PRAATING S3 EP01 - VALKIE VAN COKE

  Рет қаралды 25,259

VAN PLETZEN

VAN PLETZEN

7 ай бұрын

Ek wil elke Praating seisoen met een van die lede van Fokofpolisiekar praat en hierdie seisoen is dit Wynand Myburgh se beurt. Ook bekend as Valkie van Coke; hy is die Taika Waititi van Bellville en hy kan maklik 'n Only Fans vir sy stem begin. He likes to druk mense se knoppies en het beslis 'n rebellious streep. Hy pleeg die bass en hy is 'n reus in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie, nie net as 'n lid van die band Fokofpolisiekar vir die laaste 2 dekades nie, maar hy het ook 'n hand in baie ander se sukseks! Hy het al zaab (en rocks) gerook, maar hy is nou stone cold sober en so focussed soos 'n springkaan wat oefen om kakhoog te kan spring! Hy spring ook toevallig kakhoog en die rocks het hom ook nogal hoog gemaak, maar high highs can lead to low lows en toevallig is 'n bass ook nogal low instrument... Mense, ek hoop julle volg... Baie welkom terug, ons het julle gemis!
Here at Praating we are all about the Legehness!
Dankie aan ons Partner STEYN IP vir die episode! If you want to beskerm your idees then visit: steynip.com
As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
www.praating.com/
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/prs3_vvc
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanpletzen
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
VAN PLETZEN Merch & Shows: vanpletzen.co.za/
This Episode is dedicated in loving memory of our dear friend Angie oeh.

Пікірлер: 93
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 7 ай бұрын
Welkom terug liewe mense! Ons het julle gemis :)
@SuperOle2011
@SuperOle2011 7 ай бұрын
2023 was te droog sonder Praating. Jaar gaan great eindig❤❤
@BBandBPodcast
@BBandBPodcast 7 ай бұрын
Great show! Would love to have Groothond on our show sometime to talk Groot Business.
@JohanStegmann
@JohanStegmann 7 ай бұрын
Yessssss
@lesleybarnard6788
@lesleybarnard6788 7 ай бұрын
Dankie tog! Wag n mens dood hier vir relatable content... xx
@johnathanvanwyk3436
@johnathanvanwyk3436 7 ай бұрын
Fokofpolisiekar sal altyd cool wees,great interview,so bly julle is trug met praating,my dag is gemaak 🤘🏻
@jacquesmaree3424
@jacquesmaree3424 7 ай бұрын
Wynand se stem klink soos Frank Oppermann of is dit net ek ?
@rickyvanzyl9488
@rickyvanzyl9488 6 ай бұрын
Dink dit moet kak sad wees as daar nie after life wees vir die groot hond e n Wynand en die hele fokofband nie vir hulle om hulle kak grootness kan share nie.
@mornecalitz8865
@mornecalitz8865 7 ай бұрын
Rip angie oehh❤
@blackbeard9545
@blackbeard9545 7 ай бұрын
Eks mal oor al die backstories oor die mal tye. Daai hug aan die einde was fokken premium! So bly die show is terug!
@ryanbritton2345
@ryanbritton2345 7 ай бұрын
It's 3 in the oggend, the grootness of this episode has awakened the lekkerness in me, I'm Gereed Vir my Dag
@baaardmanbt5369
@baaardmanbt5369 7 ай бұрын
Die interview het my silke goeie vibes gegee... Dankie vir al die effort en liefde wat julle in die gesit het @valkie en @peach... Daai hug an die einde, great om die vriendskap tesien...
@mikewood9514
@mikewood9514 7 ай бұрын
Wynand is a legend.always thought that he was behind marketing etc for fpk. He needs to open a live music venue in cape town. With all his experience it will do well.
@steynip
@steynip 7 ай бұрын
What an episode! It was a flippen eer to partner with you on the afskop of Praating season 3🤘🏼🤘🏼🤘🏼
@RoelfvanderMerwe
@RoelfvanderMerwe 7 ай бұрын
What the actual poes happened to Nax? He's skinny as fuck. Lyking kak sexy! ♥️♥️
@andrevlok9932
@andrevlok9932 7 ай бұрын
Befok
@LaraMBotha
@LaraMBotha 7 ай бұрын
Love hoe Valkie om draai en jou heletyd try interview 😂 great episode ❤
@stefancronje6202
@stefancronje6202 7 ай бұрын
RIP Angie.. Love die new set...
@greatbigmouth3359
@greatbigmouth3359 7 ай бұрын
Pleeg the bass 😂😂😂
@mornevh
@mornevh 7 ай бұрын
Welkom terug op die airwaves Groot Hond! Excited vir die leggheness wat gaan volg.
@sandrablackie6835
@sandrablackie6835 7 ай бұрын
Love Wynand! You are such a real solid guy! I
@The_Punisher83
@The_Punisher83 7 ай бұрын
RIP Angie
@rossouwlotz8448
@rossouwlotz8448 7 ай бұрын
My gunsteling Praating episode nog !!
@gavinlocke800
@gavinlocke800 7 ай бұрын
1 3rd into this and such a cool praating......shout out from NKZN china's
@Bobob309
@Bobob309 7 ай бұрын
Ayyyyyyy
@wiehantollig7169
@wiehantollig7169 6 ай бұрын
As dit nie was vir Peach nie het ek by 50 min ophou kyk. Die ou het 'n punt probeer deur gee! Well done!!
@jaxuys
@jaxuys 6 ай бұрын
Jou kanaal vandag ontdek 😬, dankie vir wat jy vir die "kultuur" doen. Dink daar was nog altyd 'n konneksie tussen kerk en kunstenaars wat "rebeleer" teen daai agtergrond, wanneer hulle hul eie merk wil maak... Dink veral aan Soul singers in Amerika!
@chanif5562
@chanif5562 7 ай бұрын
Fokof sal altyd amazing wees. Amazing first episode on the new season. Can only imagine how angie is laughing over this.
@Konkelwyn
@Konkelwyn 7 ай бұрын
Welkom terug Grootness!
@sweetnesssweetness5494
@sweetnesssweetness5494 7 ай бұрын
En is hierie ou tannie vn 77 BLY julle is terug!! Ek love it om na jul(jonger mense)se redenasies en siening vn die ou lewe te luister....dis uplifting en stimulating...hoes daai vr praating?
@CubeReviewsUK
@CubeReviewsUK 7 ай бұрын
Kenny Powers!
@ajsnetler9976
@ajsnetler9976 7 ай бұрын
Fokken great show, VanFokkingTastiese interview
@rikavermeulen9463
@rikavermeulen9463 4 ай бұрын
Love die interview ook! Welgedaan Peach. Wynand, vanaf lang tyd, toe Lassie klein was, sien ek hoe mooi julle "groot" geword het. Bravo.❤
@RoelfvanderMerwe
@RoelfvanderMerwe 7 ай бұрын
Poes yes!!❤ Kakgroot!
@graysieswild4x4adventure
@graysieswild4x4adventure 7 ай бұрын
Love dit kwaai wat you doen keep doening what jy do
@jo-aninejooste9880
@jo-aninejooste9880 7 ай бұрын
goeie punt Peach, ek het nog nooit so daaroor gedink nie. Die liefde ding en chemie.
@vanmarsdesign
@vanmarsdesign 6 ай бұрын
Dis 'n fokken lekker interview!
@johanvanhuyssteen9217
@johanvanhuyssteen9217 7 ай бұрын
Lekker om weer saam te kuier kerels. It's been too long!
@vetmanvandernaam
@vetmanvandernaam 7 ай бұрын
dis die beste ene nog, fok ek nou lekker gelag.
@DeanosRides
@DeanosRides 7 ай бұрын
Lekker to have have you terug tjom! Lekker start vir die nuwe season!
@imondabass
@imondabass 7 ай бұрын
What an amazing interview! Thanks so much!!
@frikkie35
@frikkie35 7 ай бұрын
UIteindelik!
@nahulluhan
@nahulluhan 6 ай бұрын
Die show is awesome! Wat van Theo of Francois van K.O.B.U.S? Dit sal kakgroot wees 👊👊🤘
@eiremike1
@eiremike1 7 ай бұрын
Die Afrikaans op hierdie skou is vrot. :-)
@VANPLETZEN
@VANPLETZEN 6 ай бұрын
ons maak piesangbrood met die taal
@RoelfvanderMerwe
@RoelfvanderMerwe 7 ай бұрын
Love daai KAKGROOT GameBoy
@emiledb
@emiledb 5 ай бұрын
Awe Peach en Valkie, julle is awesome. Waardeer die stories 😅
@sjakkalul
@sjakkalul 7 ай бұрын
😂love praating with a passion, thanks for being back.
@picachu7506
@picachu7506 7 ай бұрын
Julle is so cool. Peach jy is amazing! Kan sien wat Valkie se van die klammigheid!
@tyronwilliams910
@tyronwilliams910 7 ай бұрын
Dai storie so baie geniet! 🤣
@chariseolivier3797
@chariseolivier3797 7 ай бұрын
Welkom terug! 🎉❤ you have been missed!
@betsieblack
@betsieblack 7 ай бұрын
Brilliant! Beautiful! Dankie!
@jannymccarthy6588
@jannymccarthy6588 6 ай бұрын
Dit was cool. Dankie
@borntobeDewild
@borntobeDewild 7 ай бұрын
What an epic episode! Lekker Peaches! En ook dankie vir die cool stories wat oor gepraat word!
@MyTheLad
@MyTheLad 7 ай бұрын
fokken epic! 🔥
@marcianopestana7363
@marcianopestana7363 7 ай бұрын
Dit was befok ❤
@kurdtgreenwood
@kurdtgreenwood 7 ай бұрын
Love die 3de season van praating, lekker manne,ek foel lekker jealous, wag nog vir my invite vir season4 Groot hond vs Groot slang
@regardtvdw8624
@regardtvdw8624 7 ай бұрын
love dit
@waynedebeer474
@waynedebeer474 7 ай бұрын
❤️
@RoelfvanderMerwe
@RoelfvanderMerwe 7 ай бұрын
RIP Angie. Kanker se ma se poes 🥺
@jointhewild
@jointhewild 7 ай бұрын
Nice! Bly Praating is terug! Julle praat oor alles en hou nie terug, love dit. Sien uit vir ep. 2. Love die honesty.
@rowancampsmusic
@rowancampsmusic 7 ай бұрын
Moerse entertaining (and informative) episode! 🤘🏻
@Loneranger670
@Loneranger670 7 ай бұрын
Haha. Always kak lekker 👏👏👏😂
@mikemc3910
@mikemc3910 7 ай бұрын
Watching all the way from China! Keep it up boys , dis lekker die praating!
@MaryPoppers
@MaryPoppers 7 ай бұрын
Dankie tog. Ek was moeg gewag vir praating❤
@thedude8717
@thedude8717 5 ай бұрын
Baie cool interview ! Peach , jy doen n great job met jou interviews - n paar keer sou ek wou dat Valkie sy storie kon klaar maak voor die topic verander word though. Maar nogsteeds n baie cool interview !
@cameronlowry8034
@cameronlowry8034 7 ай бұрын
Hoekom is your Gameboy so groot?
@SuperOle2011
@SuperOle2011 7 ай бұрын
Because that is sy dans Gameboy.
@cameronlowry8034
@cameronlowry8034 7 ай бұрын
@@SuperOle2011 Korek
@hendrikknox9689
@hendrikknox9689 7 ай бұрын
Eben groot
@erik.liebenberg
@erik.liebenberg 7 ай бұрын
Ja
@Afrobear101
@Afrobear101 5 ай бұрын
Ek weet ek is aan die laat kant, maar dit klink of daar nog 'n baie gesê kon word. Valkie gaan moet terug kom vir meer.
@sandrablackie6835
@sandrablackie6835 7 ай бұрын
Telomeres raak korter, wat sel duplikasie beinvloed.
@cjodendal3182
@cjodendal3182 6 ай бұрын
Ek het al 'n paar keer vir hom sien draf in die Bellville. Hy's 'n kakfit cardio masjien.
@jackrossouw5668
@jackrossouw5668 7 ай бұрын
Wysheid op sy beste!
@grethavanhuyssteen
@grethavanhuyssteen 7 ай бұрын
Die wysheid moet veilig weggebêre word👌
@riaannel9494
@riaannel9494 7 ай бұрын
Epic.... Fucking Epic.
@wernerolckers
@wernerolckers 7 ай бұрын
Pro Arte Weirdos 4 Life
@SarelEybers
@SarelEybers 7 ай бұрын
Share bietjie daai bass riff van die Praating intro asseblief 😐
@Bond58
@Bond58 6 ай бұрын
“Imagine fokof se TikTok channel” “Chissus” 59:25 poes snaaks
@jasonhurst_
@jasonhurst_ 7 ай бұрын
Where is Nax?
@theeuglyduckling9476
@theeuglyduckling9476 7 ай бұрын
Hierdie was n episode van gesprekking instead of praating. Leghe boiis.
@j.venter2143
@j.venter2143 7 ай бұрын
Is peach n Christian?
@jonapatrona6821
@jonapatrona6821 7 ай бұрын
Kakgroot episode, wanneer kom die volgende een?
@ignatiusmeyer5680
@ignatiusmeyer5680 7 ай бұрын
Francois is die bad is moer snaaks
@jet305
@jet305 7 ай бұрын
Wynand lyk soos Hitler met daai missie 😂
@Rustie_za
@Rustie_za 7 ай бұрын
watse drek is die liewe vader help ons
@flipside777
@flipside777 7 ай бұрын
Epic Peach! Baie interesting se praating. Wynand is 'n interesante dude! Ek het nog altyd gewonder oor die aand in Potch en julle trip na Argentinië... 👍🏻👍🏻🤘🏻🎈
@cherisejansevanrensburg1511
@cherisejansevanrensburg1511 7 ай бұрын
PRAATING S3 EP02 - RIAN VAN HEERDEN
1:13:20
VAN PLETZEN
Рет қаралды 31 М.
PRAATING EP02 - SCHALK BEZUIDENHOUT
56:02
VAN PLETZEN
Рет қаралды 58 М.
Uma Ki Super Power To Dekho 😂
00:15
Uma Bai
Рет қаралды 57 МЛН
О, сосисочки! (Или корейская уличная еда?)
00:32
Кушать Хочу
Рет қаралды 6 МЛН
Did you find it?! 🤔✨✍️ #funnyart
00:11
Artistomg
Рет қаралды 115 МЛН
PRAATING S3 EP 14 - PIERRE VAN PLETZEN
1:29:49
VAN PLETZEN
Рет қаралды 50 М.
KAKMAL - Van Pletzen & Francois van Coke
6:05
VAN PLETZEN
Рет қаралды 284 М.
BARZX - LEMOENE FT MAAITJIE (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
2:44
PRAATING S3 EP08 - NEIL SANDILANDS
1:47:32
VAN PLETZEN
Рет қаралды 23 М.
JY BLY STIL (ft. JACK PAROW)
4:26
VAN PLETZEN
Рет қаралды 5 МЛН
Op 'n Ernstige noot 013: Peach van Pletzen
51:42
Radioraps
Рет қаралды 42 М.
PRAATING S3 EP05 - DRICUS DU PLESSIS
1:18:19
VAN PLETZEN
Рет қаралды 79 М.
PRAATING S3 EP 10 - CASPER DE VRIES
1:25:15
VAN PLETZEN
Рет қаралды 63 М.
DIK TRIL (Lyric video)
2:43
VAN PLETZEN
Рет қаралды 22 М.
PRAATING S02 EP01 - HUNTER KENNEDY
1:24:25
VAN PLETZEN
Рет қаралды 35 М.
Этот подарок шокировал всех! 😲
0:30
Pacan233
Рет қаралды 2,5 МЛН
Jack drinks Yujiro’s protein! 👹 @GFuelEnergy #yujirohanma
0:42
The Logan Chitwood
Рет қаралды 149 МЛН
Inosuke Shows Us How To Slice Like a Demon Slayer
0:40
Mini Katana
Рет қаралды 45 МЛН
18 мая 2024 г.
0:28
Dragon Нургелды 🐉
Рет қаралды 1,5 МЛН
Этот подарок шокировал всех! 😲
0:30
Pacan233
Рет қаралды 2,5 МЛН