Ouers groet 10 jarige seun

  Рет қаралды 15,082

Die Getuienis

Die Getuienis

Жыл бұрын

Hoe sê jy vir jou 10 jarige dat hy/sy gaan sterf? Madelyne en haar man moes die moeilike keuse maak. Deur al die hoop en gebede het dit gevoel as of sy alleen was, maar JESUS het haar die waarheid kom wys.
Madelyne Victor se geskewe getuienis:
www.netwerk24.com/sarie/argie...
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 25
@patmartens4751
@patmartens4751 4 ай бұрын
What a beautiful witness. I am old and lost 2 of my 3 children and Jesus was all that helped me through the sadness and now I feel how empty life is without the Friend I have in Jesus although I thought I was. Good Christian for years
@emmatheron4471
@emmatheron4471 Жыл бұрын
Hierdie getuienis het my geestes oë oopgemaak. Dankie
@bernicenel
@bernicenel Жыл бұрын
Baie dankie.
@johannabester5469
@johannabester5469 Жыл бұрын
Dankie vir jou kragtige getuienis. Het dit nodig gehaat om te hoor
@tommiewaters4579
@tommiewaters4579 Жыл бұрын
Dankie vir hierdie getuienis. Ek hoor en sien die liefde van n ma vir haar kind. Maar dit is ook soos Vader oor sy kinders voel. Ons Vader het ons in Christus Jesus net so intens lief waar Hy dit aan die kruis kom openbaar het. As ons so oor ons kinders voel, dan beleef ons n geringe mate van God se liefde vir ons.
@marianneoosthuizen7698
@marianneoosthuizen7698 19 күн бұрын
Madelyne jy is 'n wonderlike geloofwaardige mens
@melissajacobs1022
@melissajacobs1022 Жыл бұрын
Sjoe so mooi getuienis. Laat my net weer dink hoe my verhouding regtig met Jesus is. God seën jou Madelyne
@Sonskyn7
@Sonskyn7 4 ай бұрын
Wat 'n kragtige getuienis. 19 jaar terug is my 2 jarige dogtertjie ook na Jesus toe. Ek kon vereenselwig met jou seer en die trane het gevloei. Net Abba Vader dra jou deur so 'n verlies en seer. Jy word gelos met n leeftyd se wonder en verlange, al het jy vrede. Baie sterkte vir julle. Karen 🤗🙏🏻🌸
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
Baie dankie vir die getuienis,AMEN !!!!
@jacquinel6868
@jacquinel6868 Жыл бұрын
Sjoe, diep getuienis, met ernstige waarskuwing! 👼🏻
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Dankie Juanita en Madelein. Ons woorde gaan jou nie help nie, net God. Wonderlike getuienis. 🙏❤️
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
Fantastiese! getuienis! AMEN!
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 Жыл бұрын
Baie dankie vir n baie mooi getuienis.
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Baie hartseer !! Dankie dat jy so sterk mens is...
@joanhenschel3511
@joanhenschel3511 Жыл бұрын
Hartlik dankie vir hierdie kosbare getuienis xxx
@trixswanepoel5627
@trixswanepoel5627 Жыл бұрын
Baie dankie vir jou getuienis Madeleine. Vanogg het ek geluister na n prediker se bds,dat meer aandag aan ons gebedslewe gegee moet word. Nou na ek jou getuienis aangehoor het,weet ek ,ek het woord gekry om my gebedslewe te verskerp,om met my Vader te praat soos voor ek lou geword het. Wees geseën.
@ivoneda5872
@ivoneda5872 Жыл бұрын
Baie dankie vir die mooi boodskap 🙏🙏
@mickeyventer7078
@mickeyventer7078 Жыл бұрын
AWESOME GETUINES AMEN
@patsyvanschalkwyk4666
@patsyvanschalkwyk4666 Жыл бұрын
Dankie vir die getuienis tog so kragtig
@monicagomes5899
@monicagomes5899 Жыл бұрын
Thank you for sharing your testimony 🙏 May the Lord bless you 💙
@dalenegroenewald5853
@dalenegroenewald5853 Жыл бұрын
😢😢❤🙏🙏
@ann-o-lene
@ann-o-lene Жыл бұрын
Juandré was my Rayno se eerste vriendjie in Laerskool Sonop, hy het nou nog n klein botteltjie met "tower sand" in, wat Juandré vir hom gegee het. Hy pas dit soos goud op. Dankie vir die kind wat Juandré was en die impak wat hy steeds maak. Baie dankie vir jou "profound" getuienis, Madelyne. ❤️
@lizetteuys5086
@lizetteuys5086 Жыл бұрын
Waar is d link v hul getuienis op die internet asb?
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Madelyne Victor se geskewe getuienis: www.netwerk24.com/sarie/argief/madelyne-victor-die-dag-as-jy-jou-kind-moet-groet-20170914
@lizetteuys5086
@lizetteuys5086 Жыл бұрын
@@DieGetuienis baie dankie
Is jy besig met “adultery”
24:13
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
"Abuse", my seun geskiet, kanker, wat nog?
23:48
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
A clash of kindness and indifference #shorts
00:17
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 63 МЛН
Heartwarming: Stranger Saves Puppy from Hot Car #shorts
00:22
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 21 МЛН
Wie is ek?
36:35
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 25 М.
Breingewas (tumer)! Maar dit gebeur mos net met ander mense
29:28
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Geskiet in die mond en lewe
27:04
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!
25:48
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Tronk toe … Myself oorgegee
26:05
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Kassier & Engel red my lewe
27:26
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Verlos van islam, vind JESUS
25:47
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 26 М.
Waar is JESUS in my lyding ???
25:55
Die Getuienis
Рет қаралды 4,7 М.
A clash of kindness and indifference #shorts
00:17
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 63 МЛН