Rejoice in the Lord all ways and again I say rejoice... God is ons anker, ons moet gehoorsaam wees aan God
@Opendoordesignsonja6 ай бұрын
Bevestig sy wat ek ook oor gepraat het. Dankie vir hierdie getuienis. GOD IS GROOT!! Amen!!
@rianatheron33383 жыл бұрын
God ruk ons tot die werklikheid van leef .. God laat weet ons op vreemde wyses Wie is in beheer .. Ons, of God .. Ons moet God Ken 24/7 .. God is immers ons Creator en sonder God is ons niks .. Ons is zero sonder God .. Ek glo God Leer al sy kinders op allerhande wyses wat is wat .. En maak nie saak wat en hoe moeilik dit is, God is met ons al die pad .. Amen
@annavisagie64982 жыл бұрын
Amen prys die Here is waar🙏
@GertCoetzee-n9k2 ай бұрын
Fantasties
@tanyagrobler90362 жыл бұрын
Beautiful getuienis en baie self ook ervaar. Geen medies en hosp plan met 3 kinders. Dan leer mems Wie is d Groot Geneesheer. Here het ook dokters op ons pad gesit in tye v krisis. Loof Sy Naam! Ons leer ons kinders om nie te, se :"My siekte" nie maar die siekte. We don't givevit legal right in any way. Glory to God
@rianatheron33383 жыл бұрын
Ons eindpunt is God .. Niemand gaan dit ontduik nie .. Amen
@sienafortuin9982 жыл бұрын
Amen so prgtr getuienis
@rianatheron33383 жыл бұрын
Ken God in als, leef diep saam met God .. Amen
@vanessatiger2558 Жыл бұрын
Amen.
@joanhenschel35112 жыл бұрын
Hartlik dankie vir 'n puik boodskap.
@claviativdnwijk3 жыл бұрын
Ai dit help my ook geweldig baie..
@janineburger19813 жыл бұрын
Prys die Here vir hierdie kragtige getuienis!! Ek wil graag Frik en Amelia Weideman se youtube Channel k, Menorah Tabernakel voorstel aan ander luisteraars. Daar is baie inhoud oor huis skoonmaak en hoe om jou huis te salf. Die oad wat ons as kind van God stap is elke dag n leerskool. Die mooiste een ooit!
@riettepretorius3023 жыл бұрын
Baie dankie vir jou getuienis van Jackie. Ek kan baie identifiseer. Dink jy is reg oor verwerping as wortel waarvan mens nie bewus is nie wat hierdie gees van prestasie veroorsaak.
@seansnyman47723 жыл бұрын
This just rejoices my heart. U've been in our prayers Jackie. God hears every prayer and He has not forsaken u. But He causes ALL things to work together for good to them that love Him and are called according to His purpose. This testimony seksionele so blessed me and I pray this reaches many many people who need to relinquish control and lordship from themselves unto the Lord Jesus Christ. Much love Jackie. So amazed and congrats for ur stand to testify and be so open. God bless u.
@martiethysse88273 жыл бұрын
Mooi getuienis en so kragtig
@yolandescott53583 жыл бұрын
Ongelooflike getuienis!! 🙏🙏🙏
@martiestyger86883 жыл бұрын
Awesome boek van M K Strydom..... Dit vir my ook on geloof like openbaringe gebring.... Prys die Here Hys sooo getrou
@merciavanderberg15462 жыл бұрын
Ek kan so relate met Jackie,fantastiese boek daai,wens elke mens op aarde kan dit lees.Ons moet altyd eers die Koninkryk van God soek en alles anders word bygevoeg.🙌🏻
@danielzaaiman59082 жыл бұрын
Ek nodig om te se God se he hom lief bo alles Jesus Christus en jou naaste daarna se God vir elke man het hy n vrou gemaak om saam die lewe te trotseer twee halwes maak een sterk in God
@danielzaaiman59082 жыл бұрын
For the man that wants a wife wants a good thing
@gavinkywe12703 жыл бұрын
BAIE MOOI GETUIENIS
@johannasmith25283 жыл бұрын
Wonderlike getuienis die Here doen baie dinge om sy kinders weer op die regte pad te kkry so bly vir jou Jackie geniet jou pad saam met die Vader sterkte vorentoe