No video

Verloor my Ma & Seun in brand

  Рет қаралды 12,797

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Gedurende 'n beurtkrag, slaan haar huis aan die brand.
Monica kon haar dogtertjie betyds uit kry maar haar Seun en Ma het weggeraak tussen al die vlamme en rook.
Sy vertel hoe sy haar ervaring & emosies na die tyd..
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
LifeFM:
www.lifefm.co.za
lifefmsa
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
A Quiet Thought
Wayne Jones
/ @waynejonesmusic
Leon Goosen:
www.leongoosen.co.za

Пікірлер: 16
@lizetteuys5086
@lizetteuys5086 Жыл бұрын
Sjoe ek het nou gesnik soos ek huil. Het self al baie seer en trauma beleef. Maar net soos hierdie vrou kan ek getuig dat Jesus ALTYD daar was en my gedra het. Dankie v jou awesome en aangrypende getuienis.
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 4 ай бұрын
Baie dankie vir die pragtige getuienis ons dien n Awesome God wat so omgee vir ons👏👏👏👏
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo 2 жыл бұрын
So vreeslik hartseer ,maar se dankie Here dat Hy jou weer heelgemaak het .Here baie dankie .In Jesus Naam Amen !!!!
@ursulaschoeman9728
@ursulaschoeman9728 3 жыл бұрын
Die storie het my diep geraak,mag Jesus jou en jou dogtertjie styf vashou.God het n groot plan vir julle lewe.
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 4 ай бұрын
Dankie baie vir die bemoediging getuienis
@annaliewillemse8565
@annaliewillemse8565 Жыл бұрын
Ek wil net se dankie vir die wonderlike getuienisse en dat daar na elke seer volkome genesing gekom het,hoe wonderlik is Jesus nie. GOD SEËN JUL AANBIEDERS VIR DIE PROGRAM👏
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Baie dankie Annalie, al die Eer aan die HERE
@jo-anneroberts6477
@jo-anneroberts6477 2 жыл бұрын
Dankie, Here🙏...bewys U Hand aan my ook🙏🙏🙏
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Baie hartseer !! Monica jy is n sterk vrou so bly jy het Yashua vertrou in alles ..
@elsieskeier7052
@elsieskeier7052 6 ай бұрын
😢😢Dankie virdi getuinis dit breek my hart.X ht in 2003 my seun verloor in n ongeluk hy was uk 8jr oud .Dit wasi n maklike pad van herstel ni dank sy di Here ht my seet miner geword en di Here seen my wee met n seun in 2022 x kani ophou di Here dankie se vir sy genade hand or my ni
@DieGetuienis
@DieGetuienis 6 ай бұрын
Ons is jammer om te hoor oor u seun
@ockiefourietestimony5701
@ockiefourietestimony5701 4 жыл бұрын
Dankie kind van God vir jou getuie. Ek is so jammer vir jou onsaglike verlies. Jou liggie maak verskil in die leewe. Amen
@mariettevanderbank5045
@mariettevanderbank5045 3 жыл бұрын
Baie hartseer! 🤗 Ek verstaan, hoe jy voel! Ek het ook my man en 1 seun verloor! Sterkte! 😘
@kobedeister5234
@kobedeister5234 3 жыл бұрын
Dankie Here dat U heel maak en die lewe is.
@shanicevanbeulen501
@shanicevanbeulen501 4 жыл бұрын
Ek is Beryl David's can die Kaapstd die getuienise is hemels my man was n drakediek vir Drie en twintig jaar Ek het vier seun Ons is sewe en twintigste jaar getrou Ek dank die Here hy is nou Drie jaar skoon die Here se Genade is Elke Dag vir Ons Genoeg Ek eer hom Elke minoet van die dag wees Geseend en bid altyd vir Ons my man se naam is Johannes Davids
@christid5838
@christid5838 Жыл бұрын
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 27 М.
Ek was weggegee
26:00
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Harley Quinn's plan for revenge!!!#Harley Quinn #joker
00:49
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 33 МЛН
OMG what happened??😳 filaretiki family✨ #social
01:00
Filaretiki
Рет қаралды 12 МЛН
Happy birthday to you by Tsuriki Show
00:12
Tsuriki Show
Рет қаралды 10 МЛН
Is jy besig met “adultery”
24:13
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Ek't dan gebid, hoekom is my kind oorlede?
26:26
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Ek moes die kerk verlaat
26:16
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Riekert Botha - My Identiteit in Christus.
36:53
Gesinskerk
Рет қаралды 19 М.
Ateïs - want HY vat net
31:42
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Onskuldig in die tronk gegooi
24:10
Die Getuienis
Рет қаралды 21 М.
16-jarige se stryd teen aggressiewe kankersoort
13:01
LiG: God se krag in my krisis
Рет қаралды 3,2 М.
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!
25:48
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Harley Quinn's plan for revenge!!!#Harley Quinn #joker
00:49
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 33 МЛН