No video

Juan Boucher - Ons Word Een

  Рет қаралды 6,310,462

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

Juan Boucher se nuwe enkelsnit "Ons Word Een" is beskikbaar op die album Twaalf Rondtes.
Besprekings:
Denise - juanboucher@vonk.co.za
Media Navrae:
media@vonk.co.za
Algemene Navrae:
Lydia Winchester - lydiaw@mweb.co.za
Production Company:
Coolerboxbrothers
Director, Cinematographer & Colourist:
Josh Levi
Producer:
Marno Koen
Editor:
Michael Van Zyl
Production Manager:
Mark Reuben
Assistant Editor:
Ruan Bouwer
1st Camera Assistant:
Tshepang Modisane
Gaffer:
Ben Motaung
Music Producer:
Tertius Human
Music Production Studio:
VPH Studios
Gear Rental:
Media Film Service Johannesburg
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie Publikasie:
Juan Boucher / Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2019
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 251
@harduskraft8730
@harduskraft8730 5 жыл бұрын
Juan Ou Maat, JY is sekerlik een van SA se beste Talente.. Freaken Well Done!! #AwesomeSong!!
@ilsekruger603
@ilsekruger603 4 жыл бұрын
Tuiosapt
@ilsekruger603
@ilsekruger603 4 жыл бұрын
Euiospoizgby
@santasteenkamp....9565
@santasteenkamp....9565 2 жыл бұрын
0
@hannetjie3868
@hannetjie3868 Жыл бұрын
Ppppppp 0mm
@hannetjie3868
@hannetjie3868 Жыл бұрын
Ppppppp 0mm
@salomemagerstein96
@salomemagerstein96 2 ай бұрын
Jo jo jo. Elke woord wat jy uiter praat tot in die DIEPSTE punt van ń mens se hart. Dankie Vader daar is sangers soos jy !! ❤❤❤❤❤
@user-yz1fs6eo5d
@user-yz1fs6eo5d 2 ай бұрын
Ja-nee kyk, AFRIKAANS vir Afrikaners kan mens nie net ondersteun nie, dít is vir ons en ons geliefdes. HIERDIE generasie saam die volgendes wat deur dít is.
@mandaengelbrecht1940
@mandaengelbrecht1940 18 күн бұрын
Wirht1ejthi2pwjt❤😅😅❤❤😊😅😂
@jurynagrobler637
@jurynagrobler637 2 күн бұрын
Ek kyk nou op jutube na al jou liedjies. Ek dink ni jy besef hoe talentvol jy is ni. Jou liedjies is almal my gunstelinge. Jy is amazing as liedjie skrywer, sanger en as 'n mens
@JAANTARIQ.SA786
@JAANTARIQ.SA786 2 жыл бұрын
I'm from pakistan 🇵🇰 I live in Pretoria south Africa 🇿🇦 Last 16 years My wife is also afrikaans Love your music
@MaritzaHoltzhausen
@MaritzaHoltzhausen 2 ай бұрын
Beste afrikaanse sanger ooit, musiek is awesome!
@mandaengelbrecht1940
@mandaengelbrecht1940 18 күн бұрын
Wou4u1083 1:00
@martinpottgieter2490
@martinpottgieter2490 Жыл бұрын
Ek stem hartelik saam met almal se posetiewe kommentaar oor jou Juan! Jy gee aan ons SOVEEL. Dankie.
@Sandra-di2ms
@Sandra-di2ms 4 күн бұрын
Die mooiste liedjie ooit ❤
@mariadupreez7595
@mariadupreez7595 Жыл бұрын
Jaun, jy woorde is diep en weer sprekend van hoe lief mens moet he. Die rasper in jou stem laat gevoelens in my oor borrel, as ek dink aan die liefde van a man wat op my kronkel pad, saam met my loop. Ek het weer a kans gekry om lief te he en geliefd te word. Dis wonderlik. Sal hierdie lied speel wanneer ons trou en een word, in siel en gees. Al is ons beide oor ons 60tigs. Maria du Preez van mooie Suid Afrika. 🐗🐆❤
@andreverster9417
@andreverster9417 5 ай бұрын
Stem saam dame..
@christocilliers
@christocilliers 4 жыл бұрын
Woah! Seer zekerlijk een van die mees moeiste liefdes liedjies ooit!
@hanneserasmus-dr8xx
@hanneserasmus-dr8xx Жыл бұрын
Hierdie musiek is my beste wapenrusting musiek ooit jaun jou musiek is beste in gees🎉❤
@didismall7110
@didismall7110 3 жыл бұрын
Amazing beste afrikaanse sanger ooit
@riaangrassmann382
@riaangrassmann382 4 жыл бұрын
My seun en sy verloofde is in Vietnam en is absoluut mal oor jou musiek, veral hierdie song. Bring soveel memories en verlange na die kinders as ek na jou musiek luister. Jy is sekerlik een van, indien nie die beste nie, van SA se kunstenaar.
@user-up2jg2yp9r
@user-up2jg2yp9r 8 ай бұрын
Beste musiek ooit jaun jy moet nooit op hou sing nie jou musiek is vir my die beste Afrikaans e musiek
@zanelewiesner4054
@zanelewiesner4054 5 жыл бұрын
Ons gaan op die liedjie in loop op ons trou dag 17 Augustus 2019 dankie Juan love dit 😍🙏❤️💍
@LiesylHand
@LiesylHand 4 жыл бұрын
wow wat 'n mooi song, een van daai wat mens hoor en sommer dadelik oor en oor wil speel ♥
@adeliasteffens5412
@adeliasteffens5412 5 жыл бұрын
Juan jys awesome lief jou musiek baie.. Kan dit oor en oor luister.. Jys n baie goeie liedjie skrywer en Sanger.. Jys n pragtige man.. 💕😘
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
Flip dis flippin mooi. !!! Was nooit 'n fan. Maar die album is 'n moet hê!! Als is onsettend mooi en goed op Twaalf Rondtes.
@michaelmccullough4013
@michaelmccullough4013 5 жыл бұрын
Ek like vir ONS WORD EEN van Juan Boucher.
@tiaandupreez
@tiaandupreez 5 жыл бұрын
@@michaelmccullough4013 ja erg mooi!!
@jacquesmatthys5231
@jacquesmatthys5231 5 жыл бұрын
tiaandupreez
@jacquesmatthys5231
@jacquesmatthys5231 5 жыл бұрын
Jy rule
@sharonsusanvanderwatt6397
@sharonsusanvanderwatt6397 2 жыл бұрын
Jy is tops 'n Geskenk aan SA om ons volk se Naam voort te dra. Al jou songs is amazing. Mense dink ek is sekker crazy maar ek weet iets wat die ander weet nie❤️💫🙏😇
@jaunduplessis3824
@jaunduplessis3824 8 ай бұрын
Awe dis baie waar
@ursulajansevanrensburg3194
@ursulajansevanrensburg3194 5 жыл бұрын
Jy is beslis een uit ''n miljoen Juan xxx Altyd ''n treffer snit en elke keer raak dit net beter !!
@lynettepelser1419
@lynettepelser1419 5 жыл бұрын
Jy is n fantastiese sanger,jou liedjies word net beeter is mal oor di song
@biancaerasmus1789
@biancaerasmus1789 Жыл бұрын
Jou woorde, beskryf party verhoudings en lieftes veharle tooo the tee. Absoluut pragtig!
@elizejonker6071
@elizejonker6071 7 ай бұрын
Hy is die beste. Niemand kom by hom nie. Praat met n mens se siel.
@user-qb1ne8kb2c
@user-qb1ne8kb2c 5 ай бұрын
Ek is mal oor die liedjie❤❤❤
@gideonwessels1353
@gideonwessels1353 Жыл бұрын
Wonderlike song. Wow. Ek soek nou net iemand om dit voor te sing. Well done.
@gideonwessels1353
@gideonwessels1353 10 ай бұрын
En Nou het Ek haar gekry.❤
@duanedupreez238
@duanedupreez238 4 жыл бұрын
As ek n vrou was was my doos Al sopnat oor die intence gooie stem en musiek wat Haun ma'ak.lieflik en bladdy mooi.van Duane in die UK.
@johankapp2703
@johankapp2703 4 жыл бұрын
Sies man...
@theshypersistence
@theshypersistence 6 ай бұрын
Killer chorus 😍👌
@jacquelinelohmann2940
@jacquelinelohmann2940 5 жыл бұрын
Hierdie is so Awsome song.....Disintegreer nou my #2.....Juan, jy is n GREAT kunstenaar.
@carinaarcher9426
@carinaarcher9426 Жыл бұрын
Pragtige diep song. Jou laas jr by Madeliefie Makietiefees gesien. Dis tops. ❤❤❤
@SAlaaitie
@SAlaaitie 5 жыл бұрын
Een van die mees talentvolste musiekante en liedjie skrywer in die wereld
@janeyfisher4090
@janeyfisher4090 Жыл бұрын
Ek gniet jou songs jys ñ wenner en die een is na aan my hart dus awesome
@engelaford71
@engelaford71 3 жыл бұрын
Ek kan nie genoeg na jou songs luister nie. Hou so vol
@user-se3ko9ww6p
@user-se3ko9ww6p 10 ай бұрын
Dis darem n baie mooi lied
@mikeleonard8031
@mikeleonard8031 2 жыл бұрын
Wat n wondelike ervaring Om weer my taal en musiek te kan luister na 21 jaar in OZZIE land.Dankie Juan Boucher en Gerhard Steyn .
@carikevandenheever1410
@carikevandenheever1410 2 жыл бұрын
Een Amazing song
@jacobusrheeder8597
@jacobusrheeder8597 4 жыл бұрын
Juan die song ONS WORD EEN van jou het my en my ou skool liefde na 27 jaar weer as een bymekaar gebring dis werklik n harts liedtjie die en deur die song het ek my liefde gevind baie dankie vir jou musiek hou aan sing ons sal aanhou luister
@MrSonskyndag
@MrSonskyndag 4 жыл бұрын
Beautiful song ♥♥♥ Kom uit sy siel, hartseer verander in geluk en daar sal altyd iemand wees wat jou verlatyd sal liefhe xxx
@madeleinneyschens2882
@madeleinneyschens2882 3 жыл бұрын
Ek stem
@dawidsmit5017
@dawidsmit5017 5 жыл бұрын
awesome guys,from Namibia!!!!!!!!
@eurikaduplessis8825
@eurikaduplessis8825 3 жыл бұрын
Eish...... geen mens kan die song doen soos jy nie. TOPS!!!
@celestenel157
@celestenel157 5 жыл бұрын
Duper freeking mooi ... op repeat oggend, middag en aand 💓💓💓💓
@fjjacobs9358
@fjjacobs9358 3 жыл бұрын
Stunning soos stunning mal daaroor well done Juan !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@christinedempersdempers4543
@christinedempersdempers4543 Жыл бұрын
Jy sing verskriklik mooi en ek wens ek was weer verlief. Ek luister ook elke dag na jou liedjies in my kar.
@hanneserasmus-dr8xx
@hanneserasmus-dr8xx Жыл бұрын
Dis vir my beste musiek ooit ons word een🎉❤
@monicameyer8692
@monicameyer8692 2 жыл бұрын
Absolutely 💯 so mooi jy kan maar sing
@yvonnehattingh3899
@yvonnehattingh3899 2 жыл бұрын
Jys die beste ooit raak n mens se hart verseker oor en oor
@PEMermaid
@PEMermaid 3 жыл бұрын
Oh my worddddddd....ongelooflik MOOOOOOOOOOI!!!! WOWwowWOW!!!
@clintondebeer8485
@clintondebeer8485 2 жыл бұрын
Ekt hom all eenkeer ondmoet hys u bra love die song alltyt en die res
@ronelzeelie7956
@ronelzeelie7956 3 жыл бұрын
So so mooi jyt my favourite sanger geword
@rynoventer8238
@rynoventer8238 4 жыл бұрын
EEN VAN MY KEUSES VIR MY TROUSONGS
@rionvanzyl2209
@rionvanzyl2209 5 жыл бұрын
Jy bly die Beste!
@StrydomElizabeth-cr3rd
@StrydomElizabeth-cr3rd 3 ай бұрын
Love jou musiek juan jy het n phlippen mooi stem
@logistics3272
@logistics3272 5 жыл бұрын
Stunning persoon met n stunning stem :-)
@wvwvanwyk8010
@wvwvanwyk8010 2 жыл бұрын
Juan Buchar Ons Word Een
@marleneswart8971
@marleneswart8971 5 жыл бұрын
Weereens 'n treffer!!! Well done Juan!!!
@musicfundi
@musicfundi 2 жыл бұрын
Nog 'n rede hoekom ek mal is oor Juan Boucher is dat hy altyd met 'n band speel. En dis 'n fantastiese band! Mal oor sy stem ook.
@elanaventer1063
@elanaventer1063 5 жыл бұрын
My ouers trou oor 2 dae op die song 🤩😍 mallllll oor die song !!!
@XRichardxX
@XRichardxX 5 жыл бұрын
Se vir jou ouers ek se geluk mag God hulle seen
@taniadupreez4511
@taniadupreez4511 2 жыл бұрын
Hi Juan My dogter trou nou die 30ste en jou liedjie is hulle liedjie wat hulle gaan op dans.
@JackDeklerk-sz4zb
@JackDeklerk-sz4zb Жыл бұрын
Johnny Tromp ek is gebore om vir jou lief te wees Xxxx Marlene
@louiseoosthuizen9684
@louiseoosthuizen9684 3 жыл бұрын
Liefde uit Australia
@amonenieuwenhuizen7790
@amonenieuwenhuizen7790 5 жыл бұрын
Wow wow wow well done juan !!♡ love dit !!
@daniellegrobler3734
@daniellegrobler3734 4 жыл бұрын
Ok
@paulinepetzer5981
@paulinepetzer5981 5 жыл бұрын
NOG N GOEIE TREFFER SOOS ALTYD. HOU SO AAN!
@elhoisehugo5616
@elhoisehugo5616 5 жыл бұрын
Stunning, stunning
@pennybothal.m.7764
@pennybothal.m.7764 2 жыл бұрын
Stunning
@XRichardxX
@XRichardxX 4 жыл бұрын
Dis nou al 10 maande en nog steeds my no1
@XRichardxX
@XRichardxX 4 жыл бұрын
@WIMPIE JORDAAN stem saam
@stephanievanderwesthuizen4010
@stephanievanderwesthuizen4010 Жыл бұрын
Talentvolle mens. Ek het jou nog nooit gehoor of geken nie. Het niemand nog vir jou 'n kontrak aangebied nie? Skryf jy nie in vir die Kontrak nie?
@michellevanwyk5692
@michellevanwyk5692 Жыл бұрын
Ons trou liedjie ❤️💍
@belindawest8311
@belindawest8311 3 жыл бұрын
I’m in love with Juan Boucher!🥰😍
@stacysdad5071
@stacysdad5071 10 ай бұрын
Cool vibes Meneer
@charmainhartzenberg4095
@charmainhartzenberg4095 4 жыл бұрын
Mooiste song
@marepieterse5401
@marepieterse5401 5 жыл бұрын
Absolutely beautiful, love dit
@mariettemills4353
@mariettemills4353 5 жыл бұрын
wow wat n song.......
@soapgaming2904
@soapgaming2904 5 жыл бұрын
Ek love Jou Musiek Juan die song is my gunsteling op my lysie
@Raynoverster7391
@Raynoverster7391 3 жыл бұрын
Baie nice Juan van dat ek jou gesien het by Mozambique 🇲🇿 luister ek al die pad na jou musiek. Hou aan met die lekker musiek en dankie vir dit😄
@annelliecockeran930
@annelliecockeran930 3 жыл бұрын
My favourite song!!
@abeljohanneserasmus6254
@abeljohanneserasmus6254 5 жыл бұрын
BAIE mooi liedjie hierdie Juan jy het dit EN mag maar.blessings.
@theamuller7696
@theamuller7696 3 жыл бұрын
Beautifull song
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
ek is mal oor liedjie !!! 💖
@elizebotha2420
@elizebotha2420 3 жыл бұрын
Beautiful ❤️❤️❤️❤️❤️
@Christian10111
@Christian10111 3 жыл бұрын
Ons Word Een Daar’s 'n dag en 'n plek Waar iemand oor jou pad sal loop Jy is die eenigste jy is die hoop dis hoekom jy weet Dit nooit sal werk met iemand anders nie Jy’s die rigting jy’s 'n droom Net 'n drupel in 'n water stroom Kom trek die lyn waar jou lyf aan hierdie kussings raak Ons raak dieper as die diepste blou en dis alles oor jou Ons word een in siel en gees En dis daar waar ons wil wees Ek’s gemaak om vir jou lief te wees Ons word een een in nou en een in gees Een in jou en een in vlees Ek’s gemaak om vir jou lief te wees Jy’s die wind wat in warels begaan Kom ons waai deur die toekoms vanaand Die ontdekkings reis wat nou in my arms slaap Dis hoekom jy weet Dit nooit sal werk met iemand anders nie Jy’s my toevlug en bly my geluk Kom red hierdie oorlog en bly by…
@zeldadutoit9803
@zeldadutoit9803 5 ай бұрын
Amazing flippet dit so mooi mens wil dit aanmekaar luister. Sjoe xx
@maryther1995
@maryther1995 5 жыл бұрын
My gunsteling 😍
@christokruger7295
@christokruger7295 3 жыл бұрын
Hy sing "live" 9 Oct 2020 by Padstal Pta
@charlottegouws6263
@charlottegouws6263 3 жыл бұрын
Show in die Bosveld, Thabazimbi wag vir jou,
@larouchelleschoeman4174
@larouchelleschoeman4174 4 жыл бұрын
Love jou song!!!!
@biancahattingh5784
@biancahattingh5784 5 жыл бұрын
Dis werklik baie mooi woorde
@valenciabrits8888
@valenciabrits8888 5 жыл бұрын
Absolutely love it
@riaanstrydom374
@riaanstrydom374 3 жыл бұрын
Ek lav die song
@elzetcoen7868
@elzetcoen7868 5 жыл бұрын
Juan, amazing liedjie, laat mens warm voel!!! Kan nie wag vir n live show nie!!!
@digitalberton223
@digitalberton223 4 жыл бұрын
Stunning song
@rustylookout2591
@rustylookout2591 Жыл бұрын
Beautiful verby
@sharnayvdmerwe6700
@sharnayvdmerwe6700 9 ай бұрын
die song het my lewe gevat you go bro
@deneyschwulst7706
@deneyschwulst7706 4 жыл бұрын
baie baie mooi lied !! Love it !!
@waldinevanderwalt7233
@waldinevanderwalt7233 5 жыл бұрын
wow dit is stunning verby! al jou songs is amazing.
@williamhoole5446
@williamhoole5446 4 ай бұрын
Mooiste lied
@ruanniemann1628
@ruanniemann1628 3 жыл бұрын
Love hierdie song❤️🎸🎤🎸❤️vyfrand , Wolfie en Pierre julle mag maar jul rock
@nicolenejoythe7652
@nicolenejoythe7652 5 жыл бұрын
Love die song dis awsome jou musiek word net beter en beter
@monelltheart3868
@monelltheart3868 5 жыл бұрын
Nou kan die mense weer n slag trou in Afrikaans en vir Ed Sheeran op sy skuif. Jou pen skryf mooi Juan.
@LandiZeelie
@LandiZeelie 2 ай бұрын
@citypetscc6672
@citypetscc6672 3 жыл бұрын
Jy en jou band is TOPS !!!!!
@lourentiakemp19
@lourentiakemp19 5 жыл бұрын
Ai Juana!!! Dit MOOI!!!
@user-ee9ok1zb1s
@user-ee9ok1zb1s 10 ай бұрын
Yester💪
@hermanbester2106
@hermanbester2106 4 жыл бұрын
Befokte song ou tjom!!!!
@braamcloete5460
@braamcloete5460 5 жыл бұрын
awesome song..love dit!
Juan Boucher - Whiskey en Jy
4:06
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
Juan Boucher - Koue Hande
4:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 9 МЛН
Люблю детей 💕💕💕🥰 #aminkavitaminka #aminokka #miminka #дети
00:24
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,2 МЛН
Or is Harriet Quinn good? #cosplay#joker #Harriet Quinn
00:20
佐助与鸣人
Рет қаралды 46 МЛН
Мы сделали гигантские сухарики!  #большаяеда
00:44
Ons Word Een
4:18
Juan Boucher
Рет қаралды 6 МЛН
Elandré - Vuur Op Die Water
4:56
Elandré
Рет қаралды 11 МЛН
Juan Boucher - Gebore Om By Jou Te Wees
3:38
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 7 МЛН
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Kip Moore - Heart's Desire (Live Performance Video)
3:44
Kip Moore
Рет қаралды 9 МЛН
Christia Visser - 17 Shots
4:12
Christia Visser
Рет қаралды 7 МЛН
Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 МЛН
Scallywag - I Know You're Scared (Tizel Official Remix)
4:36
Tizel Official
Рет қаралды 3,6 МЛН
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,9 МЛН
Neon Moon
4:11
Demi Lee Moore
Рет қаралды 8 МЛН