NG KERK SKEURING? DR CHRIS SAAYMAN

  Рет қаралды 7,014

SOLA Platform

SOLA Platform

Күн бұрын

Пікірлер: 56
@janlinde7477
@janlinde7477 9 ай бұрын
Baie dankie Dr Ferdie dat jy die waarheid verkondig,!
@Theresa1965
@Theresa1965 11 ай бұрын
Dankie dat jy vreesloos Jesus volg en vir al die kennis wat jy deel.
@vickybotha7896
@vickybotha7896 Жыл бұрын
Dankie Ds. Ek stem 100% saam met jou. Wil mie eens praat van die vrymessalary nie. Ons lidmate steur hulle nie aan dit nie. Ek n my gesin is uit die NG gemeente ht nou n meer persoonlike verhouding mt die HERE.l
@johannesmoolman8806
@johannesmoolman8806 4 жыл бұрын
Dankie, ek het hierdie kanaal vandag ontdek. Ek sit al 10 jaar in die VSA en wanneer ek terug gaan herken nie meer my NG Kerk nie. Ouers sê net "Leef en laat leef". Dis moeilik om Afrikaanse mentors in die buiteland te vind, hou aan asb. Groete
@SOLAplatform
@SOLAplatform 4 жыл бұрын
Hi Johannes, Baie dankie vir jou kontak maak. Mag die HEre jou seen en versterk.
@ereneschwartz3332
@ereneschwartz3332 3 жыл бұрын
Dankie. Thank you for this clear explanation. We were members of Moreleta and “fieldworkers” in North Africa and the Middle East for some 18 years. Since being in Cape Town since 2018 we joined a DR church that my great great grandfather GE Stegmann started in the 1850’s. However, sad to say, that church is one who stands with the synod; although the pastor is not in favour , the congregation is. We are at a crisis point. My great grandfather would be shocked to see the situation in the DR Church that has turned away from the truth of God’s Word. We are praying about the way ahead and found your video as if led to it. A very timely warning. Thanks so much. We know Chris Saayman as it happens. Blessings
@johannasteyn8082
@johannasteyn8082 3 жыл бұрын
Baie dankie het jou video ontdek oor die ngk se afstand doen van Bybelse beginsels en waaarheid. Ek het al in 1988 die ngk verlaat. Maar ek luister graag na dr Saaiman se Bybelstudie en preke. Dankie. Dat jy opstaan vir die warheid
@Vennotius
@Vennotius 4 жыл бұрын
Goeie video, dankie. Mense het nodig om perspektief te kry, en om bereid te word om die prys te betaal van dissipel-wees van die Here Jesus.
@dupdupreez4925
@dupdupreez4925 10 ай бұрын
Dagsê Boeta in JESUS. Ek het my lidmaatskap met NG kerk in 96 opgesê nadat hulle my wou tug oor baie van die goed jy ook seker ñ probleem mee het maar ek gaan nog steeds kerk daar. En soos met jou hou die mense nie van my nie want ek is nie bang om ñ predikant aan te vat oor onwaarheid in ñ diens nie. Ek volg graag jou geselskap voortaan.
@MILC0M
@MILC0M 7 күн бұрын
Exactly 💯 Die probleem het by universiteite begin.
@raamonkhan4909
@raamonkhan4909 3 жыл бұрын
Kry vir jou n KJV Bybel . . . . .
@marynvanwyk76
@marynvanwyk76 4 жыл бұрын
Dankie Ferdie dat jy uitstaan vir geregtigheid. Stem saam met wat jy se. As ons die bybel ken, sal ons nie toelaat dat dominees, ons die gebooie van mense leer. Seen en sterkte vir jou, hou aan, so kan meer mense op die pad van waarheid kom.
@johannmeiring4208
@johannmeiring4208 2 жыл бұрын
Maryn van Wyk. Jammer mens, die NG kerk is on sy wese leringe en tradisies van mense, Calvyn , Luther ens.
@stienavoges4197
@stienavoges4197 3 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie boodskap, ek wil net graag weet, as n pensionaris, wat ook nie saamstem met wat nou aan die gang is in NG Kerk nie, wat moet jy doen, as jy die kerk bedank, waarheen gaan jy??net na n ander kerk? Maar watter ander kerk? Jy woon in klein dorpie, ek hoor nou eers wat alles aangaan, deur te luister na die videos, ons in Namibië staan dit teen, maar ons is in NG Kerk?
@daniellouw1
@daniellouw1 2 жыл бұрын
Gaan praat heel eerste met jou gemeenteleiers. As hulle liberaal is, bedank dadelik uit die gemeente. As hulle rigtingloos is, weerhou jou finansiële bydrae. As dit nie help nie, bedank uit die gemeente. Sluit by ander gemeente aan of selfs huiskerk. Kerkleiers moet verantwoordelikheid neem. Moenie aanbly onder swak leiers nie.
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 8 ай бұрын
@@daniellouw1 100%
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo 4 жыл бұрын
My breuk met die NG Kerk het in ongeveer 2011 plaasgevind (dit was na baie wroeging, briewe skryf en dooplidmaatskap sedert 1959). Daar was tog al geweldig baie pogings om die Hervroming verder te voer, maar as die kerk se waardes onbybels voortgroei, kan ek nie as gelowige deel van die geestelike bedrog wees nie. Hoeveel boeke is nie al geskryf om probleme te probeer identifiseer nie. Boeke soos Oes die Stormwind SA, NG Kerk Transformeer of Disintegreer en Trojaanse perd in di NG Kerk? Neewat, wie en wat is my God?
@SOLAplatform
@SOLAplatform 4 жыл бұрын
Dankie Johannes vir jou bydra. Waar vind jy nou 'tuiste?
@japiesas6517
@japiesas6517 10 ай бұрын
Die vraag is, is predikante leiers of verleiers. My standpunt is ek gee nie om wie jy is nie as jy nie wedergebore met ander woorde tot bekering gekom het nie is jy op 'n dwaalspoor. Ek glo die Bybel.
@dbjansenvanrensburg762
@dbjansenvanrensburg762 23 күн бұрын
Freddie die oplossing vir my in 2008 was die APK dis waar jy tuishoort !
@chrissmit2614
@chrissmit2614 10 ай бұрын
briljante kanaal. Jesus is Heer
@daniellouw1
@daniellouw1 4 жыл бұрын
Ferdie, baie dankie weereens vir 'n goeie video. Ek sien jou as 'n held in die NG Kerk. Jy is steeds seker een van die sterkste stemme in die NG Kerk omdat jy die dosente aangevat het en op die ou einde daaroor moes ly. Baie dankie ook vir jou boek! Ek het net 'n vraag: by 15:40 sê jy: "As ‘n gemeente wil wegbreek van die NG Kerk sit hulle met die probleem dat 100% van die kerk [gemeente] moet saam loop, anders word die kerkgebou die sinode se eiendom. Dit is 'n realiteit. Is is hoe die kerkorde geskryf was en dit is 'n probleem waarmee julle sit." My vraag is of dit regtig so is. Ek het niks daarvan in die kerkorde gesien nie. Ek weet daar was al hofsake waar die hof so beslis het, maar het iemand al die moeite gedoen om te gaan uitvind presies wat die situasie van daardie hofsaak(e) was? Dit maak hoegenaamd nie vir my sin dat een persoon of 'n baie klein minderheid so 'n "vetoreg" het nie.
@afranscoisstanderstander7360
@afranscoisstanderstander7360 2 жыл бұрын
Die NG Kerk is nie die kerk van God en die Ligaam van Christus nie! Dit is jul eie kerk wat gestig en gebou is deur die sinode wat julle so van praat, en self gekiesde teologiese predikers en dominees wat hul eie amp en otoriteit gekies het, en nie deur God se salwing en openbaarings en drome en visioene en woorde van kennis en inwyding en bevestiging deur die rentmeesterskap wat God voorsien en geheilig het nie.
@atkruger7840
@atkruger7840 10 ай бұрын
Baie skrif getroue boodskap.
@andriesbodenstein5454
@andriesbodenstein5454 3 жыл бұрын
Ekt die NGK onder sy gat geskop omtrent veertien jaar gelede , dit nadat ek in 2003 n besluit geneem het dat ek net in die Woord v YAHWEH Elohim sal volstaan en glo , en dit was n wyse besluit gewees ! Dit nadat ek 55 jaar v my lewe daar gemors het , en vrymesselary vlieg hoog daarin , hoogty vier ....
@MILC0M
@MILC0M 7 күн бұрын
Plaas ASB n naamlys v d Baal profete en by watter kweekskole hulle is.
@jacquesprince8181
@jacquesprince8181 4 жыл бұрын
Dankie Ferdie! Ja dis hartseer dinge. Ek dien in 'n gemeente wat jare gelede (1993) uit die NG kerk is agv die liberalisme en liberation teologie. Liberalisme is tog maar soos dodder, lyk my mens kry daai spore nooit heeltemal uitgewis nie. Ons gemeente moes self weer oor die laaste 5 jaar weer deur 'n suiwering gaan omdat daar gapings gelaat is wat veroorsaak het dat daai dodder weer uitgegroei het. Klomp mense gaan weg, en dis baie moeilik en baie maklik val selfs behoudendes mens ook maar aan, want die leuen word makliker geglo as die waarheid.
@elsbetharmstrong874
@elsbetharmstrong874 10 ай бұрын
😅😊😊
@SwiSwiKat
@SwiSwiKat 10 ай бұрын
🏳️‍🌈👬🧑‍🤝‍🧑❤👬🧑‍🤝‍🧑🏳️‍🌈
@angeladekock5665
@angeladekock5665 3 жыл бұрын
Wanneer kerke soos besighede bestuur word....wat kan verwag word....huiskerke sal alles regstel
@1vanstraten408
@1vanstraten408 3 жыл бұрын
Waarheen vlug ons as ons nie kans sien om die pad te stap van die kerk. Dit is nie al wat traumaties in die kerk is seldegeslagverh. Ontkenning van opstanding die hele kerk wees is in sy maai jy kan amper sê en dit is verskriklik om dit te sê : n mens wil niks te doen hê met hierdie soort kerk wees. Al wat ek doen is om by die huis te bly en na Riekert Botha se preke en lering oor KZbin en na jou te luister en om Christus te vertel hoe ek dinge ervaar en te vra dat Hy my sal help
@SOLAplatform
@SOLAplatform 3 жыл бұрын
My maat, ek verstaan hoe jy voel. Gaan lees Hebreers 10:25. Jy moet in 'n gemeente van soorte wees my broer, al is dit klein. Ek dink aan jou
@annavermmaak2649
@annavermmaak2649 3 жыл бұрын
@@SOLAplatform stem saam.daar is kerke waar die Here opreg gedien word.
@stefaanvermeire4511
@stefaanvermeire4511 4 жыл бұрын
Wat gereformeerde Kerk in Suid-Afrika is nog tradisionele en Bybelgetrou?
@SOLAplatform
@SOLAplatform 4 жыл бұрын
"tradisionele" kan natuurlik baie dinge beteken. "Bybelgetrou" is 'n goeie vraag. Ek bly al vir 13 jaar nie meer in SA nie maar besoek SA net vir kort tye. Waar gaan jy kerk Stefaan?
@SOLAplatform
@SOLAplatform 4 жыл бұрын
@@JusticeSR71 , is dit die kerk van Frank Retief?
@ereneschwartz3332
@ereneschwartz3332 3 жыл бұрын
Moreleta Gemeente in Pretoria
@afranscoisstanderstander7360
@afranscoisstanderstander7360 2 жыл бұрын
Bybel en vleeslik getrou maar nie God en Sy verbond en rentmeesterskap en priesterskap en termes en voorwaardes vir ons geloof en diens in Hom getrou nie.
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 4 ай бұрын
Die EG kerk. Evangeliese Gereformeerde kerk sus jou nie in die hel in nie. Hulle ruk jou terug Hemel toe. Draai nie doekies om nie. Gaan luister na dr Hennie Prinsloo
@RachelVanSchalkwyk-w3x
@RachelVanSchalkwyk-w3x 10 ай бұрын
Mense gaan met oogklappe deur die lewe en wil nie verstaan wat werklik in die lewe aangaan nie. Oupa en Ouma was al die jare in daardie kerk en hulle wil nie weggaan nie.
@hendrickhavenga2670
@hendrickhavenga2670 9 ай бұрын
Jy's regtig 😢
@chriserasmus
@chriserasmus 2 ай бұрын
Die NG Kerk is gekomersialiseer.
OOSTELIKE SINODE SKEURING?
34:14
SOLA Platform
Рет қаралды 2,1 М.
哈哈大家为了进去也是想尽办法!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:33
JOHAN HEYNS
19:17
SOLA Platform
Рет қаралды 10 М.
Nuwe NG Kerk-moderator maak sy hart oop oor gays en ander kwessies
21:19
DR BEN DU TOIT
50:51
SOLA Platform
Рет қаралды 9 М.
Professor Willie Jonker oor selfdegeslagverbintenisse
15:02
SOLA Platform
Рет қаралды 9 М.
TV-kameras gee pad by NG Kerk-debat oor gay verhoudings
2:56
Netwerk24 Video
Рет қаралды 7 М.
Noam Chomsky - Why Does the U.S. Support Israel?
7:41
Chomsky's Philosophy
Рет қаралды 6 МЛН
Gesprek met prof Stephan Joubert oor Rol van Israel, 13 Sept 2020
42:57
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 24 М.
NG KERK BEKERING?
32:38
SOLA Platform
Рет қаралды 8 М.
哈哈大家为了进去也是想尽办法!#火影忍者 #佐助 #家庭
00:33