Ek moes die kerk verlaat

  Рет қаралды 16,624

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Kevin & Stella het groot geword in ‘n tradisionele kerk waar hulle nie waardig gevoel het om direk met VADER te kon praat nie. Heilige Gees was ook nie betrokke nie. Hulle het gedog hulle lewe was reg en normaal, selfs aangegaan met die dinge van die wêreld. Nadat hulle besluit het om meer te soek, het hulle geleer van HEILIGE GEES asook hoe om geestelik huis skoon te maak.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
#kerk
Soldiers 4 Christ
soldiers4chris...
@Yeshua.bediening
office@soldiers4christ.co.za
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...

Пікірлер: 19
@Elsabe-sn2sp
@Elsabe-sn2sp Ай бұрын
Joh Dankie Here.Ek het nodig gehad om die getuienis te hoor
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Jip!! Profetiese aksies het net soveel krag soos n gebed in geloof gebid....dit werk!!! Voorspoed almal!! Ons staan sterk in Jesus die Christus!! Hy is ons Sterk Toring, Banier....ens...
@melindamurphy3910
@melindamurphy3910 2 жыл бұрын
Wonderlike getuienis. Hierdie dinge bestaan. Sal graag wil meer weet. Dankie Stella en Kevin. My man is nie gered nie. Ek bid elke oggend en aand. Ek praat met hom maar hy se ek is nie normal nie. Sulke dinge bestaan nie. Dankie dat julle dit weer bevestig het. Mag die Here julle lei om julle goeie werk vir Hom voort te sit. Liefde. 🙏🔥🌸
@alettajohannavanwyk1684
@alettajohannavanwyk1684 2 жыл бұрын
Wat n wonderlike! opregte! getuienis! uit die twee se mond wat enige mens se lewe ten goede kan verander! AMEN! Alle! eer aan ons VADER!....Vir! jou! ook! Juanita! wat elke! gesprekvoering! uitmuntend! begelei!.....jy is absoluut n engel! met jou goeie menseverhoudings en menslike! aanvoeling hoe om die getuienis van elkeen te volvoer! Jy is baie! spesiaal! vir GOD!!
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie mooi getuienis.
@childofgod1226
@childofgod1226 2 жыл бұрын
Beautiful witness. God bless you both.
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
Amen ....
@lizelleleroux8945
@lizelleleroux8945 2 жыл бұрын
Soldiers 4 Christ
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Amen dnkie here 🙏 🙌 👏
@hesterwnolte9278
@hesterwnolte9278 10 ай бұрын
Interessant die deel vd "dome"
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Jaaa! Moenie op die arm van die vlees steun nie, maar op die Lewende God alleen..Hy is n Lewende Werklikheid...
@johannasmith2528
@johannasmith2528 2 жыл бұрын
Hallo julle wat n wonderlike getuienis ek moet ook skoonmaak van goed wat mens aan klou mag die Here julle seen in alles wat jul doen vir julle ook Juanita dis belanrike werk wat jul doen ek luister graag bid vir ons ook en almal wat deur moeilike dinge gaan om ook ons Vader te leer ken mooiloop almal
@elsecoetzee5012
@elsecoetzee5012 2 жыл бұрын
Thanks 🙏 very much, please pray for me I need to grow spiritual, EYES ,EARS,AND total control over my life to denounce anger and short temper,i am a dreamer, sometimes i can't remember the end of the dream.i also see an events in practical but it's like seeing a movie,but after some minutes, what I saw in the vision happened ,so please pray for me that God openbaar homself aan my en om my gawes vir my oop te MAAK.baie dankie,ek's in Namibië,in Windhoek.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Else, thank you for be brave to post this openly. We will pray with you. Go on your knees, use your imagination and see how you are kneeling before FATHER GOD, repent of these anger, then say thank you that FATHER'S Son, JESUS CHRIST has paid the price for your sin with HIS Blood, then speak up and chase anger away in JESUS NAME
@joanhenschel3511
@joanhenschel3511 2 жыл бұрын
Prys die Here vir so mooi getuienis xxx
@edmundwessels2072
@edmundwessels2072 2 жыл бұрын
n Person wat ook katolieke agtergrond gehad het, het my gevra watse reg het ek om evangelie te praat, ek is nie n priester nie, was haar redenasie.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag Edmund. Eerstens, bereik ons mense met liefde. Dan het JESUS self die volgende opdrag vir ons gegee: 'Gaan dan, maak al die nasies my dissipels, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Leer hulle om alles te gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.”' MATTEUS 28:19-20 my.bible.com/bible/117/MAT.28.19-20
@edmundwessels2072
@edmundwessels2072 2 жыл бұрын
@@DieGetuienis Jesus gebruik n vergelykking van die saaier wat saad saai, die saad het op goeie en swak ground geval. Die saad se Hy, is die woord en die grond is die verstand van die mens. n Dienskneg, soos Paulus het die evangelie verniet verkondig. In een stuk staan daar geskryf dat hy vergoeding kon vra maar hy het eerder die inkomste gevat en aan armes gegee. Hoe kan ek aan ander se om gehoorsaam te wees aan God maar die woord het geen ingang gevind by my nie. Daar is nie n groter liefde as een wat sy lewe neerle vir n ander, om n voorbeeld te wees. Soos Jesus se, as julle nie my woorde glo nie, kyk na my dade.
Ek was weggegee
26:00
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Throwing Swords From My Blue Cybertruck
00:32
Mini Katana
Рет қаралды 11 МЛН
Люблю детей 💕💕💕🥰 #aminkavitaminka #aminokka #miminka #дети
00:24
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,4 МЛН
At the end of the video, deadpool did this #harleyquinn #deadpool3 #wolverin #shorts
00:15
Anastasyia Prichinina. Actress. Cosplayer.
Рет қаралды 17 МЛН
KSM Erediens I 11 Des. I God skryf ' n trefferverhaal met my lewe!
24:08
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
verwerp, mishandel & weggevat
24:33
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Is daar hoop vir my?
25:25
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Geestelike wortels het my siek gemaak
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Breingewas (tumer)! Maar dit gebeur mos net met ander mense
29:28
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 28 М.
Kassier & Engel red my lewe
27:26
Die Getuienis
Рет қаралды 21 М.
KSM Erediens | 7 Jul. |  Vrees en vertroue. (Fanie Venter)
25:54
kerksondermure
Рет қаралды 3 М.
VitaAmp Inspirasie | Leer uit die Psalms
2:57
VitaAmp
Рет қаралды 2,8 М.
Throwing Swords From My Blue Cybertruck
00:32
Mini Katana
Рет қаралды 11 МЛН