Belowe ❤Belowe❤Belowe ...een van ons Beste Legendariese kunstenaars van ons tyd ❤❤❤Ere in Respekte en Liefde vir hierdie beautiful soul ❤❤❤
@volkerschillack5611 ай бұрын
Beste ooit... so baie emosies in een song.
@jarridknight70666 жыл бұрын
Beste kunstenaar in SA. Niemand maak musiek soos die man nie. Gooi hom Jan.
@juanmarais21405 жыл бұрын
Waar is ou Jan in die lewe?
@henniejackson61265 жыл бұрын
@@juanmarais2140 besig met kwaai come-back. Jy begrawe nie sommer 'n goeie kunstenaar nie🤗🤗
@mistressof_cats5 жыл бұрын
@@juanmarais2140 Jan blohm toer nou en is op instagram, Facebook, Twitter die hele lot. Hy was ook op Goema musiek toekening gewees verlede week. So Hy is redelik besig en aktief met sy musiek loopbaan.
@reubenventer1316 Жыл бұрын
Hoekom so min mense, die song is van die bestes
@seanonel7 жыл бұрын
The voice... so raw, gritty and full of emotion. I've heard him for the first time a few minutes ago and was just sitting drop jawed. I can't believe there's only a handful of comments...
@jceupton81193 жыл бұрын
Daar is rock n roll, heavy metal, fokofpolisiekar en JAN BLOHM!
@andrevanniekerk69313 ай бұрын
Hierdie is letterlik die beste afrikaanse song nog
@hannesdreyer1818 Жыл бұрын
Jan Blohm is sinoniem met goeie Afrikaans soos melktert en braaivleis. Absolute legende en voorbeeld vir alle sogenoemde afrikaanse sangers
@shaunweideman46986 жыл бұрын
Die man is in sy eie klas. Dankie Jan, dankie dat jy weier om soos die res musiek te maak.
@henniejackson61265 жыл бұрын
Hy is nie net in sy eie klas nie - hy is in 'n ander klas......baie beter as enige ander Afrikaanse rocker.
@haroldbrand4310 Жыл бұрын
My 4 jarige dogterkie Se favourite song. Priceless.
@andrestrauss3798 Жыл бұрын
Ek en my Pa was mal oor die liedjie. Altyd na die liedjie geluister as ons braai in die bos. Nou is my Pa oorlede maar die liedjie bly die beste
@verabooysen123 Жыл бұрын
Wat 'n song.......meesterlik!
@bennieschlechter31657 жыл бұрын
Die beste sanger in SA- jammer Steve!
@cecileverster15136 жыл бұрын
Selfs Steve kan glad nie met Jan vergelyk word nie, dit is soos appels met lemoene te vergelyk
@henniejackson61265 жыл бұрын
Beste rocker!!!
@jolinegrove51393 жыл бұрын
Die song raak aan my siel.. dis darem maar n amazing song!
@thehorselady8614 жыл бұрын
Ek het Jan op KKNK vir die 1ste keer gesien 18 jaar terug en verlief geraak op sy songs...hy raak steeds my siel
@christiaanck4 жыл бұрын
Nogsteeds befok verby. Dankie Jan. Jy is 'n yster.
@mikichelle7 жыл бұрын
die liedjie herinner my aan die keer wat ek fokken gesuip was by 'n jan blohm konsert
@kevinanderson44124 жыл бұрын
Beste in ons land
@petrorheeder67836 жыл бұрын
wat n awesome sanger en mens, ek kan die song oor en oor en oor luister. Die song sny my diep en daar is iets wat my net diep raak. Well done Jan Blohm, wonderlike stem
@marietjieviljoen1622 жыл бұрын
Daar is net EEN Jan Blohm‼️
@katiesassenberg64814 жыл бұрын
Love die song. Soveel gevoel!! awesome
@hugovorster86169 ай бұрын
Legend
@spiritlight98452 жыл бұрын
Jan blohm. My hat off to you sir🎩
@Mot222ful5 жыл бұрын
So waar wat Koos Kombuis se.. " Jan is soos Koos Dup..maar met n V8.."
@user-jh1wd6ez1e2 жыл бұрын
Lol ek is nogsteeds hier na al die jaare jy bra is beste ooit. Kan nie genoeg se wat jou musiek beteken nie rerig wil he almal moet n saterdag of watse dag ok al dedicate an jou en net an jou musiek . Well done bra altyd n fan
@Bobbokrulligperson Жыл бұрын
Love die Song stukkend❤❤❤❤❤❤❤
@charlenekarsten22816 жыл бұрын
Die Song raak my siel diep!
@sean965 Жыл бұрын
"Ek verkies die son op my gesig." Thanks Jan
@zinonlambrou98373 жыл бұрын
Good love his music
@reonsbutchery37555 жыл бұрын
By ver die mees "underated" suid afrikaanse sanger, Die man laat jou stilstaan om eers te luister,
@jacquesdassie85834 жыл бұрын
Goddank vir klank!
@wynandgardiner Жыл бұрын
Jan altyd brilliant love the song keeps your soul intact as jy na die luister awesome
@donovanhammond98923 жыл бұрын
You go Jan, true inspiration 😍
@janalbertgibson31923 жыл бұрын
Dankie tog eks Afrikaans
@allanswartz77386 жыл бұрын
Goeie blixem, dis nou n mooi song!!!
@unleashtheadventure5782 Жыл бұрын
Bliksem, daar is nie woorde nie!
@unleashtheadventure57823 ай бұрын
N Jaar later en nog steeds my favourite song.
@marindakemp66193 жыл бұрын
My ultimate favorite
@louissiebrits33332 жыл бұрын
In dieselfde klas as Groen Trui!!! Ek love die song. So diep emosioneel.
@paulventer23654 жыл бұрын
Great song soos altyd Jan. Jy was verseker 'n Collective Soul Fan-Shine!
@justinvandenheever68345 жыл бұрын
Beautiful! Foken love die song! Dis nou afrikaanse musiek!
@nicobeneke47787 жыл бұрын
Dis fokken goed
@goldenspaniel30874 жыл бұрын
Die man sing in vas skrif. Lekke man
@henksoer86365 жыл бұрын
GRROT Baas Jan!!
@roedolfbotha52213 жыл бұрын
Ysterrrrrr! Jy kan maar mag maar doen dit weer.DIS HOE MENS DIT DOEN
@stephanvanniekerk16562 жыл бұрын
Kanie better nie well done
@mornefourie6604 жыл бұрын
Such a big fan! Go Jan
@stevenmarx68667 жыл бұрын
Een van my groot gunstelinge! Sal altyd wees!
@ObelixBarbatus3 жыл бұрын
Massive talent! Wow! Gee, and there are so many out there that are drowned out by the noise of mediocrity. Go Jan!
@stegneveling30803 жыл бұрын
Treffer. Damn👌👌
@deonvanzyl79705 жыл бұрын
Jirder, hoe raak dit beter?
@anthonypeer2429 Жыл бұрын
Listen to a son casually ...until you go through the same shit ...then you understand the real meaning of the song
@ajinvest37425 жыл бұрын
Brilliant Jan!
@claudiaguntenhoner47913 жыл бұрын
Blerry stunning song man oh mighty
@corneliuspetrusdupreez75987 жыл бұрын
Dis fokken fantastiese musiek
@janniekitching72165 жыл бұрын
GROOT Baas Jan!!
@beukesf2 жыл бұрын
ek like die song 😗
@timonlamprey295 жыл бұрын
Pragtige liedjie
@ettiennelochner63465 жыл бұрын
my hart ruk..
@rikacoetzer81354 жыл бұрын
Vlak mense kan dit nie luister nie
@petrosmit16736 жыл бұрын
Love die song
@nadiadutoit64616 жыл бұрын
Jy is awesome Jan!!!!
@geraldfourie36537 жыл бұрын
Next level musiek
@Grynoujacobs5 жыл бұрын
jir dis mooi
@louisehough58434 жыл бұрын
Love dit..Great musiek!
@jacooosthuizen35935 жыл бұрын
Nounet die vlippen lietjie gehoor dis awsome!
@dievans51914 жыл бұрын
GREAT GREAT GREAT !!!!
@dudleycoetzee61366 жыл бұрын
Briljant
@lynettesmith94154 жыл бұрын
Rou emosie net soos Jan kan .... love die ... voel die ....
@Pisdruppel14 жыл бұрын
Stel die volume knoppie na 200 asb!!!
@johancarstens73326 жыл бұрын
As jy dit het dan het jy dit.
@jacqueswernich75593 жыл бұрын
Nice cover van 'Shine'! Dink julle moet die oorspronklike kunstenaar, Collective Soul, bietjie liefde gaan gee!
@all4games566 Жыл бұрын
Dit klink niks soos Shine van Collective Soul nie . Sit die twee langs mekaar en daars n duidelike verskil.
@mariusfourie27592 жыл бұрын
Groen trui was my fav tot ek die een gehoor het
@jacobusniemand63485 жыл бұрын
flip weet die man mag maar sing, ek kan net nie glo dat daar nie meer views is nie. Tipical South African. They want to listen to Kurt Kak Darren and ignore true tallent like Jan, what a shame. jan jy is n yster.
@ellastudio14 жыл бұрын
😂
@christianmynhardt95846 жыл бұрын
Beste song!! wie is die meisie in die video???
@SAUDADEperry Жыл бұрын
❤
@frankevanrensburg14227 жыл бұрын
Ongelooflik🖒
@christovandyk96983 жыл бұрын
Nirvana in Afrikaans, lovit
@waynebroodryk49822 жыл бұрын
Wat ek ook gesê het . Goeie Mesiek .
@Damien_x272 жыл бұрын
Presies!! Dis soos 90s grunge en vol emosie maar in afrikaans, ek love dit dis befok!
@henksoer86365 жыл бұрын
Baas Jan
@henta76087 жыл бұрын
Ruby ruby ruby ruby!
@pieterlindeque77987 жыл бұрын
Lekker Fairy Tail avatar.
@pieterdewet83204 жыл бұрын
n Hollander?
@lindavanwyk99647 жыл бұрын
♡
@zandeosaddles2084 жыл бұрын
Blohmgasmies
@cecileverster15136 жыл бұрын
Mense wat dit dislike het nie n siel nie
@jacobusniemand63485 жыл бұрын
24 peopholle wat die duim af wys lol
@deonvanzyl79705 жыл бұрын
Die Siel van Afrikaans.
@ApexParadigm3 жыл бұрын
E
@ApexParadigm3 жыл бұрын
E
@ApexParadigm3 жыл бұрын
E
@ApexParadigm3 жыл бұрын
E
@martin219747 жыл бұрын
Nee jan. die song is bevok. dit is so diep en moving. maar die music video doen die song niks justice nie. praat mwt my ek het n paar ideas
@josiahoddy27704 жыл бұрын
Ja.
@Mike656 жыл бұрын
dit klink baie soos hierdie though...kzbin.info/www/bejne/lZ6Tk3xuZ7etlc0