Dankie so baie vi jou getuienis . Wonderlik om te Besef dat Jesus Kom, dat Hy doodgewone mense kies om sy Woord te verkondig. Jesus seën jou met jou getuienis 🙏🙏🙏🙏
@JoanaduPlessis6 ай бұрын
Ek was in so n verhouding, maar Jesus het my gered. Ek bid elke dag vir hom ek weet en vertrou dat Jesus sy lewe sal omkeer. Amen
@MagarethaGreen3 ай бұрын
AMEN EN AMEN.ONS DIEN N GOD VAN WONDERS.AMEN?
@rinamorris37722 жыл бұрын
Baie dankie, dit het Baie gehelp vir vrae waardeer ek ook sukkel. God seën julle xxx
@AletLocke9 ай бұрын
Wow wat n awesome getuienis dankie Here vir elke siel wat U red ons dien n God van wonders
@SarieDuToit9 ай бұрын
Vader Jahshua U is n Groot JAHWeHShua van Wonders ek loof en prys U die Die Ek IS Amen. Dankie vier hierdie wonderlike getuienis van jou lewe.
@charmainevandermerwe5868Ай бұрын
Awesome getuienis 🙏🏼🙏🏼
@carinavandenheever19632 жыл бұрын
ek luister hier uit Klerksdorp en wat 'n mooi getuienis
@letitiastieler19712 жыл бұрын
So n pragtige getuienis.
@dorlanescholtz48272 жыл бұрын
Mooiste mooiste boodskap...
@KathleenForbes-n5u Жыл бұрын
Dankie Ferdie die getuienis was baie opbouend. Gn jou whatsapp stuur.Geseend is jy.Die Here seen jou.Die Here is net die Here.
@rikabuitendag797 Жыл бұрын
Wonderlik. Ek dink elkeen van ons twyfel as ons seer kry in die lewe of iemand verloor wat ons lief het. Baie mooi getuie, mag Hy vir ons almal daar wees in tye van twyfel.
@WalterWilliams-t2u Жыл бұрын
Is baie waar ons beplan teveel en doen te min ek stem.vlkome saam
@Opendoordesignsonja Жыл бұрын
n Fantastiese Getuienis🙏🏻
@juriesteyn99874 жыл бұрын
Ferdie het my geraak. Dit het n behoefte in my veroorsaak. Met die slegte dinge het hy n ervaring met god gehad wat ek oor droom
@priscilladrake37754 жыл бұрын
Dream a dream SO BIG that it's destined to FAIL unless GOD IS IN IT 🤗😉Die Here seën jou Ferdi vir wat julle saai vir Jesus se Koningkryk!
@elainerabe83234 жыл бұрын
Wat n wonderlike getuie .God is groot.
@sonjaleroux43773 жыл бұрын
Baie van die dinge wat Ferdie se, kan ek mee assosieer. Maar daar is iets wat ek erens nie snap in my lewe nie. Die Here praat met ons almal, op verskillende maniere. Bv: die Here se my vlerke is nou sterk genoeg, dis tyd dat ek vlieg soos die arend, en tog weet ek nie..... kan die Here my tog nie maar net n stampie in die regte rigting gee nie....
@Grace-vk3jd3 жыл бұрын
HOE GROOT IS ONS GOD. . Sandra Snyman
@geraldstrayton25453 жыл бұрын
So mooi! “As die Here voor jou staan dan weet jy dat dit Hy is!!”
@lisahill6553 жыл бұрын
Amen 🙏🙏
@rhaarhoff604 жыл бұрын
God is liefde... Dankie vir jou getuienis.
@hermiecoetzee35604 жыл бұрын
Danki die Here is groot 🙏
@graemeneale93113 жыл бұрын
So pleased that there is more and more Afrikaans content out there. Hou so aan.
@Legoandart1164 жыл бұрын
Wat n wonderlike boodskap. Amen
@Poppievn4 жыл бұрын
Wow🙏
@tersiavandermerwe224 жыл бұрын
wow 🙌
@marelizebotha85025 ай бұрын
Dit is n Kragtige getuienis
@rhaarhoff604 жыл бұрын
Die Heilige Gees is so kosbaar.
@christinawilbers3767 Жыл бұрын
My man is ook nou amper 9mde oorlede, niemand weet waardeer mens gaan nie.
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag Christina, as u kan, kontak ons of Ferdie. info@diegetuienis.co.za Whatsapp 0711662178
@AntoinetteLaas5 күн бұрын
Die man wat hier gepraat het.Ek wil hom persoonlik ontmoet as dit moontlik is.woon in Kuruman by die outehuis.kan die man vir ons n getuienis by die ouetehuis bring
@DieGetuienis5 күн бұрын
Goeie dag. Ferdie bly in Klerksdorp en werk maar lang ure op sy plaas. Maak gerus met hom kontak.