Ouers wreed vermoor; ek moes kies

  Рет қаралды 18,099

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Пікірлер: 20
@AletLocke
@AletLocke 4 ай бұрын
Baie dankie vir die awesome getuienis mag God jou altyd ryklik seen ons dien n God van Wonders 👏👏👏
@SarieDuToit
@SarieDuToit 8 ай бұрын
Ek spreek elke dag Jahshua se Lig Liefde en Genade oor ons land en elke siel oor die heelal.
@salomievanderwesthuizen7392
@salomievanderwesthuizen7392 4 ай бұрын
20 jaar oud sienende blind vir n bejaarde in n ry stoel.... So dankbaar dat u gehoorsaam was deur bybel te koop en ook n pad te met jou vader te stap God is so getrou Alle beste Voorspoed Pappa Vader ken
@joanhenschel3511
@joanhenschel3511 3 жыл бұрын
Puik onderhoud - kalm en ordentlik geskied. So 'n wonderlike voorbeeld vir ons almal. Ek sal graag aanstuur vir al my mense. Shalom
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag Joan. Baie dankie. Al die Eer aan VADER
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie.Ek het so baie hieruit geleer.
@johandebruin9816
@johandebruin9816 3 жыл бұрын
We're sterk in die Here wil ook my getuienis met julle deel groete Johan bybeltjie de Bruin van pietersburg SHALOM
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag Johan, Stuur asb die volgende na ons Whatsapp: 1. Naam 2. Van waar u is 3. ʼn Kort opsomming van u Getuienis op ʼn Whatsapp Voice note Na 0711662178 Geseënde dag verder Die Getuienis
@yolandadupreez830
@yolandadupreez830 3 жыл бұрын
Dankie vir jou getuienis, soos ek luister besef ek dis net God wat so kan voorsien, versorg en vertroos. Maar jy moes gehoorsaam wees om die volheid van dit als te beleef. God waarsku altyd Sy kneg voor Hy iets doen. Mag Hy jou seën en jou kragtig gebruik in Sy koninkryk
@hantiebensch1890
@hantiebensch1890 3 жыл бұрын
Dankie! Jy is heeltemal reg, ek hou van wat jy sê; voorsien, versorg en vertroos.Ek weet ek sou nie deur dit kom sonder Abba Vader, ek het my gedurigdeur gesien by sy voete sit en aan Hom vasklou.
@johannasmith2528
@johannasmith2528 3 жыл бұрын
Baie sterkte vorentoe jy is n koningskind hy sal julle dra en jacobus is n insperasie om tonge in toom te hou leef voluit Jesus seen aan julle
@hantiebensch1890
@hantiebensch1890 3 жыл бұрын
Dankie Johanna.
@louisevanwyk9914
@louisevanwyk9914 3 жыл бұрын
@@hantiebensch1890 Baie dankie v jou getuienis ...jy is ñ sterk kosbare mensie en mag jou getuienis uitgaan om daar te heel waar dit nodig sou wees om vrede te vind in sulke situasies ... sooo bly dat jy weet wiè jou onderskraager is en op wiè jy kan leun .. En dat jy wèèt dat jou aardse pa en Tinkie gered was! Baie sterkte en seen vir jou en jou mense! 🙌🙌👏💕
@hantiebensch1890
@hantiebensch1890 3 жыл бұрын
@@louisevanwyk9914 - Dankie vir jou mooi woorde. Ek het vrede dat God daar was daardie dag, en dat Hy self my pa en Tinkie kom haal het.
@mariebesselaar6697
@mariebesselaar6697 3 жыл бұрын
Ek is so jammer dat jy deur dit moes gaan, sterkte🙏🙏🙏🙏🤗🤗🤗🤗
@hantiebensch1890
@hantiebensch1890 3 жыл бұрын
Dankie, ek sien mense nou anders as voorheen, ek judge nie meer mense nie, wat is die sêding van in iemand se skoene loop. Ek weet ook haat vergiftig jou binnekant tot jy ook dood is.
@filipinosarethebest6273
@filipinosarethebest6273 3 жыл бұрын
Wat beteken tyd uitkoop?
@hantiebensch1890
@hantiebensch1890 3 жыл бұрын
Ek wens ek het die presiese vraag gevra voor my pa en Tinkie se moord, maar dit beteken Abba Vader wou met my praat, wou my sterk maak - vul met Sy krag. Dit beteken, jy sit die TV af, jy spandeer tyd in die die woord van God, leer, luister en jy raak stil. Meeste van als, luister en doen wat God sê as jy 'n boodskap van God kry.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie beskrywing Hantie. Baie dankie.
@susannel943
@susannel943 Жыл бұрын
Ek is ook aangeval en met ñ skaapskêr gesteek. Dis waar wat die man sê, jy voel nie pyn en ek ht gedink ek gaan die geveg verloor maar ek was nooit bang nie. Ek ht geval en in tale begin bid, wnt ek ht nt gedink dis klaar, hy gaan my dood steek maar skielik het hy my gelos, my handsak gegryp in die hardloop my beursie uitgehaal en die handsak neergegooi en gehardloop. Ek ht so na 20 minute eers pyn begin voel en agterna was dit seer maar wàs ok!😮
gesinsmoord was die enigste uitweg #DieGetuienis
24:03
Die Getuienis
Рет қаралды 20 М.
JESUS moes my terug stuur
25:37
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
1% vs 100% #beatbox #tiktok
01:10
BeatboxJCOP
Рет қаралды 67 МЛН
Don’t Choose The Wrong Box 😱
00:41
Topper Guild
Рет қаралды 62 МЛН
Мен атып көрмегенмін ! | Qalam | 5 серия
25:41
Quando eu quero Sushi (sem desperdiçar) 🍣
00:26
Los Wagners
Рет қаралды 15 МЛН
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 29 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 26 М.
Van slagoffer tot oorwinnaar | Jenna-Leigh Bilong | God is daar
13:50
Radio Tygerberg
Рет қаралды 28 М.
KSM Erediens I 20 Nov. I God wat die onmoontlike doen
26:07
kerksondermure
Рет қаралды 26 М.
Die vloek van Depressie
26:42
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Van Trauma tot Triomf (Renata De Vries se Getuienis)
56:27
Gesinskerk
Рет қаралды 5 М.
My seun was dood verklaar
25:40
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Freek gesels met gewese bende leier Ockie Fourie
1:17:06
Baasraak TV
Рет қаралды 42 М.
Was in ongeluk - Gedog ek't die Hemel gemis
27:09
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Ek moes die kerk verlaat
26:16
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
1% vs 100% #beatbox #tiktok
01:10
BeatboxJCOP
Рет қаралды 67 МЛН