Net 3 mense wat so kan sing en Jan Blom is aldrie.
@AnnaleneKuhn Жыл бұрын
Ek Kan nie genoeg kry van die beter man...😢. Ek raak hartseer ek hoor die seer in stem. Lief jou Jan❤
@francoisvandermerwe832324 күн бұрын
Beste skrywer in Afrikaans
@ronaldrudman1347 Жыл бұрын
Kyk, Jan Blohm mag maar! Geseend met baie talente.
@toscabrutus17813 ай бұрын
Briljant Jan, briljante liedjie! Groete en liefde uit LIma Peru, dit raak die hartsnare!!!
@maritzatheron8880 Жыл бұрын
Rou emosie en eerlike musiek. Fantastiese musikant en jou musiek laat 'n mens diep dink!
@tiaanwillemse52634 жыл бұрын
Nooit gedink ek sal n beter weergawe hoor as Paulo Nutini sn nie, maar hier is dit.
@yolandawright86162 жыл бұрын
I agree! Jan just has a charisma to this song as nobody has.
@lhawkins73705 ай бұрын
Underrated comment
@sanetstrydom1445 Жыл бұрын
Ai Jan jy raak diep....ons is so trots om te kan se jy is ons BESTE afrikaanse sanger!!! Jy styg uit bo almal. Doen so voort
@charlesfowlds86113 жыл бұрын
Dankie Jan, my dronk verdriet begin klaar beter voel...
@aluschkapretorius4791 Жыл бұрын
Jan blom is die beter man dankie
@jacobusniemand63486 жыл бұрын
Jan Jan Jan,,,,,ek se weer, jy my ou maat mag maar. Al jou songs kom uit jou siel en hart, Nie soos die ander kak wat ons na moet luister nie. Nice Song weldone boet.
@ChristoffHavenga6 ай бұрын
Uitstekend!
@tjpotgieter3836 жыл бұрын
Awesome!!!!!! Bly maar net een van die beste kunstenaars wat Afrikaans kan bied
@hardekoleboere4866 жыл бұрын
Here dis kos vir die siel
@helderbergaircon42426 жыл бұрын
Artists soos jy en Andre Swiegers gee kos vir intelligente Suid Afrikaners. Jan, thanks bud Legendary
@jeffreygrebe33284 жыл бұрын
Dis n great kommentaar.!
@antonschutz87922 жыл бұрын
Goeie vertaling van Better Man deur Paolo Nutini
@carmzv25 жыл бұрын
Dankie vir jou siel wat jy so uitbeeld sodat ons kan vereenselwig dis wat ware talent is. Musikant van formaat ♥️
@dawidkeyser84223 жыл бұрын
Ek stem saam Ons as mans vergeet somtyds wat n vrou is
@marleneduplooy39282 жыл бұрын
Ai wat n song!
@charlenestrauss35392 жыл бұрын
Oh my hat!! I wil dit 20 keer like. Ek sien, "dankie Jan, my dronk verdriet begin klaar beter voel.." ek is daar. Ai... en dit help hoor!!
@jeanpierregouvea89515 жыл бұрын
Never thought I’d hear an afrikaans version of Paolo Nutini - better man... big ups 👍
@danildajansenvanvuuren90124 жыл бұрын
Thanks for this, I never knew, gonna look for it now. Dee from ZA
@sonjakarg15235 жыл бұрын
Jan jy kan maar... Diep, epic...
@vincentoneill20845 жыл бұрын
Ek weet nie, jy gee my hoop. Ek skryf nie meer nie. Since my beloved Mary Jane gesteel is, is my stem stil. Ek raak weer lus vir musiek maak.
@jeffreygrebe33284 жыл бұрын
Moenie wag nie Vinceent ! Maak great musiek.
@shaunweideman46986 жыл бұрын
Dit is ñ lekker ou Jan. Daar is baie mans wat weet wat jy bedoel met hierdie pragtige lied. Afrikaanse musiek staan ñ kans as gevolg van kunstenaars soos jouself. Dankie daarvoor.
@johanvanzyl3822 жыл бұрын
ek stem, dis nie doef doef musiek nie
@spiritlight98453 жыл бұрын
Artist!!!!!! Nie n krone artificial nie!! Live your true spirit 👍👍👍
@user-jh1wd6ez1e2 жыл бұрын
Jy mag ma aai bra. Rerig jy mag ma
@dawidkeyser84223 жыл бұрын
Daai song het gewerk Laat mens dink ne Dankie
@PieterStrydom-d4d9 ай бұрын
Jy is maar sommer net crazy n amazing soul rocker wat n voorreg om na jou mooi te luister mooi loop Jan
@helenbergh41006 жыл бұрын
Jy is weer hier!
@bennienolan63825 жыл бұрын
Danki Jan vir die mens wat jy is en dit wat jy vir afrikaans doen.....
@rachelwatson89095 жыл бұрын
Die beste song ooit!!! Jy wys my ''n Regte Man kan....
@wernerpieterse42955 жыл бұрын
Jan dis befok !!! Dankie vir die nuwe CD
@lidianaude49064 жыл бұрын
Altyd so uit die hart en opreg .. love die man se songs
@Itrepreneur2 жыл бұрын
Sjoe die een groei op my! Love dit
@spiritlight98453 жыл бұрын
In huis afgeneem in strand? Supercool!!!!!!
@sirroche46394 жыл бұрын
coolste dude in die wereld
@PANZERFAUST8295 жыл бұрын
oorweldigend en eenmalig -dankie JAN BLOHM - verbysterend mooi !
@sirroche46394 жыл бұрын
wat n dude! krag
@dawidkeyser84223 жыл бұрын
BEFOK Mooiste song ooit Dit werk Weet nie wie dit geskryf het nie Maar jy sing dit met gevoel Gaan my op die spoor hou
@sbstnpofadder3 жыл бұрын
Stem volkome saam , voel vir my dis lettelrik die mooiste song in afrikaans ooit.
@talana97714 жыл бұрын
Onbeskryflik mooi
@dawidkeyser84223 жыл бұрын
Nog steeds mooi n mooi song Jan !!
@fusionfire-za2 жыл бұрын
sing rerig goed wow
@elsiedeswardt16693 жыл бұрын
Flip die man sing amazing en hy sing elke song uit sy hart uit jy is die beste
@jacquesvanheerden94056 жыл бұрын
Jan jy is n LEGEND 💪💪🤘
@estherhayes53864 жыл бұрын
Wie is die 30 dose wat nie die song like nie?
@gerhard_99jansevanrensburg744 жыл бұрын
Jaa nee kyk ....dit is seker EFF Lede
@dawidkeyser84224 жыл бұрын
Stem saam met jou Dis inherente gefoksels wat nie musiek kan waardeer nie Afrikaans Bly Koning Dankie Steve Jan en almal van julle
@marisahanekom34195 жыл бұрын
Absoluut amazing verby!!!
@elaineimmelman81482 жыл бұрын
Love ❤ die liedjie
@Griekseboertjieful3 жыл бұрын
Finominaal Jan.
@ceciliaverster12746 жыл бұрын
Dit is soio mooi. Jou stem klink ook weer soos voorheen. Mal oor die liedjie en gehalte van jou stem. Bly op Struisbaai, eks pensiinaris, sien jy speel oral naby ons, mis dit egter elke keer. Sal egter jou sometime sie
@dawidkeyser84223 жыл бұрын
Artist !! Sal dit oor en oor luister met die regte gevoel
@tommydawes6775 жыл бұрын
Nee kyk,jy mag maar want Jan kan.Awesome song!
@wiehan02236 жыл бұрын
Baie nice song. Jan Blohm hou aan verbaas. Ek mis egter die "ou styl" Jan Blohm rock songs
@mariovanzyl88583 жыл бұрын
Awsome song.......
@leonduplessis48984 жыл бұрын
You rock !!!!!
@PieterStrydom-d4d9 ай бұрын
Ekke stem saam Jan ek het so n girl getrou na n flop die eerste keer mooi loop
@elaineengelbrecht55634 жыл бұрын
Beautiful mooi
@jacobusvandermerwe66715 жыл бұрын
- AWESEOM musiek
@willieknoetze68315 жыл бұрын
jy is n beste man Jan 👍👍👍
@TheRose05066 жыл бұрын
Pragtige liedjie! Luv'it ❤
@alfiekedalfie92354 жыл бұрын
Love die passion.
@mvanbreda14 жыл бұрын
I love it give, this song gives me goose bumps :)
@andrewbrittz74506 жыл бұрын
Dankie oom jan
@Bond583 жыл бұрын
LIRIEKE: Jy maak my smile en jy dink nes soos ek dink hey girl jy maak vir my 'n beter man Na 'n dans in jou straat ek sien jy drink net soos ek drink so ek soen jou son en ek skryf jou bloue briefie en hey girl jy maak vir my 'n beter man en as jy sou wou dan wys ek jou hoe 'n regte man kan jys vreesloos jys vry oh jys 'n regte wille vuur en hey girl maak als soveel beter en ek ruil al my skatte vir jou net om vir jou te sien smile ja die hele tyd maak jy als net beter hey girl jy maak vir my 'n beter man en as jy sou wou dan wys ek jou hoe 'n regte man kan jy sal my lief he of jy sal my haat maar daars geen tyd vir die middel nie baby die refleksie in jou lyk soveel beter hey girl jy maak vir my 'n beter man en as jy sou wou dan wys ek jou hoe 'n regte man kan
@johandavanniekerk96376 жыл бұрын
Hoekom kry ek nie mee Word wakker se music video op youtube nie?
@vastivanderberg3686 жыл бұрын
AWESOME 💪
@miemsiepennells63555 жыл бұрын
Jan Jy kan maar sing,dis diep mooi
@johanvanzyl3822 жыл бұрын
net Jan Blohm kan
@jdmderick4 жыл бұрын
Paolo Nutini kan nie beter as Jan nie!!!
@jancoenraad16135 жыл бұрын
Corbane wou soos jy klink...
@kobusbrits35235 жыл бұрын
Ek is opsoek na chords vir die song. Kan enige iemand my help asb.?
@alidaklopper80145 жыл бұрын
Jy maak my mal jan
@jeanluke70986 жыл бұрын
Kyk neh ek is oppad 18 to en my friende verstaan nie dis kune van ou Jan nie,maar my best bly word wakker en ruby..
@PieterKriel-Torque6 жыл бұрын
Die ALBUM al siff geluister. Maar bly maar een van daai Albums heel bo aan my lys
@johannesblom57016 жыл бұрын
Puik. Dieper as diep, praat met jou verlede, hede en toekoms. Dankie Jan.
@kennyerasmus79784 жыл бұрын
Ek hoor ïets " van Bryan Adams ïn Jan se stem ...net beter van Jan!!!!
@spiritlight98453 жыл бұрын
KZbin 2 ads??? Shame on you🙄🙄
@normannicol5502 жыл бұрын
Kom ons hou ' Maatjiesfontein fees asb
@sirroche46394 жыл бұрын
drink soos ek drink
@maxvannieuwenhuizen28355 жыл бұрын
REGTE MAN KAN
@tjaartbroodryk56225 жыл бұрын
Sielswoorde...
@antonbekker94063 жыл бұрын
4
@annelizetroskie23706 жыл бұрын
Goed net so
@pieterhodgman77182 жыл бұрын
Jy sing pateeties bly eerder still ek weet nie of daar silke simpel bliksems is wat jou gebler wil hoor nie 🤣🤣🤣
@merciavantonder2 жыл бұрын
Luister Dan na die musiek waarvan jy hou, ek dink Jan is talentvol en n ikoon in die Musiek bedryf, Gaan luister Kurt Darren!
@merciavantonder2 жыл бұрын
En terwyl jy Kurt of Dirk vd Westhuizen luister, Leer sommer hoe om pateties korrek te spel!