patroon van vroeë dood in my bloedlyn

  Рет қаралды 6,540

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Sarah se familie was almal vroeg oorlede en sy was self ook al in motorongelukke betrokke. Sy het begin vrae vra en agtergekom dat daar ‘n patroon is in haar bloedlyn. Sy moes leer hoe om die patroon af te breek deur die kosbare Bloed van JESUS CHRISTUS.
Sarah Fourie
GoldenandWhiteEagleWings777@gmail.com
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.c...
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
Mixkit.co:
mixkit.co/
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 15
@petruskoen6365
@petruskoen6365 8 ай бұрын
Jo hierdie vrou van GOD het waarlik n vehouding en sommer n diepe verhouding met ABBA
@user-yb7zt9qd4j
@user-yb7zt9qd4j 5 ай бұрын
Wow! Baie baie dankie vir hierdie pragtige en opbouende en stigtende getuienis. 🙌🙏
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 Жыл бұрын
Amen amen God is grood
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Baie dankie Sarah en Juanita.
@rethalabuschagne7380
@rethalabuschagne7380 11 ай бұрын
Hemel se hof was vir my so 2jr terug ñ werklikheid. En nou gereeld deel v my lewe🙌🏻👐🏻
@SarieDuToit
@SarieDuToit 3 ай бұрын
Ons het nog baie omvte leer
@martiepeacock6336
@martiepeacock6336 Жыл бұрын
My so goed gedoen om hierna te luister
@DieGetuienis
@DieGetuienis 11 ай бұрын
Ons gee die HERE al die Eer
@jonathanspilhaus3165
@jonathanspilhaus3165 11 ай бұрын
Uitstekende getuines ❤
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 11 ай бұрын
Ek het nog altyd gewonder hoekom die ouer mense in mens se families, die wat die meeste wysheid opgedoen het nie Christelike gesprekke het en hulle tereg wys op dit waar hulle verkeerd doen nie. Of raad deel en oplossings deel vir die probleme wat hulle ondervind nie. Daar is baie goed wat ek soms wens my ouers moes met my gedeel het terwyl hulle nog met ons was. En waar ek wonder hoekom het hulle nie dit of dat vir my gesê en of geleer nie....
@debbiedodd8720
@debbiedodd8720 11 ай бұрын
🙏🏻🙏🏻
@adelebooyzen7766
@adelebooyzen7766 11 ай бұрын
Ek weet God gaan ons oordeel as regter, maar nêrens in my Bybel staan dat ek na 'n hemelse hof moet gaan om vergifnis te kry nie. My Bybel sê gaan op jou knieë en maak jou hart oop. Mis ek iets?
@DieGetuienis
@DieGetuienis 11 ай бұрын
Goeie dag, Daar is ongelooflik baie skrifte wat die Hemelse Howe beskryf. Ons was 100% teen die konsep totdat HEILIGE GEES dit vir ons kom oop breek het. In kort, is dit net belydenis maar jy gaan hoor van onbelyde sondes wat satan teen jou kan hou. Hou dit eenvoudig en bely net oor sonde wat HEILIGE GEES jou laat herinner. JESUS het alreeds als klaar betaal op die kruis maar ons moet eers vergifnis vra (om so te sê: JESUS het alreeds jou tjek betaal, jy moet dit net self in "cash" by die bank). Robert Henderson verduidelik dit ook baie mooi as ook Dr. Leonie (Suid-Afrikaner) Robert Henderson: kzbin.info/www/bejne/d16wcoGZqq-qjNE Dr. Leonie: kzbin.info/www/bejne/rZLCgpeBbdiZlZI&pp=ygUTZHIgbGVvbmllIGNvdXJ0cm9vbQ%3D%3D Ons is Saterdag oggend by Pneuma Harvester Ministries in Centurion waar ons die kursus gaan aanbied met so 7x bladsy vol skrifte uit GOD se Woord. Onthou, om op u knieë te gaan, is die beste eerste stap. Al wat in die Hemelse Hof gebeur is waar ons gaan hoor van ONBELYDE en VERGETE sondes wat die duiwel nog as 'n houvas op u gebruik. Hoop om u daar te sien. Pneuma Harvester Ministries: 146 Akkerboom Street, Zwartkop Centurion 0157 Centurion, South Africa
@lelanienel4802
@lelanienel4802 11 ай бұрын
Waar in die Bybel word dit verduidelik ivm "die hemelse hof"?
@DieGetuienis
@DieGetuienis 11 ай бұрын
Goeie dag, Daar is ongelooflik baie skrifte wat die Hemelse Howe beskryf. Ons was 100% teen die konsep totdat HEILIGE GEES dit vir ons kom oop breek het. In kort, is dit net belydenis maar jy gaan hoor van onbelyde sondes wat satan teen jou kan hou. Hou dit eenvoudig en bely net oor sonde wat HEILIGE GEES jou laat herinner. JESUS het alreeds als klaar betaal op die kruis maar ons moet eers vergifnis vra (om so te sê: JESUS het alreeds jou tjek betaal, jy moet dit net self in "cash" by die bank). Robert Henderson verduidelik dit ook baie mooi: kzbin.info/www/bejne/d16wcoGZqq-qjNE
Hi-jackers beplan my dood
25:07
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Jou Pa is nie jou regte pa nie!
31:30
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
An Unknown Ending💪
00:49
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 8 МЛН
I Took a LUNCHBAR OFF A Poster 🤯 #shorts
00:17
Wian
Рет қаралды 16 МЛН
SCHOOLBOY. Мама флексит 🫣👩🏻
00:41
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 6 МЛН
Goeie mense gaan nie hemel toe nie
24:41
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
JESUS het aan my verskyn terwyl ek in die okkulte was
26:02
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
HERE, gaan ek ooit weer trou???
26:21
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Belangrike boodskap van JESUS af!
30:40
Die Getuienis
Рет қаралды 26 М.
40 jaar terug, gemolesteer deur pastoor
24:55
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Hemel toe en terug!
27:24
Die Getuienis
Рет қаралды 42 М.
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
verwerp, mishandel & weggevat
24:33
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
An Unknown Ending💪
00:49
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 8 МЛН