Рет қаралды 172
Die Musgrave Tactical is giftig. Die TAC is 'n plaaslik vervaardigde semi-outomatiese wapen uit die Musgrave-stal wat soos 'n bom skiet. Lees die volledige artikel in die Februarie 2024 uitgawe van WILDLAND - nou landwyd digitaal beskikbaar...