No video

⚡🔥 Rietspruit dam 101🔥⚡Carp fishing SA ⚡🔥

  Рет қаралды 2,125

EA Blitzz Angling

EA Blitzz Angling

Жыл бұрын

In die video gaan vang ons by Rietspruit dam, dis my eerste keer by Rietspruit dam. Ek moet se dis n baie mooi dam julle ek sal enige tyd weer daar gaan vis en selfs n lekker spesie sessie daar gaan in sit ek dink jy sal n paar groot VETTIES vang. Ek hoop julle het die video saam ons geniet.

Пікірлер: 27
@doitwithduncan
@doitwithduncan Жыл бұрын
Lekker man oom!!! Nice video oom se bait presentations lyk top notch En ons moet oom kry by n 1000 subscribers voor die einde van die jaar💪💪
@vishnureddy3009
@vishnureddy3009 Жыл бұрын
Awsome choma. Always lekker ❤👌👍
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Always 😎💪🎣🐟🐟
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Thanks my friend ek waardeur dit baie💪😎🎣🐟🐟🐟
@johnnygroenewald
@johnnygroenewald Жыл бұрын
Dankie vir n lekker video weer👍van die 🎣🏴‍☠️
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Danki vir julle daar buite wat dit possible maak Baie danki 💪😎🎣🐟🐟🐟🐟
@marcelnel7772
@marcelnel7772 Жыл бұрын
Nog n awesome video soos altyd,vang daai vetties 🎉
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
danki my maat ja dit was rrg lekker gewees. Al het ek meestal camera gespeel was dit rrg lekker nuwe dam gewees sal nog baie in die toekoms gaan vis daar.
@kebarilengmolefi2573
@kebarilengmolefi2573 Жыл бұрын
Olah Fisherman 💪
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
hey man
@divanwolmarans5240
@divanwolmarans5240 Жыл бұрын
Lekker boys! Kan nie glo Juandre van die eerste vis nie haha :D.
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Hahah ja hy het mooi gevang💪😎🎣🐟🐟🐟🐟🐟
@johnnyherbst1187
@johnnyherbst1187 Жыл бұрын
mooi man neef 😁
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
baie danki my neef
@freshwaterturks
@freshwaterturks Жыл бұрын
Eben het jy meeste van die tyd net die camera gewerk lol maar jy het tenminste n blanksaver gekry,weereens n goeie video leke my maat
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Ja nee ek het sos n camera man gevoel maar is oky. Dis die goeie tyd wat n mens saam friende saam spandeur Lans die water 💪😎🎣🐟🐟🐟🐟🐟
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Dis die plan my maat danki vir al sie support jy is n yster 💪😎🎣🐟🐟
@DigItProtea
@DigItProtea Жыл бұрын
Hi, sit asb vir ons n link op waar ons die produkte kan koop.
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
More more daar is nog net een plek in Rustenburg wat die slammer proeduk het en dis by Louis britz.Die shop se naam is speciman tackle jy kan hom gogool jy Sal hom kry💪😎🎣🐟🐟🐟
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
More more daar is nog net een plek in Rustenburg wat die slammer proeduk het en dis by Louis britz.Die shop se naam is speciman tackle jy kan hom gogool jy Sal hom kry💪😎🎣🐟🐟🐟
@ShawnColeman01
@ShawnColeman01 Жыл бұрын
Video Quality raak nou lekker warm
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Thanks boeta jy is n legend 💪 😎 🎣🐟🐟🐟
@ruanstassen9476
@ruanstassen9476 Жыл бұрын
Het by amigos gespesie en die vis het moi geloop konie eers slaap inkry..niks bo 10kg en niks onder 5. Grootste was n 9
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Mooi man jo dit wil mos nou gedoen wort ons moet reel vir n sesie daar dan maak ons video vir daai naaweek
@stephenwebb3069
@stephenwebb3069 Жыл бұрын
Gee ons meer info oor waar julle vang, waar is die dam gelee ,fooie, ablusie geriewe ens.
@eablitzzangling4951
@eablitzzangling4951 Жыл бұрын
Oky cool ek Sal as ek weer daar gaan vis dan maak ek oos 💪😎🎣🐟🐟🐟
Die Ridder van Rietspruitdam
26:42
For Anglers
Рет қаралды 19 М.
The Search for Monster African Carp
15:02
Franna Karp
Рет қаралды 1,7 М.
Nastya and SeanDoesMagic
00:16
Nastya
Рет қаралды 37 МЛН
DAD LEFT HIS OLD SOCKS ON THE COUCH…😱😂
00:24
JULI_PROETO
Рет қаралды 17 МЛН
لقد سرقت حلوى القطن بشكل خفي لأصنع مصاصة🤫😎
00:33
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 20 МЛН
SUPERCAST DVD Vol 55 (Rietspruit Dam)
52:32
Super Cast
Рет қаралды 105 М.
Olifantsnek Dam
34:28
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 42 М.
Steve's dam :  Family weekend fishing trip
24:41
Hooked for Life
Рет қаралды 1,7 М.
FRENZY S01E03   Aloe Park, Arabie dam
54:30
Frenzy Dips
Рет қаралды 8 М.
5 Rig Mistakes That Will Cost You a Carp 🔥
15:56
Matthew Collins
Рет қаралды 375 М.
Koster Dam: Putting the NEW Stick Baits to the test.
28:49
Let's Go Fishing with LL Signature Series
Рет қаралды 48 М.
Catch and Cook Carp - How to cook carp -  carp fishing tips & carp recipe.
17:41
SUPERCAST DVD Vol 71 (Loskop Dam)
54:44
Super Cast
Рет қаралды 38 М.
Vlog - Harties giving away good sized carp
43:03
Monstercarp Specialist
Рет қаралды 7 М.
Nastya and SeanDoesMagic
00:16
Nastya
Рет қаралды 37 МЛН