Belasting: Kan dit ons knuppel wees?

  Рет қаралды 2,258

praag

praag

Күн бұрын

Пікірлер
@SteveHofmeyrTV
@SteveHofmeyrTV Күн бұрын
Dankie manne. Ek het voorkeur aan gesprekke waar die teorieë 'n mate van haalbaarheid toon, want niks ander maak 'n verskil in praxis nie
@DeoninSa
@DeoninSa 4 күн бұрын
Ek steun die voorstel vir plaaslike belastingprotes - groot groot vermorsing van belasting geld op plaaslike vlak. Dalk begin met ‘n besprekingsgroep om “loop holes” uit te wys en te ontgin ?
@xahvierduplooy8213
@xahvierduplooy8213 4 күн бұрын
Daars al baie gesê hoe ons gekook word soos paddas... die enigste nut wat ons is vir die oorheerser, is belasting. Die vraag wat gevra MOET word is: Wat gebeur waneer ons nie langer van nut is nie....?
@Rvw1408
@Rvw1408 4 күн бұрын
Julle manne praat nou die regte taal. Wanneer ons belasting terug hou, waar gaan hulle ons almal toesluit? Hou die skoolgeld terug as jou kind nie in Afrikaans onderwys kan ontvang nie, Dis tyd dat die witman besef watter geldmag hy het.
@janniemeyer9951
@janniemeyer9951 4 күн бұрын
Ek het ‘n baie insgewemde bydrae oor munisipale belastings op ons Swart Maandag Geloftedag fierings gehad. Ons het ‘n eenvoudige meganisme om ons Munisipaliteite oor te neem. Die probleem is gebrek aan kennis en vrees teen dragoniese mag deur die Staat.
@sirdon1232
@sirdon1232 4 күн бұрын
Het jy dit iewers gedeel?
@reprimand33
@reprimand33 4 күн бұрын
Goud en silwer is die enigste eenheid van geld Soos dit was tot 1976
@travelsouthafrica5048
@travelsouthafrica5048 4 күн бұрын
Ek wens mense wil dit agter kom , goue en silver Kruger rande is not steeds wettig om te gebruik in alle daagse handel en dit het soveel voordele veral teenoor inflasie , as genoeg mense oor sou gaan na goud en silver sal dit baie van die regering se mag en invloed oor ons breek
@tambotikewererasmus3257
@tambotikewererasmus3257 4 күн бұрын
Nie net Krugerrand nie, kleiner goud en dilwer denominasies kan as direkte betaling gebruik word.
@troy1709-h5f
@troy1709-h5f 4 күн бұрын
Kyk hoe suksesvol was die tolgeld boikot! 😂
@willkrummeck
@willkrummeck 4 күн бұрын
Not just a booikot there was that legal campaign and what is it outa or agriform
@Macedonia270
@Macedonia270 4 күн бұрын
Ek het baie jare gelede met 'n voorstel vorendag gekom, almal het my afgelag.... miskien is ek 'n dwaas en 'n gek.... Die voorstel was/is, dat all wittes wat nog in SA wil bly, moet begin met 'n (wettige) belasting weerhouing. Ons sal moet saamstaan en mekaar help. Die voorstel is dat almal op dieselfde dag by die werk bedank, en besigheids eienaars, hul deure sluit en hul swart staf afdank... Ons moet dan by die huis bly, ons kinders (tydelik) tuis onderrig, geen brandstof koop, geen munisipale belasting betaal, nie ons verbande betaal, net "vat exempt" kos koop, vleis en dies meer direk by die boere koop ensovoorts... Die regering sal nie 3 maande kan bestaan met geen VAT inkomste nie, die land sal brand
@troy1709-h5f
@troy1709-h5f 4 күн бұрын
Ons moet ook SELFREGERING PROKLAMEER in sekere gebiede waar Afrikaners 'n meerderheid vorm. In Engels staan dit bekend as 'unilateral declaration of independence' of afgekort as 'UDI'! Wie gaan ons stop?
@nielsmit9835
@nielsmit9835 4 күн бұрын
Dit is lankal tyd om dit te doen. Kyk hoe lyk ons infra struktuur, nou ons Afrikaanse skole.
@etiennemalan8717
@etiennemalan8717 4 күн бұрын
Orania moet dink aan muntstukke van soliede edelmetale rooi/geel koper, silver en goud met 'n stempel van die tessourier op elke muntstuk. Daarmee geen inflationär.
@RainerMaelger
@RainerMaelger 4 күн бұрын
Danke
@nielsmit9835
@nielsmit9835 4 күн бұрын
Daar is a coupon stelsel, Bitcoin en dit is hoekom hulle so teen dit praat.
@willkrummeck
@willkrummeck 4 күн бұрын
Blockchain
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 3 күн бұрын
Ons betaal belasting dat dit gesteel kan word en ons te virarm😂en om vir die slegbliksims wat nie wil werk nie te sorg
@anetsteyn6218
@anetsteyn6218 3 күн бұрын
Ek het nou niks geleer uit hd gesprek nie. Nou word daar gepraat oor Trump, Musk en Trudeau. Die arme gas is ook nie kans gegee om te sê hoe om tax te weerhou nie want hy word dood gepraat. Ag nee, koebaai.
@HenteTaylor
@HenteTaylor 3 күн бұрын
Ek woon op n kleinhoewe en ontvang geen dienste van my munisipaliteit. Het n boorgat , septiektenk en krag van evkom. Maar ek word dieselfde belas met eiendombelasting as die mense in die dorp. Vir my is dit ook n uitbyting
@ralph7676
@ralph7676 2 күн бұрын
Maak Oranis NOU sin? Dis wat ons moet doen. Wit mense breek weg van enige swart bemagtiging. Dan sien jy hoe ins groei en hulle val
@HannoVisagie
@HannoVisagie 4 күн бұрын
Dan Roodt, SA Revenue Service (SARS) = SA InkomsteDiens (SAID)
Die wêreld draai nie om jou nie (Riekert Botha)
50:36
Gesinskerk
Рет қаралды 41 М.
Vrou staan kinders en man af aan die dood!
36:26
Die Getuienis
Рет қаралды 64 М.
Cat mode and a glass of water #family #humor #fun
00:22
Kotiki_Z
Рет қаралды 42 МЛН
When you have a very capricious child 😂😘👍
00:16
Like Asiya
Рет қаралды 18 МЛН
Tuna 🍣 ​⁠@patrickzeinali ​⁠@ChefRush
00:48
albert_cancook
Рет қаралды 148 МЛН
黑天使被操控了#short #angel #clown
00:40
Super Beauty team
Рет қаралды 61 МЛН
Polities Inkorrek: Episode 1 - Wapenwet met Mike Bolhuis
30:13
Word kragtig in die Here | Vita Dei 623
23:45
Riekert Botha
Рет қаралды 4,1 М.
Vir oulaas: die heilige koei van demokrasie
26:22
praag
Рет қаралды 1,4 М.
Wees net hier en staan stil
28:54
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Gender Doctors Made Me A EUNUCH - Call Me Sam (4K)
55:04
andrew gold | heretics.
Рет қаралды 208 М.
Onderhoud met PG DU PLESSIS
20:11
kykNET Kwêla
Рет қаралды 21 М.
Als as gevolg van 'n girl!
28:46
Die Getuienis
Рет қаралды 19 М.
Wit Oompie se ontmoeting in die Mini-Bus Taxi
28:05
Die Getuienis
Рет қаралды 32 М.
Waarom Janusz Waluś vir Chris Hani geskiet het
54:32
praag
Рет қаралды 96 М.
Cat mode and a glass of water #family #humor #fun
00:22
Kotiki_Z
Рет қаралды 42 МЛН