PRAATING S3 EP04 - ALETTA FRANCINA DE KOCK

  Рет қаралды 20,302

VAN PLETZEN

VAN PLETZEN

7 ай бұрын

Vandag se gas is 'n Michelin-ster chef, 'n kunstenaar, 'n film maker, 'n influencer en 'n Huisgenoot legende! 'n True triple threat one woman show, style icon boss bitch queen! Hoeka toeka, dis 'n hele bek vol, maar sy verdien elke woord!
Dames en here sit julle hande by mekaar vir die dinamiese Aletta Francina de Kock.
Here at Praating we are all about the Legehness!
Dankie aan Lift Airline for vliegieng our gaste to come and Praat and also for being so Legeh!
As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
www.praating.com/
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/prs3_adk
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanpletzen
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
VAN PLETZEN Merch & Shows: vanpletzen.co.za/
Dankie vir kyking!

Пікірлер: 47
@Neill_DT
@Neill_DT 7 ай бұрын
Jis haar lag is aansteeklik! Ek breek my elke keer as sy lag 😂. Wat 'n great episode julle! Dit was nou 'n massive dopamine boost 🙌
@stephaniebell3200
@stephaniebell3200 7 ай бұрын
Ag what a treat!!! Ek love Aletta!!
@rhynoh13
@rhynoh13 7 ай бұрын
Die episode was very entertaining right till the end. You are both so relatable en julle vibe virseker lekker saam! "Ons doen nou maar wat ons kan" made my day. 🤣
@dutoitclaassens8324
@dutoitclaassens8324 7 ай бұрын
Tapped faster on this episode then Cheslin Colbe hardloops😂 Dankie Peach! Daars nothing beter then a vars Praating!❤
@rihacodebruin7535
@rihacodebruin7535 7 ай бұрын
Die episode van Praating is befok! Dit het beslis my dag gemaak thanks GrootHond! 🥰
@boldphotography4892
@boldphotography4892 7 ай бұрын
Die cross-over van kunstenaars wat ek meer nodig gehad het as wat ek ooit geweet het!!!!
@johanvanhuyssteen9217
@johanvanhuyssteen9217 7 ай бұрын
Een van my fav episodes ooit. Julle chemistry is magic!
@HvyDrtySoul
@HvyDrtySoul 7 ай бұрын
Aletta is amazing, love haar so baie!. Kan nie oor dit kom hoe goed Nax lyk nie. Awesome video!
@anjajoubert9588
@anjajoubert9588 7 ай бұрын
Love Aletta se lag!!!🤪❣❣
@the81tch455
@the81tch455 7 ай бұрын
Ek stem, dit was 'n lekker lag show ❤❤
@JulesB568
@JulesB568 7 ай бұрын
Peach is gorgeous. Lyk glad nie 38, fun funny cool Stunning interview Groothond jy maak my dag
@betsieblack
@betsieblack 7 ай бұрын
Dis my eerste kennismaking met Aletta Francina de Kock. En dit was heerlik. Dankie. Dit laat my wonder wat my kids alles met SM en hulle fone gaan goed. Hopelik ook net goeie en lekker dinge. Ek het geraai 34, Peach. 40 is fine. Maar, as jy ’n kiddie onder die ouerdom van 4 het, skop 40 ’n bietjie jou gat. Dan voel jy elke dag on average 68 jaar oud. Yes, we are constantly reliving our past trauma as grootmense. Give me the blue pill (af en toe), so that I can forget alles, please. Ek was ook al in daai hond-byt-moet-ek-’n-rabies-inenting-kry-of-nie boot. Dis ’n k@k boot.
@debbiesteyn3801
@debbiesteyn3801 7 ай бұрын
Awesome interview 😊
@arnelange6172
@arnelange6172 7 ай бұрын
Ek het hierdie so baie geniet!! 🙌😅
@gertfourie3283
@gertfourie3283 7 ай бұрын
Ek kom onlangs agter van mieliepop in 2014 en Nelspruit se Inni bos, Groothond en Naxi is agter die beats, wat gemaak het dat n dr wat perdry van tuks my gesoen het op die dansbaan. Het fotos gesien want het darem n nommer en n uitnodiging gekry, op drink en dans tune. As jy dit lees, weet net ek onthou jou. Dankie dame. Die laeveld is kak but not naai. 😂 Eks so Godankbaar daar was iets vir my op die vloer. N band het n hemp vir my gegooi, en toe gooi ek my huidige hemp terug. Luuks show. Laat my voel ek wat woorde opmaak inni oomblik en luuks kakpraat per geleentheid. Klankslang wat Tongklap en sweepslat op n paar nat lemoene. Ek het ook n bynaam vir meeste mense wat ek ontmoet, wat hulle nie certify nie. Dis ok ouperd. Dis ok. Ander mense maak geld met kakpraat en kuns.
@minetnell8063
@minetnell8063 7 ай бұрын
"Ons doen nou maar wat ons kan" #2023
@monascholtz2440
@monascholtz2440 7 ай бұрын
Dankie vir hierdie episode en om vir Francina te kry! Satisfied!
@biancasongbirdstevens9784
@biancasongbirdstevens9784 7 ай бұрын
Aletta for president!!
@MediaJunkie21
@MediaJunkie21 7 ай бұрын
Amazing episode voel soo organies beste episode sover❤
@Killa_G5
@Killa_G5 7 ай бұрын
Ek dink Eskort moet hierdie episode sponsor 😂
@jean-lousteyn5883
@jean-lousteyn5883 7 ай бұрын
Nog n great een😂 Sien jou more aand by die show Peach 🔥
@shikaranel
@shikaranel 7 ай бұрын
Fab Ep!
@biancapool549
@biancapool549 7 ай бұрын
OMW. JUL WORLDS HET FINALLY COLLIDE!❤‍🔥 MY LEWE IS NOU COMPLETE🤗
@marykec4098
@marykec4098 7 ай бұрын
Ag I enjoyed dit
@thabothabane8474
@thabothabane8474 7 ай бұрын
Nice interview
@sjakkalul
@sjakkalul 7 ай бұрын
Love
@fransiig
@fransiig 7 ай бұрын
"Since when omplof kos" 😂
@broodjieza
@broodjieza 7 ай бұрын
Die ep was beslet!
@jackrossouw5668
@jackrossouw5668 7 ай бұрын
Ek kan nie glo nie! DIs Aletta
@TheVicciV
@TheVicciV 7 ай бұрын
Vienna bom!
@PuddingMamba
@PuddingMamba 4 ай бұрын
Nie AFDK geken voor hierdie... Maar baie funny! Lyk na cool mens.
@boslys076
@boslys076 7 ай бұрын
Oupa plets😂
@leeeeshay9933
@leeeeshay9933 7 ай бұрын
is die winkelkie RERIG genaamd "KoeKIEmanneTJIE" 🤣🤣 ek sit en kyk die shit by die werk, my manager gaan my donner want ek lag net.. ons het nie lus vir werk nie 😅
@lj2393
@lj2393 7 ай бұрын
Plofbare praating. Sulke Groothond energie in hierdie episode ek voel ek moet gaan vir n tetanitinitus shot vir my oordromme.
@robertpeschel9181
@robertpeschel9181 7 ай бұрын
Does Groot Hond reply? Or is it his management team?
@jean-marieroos2940
@jean-marieroos2940 7 ай бұрын
Episode 5?
@bella-blue
@bella-blue 6 ай бұрын
"Ek is gebou vir rus"... 😆
@robertpeschel9181
@robertpeschel9181 7 ай бұрын
Groot hond, You look KAK good for your ouderdom.
@robiowen
@robiowen 7 ай бұрын
Poes! Poes! Poes! Poes! Namalekker
@SJSflight101
@SJSflight101 7 ай бұрын
Bol tos!
@JjJj-he1lz
@JjJj-he1lz 6 ай бұрын
Siestog
@RoelfvanderMerwe
@RoelfvanderMerwe 7 ай бұрын
Die fokken shit is epic. Asb Jesus moet nooit ophou nie
@erichjacobs809
@erichjacobs809 7 ай бұрын
Ankara is die hoofstad van Turkye, Istanbul is wel groter
@karpakis
@karpakis 7 ай бұрын
eish die hart is goed maar dit voel nie te flowey nie. meer skool reunion vibes. as dit is waarvoor jou go my ou, is dit kwaai soos n naai
@EwaldCloete
@EwaldCloete 7 ай бұрын
Almal weet dat Calamata olives die beste olives is. 🫒
PRAATING S02 EP04 - SIMONÉ PRETORIUS
1:41:31
VAN PLETZEN
Рет қаралды 40 М.
Tolla van der Merwe - Die kraai met die bakkie se sleutels
4:30
PINK STEERING STEERING CAR
00:31
Levsob
Рет қаралды 24 МЛН
Универ. 13 лет спустя - ВСЕ СЕРИИ ПОДРЯД
9:07:11
Комедии 2023
Рет қаралды 6 МЛН
Dreams of Dali: 360º Video
5:10
The Dalí Museum
Рет қаралды 6 МЛН
PRAATING EP10 - RIKUS DE BEER (Radio Raps)
1:11:44
VAN PLETZEN
Рет қаралды 46 М.
PRAATING S3 EP 09 - JO BLACK
1:21:42
VAN PLETZEN
Рет қаралды 22 М.
Op 'n Ernstige noot 013: Peach van Pletzen
51:42
Radioraps
Рет қаралды 42 М.
PRAATING S3 EP08 - NEIL SANDILANDS
1:47:32
VAN PLETZEN
Рет қаралды 24 М.
PRAATING EP06 - MILA GUY
54:47
VAN PLETZEN
Рет қаралды 35 М.
PRAATING S3 EP01 - VALKIE VAN COKE
1:09:22
VAN PLETZEN
Рет қаралды 25 М.
PRAATING EP01 - JACK PAROW
50:28
VAN PLETZEN
Рет қаралды 91 М.
PRAATING S3 EP 10 - CASPER DE VRIES
1:25:15
VAN PLETZEN
Рет қаралды 65 М.
PRAATING S3 EP 13 - TOBIE CRONJE
1:30:53
VAN PLETZEN
Рет қаралды 22 М.
Новые лайфхаки и новые найки 🔥
0:42
ҚАЙНОНАСИГА ПРАНК 😨
0:15
BOBUR ALI
Рет қаралды 6 МЛН
Blue🩵+Yellow💛=
0:31
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 51 МЛН