jou stem is beter as rose ...nou dis wat mens noem n geskenk van GOD..... dankie my lewe gered met mooi ware woorde.KLA
@thisisrandoms-a19585 жыл бұрын
Die tiepe musiek is net wat ek nodig het. Beste afrikaanse kunstenaar nog.
@chaneklue628211 ай бұрын
Mal oor jou musiek. Dis asof die woorde wat jy kies direk met n mens se siel praat❤
@thinusbrits37656 жыл бұрын
Musiek wat praat met die hart en siel van liefde...
@sharonsusanvanderwatt63972 жыл бұрын
Julle is tops onthou ek wil he julle moet lewe. Ek is jammer ek moes jou gebruik want jou musiek het my deur gedra en dit het net gevoel dat ons twin flames is want wat jy soek soek ek ook maar ek sal nou op hou SA is joune ek weet jy sal hom op pas jy en ons boere sal weet wat om te doen my God se liefde is oop tot ander en wat ook al julle besluit moet ander lande Respekteer want ek sal julle nie los nie. Ons het dit gebou 'n man en sy Vrou. Twee klippies skuur glad teen mekaar. Verloor om weer te wen it is al yours met liefde van ons Hemelse Vader
@nigelniksch98346 жыл бұрын
Ek sal nie omgee as hy een van my gedigte wil sing nie. Die man is amazing.
@cindyoosthuizen56534 жыл бұрын
Amazing 'Juan' jou musiek is stunning! stunning! stunning! Van dag 1 af is ek verlief op jou musiek en op jou...jy maak my my hart ongelooflik klop as ek na jou shows ga kyk en met jou gesels.
@amonenieuwenhuizen78596 жыл бұрын
This is why I love Juan Boucher #number 1 fan thank you for putting me in your music video ♡♡
@johanneschristiaandippenaa20316 жыл бұрын
I love Jaun Bouchers music it's awesome
@loepiedeloep6 жыл бұрын
Mees down to earth star in SA. Great guy, great video!!
@cindyoosthuizen56534 жыл бұрын
Teenoorgestelde liefde is so mooi diep song, dankie vir jou mooi musiek Juan.
@freekvanrensburg50786 жыл бұрын
Great song!!
@mariannavogel6 жыл бұрын
stunning song .... love woorde
@veruschkajoleygrobler3006 жыл бұрын
Absolutely crazy oor jou Juan Boucher.!
@heinerasmus70332 жыл бұрын
Di Beste Juan Boucher👌
@alichiaoosthuizen65906 жыл бұрын
LOVE!
@ancoisnaude40873 жыл бұрын
Stunning song, my gesin is my hele💛🙏🙏🙏🙏 lewe
@nadiahavenga90276 жыл бұрын
die song ken ek al uit my kop!!!!
@johannarossouw38084 жыл бұрын
Awesome musiek
@kayleighgrobler84586 жыл бұрын
Ek lief jou❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@genevivejones98746 жыл бұрын
Mal oor al jou musiek! Xxx
@arnemeyer74856 жыл бұрын
Leker boys lekker song
@amymarks50054 жыл бұрын
Jy mag maar 😍
@kuduhunter21526 жыл бұрын
Meisie Ferguson ♡ ek lief jou!!*
@hansietheunissen25186 жыл бұрын
great
@jacquelynlanghein84395 жыл бұрын
Mooi woorde
@chanteroberts91406 жыл бұрын
♡ MY HEEL FAV LIEDJIE OP DIE CD ♡
@dolfschnetler62605 жыл бұрын
Jy mag maar ,vir my maak jy Afrikaans musiek kwaai en lekr hou voort met jou goeie musiek jy gaan nog ver gaan tjom.