Wys asseblief weer vir Hennie. Varkhonde is die beste.
@petrussmith50138 жыл бұрын
haha daai ou is actually goed in impressions
@HulkGreen68 жыл бұрын
These two make me cry of laughter!!
@Weirdoxify8 жыл бұрын
+Eden de Allende ,... de alellleelende
@danieljackson39818 жыл бұрын
lekker boys
@boerqwhaas8 жыл бұрын
Ek kon my lag hou tot nataniël opgedaag het. Weet ook nie hoe Jonathan dit regkry om so uitdrukkingloos langs Pottie te kan staan nie - hulle moet die ding seker 10 keer doen voordat albei uitgelag is.
@dewetsteyn30168 жыл бұрын
lekker video ou
@rmeyer6368 жыл бұрын
Welkom by die Nataniel Tafel.
@ckvanniekerk15278 жыл бұрын
Dalelelelende hahaha
@pierreduplessis878 жыл бұрын
Jou Stransky stem kort bietjie meer Chesterfield Rooi.