No video

Rooies soek moeilikheid | Rooies Strauss

  Рет қаралды 23,491

sofTUBE

sofTUBE

Күн бұрын

Sport, arbeid, geloof en politiek. Alles dinge wat jou oogpunt op die lewe te verander en selfs jou nader of verder van God af kan vat. Met Rooies Strauss.
#schooloffire #softube #Rooies
www.rooies.net

Пікірлер: 19
@tronellehusselman3384
@tronellehusselman3384 3 жыл бұрын
Dankie Rooies 😊😊
@susaraswessels5555
@susaraswessels5555 3 жыл бұрын
So n ruk terug gaan ek na n troue toe. Na die tyd gaan praat ek met die pastoor evangelie. Die man is wild, hy vertel my hoe hy ander kerkleiers aanvat en dat hy nie bang is om dit te doen nie oor hulle valse is. Ewe skielik trek hy weg en bid al die demonne uit my uit, blaas in my gesig en stamp my teen my voorkop. Ek stuier toe agteruit, want hy het my ontkant betrap maar ek val nie. Ek kry toe my voete weer en kyk hom seker met verbaasing aan. Ek het regtig nie geweet daar's n demoon in my nie. Jong, ek sien toe die man raak toe baie ongemaklik omdat ek nie grond toe is nie en hy begin rond kyk soos iemand wat rondkyktwak rook, opsoek na iemand anders. So n ent van my staan toe ook n nks vermoede man, hy storm toe op hom af en bid die hel uit hom uit, blaas in sy gesig en stamp hom sommer ook teen die voorkop. Die man stuier ook agter toe en kry sy voete en kyk hom verbaas aan. Nou is daai pastor gerattle dis asof hy nou vuur onder sy agterent het, want nie een van ons is grond toe nie. Nou is hy haastig, hy moet uit en wegkom, vir wat weet ek nie. Hy het omgedraai sy tassie gegryp en uit by die deur. Ek moet se, hy het verskrik gelyk en dit laat my dink aan die manne in die bybel wat ook duiwel wou uitdryf en toe verskeur geword is, ek dink. Nou wonder ek die grootbek wat ander aanvat oor hulle valsgeit, of hy ook nie maar vals is nie.
@angeladekock5665
@angeladekock5665 3 жыл бұрын
Hy heriner my aan die fariseers in Jesus se tyd...hy heriner my nie aan Jesus nie....sy styl is pure fariseer.....beslis nie soos Jesus nie...
@u1es
@u1es Жыл бұрын
Jy moes hom in die bek stamp. Hy lieg soos n vis, en maak baie geld van mense wie in nood is.
@zettalindeque5372
@zettalindeque5372 3 жыл бұрын
NOG NOOIT HET DIE WP TERUG GESTAAN VIR DIE BLOUBULLE OF "PIENK FLAMINKE" NIE
@shaneolivier1650
@shaneolivier1650 3 жыл бұрын
Awesome,prys die Here !!
@christotaljaard7889
@christotaljaard7889 2 жыл бұрын
Ek ken vir Riaan, het op i paar plekke gebly, sal graag wil weet waar hy nou bly. Baie gawe man
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 Жыл бұрын
My ma het altyd gesê "waar daar n te is, is daar n probleem". Te veel vleis, ook nie goed nie. Te min ook nie goed. Hoender en vleis beter.
@ashwinjass5152
@ashwinjass5152 3 жыл бұрын
😂😂LOL stout. Bloubul weet nie van verloor af nie
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 3 жыл бұрын
Ja dit klink meer soos mallis as rooies
@zanilegrange2712
@zanilegrange2712 3 жыл бұрын
Pastoor die Blou bul span bestaan uit CHEETAHS!🤣
@TheProHunting
@TheProHunting 2 жыл бұрын
This is the south african Ed Gein on roids
@lynetteneethling6016
@lynetteneethling6016 2 жыл бұрын
Ja hulle ouers betaal en sommer baie werk ver n slag sal jou goed doen
@fixanything777
@fixanything777 Жыл бұрын
Ek is n leeu maar ek is vry
@mariascheepers7659
@mariascheepers7659 3 жыл бұрын
OAC is nie vals nie.
@mariusfoyer1878
@mariusfoyer1878 2 жыл бұрын
Nee Ek Stem Nie Saam Nie Ek Glo as n mens will rook rook jy as n mens n bier of n dopie drink so Nou en Daan is dit ook fine as jy tattooes het ook fine jy gaani hell toe Gaan oor dit Nie ASB get real net my oppinie 👍
@georgefrederikoosthuizen891
@georgefrederikoosthuizen891 Жыл бұрын
Presies soos jy sè en rooiese self gese asit n verslawing is isit sonde...ek stemnie met tatoo nie want jy mag nie en is soos n verslawing is permanent en skend hou liggaam maar jy sali helltoe gaan as jy dit nou nie oordoen nie,die GOD watek ken is realisties,liefdevol ,genadig goed en groot....
Towery Verwoes | Rooies Strauss
25:01
sofTUBE
Рет қаралды 11 М.
Dis tyd vir oorlog | Rooies Strauss
25:00
sofTUBE
Рет қаралды 16 М.
Joker can't swim!#joker #shorts
00:46
Untitled Joker
Рет қаралды 40 МЛН
Yum 😋 cotton candy 🍭
00:18
Nadir Show
Рет қаралды 7 МЛН
What will he say ? 😱 #smarthome #cleaning #homecleaning #gadgets
01:00
Schoolboy Runaway в реальной жизни🤣@onLI_gAmeS
00:31
МишАня
Рет қаралды 4 МЛН
As Man en Skaap trou! | Rooies Strauss
9:42
Rooies Strauss
Рет қаралды 7 М.
Okkulte | Rooies Strauss
30:14
sofTUBE
Рет қаралды 20 М.
God se antwoord in die tyd van jou krisis   James Davids
1:01:45
Kruiskyk
Рет қаралды 174 М.
Die sewende dag | Rooies Strauss
20:00
sofTUBE
Рет қаралды 6 М.
SKOK na troue !!! Deel 1/2
34:39
Die Getuienis
Рет қаралды 47 М.
Drank | Rooies Strauss
18:33
sofTUBE
Рет қаралды 9 М.
Past. Kobus Brouwers - Deure gaan vanself oop (Rehearse)
31:19
Daar is een tree tussen jou en die dood | Rooies Strauss
18:30
Amanda Loftus praat met Chris Venter
16:00
Patmosstudio
Рет қаралды 13 М.
JY is die een! | Rooies Strauss
20:33
sofTUBE
Рет қаралды 2,3 М.
Joker can't swim!#joker #shorts
00:46
Untitled Joker
Рет қаралды 40 МЛН