Pad Thai - KombuisStories

  Рет қаралды 118

KombuisStories

KombuisStories

Күн бұрын

Bestanddele
• 200g Pad Thai noedels
• 400g Garnale
• 150g -200g “firm” Tofu - Blokkies gesny
• 2 eiers
• 3 - 4 Knoffelhuisies opgesny
• 2 Rooi of geel soetrissie
• 4 sprietuie
• 1 Koppie vars Koljander
• ½ koppie grondboondjies - gerooster
• Lemmetjiesap
•”Bean Sprout”
• Olie vir vlakbraai
Pad Thai Sous
• 3 Eetlepels Vissous
• 2 Eetlepels Sojasous
• 3 Eetlepels Suiker
• 1 Eetlepels rys-asyn
• 2 Eetlepels Sriracha
• 2 Eetlepels grondboontjie-botter
• 2 Eetlepels tamarind in so 3 Eetlepels kookwater opgelos
Metode
1. Plaas die noedels in ‘n bake n gooi kookwater bo-oor (sien pakkie vir aanwysings)
2. Meng al die bestanddele vir die Pad Thai sous by mekaar
3. Maak die olie warm in ‘n pan
4. Braai die knoffel en sprietuie tot sag
5. Voeg die tofu by die uie
6. Voeg ook die soetrissie by die tofo
7. Geur die garnale met lemmetjiessap
8. Voeg die garnale by die uie en soetrissie mengsel
9. Braai vir so 2/3 minute
10. Maak ‘n holte in die middel van die garnale en breek die 2 eiers in die pan
11. Gebruik sushi stokkies en “klits” die eiers tot dit gaar is
12. Voeg die Noedels by die garnale
13. Roer ook die Pad Thai sous die Noedels en kook deur vir so 5 minute
14. Bedien die Pad Thai - garneer met “bean sprouts”, vars koljander, sprietui, fyngemaakte geroosterde grondboontjies en lemmetjiesap

Пікірлер
Uncle Roger LOVE This Pad Thai (Pailin's Kitchen)
14:28
mrnigelng
Рет қаралды 2 МЛН
Janet's Pepper Chicken - Ina Paarman
5:06
KombuisStories
Рет қаралды 16
пришла на ДР без подарка // EVA mash
01:25
EVA mash
Рет қаралды 3,3 МЛН
The perfect snowball 😳❄️ (via @vidough/TT)
00:31
SportsNation
Рет қаралды 77 МЛН
Secret to sawing daughter in half
00:40
Justin Flom
Рет қаралды 33 МЛН
Сигма бой не стал морожкой
00:30
КРУТОЙ ПАПА на
Рет қаралды 10 МЛН
Feli fanai chuan chatuan ram min pan san ta!!Avan uiawm em
11:24
Bawitlung Collection
Рет қаралды 122 М.
Sjokolade en neut-rol
3:44
KombuisStories
Рет қаралды 15
ვეღარასოდეს გამდიდრდები (თუ ეს არ იცი)
23:57
გიორგი გოგეშვილი Giorgi Gogeshvili
Рет қаралды 6 М.
What Happens When You REGROW Veggies From the Store?
26:08
The Gardening Channel With James Prigioni
Рет қаралды 3,2 МЛН
Thai Chef Makes Green Papaya Salad (som tum pla ra)
17:31
Pailin's Kitchen
Рет қаралды 163 М.
Healthy and SO DELICIOUS! A new way to cook salmon that you will love!
9:51
Feli fanai tan ka zan hnuhnung/A thiante fak an phu
8:01
Lalremruata
Рет қаралды 5 М.
Hoender Shawarma
2:41
KombuisStories
Рет қаралды 3
You've Probably Never Had Real Thai Tea!
10:52
Pailin's Kitchen
Рет қаралды 676 М.
Feli fanai Ruang chungah  Pi Mali thusawi Pathian hnen a in hlan sa thlap😭😭
24:56
News thuthar •125k views • 3hours ago ...
Рет қаралды 61 М.
пришла на ДР без подарка // EVA mash
01:25
EVA mash
Рет қаралды 3,3 МЛН