No video

Was in ongeluk - Gedog ek't die Hemel gemis

  Рет қаралды 15,870

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Cyzelle was in ‘n motorongeluk waar selfs die doktor sê dat sy is werklik ‘n Wonderwerk om te lewe. Terwyl sy in die koma was, het sy die geesteswêreld ondervind, die hemel se begin as hoe wel bewus van die hel ook. In die “tussen fase”, het sy gewonder of sy die hemel gemis het en het toe demoniese aanvalle begin ervaar.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.c...
Grace Family Fellowship (Nelspruit)
Web:
www.gracefam.c...
KZbin:
/ @gracefamilyfellowship...
‪@gracefamilyfellowship8242‬
Facebook:
/ gffnsp
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 39
@SarieDuToit
@SarieDuToit Ай бұрын
Amen
@anzelpaulsen2465
@anzelpaulsen2465 9 ай бұрын
Mooiste getuienis!
@user-zw9tq7cr5t
@user-zw9tq7cr5t 11 ай бұрын
Dankie vir hierdie getuie. God is Magtig. Amen
@elizeoelofse6367
@elizeoelofse6367 10 ай бұрын
Dankie vir die kragtige getuienis. Prys die Here Hy bly getrou.🙏
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 11 ай бұрын
Baie dankie...
@user-mp1qd4dt6y
@user-mp1qd4dt6y 10 ай бұрын
Dit was die mooiste getuienis wag ek alnooit gehoor het. Sy is n Jesus kind versker. Pragtige vroutjie
@LeonieGrove-mo7ht
@LeonieGrove-mo7ht 10 ай бұрын
Wat n wonderlike Getuienis. Wat n lewenslustige mens.
@user-pw3yi7ig1k
@user-pw3yi7ig1k 10 ай бұрын
Amen watter kragtige boodskap dankie
@willieengerdaroos8767
@willieengerdaroos8767 11 ай бұрын
Wat n borrelende diep getuienis. So vol van die Heilige Gees. Eks mal oor die "no mans land" fantastiese beskrywing. 🙏🙏
@magdasmith1421
@magdasmith1421 11 ай бұрын
Ons dien 'n God van die onmoontlike. Kragtige getuienis. Baie dankie julle.❤🎉🎉
@dorisbriedenhann8139
@dorisbriedenhann8139 10 ай бұрын
Wat n wonderlike getuienis ek gaan jou beslis bel
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 11 ай бұрын
Ons dien n God van wonders ❤ Dankie vir die mooi getuienis💯
@nerisadegraaff1070
@nerisadegraaff1070 Ай бұрын
Wow dit was awesome! Wens ek kan jou ontmoed! Jy is n besonderse mens!!!
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 5 ай бұрын
Amen Prys Die Here ons dien n God van wonders dankie vir die getuienis
@barbarajoubert2435
@barbarajoubert2435 11 ай бұрын
Dankie Jesus het my ook los en vry gemaak!
@saamstaan6540
@saamstaan6540 10 ай бұрын
👍
@berthahoffman2616
@berthahoffman2616 10 ай бұрын
Ons dien 'n God van wonderwerke en niks is onmoontlik vir Hom nie. Dankie vir die getuienis sodat God vereer en verheerlik kan word sodat mense na Hom gelei kan word. Dankie Jesus vir U ongelooflike goedheid.
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu
@KeitumetseVioletShuping-ji1zu 10 ай бұрын
Baeie dankie Here, dat ek weet om versoening te kan maak, met my naaste
@user-fd9sq5dq9l
@user-fd9sq5dq9l 11 ай бұрын
Dit is n baie mooi getuienis en dit bemoedig ons ook. As jy glo in god kan wonder werker gebeur Amen in jesus naam .
@wilmatitus5376
@wilmatitus5376 11 ай бұрын
Thanx for that wonderful testimony 🙌 Blessings 🙏
@DieGetuienis
@DieGetuienis 11 ай бұрын
Thanks for listening
@tersiaswanepoel8387
@tersiaswanepoel8387 10 ай бұрын
Een van my aandstukkies sluit ook deels by jou wonderlike getuienis in! Baie baie dankie. Ek neem vrymoedigheid om dit te deel: Wat ń verantwoordelikheid.... Elke seëning bring ‘n verantwoordelikheid. Dit wil voorkom asof dit ‘n universele beginsel is. Dit beteken dat as jy ryk is, jy ‘n verantwoordelikheid teenoor die armes het. As jy, soos ek, in Jesus glo, dan is die grootste seën in jou lewe die feit dat Hy deur sy offer aan die Kruis, die prys wat God se geregtigheid vir jou sonde eis, ten volle betaal het. En dit … dit het die weg gebaan tot ‘n nuwe lewe, vry van die verwoesting van sonde; ‘n lewe wat tot in alle ewigheid in God se Teenwoordigheid sal voortgaan. Daar is geen groter seën as dit nie, nè? Maar met daardie seën kom ‘n baie groot verantwoordelikheid. Wat is God se perspektief hieroor? Ons sien in: Esegiël 3:18,19 As Ek die bose mense waarsku en sê: ‘Jy verdien die doodstraf,’ maar jy waarsku hulle nie, sal hulle doodgaan vanweë hulle afskuwelike dade. Maar Ek sal jou verantwoordelik hou, en hulle bloed van jou eis. As jy hulle waarsku en hulle hou aan om afskuwelike dinge te doen en weier om om te draai, sal hulle as gevolg van hulle sondes doodgaan. Maar jy sal jou eie lewe red omdat jy gedoen het wat vir jou gesê is. (NLV) Wat ‘n verskriklike groot verantwoordelikheid! Dis jou verantwoordelikheid om vir die mense in jou lewe van Jesus te vertel en om die Goeie Nuus van hierdie grootse seëning, met hulle te deel. Sal hulle almal na jou luister? Natuurlik nie. Sal sommige van hulle jou vermy, jou beledig en vervolg omdat jy hulle gewaarsku het? Hulle sal! Maar in daardie geval sal hulle bloed nie op jou hande wees nie. Ja, dit is beslis ‘n ontsaglike groot verantwoordelikheid wat op elkeen van ons, wat onsself Christene noem, rus.
@NicoKitching-hz7vm
@NicoKitching-hz7vm 10 ай бұрын
Dankie vir hierdie mooi getuien.Ons dien n God van Wonders.
@inamcd9025
@inamcd9025 11 ай бұрын
Wow!!! ❤
@riascholtz3030
@riascholtz3030 11 ай бұрын
Amazing Grace wat 'n kosbare getuienis en lering. Dankie Jesus
@maryrudolph2287
@maryrudolph2287 11 ай бұрын
Jy het soveel ipgewondenheid in jou my liewe mens whow Baie dankie vir die deel
@joanitapretorius4351
@joanitapretorius4351 5 ай бұрын
Kragtige Mooi GETUIENIS. Baie dankie 🌻
@bethmeyer3060
@bethmeyer3060 11 ай бұрын
So baie dankie vir die kragtige geestelike getuienis!
@stormcup2920
@stormcup2920 11 ай бұрын
Wow !
@melindamurphy3910
@melindamurphy3910 11 ай бұрын
Wow dit is n kragtige getuienis. Ek kan die vrou se 🔥vir Jesus voel. 🔥
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 11 ай бұрын
WOW!! Ongelooflike getuienis 🙌🙌🙌🙌
@pierrebarnard1
@pierrebarnard1 11 ай бұрын
Dankie Jesus, die was baie awesome.
@user-un2xg6zp4m
@user-un2xg6zp4m 11 ай бұрын
God is groot en almagtig.
@poppiekuhn1757
@poppiekuhn1757 11 ай бұрын
So awesome getuienis baie dankie
@edelweissmonaghan5037
@edelweissmonaghan5037 11 ай бұрын
Wow!! Wat ñ besonderse en baie belangrike getuienis is hierdie!! Hierdie getuienis was vir my ook net nog ñ confirmation dat my geesmens heeltemal apart is van my siel!!! Lief jou❤❤❤
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 11 ай бұрын
Dankie Jesus amen
@naomimuller6739
@naomimuller6739 11 ай бұрын
Wonderlike getuie
@zeldavanniekerk226
@zeldavanniekerk226 11 ай бұрын
AMAZING getuienis! Ek gee die Here al die EER. Ek wil jou bemoedig om ook myne te kyk. Ek wil dit graag met jou deel. Die getuienis Zelda belangrike boodskap van Jesus af.
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 11 ай бұрын
Wat 'n boodskap.
Sukses tot Sopkombuis
26:58
Die Getuienis
Рет қаралды 5 М.
Was betrokke in seksuele verhoudings a.g.v. verkragting
20:11
Die Getuienis
Рет қаралды 5 М.
SCHOOLBOY. Последняя часть🤓
00:15
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 13 МЛН
👨‍🔧📐
00:43
Kan Andrey
Рет қаралды 10 МЛН
Schoolboy Runaway в реальной жизни🤣@onLI_gAmeS
00:31
МишАня
Рет қаралды 2,8 МЛН
How I Did The SELF BENDING Spoon 😱🥄 #shorts
00:19
Wian
Рет қаралды 36 МЛН
Tsunami, gewapende roof, verkrag! Nou's ek vry!
24:55
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
GETUIENIS I Redding uit motorongeluk I EMILY ANN RAUTENBACH
18:40
Radio Tygerberg
Рет қаралды 7 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
valse of ware bekering
28:04
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
God kies hierdie weggooi kind
19:44
Patmosstudio
Рет қаралды 6 М.
Was gewaarsku, maar wou nie luister
23:20
Die Getuienis
Рет қаралды 23 М.
Is "White Magic" onskuldig ???
25:08
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Ouers groet 10 jarige seun
25:23
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Sien engel gedurende gewapende roof
28:00
Die Getuienis
Рет қаралды 25 М.
SCHOOLBOY. Последняя часть🤓
00:15
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 13 МЛН