dankie vir al die opregte waarheid wat ons kan hoor......ons Hemelse Vader......enigste ware God is so baie goed vir ons.....om Sy plan vir ons in Sy Woord te gee.......dankie Vader....
@martivandermerwe2593 Жыл бұрын
Dankie pastoor vir jou suiwer uitleg. Blessings.
@elisabethfouche6624 жыл бұрын
Dankie Pastoor Raymond dat jy vir ons leer oor die onderwereld. Ek is do dankbaar dat die onderwereld nie my eindbestemming sal wees nie.
@rikagreyling62023 жыл бұрын
Mooi man, nou't ek uitsluitsel oor wat presies ons Koning Jesus gedoen het toe hy ter helle neergedaal het!!! dankieeeee!!!!!!
@niciv.n.87474 жыл бұрын
Dankie...dis so ontsaglik interessant en leersaam.
@martivandermerwe2593 Жыл бұрын
Prys die Here vir Sy genade. Dankie pastoor...duideliker kan die uitleg nie wees nie.
@rikagreyling62023 жыл бұрын
Dit BREEK MY HART om te dink daar is mense wat kies om eerder hel toe te gaan!!!!!
@randomvideos43003 жыл бұрын
ja neh, of mense wat dink dis n partytjie in die hel😳😳
@louisbecker66162 жыл бұрын
Het 1 Samuel 28 gelees en lees nie daar van die aarde wat sy mond oopgemaak het nie. Help asb is ek deurmekaar ??
@carelduplessis37963 жыл бұрын
Hi julle, wil net iets vra wat ek nie verstaan nie asb. Hoe kon die engele in Noag se tyd omgang hê met die vrouens?. want ek dog engele het nie ń geslag nie. Help asb🙏. Dankie
@underhaygesin44972 жыл бұрын
Soos ek verstaan is ALLE engele manlik. Al die engele waarna die Bybel verwys is manlik, Gabriël, Migael, (bv. Luk 24:4 - manne- engele by die graf) Engele wat Abraham besoek het was 2 mans ens.. hoop dit maak sin :)
@HesterRobberts29 күн бұрын
Pastoor Raymond, ek luister na soveel jare u uitlegde van die Geesteswêreld, ek wil graag weet, voor die sondvloed was daar die " seuns van God" hulle is ook verdelg deur die sondvloed, waar kom Goliat vandaan? Hy was ook n reus?
@dirkmoolman Жыл бұрын
Ek vind hierdie leringe verskriklik interessant. Ek het wel nog vrae. Daar is hel, Tartarus, en Abussos. Is al 3 hierdie net tydelik, en word hulle eendag vervang met 'n ewige hel ? Of is Abussos die finale hel ?
@nolsaspieterse70944 жыл бұрын
Naand as die gees op gaan waar gaan die siel want die liggaam gaan na die graf of word veras
@RaymondLombardMinistries4 жыл бұрын
Môre NolsAS, sien asb my uileg in raymondlombard.com gaan na Wat sê die Bybel? Volume 2. Die artikel is “Trigotomie of Digotomie? Daar verduidelik ek die gees/siel vraagstuk. Seënwense
@almatorlage55734 жыл бұрын
Ek het nog n vraag: wie het die demone geskape?
@RaymondLombardMinistries4 жыл бұрын
Môre Alma, demone is nie geskape wesens deur God nie. Hierdie groep skepsele wat gesondig het, het onrein bose geeste (demone) geword agv ń sondeval. Ek verduidelik breedvoerig Dinsdag aand om 19:00 tydens die uitsending van Geesteswêreld presies wat gebeur het. Seënwense
@almatorlage55734 жыл бұрын
Dankie dat my vraag beantwoord is: ek het altyd gewonder of die Nephilim dood kon gaan in die vloed aangesien hulle Hemelwesens was. Nou is dit duidelik in 1 Peter 3.