My man, geskok deur 3-fase krag

  Рет қаралды 10,540

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Hary moes die krag gaan oorskakel het na sy kragopwekker toe om sy batterye te laai. Met die oorskakeling, raak hy aan die drade en word met 3-fase krag geskok. Hy't vir so 30min daar gelê voordat Ronél hom kom soek het. In die tyd toe beleef Hary 'n helder lig.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library

Пікірлер: 7
@AletLocke
@AletLocke 4 ай бұрын
Amen wat n fantastiese getuienis ons dank God vir Sy beskerming
@SarieDuToit
@SarieDuToit 3 ай бұрын
Dankie Jahshua vir hierdie wonderwerk U is Wonderbaar .
@rianatheron3338
@rianatheron3338 3 жыл бұрын
Mooi getuienis .. Ons het net een dag op 'n slag en God is daar vir ons .. Dien God 24/7 .. En laat ons geloof nie wankel nie .. Bid sonder ophou .. En ons moet ons liefde deel met almal en vir almal bid .. In die naam van Yeshua hamashiach .. Amen
@georgenorris1300
@georgenorris1300 3 жыл бұрын
JY KAN NOOIT WEER DIESELFDE WEES.EK GLO DAAR IS MEER DIEPTE EN HUMBLENESS.BLY GOD HET JOU GESPAAR HARRY.
@josephinemadikiza9900
@josephinemadikiza9900 2 жыл бұрын
Dankie vir jul boodskap God is ons krag
@Nelmari790
@Nelmari790 3 жыл бұрын
Abba Vader se Genade is so Groot. Dankie vir julle storie
@helenasmit1905
@helenasmit1905 3 жыл бұрын
Wow wow powerful God is Good and Amen🙌
Valskermspringer VAL (bounce) & OORLEEF ...
35:47
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
HERE dink u darm nog aan my?
26:37
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
РОДИТЕЛИ НА ШКОЛЬНОМ ПРАЗДНИКЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,3 МЛН
verkrag, maar kon NIKS sê nie
25:57
Die Getuienis
Рет қаралды 40 М.
Self verwyte - dit was my skuld
21:25
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
Retief Burger's road through Depression - 1 of 2
21:24
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 10 М.
40 jaar terug, gemolesteer deur pastoor
24:55
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Ex Gevangene se Getuienis
14:55
Charles Smith
Рет қаралды 22 М.
Geheimnisse & ,Vrymesselary - Deon Allers
11:47
Deon Allers
Рет қаралды 58 М.
Quiet Night: Deep Sleep Music with Black Screen - Fall Asleep with Ambient Music
3:05:46