No video

Valskermspringer VAL (bounce) & OORLEEF ...

  Рет қаралды 10,624

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Hannes Pieterse het soos 'n normale dag gaan valskerm spring ...
Maar toe is hy in 'n botsing met sy vriend, val af aarde toe en "bounce" ...
HOE OORLEEF 'N MENS SO IETS ???
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek verskaf deur:
KZbin Audio Library
Purple Planet Music - www.purple-planet.com

Пікірлер: 28
@hannelierossouw6034
@hannelierossouw6034 2 жыл бұрын
AMEN AND AMEN 🙏👏👏
@SarieDuToit
@SarieDuToit 3 ай бұрын
Ek is tot alles in staat deur Jahshua wat my krag gee.Hallelu JAH
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 4 ай бұрын
Wat n wonderlikke getuienis ons die n God van wonders prys Die Here
@malindathompson6283
@malindathompson6283 3 жыл бұрын
Wow, wat 'n getuienis, hoe groot is die Here!! Die hondjie het besluit hy wil ook op TV wees.... dierbaar.
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Wow!! Fantastiese getuienis...
@Aletta-ThisMoment
@Aletta-ThisMoment 4 жыл бұрын
Baie dankie Hannes, jou getuienis versterk ons geloof - mag jy en jou familie groot geseënd wees!
@marthabestbier2675
@marthabestbier2675 3 жыл бұрын
Wow! 👏 Wow! 👏 Wow! 👏 Wie kan nou nog sê daar is nie 'n God nie! He' s alive!! 🙌🙌🙌 Shalom van Eileen Uit Malmesbury 🤝
@elsabiebezuidenhout4734
@elsabiebezuidenhout4734 3 жыл бұрын
Whow......net n bewys God is daar
@marthamouton
@marthamouton 3 жыл бұрын
Prys die Here 👏🏼👏🏼🙏🏼❤️🩸🩸🩸wat ñ SALIGMAKER. Ek WIL die Here dien tot in lennnnnnngte van dae. Amen .
@jacquinel6868
@jacquinel6868 3 жыл бұрын
Dat jy oorleef het is 'n wonderwerk, dat jy hoegenaamd herstel het is nog 'n wonderwerk. Ons dien 'n God van Genade!!! 👏
@TheLionOfAfrica
@TheLionOfAfrica 3 жыл бұрын
Halleluya! Ons God leef. Ek Kan ook getuig dat Hy antwoord as jy Hom ini nood aanroep. Jesus is n werklikheid!
@abriaankruger4818
@abriaankruger4818 3 жыл бұрын
Wow dankie Hannes dat jy dit gedeel het . Mag Vader jou seen en deur jou werk
@ansieswanepoel5127
@ansieswanepoel5127 3 жыл бұрын
Prys dir Here wat n getuienis. Ons dien n God van Wonderd
@jonathanspilhaus3165
@jonathanspilhaus3165 3 жыл бұрын
Dankie vir jou indrukwekkende boodskap
@millintribe6997
@millintribe6997 3 жыл бұрын
Wow wat n getuienis.
@lurenevr5224
@lurenevr5224 4 жыл бұрын
my wens is ddat elke een van die Here se kinders sal uitroep na Hom toe vandag....daar is nie meer baie tyd nie
@stormcup2920
@stormcup2920 4 жыл бұрын
Julle moet asb hierdie getuienisse ook in Engels doen sodat die res v d wêreld kan hoor....
@Sunnysa123
@Sunnysa123 4 жыл бұрын
Prys di Here Hy is groot en almagtig wonderlike getuienis xxx
@millintribe6997
@millintribe6997 3 жыл бұрын
Ek het al gesien hoe ou spring en valskerm nie oopgaan. Dit was meer as 10 jaar terug.
@claviativdnwijk
@claviativdnwijk 3 жыл бұрын
Ek dink hoeka dit was 10 jaar gelede..
@lizettekayat8776
@lizettekayat8776 4 жыл бұрын
Wat het van Deon geword??
@hannespieterse2696
@hannespieterse2696 4 жыл бұрын
Goeie more. Deon het die val ook oorleef en is gesond. Hyt ook volkome herstel danksy GOD's genade. Deon en ek is Vriende.
@Brother-Louis
@Brother-Louis 4 жыл бұрын
@@hannespieterse2696 Amazing getuienis
@stormcup2920
@stormcup2920 4 жыл бұрын
Wonderlike inspirasies getuienis!!
@johanneslofty-eaton3530
@johanneslofty-eaton3530 3 жыл бұрын
Wat het van Deon geword?
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag Johannes, Deon het ook wonderbaarlik genees en is okay
@johanneslofty-eaton3530
@johanneslofty-eaton3530 3 жыл бұрын
Loof Koning Jesus! Baie dankie vir die "reply"
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Ateïs - want HY vat net
31:42
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Survive 100 Days In Nuclear Bunker, Win $500,000
32:21
MrBeast
Рет қаралды 161 МЛН
Doing This Instead Of Studying.. 😳
00:12
Jojo Sim
Рет қаралды 35 МЛН
Wanneer jou besigheid (sommer als) dood voel ... WAG!
29:17
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Gewaarsku maar wou nie luister nie
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Tronk toe deur dwelm sindikaat
31:25
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Alles verloor! Tog was daar was nog hoop!
28:33
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Self verwyte - dit was my skuld
21:25
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
valse of ware bekering
28:04
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
My hel saam met Jaco Swart
31:16
NUUSPOD
Рет қаралды 231 М.
Skei jou man! GOD sê: “WAG”
25:59
Die Getuienis
Рет қаралды 57 М.
Survive 100 Days In Nuclear Bunker, Win $500,000
32:21
MrBeast
Рет қаралды 161 МЛН