS UIT NA DIE EEN ASB
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Oppad!👊
@UITGEWISAI
@UITGEWISAI 19 күн бұрын
Luister "Wie Is Baas" Van Uitgewis, want hierdie boere is ALMAL BAAS!
@WMstrengthcoach
@WMstrengthcoach 19 күн бұрын
Gaan julle die finale stream? Ek is invested! 😂
@deskofpokemon
@deskofpokemon 19 күн бұрын
Kan 'n boer nou 'n boer begin moer asb? 😅🤣
@janvandenberg9969
@janvandenberg9969 18 күн бұрын
Ons is amper daar🤣
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
14 September!!!
@alexhugo5865
@alexhugo5865 7 күн бұрын
Ek en my vrou wil kom kyk.. dis omi draai maar ons kan dit nie bekostig ni
@heinosmith4690
@heinosmith4690 19 күн бұрын
Kani wag nie
@jannieboshoff5185
@jannieboshoff5185 19 күн бұрын
Kan ons n event maak "Moer n KingPrice employee"? Ons is genoeg ouens daar sal n lekker event maak😂👊🏻
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Gaan vra die groot baas😂👊
@JacquesBekker
@JacquesBekker 19 күн бұрын
Ou Vusie is baie braaf tussen al daai boere!
@bwarrior6340
@bwarrior6340 19 күн бұрын
Ek reken vusi sal elke een van hulle in binne een rondte op.die.plakke sit.
@Just_Leebow
@Just_Leebow 19 күн бұрын
Hy is ń professionel hy weet wat hy doen. Moes hy bang gewees het? 🤔
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Net so
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Vusi maak maatjies! Hys goed in dit en dan leer hy hulle ook nog iets.
@The_Watcher77
@The_Watcher77 19 күн бұрын
🔥 💪👨‍🌾 🇿🇦 🔥
@kjbergemann
@kjbergemann 19 күн бұрын
Sien ek 'n lekker paar brannas afgesluk voor die weigh-ins! 🤣En dog ek sien sommer JW innie kruit in sowel as lanks hom 😂
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Hahaha man is goed in beide😂
@renierrobbertse4189
@renierrobbertse4189 19 күн бұрын
So die boere van Brits kan Bliksem, Skiet en nog Vreet! Kerels julle is in vir 'n lang dag🤣🤣 Jammer julle kon nie vir ons meer gegee het op die weigh inns nie nogals uitgesien na Jannie en Ernst se staredown!
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Dit kom die dag voor die fights🔥👊
@RKM8506
@RKM8506 19 күн бұрын
Is Sebastian siek? Hy het verskriklik maer geword 😮
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Hy lyk vir ons baie fiks😤👊
@koosvonlandsberg5353
@koosvonlandsberg5353 15 күн бұрын
Waarom nie Dricus nie ,,, 😢 is daar weer n verskuilde agenda ??????😢
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Huh? Man is besig. Los hom
@sharkies5747
@sharkies5747 19 күн бұрын
Laaste een was kak snaaks.
@colettemoolman4410
@colettemoolman4410 19 күн бұрын
Kyk net na baby Faf lol
@koosvonlandsberg5353
@koosvonlandsberg5353 15 күн бұрын
Hmmmm klink na n Moffie stem 😂😂
@MoernBoer
@MoernBoer 13 күн бұрын
Jy gaan stemme hoor as hy daai kaak kielie met sy vuiste😂
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 6
23:05
Moer 'n Boer
Рет қаралды 24 М.
Bend The Impossible Bar Win $1,000
00:57
Stokes Twins
Рет қаралды 48 МЛН
Girl, dig gently, or it will leak out soon.#funny #cute #comedy
00:17
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 16 МЛН
Teaching a Toddler Household Habits: Diaper Disposal & Potty Training #shorts
00:16
Moer 'n Boer | Seisoen 1, Episode 7
22:48
Moer 'n Boer
Рет қаралды 20 М.
Aroab Jag 2024
13:15
Danie Vd Merwe
Рет қаралды 6 М.
I Investigated South Africa's Whites-Only Town
23:09
Wide Awake Podcast
Рет қаралды 1,8 МЛН
Tyson & Alri's Wedding Film
7:37
Gutsch Film and Photography
Рет қаралды 10 М.
ZAABLAND (2024)
21:49
VAN PLETZEN
Рет қаралды 13 М.
VW Golf GTI Generations DRAG RACE
25:50
carwow
Рет қаралды 2,2 МЛН
[SLAP BATTLE] JUN MENDIOLA VS GIBIS ALEJANDRINO | 20240605
10:09
Dynasty Fight Club
Рет қаралды 338 М.
The Side of Cyprus Nobody Talks About (TRNC Documentary)
1:01:07
Kids of the Colony
Рет қаралды 10 М.
Bend The Impossible Bar Win $1,000
00:57
Stokes Twins
Рет қаралды 48 МЛН