Hanja... ek is stukkend!!! Hierdie boodskap het ek nodig gehad om te hoor. Baie dankie... 😢
@DieGetuienis9 ай бұрын
Ons bid saam jou
@gertcoetzee94572 жыл бұрын
Van ons manne is so dankbaar dat ons vroue vir ons bid en gebid het!! Ons prys Abba vir jullle.
@DieGetuienis2 жыл бұрын
Absoluut
@sophievanzyl93992 жыл бұрын
So lekker om jou te sien Hanja. Die HERE is goed. Ons gebruik ook nagmaal elke dag. Dis kragtig. Liefvj
@sandraharvey62026 ай бұрын
Sjoe tannie Hanja! Wat ñ wonderlike getuienis! Dankie
@CathyOosthuizen-z3v11 ай бұрын
Tannie is pragtig en so mooi vrou in die Here
@yolandescott53582 жыл бұрын
Hoe GROOT is ons God en ons sal sing Hoe GROOT is ons God. Dit kom in my gees op. En Naam BO alle Naam. Baie dankie Tannie Hanje. Liefde in Jesus vir julle Getuie span en die mense wat getuig!!!🤗🙏
@marlenejooste3536 Жыл бұрын
Dankie Tannie ek is bly dat die Here vir u deur gekom het.En nou baie begelei.Baie baie dankie vir die gebed.I share and agree to the sentiment of your prayer❤🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@AletLocke6 ай бұрын
Dankie vir die awesome getuienis Prys Die Here
@letitiastieler19712 жыл бұрын
Baie dankie vir die pragtige getuienis.
@emdtechnologies61822 жыл бұрын
Hanja... Jy is goud uit GOD se hand... Ek het n moeilike pad gehad na my egskeiding en jy het my met soveel liefde, omgee en deernis hanteer.. Dankie vir al die ure en tyd... Blessings vir jou!!!🙏🙌
@jeanc1696 Жыл бұрын
Mooo getuienis. Dankie vir die deel ❤
@leonwilliamson5852 жыл бұрын
Baie dankie vir die . Ek het die nodig gehad. Dankie Here
@nicoleneviljoen28532 жыл бұрын
Tannie Baie baie danki vi di kosbare getuienis... Mag Abba u seen vi di groot en belangrike werk wat tannie doen... Shalom💖❤️💕🙇♀️🙇♀️😘😘
@joanhenschel35112 жыл бұрын
So pragtige getuienis, baie dankie xxx
@petronelladutoit87652 жыл бұрын
Baie dankie vir die boodskap! Gee vir my soveel moed!
@sienafortuin9982 жыл бұрын
Amen so waar dnkie here 🙏 🙌 👏 ❤
@lilaclavender19892 жыл бұрын
Wonderlike boodskap en gebed tannie, baie dankie🌷
@keenanmoses74812 жыл бұрын
Pragtige getuienis🙏🙏🙏
@ivoneda58722 жыл бұрын
Amen baie dankie vir die mooi boodskap 🙌🙌🙌🙌
@veronicapelser81562 жыл бұрын
Dankie baie mooi getuinenis
@monsterpaintballmonsterpai36532 жыл бұрын
Op laerskool in Graad 7, het ek altyd vriende verloor. Ek wou nie eers meer skool toe nie. Ek het laerskool gehaat! En ek was ook nie die onderwysers se favourite nie. In daai jaar het Ek God gevra om vir my n maat te gee wat verewig gaan hou, en my nie net drop as hul kwaad is vir my nie. Ek was gebroke. Aan die einde van die Graad 8 het ek n kerel gekry... Ek het nooit besef hoe God my gehelp het deur hom te gee nie... Dis die maat wat my nooit los nie.. Ons is van toe af 16 jaar saam, waarvan 9 jaar getroud is.. 3 kinders... En nogsteeds verlief en lief. God se seen en alle eer! Hy is goed! No God like our God. Ek is so dankbaar vir my man!
@trinaboshoff86942 жыл бұрын
Amen 🙏 Pragtige getuienis
@sanetvandyk15542 жыл бұрын
Ek is in my 22st jaar van bid vir my man. Wou al so baie opgee. Hierdie boodskap is vir my. Dankie vir dit
@sannortier59922 жыл бұрын
MOENIE MOENIE ASB HARTJIE. Sanet elke gebed en uitroep is vir jul altwee. En ek is nog nie een dag spyt. Ja soms kom daar geskille maar ons gesels daaroor en gaan slaap nooit kwaad vir mekaar dit klink al soos 'n Clichè v slaap. Ek bid vir jou Sanet.....en wie wee binnekort hoor ons ALMAL goeie nuus wat ons so nodig het. My naam is Sandra en ek bly in unitas park. Blessings 🤩🤩🙏🙏🕊🕊Vertrou jy kry n goeie Nagrus in met Jesus se liefde wat jou omvrou. 🤴⚘⚘🕊🙏
@yvonnegoosen579711 ай бұрын
Kragtige getuienis. Dankie 🙏
@Annmarieprinsloo2 жыл бұрын
In Jesus se wonde is elke ongelukkige huwelik gered .In Jesus Naam Amen
@petrovissagie39036 ай бұрын
Baie danki het dit nodig gehad
@joeybotha87322 жыл бұрын
Beautiful getuienis...baie geleer.
@joeybotha87322 жыл бұрын
Amen.
@joeykoen73952 жыл бұрын
Dank Tanni, dis Kosbaar, ek sal graag met u wil praat. Geseende daggi 🙏
@DieGetuienis2 жыл бұрын
Goeie dag Joey, Whatsapp ons direk op 0711662178 waar ons u in kontak kan sit met Hanja.
@malindavaneeden10922 жыл бұрын
Tannie is regtig n blessing!
@MarleneIsaacs-e5o7 ай бұрын
Sterkte tannie mag God u meer en meer seen❤
@christineandersons7382 жыл бұрын
Sjoe ek kan hiermee absoluut relate, toe die vinger na my toe draai toe moes ek eers verander en Prys Jesus daarvoor
@merciavanderberg15462 жыл бұрын
Dankie,dankie tannie Hanja,die Here het vandag die luisteraars uitgekies,ek en my man is al 25 jaar saam waarvan ons 20 getroud is,ons is nou op n baie moeilike tyd in ons huwelik,maar tannie het my weer opnuut kom hoop gee,om ook liefde te gee soos Jesus vir ons lief is en om te weet ons elkeen het ons eie seer.As ons nie weet hoe om dit te hanteer en vir God te gee nie,sal ons ander mense seer maak uit ons eie seer,nie doelbewus,maar omdat ons nie besef,God kan ons genees nie!So baie dankie vir die hoop wat tannie vandag gebring het!Ek ervaar God werk nog aan my ook,ek het nog baie groei nodig,om hom te kan bystaan!
@jperasmus84882 жыл бұрын
Amen nAmen indeed
@Shirley-annLaas6 ай бұрын
Ek leer om heeltemal terug te staan en bedien my man met liefde. Alles wat ek doen is met goddelike liefde niks uit selfsug nie.
@johncarinamartin67162 жыл бұрын
Amen
@rachelstoltz42976 ай бұрын
Awesome
@wilmajansevanrensburg65682 жыл бұрын
Kosbare getuienis. Ek het ook min of meer hierdeur gegaan. Maar ek het opgegee en so het dit net moeilik gebly. My man skielik oorlede 58 en ons 35jaar getroud kan ek sê: Ons VADER is sò GETROU, ñ visie gehad, kort na my man oorlede is, waar hy in ñ kring sit, net sy blink jong gesig gesien in spierwit klere. My mond net oop geval met "is dit regtig HERE"? Ek het natuurlik tè laat besef: vir my man moes ek net JESUS LIEFDE wys en bly bid. My Moeder en ander het vir hom, en vir my, bly bid, Dankie VADER. Nou staan ek op SY beloftes, in gebed, vir my kinders en kleinkinders, want JESUS se GENADE is groter as wat ons òòit kan bedink. Bly geseënd in JESUS, Hanja en Getuienis Span. 🕊️🙌
@amandasteynsteyn68322 жыл бұрын
My storie..n bitter pad. Ek klou aan GOD se genade.
@marianneoosthuizen76982 жыл бұрын
Dankie vir jou groot getuienis. Vra vir voorbidding vir myself. Wil kontak met u maak
@DieGetuienis2 жыл бұрын
Goeie dag, stuur asb vir ons ʼn boodskap na ons Whatsapp nr 0711662178
@magdabotha3053 Жыл бұрын
Dit is asof dit ek is wat daar praat. My man het nogsteeds nie sy hart vir die Here gegee. 15 jaar gelede het ek 'n boodskap gekry ek moet aanhou om die voorbeeld te stel. Maar ek is nog nie daar waar ek vir hom kan liefhê en vergewe. Bid vir ons
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag Magda, hou jou man by JESUS se voete en los hom vir JESUS. Hou aan bid en glo dat JESUS CHRISTUS met hom sal werk.
@sonjaleroux43772 жыл бұрын
Dis diep. Hoe gemaak as jy weet jou man het jou nie lief nie, met sy mond ja. Woorde sonder aksie is leeg en as hy maklik na ander vrouens wend, waar is die liefde waarvan hy praat? As hy besluite maak oor sy aftrede en jou uitsluit, maar sy kinders insluit, waarom sal ek my tyd mors om verder vir hom te bid? Terwyl ek wel gebid het vir die huwelik , het hy hom toegespits op vroue jag en pornografie. My man self het geen noue verhouding met die Here nie. Dit knak mens se siel, veral as jy as vrou vir jare die brood winner was en dit goed gegaan het. Wanneer jy lief het, gee jy graag, en dit het ek gedoen, net om te besef jy was net gebruik
@DieGetuienis2 жыл бұрын
Goeie dag Sonja, maak asb kontak met ons op epos of op Whatsapp. info@diegetuienis.co.za Whatsapp 0711662178
@barindaviljoen55572 жыл бұрын
Hoe kan ek kontak maak met haar Juanita?
@DieGetuienis2 жыл бұрын
Goeie dag Barinda, Stuur asb vir ons ʼn epos na info@diegetuienis.co.za of Whatsapp na 0711662178 waar ons dan haar nommer privaat vir jou kan stuur. Sy't ons toestemming gegee om te deel. Geseënde dag verder, Peter
@mbgibs40602 жыл бұрын
Link foutief... ek kry dit glad nie oop nie... de net error
@DieGetuienis2 жыл бұрын
Goeie dag Mandy, watse link werk nie?
@mbgibs40602 жыл бұрын
Die link van die getuigenis van die tannie wat vir haar man gebid het, maar dank die Here ek kon dit vandag oop kry. Dit het gister gese error maar dit maak nou oop! Die getuigenis is n blessing vir my!! Dank die Here vir wat jul doen!!
@DieGetuienis2 жыл бұрын
Al die Eer aan die HERE
@merciavanderberg15462 жыл бұрын
@@DieGetuienis Hoe kan jy getuig op getuienis?
@magdaotto58212 жыл бұрын
Middag kan ek groot asb die tannie se cel nommer kry.
@DieGetuienis2 жыл бұрын
Goeie dag Magda, stuur asb vir ons ʼn boodskap na ons Whatsapp nr toe waar ons dan privaat vir jou haar nr mag deel.