Ryno Velvet - Ai My Lam

  Рет қаралды 3,543,463

Ryno Velvet

Ryno Velvet

Күн бұрын

Ai My Lam - Ryno Velvet
itun.es/za/4ojndb
/ ai-my-lam-single
Ai My Lam
En hart pyn
En sonskyn
En dae deur vuur verloop
Het jy klaar verdwyn
En is jy
En was jy
Ooit tog lief vir my?
O, ek's lief vir jou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
En kom terug en verlig
Al my worries ons is nes
Jy sê, verlê
Deur die traan
En deur my fles
En ek's bang jy verlang
Deur die jaar en sê jy bly
O, ek's lief vir jou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
Musiek en Lirieke deur Ryno Velvet ©

Пікірлер: 125
@hannesvanschalkwyk1552
@hannesvanschalkwyk1552 Ай бұрын
2025 om die draai en nogsteeds bly hierdie n absolute treffer! Ai my Ryno, maak vir ons nog so eenietjie man. Ek het alreeds twee kids op hierdie song gemaak, jou beurt. Kom nou ou Ryno.
@Thato_Masike
@Thato_Masike Жыл бұрын
My Afrikaans colleagues made me love this song 😅
@jacques5259
@jacques5259 2 жыл бұрын
Ryno, jy is n legend. Love die song!
@Gelahappy44twins
@Gelahappy44twins Жыл бұрын
Nog steeds my favourite na al die jare !
@theteebox8735
@theteebox8735 2 жыл бұрын
Blom se tjom! nog steeds n treffer!
@heinoobermeyer7566
@heinoobermeyer7566 6 жыл бұрын
Ek het al so veel aande weggesokkie met hierdie liekie... Goeie tye! Dankie vir hierdie geskenk aan mensdom
@newnegritude1550
@newnegritude1550 7 жыл бұрын
Afrikaans het ten goede, baie gegroei. Dankie Ryno.
@deanengelbrecht8890
@deanengelbrecht8890 Жыл бұрын
AI die is nogsteeds een van die lekkerste
@michelle-eu8er
@michelle-eu8er 3 жыл бұрын
die song het my deur tough times gekry eens en sal seker altyd. well done
@RynoVelvet
@RynoVelvet 3 жыл бұрын
Dankie Michelle, waardeer onsaglik baie dat jy luister.
@nicolevanderwesthuizen6976
@nicolevanderwesthuizen6976 3 жыл бұрын
Will ALWAYS be my favourite song!
@Fortnite_sigma123
@Fortnite_sigma123 2 жыл бұрын
Jjìì
@jenna-leewessels7139
@jenna-leewessels7139 2 жыл бұрын
I disagree Favourite songs seem to change over time This is a great song though
@CosplayExtreme
@CosplayExtreme 2 жыл бұрын
Such a beautiful song. So deep. Makes you think about life and appreciate every second of it/
@JPLG2433
@JPLG2433 Ай бұрын
Good times with my familia❤
@carltonrasmus2878
@carltonrasmus2878 6 жыл бұрын
Coool lekker lied ... ai my lam ..
@marisedeklerk598
@marisedeklerk598 5 жыл бұрын
Dis my no1 Ek sal dit altyd onthou
@ObelixBarbatus
@ObelixBarbatus 3 жыл бұрын
Lekker baljaar saam met Ryno in Hermanus se Gecko Bar; was 'n fees!
@WillemPSNRPost
@WillemPSNRPost 7 жыл бұрын
een van daai kewl songs wat altyd kewl sal bly....gooi mielies
@marie-louisepietersen8486
@marie-louisepietersen8486 8 жыл бұрын
soete herontdekking!!😍👌
@wilhelmwade9116
@wilhelmwade9116 7 ай бұрын
Oes cool ryno baie dankie
@eben_0633
@eben_0633 2 жыл бұрын
Hs tuine se leitjie die🔥
@deanjoubert30
@deanjoubert30 5 жыл бұрын
Demi Lee Moore en Ryno Velvet saam sal n Goue Treffer wees
@Ejeieiebebd
@Ejeieiebebd Ай бұрын
Lief die somg❤
@dwaynecoetzee8622
@dwaynecoetzee8622 8 жыл бұрын
what n beuala song....fantasties mooi
@quintusdippenaar2731
@quintusdippenaar2731 3 жыл бұрын
Still loving this song!!
@lemanjamears7012
@lemanjamears7012 11 жыл бұрын
lovit hoe jy is jy nog lief vir my so uitdruk! dis baie mooi
@thugbob2timestwice
@thugbob2timestwice 6 жыл бұрын
Altyd diep!!
@chanteventer2372
@chanteventer2372 2 жыл бұрын
Ek nouvan die song
@julssa4176
@julssa4176 6 жыл бұрын
Still love this song 🎶🎶❤
@petrigrobler8440
@petrigrobler8440 3 жыл бұрын
Onthou Jou van Skool af....
@invictadevelopments
@invictadevelopments 2 жыл бұрын
Mooi man!
@markpretorius422
@markpretorius422 7 жыл бұрын
Vir die van julle wat wil saam sing! En hart pyn En sonskyn En daar deur vuur geloop En het jy klaar verdwyn En is jy En was jy Ooit tog lief my En O, ek's lief vir jou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou En kom terug En verlig Al my worries Ons is nes Jy se Verle Deur die traan En deur my fles En ek's bang Jy verlang Deur die jaar En sy jy bly O, ek's lief vir jou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou Ai my lam As die hemel aan jou lippe hang En Ai my lam Waar's jy nou
@willemlaubscher5830
@willemlaubscher5830 6 жыл бұрын
so mooi !!
@jamievandeventer1052
@jamievandeventer1052 6 жыл бұрын
Maak my knee lam
@marineduplessis452
@marineduplessis452 3 жыл бұрын
Mark Pretorius God help the people who don't know these words😂😂😂
@klemensstols9094
@klemensstols9094 2 жыл бұрын
Dankie
6 жыл бұрын
Een great fantastiese song hierdie!!!
@bryanbp7429
@bryanbp7429 6 жыл бұрын
Beautiful!
@garywinter8244
@garywinter8244 2 жыл бұрын
Oohh JA, What a "Trefffer"
@jackiedenner9154
@jackiedenner9154 7 жыл бұрын
Goeie herhinneringe op die song!!
@specialitywaterproofroof4336
@specialitywaterproofroof4336 7 жыл бұрын
Die song kan my net nie los nie!
@mariventer4276
@mariventer4276 6 жыл бұрын
Pieter Craucamp selfde hier
@anrieloff166
@anrieloff166 7 жыл бұрын
Die song is regtig net iets anders..* bliksis ek lovit..*
@andrivanderlinde8426
@andrivanderlinde8426 6 жыл бұрын
Ryno sing weer!!!!
@Brucecoetzee
@Brucecoetzee 2 жыл бұрын
moer nice song!!!my fav song van af dit released is...jys n fokken genius ryno velvet!!!
@r20_se_chips31
@r20_se_chips31 6 жыл бұрын
ek miss die dae van die song
@michelleelliott2444
@michelleelliott2444 6 жыл бұрын
Crunch The Man fokkin waar, wat jy sê. Mis daai dae..! F#ck
@koos842
@koos842 6 жыл бұрын
Jou tril man
@klemensstols9094
@klemensstols9094 2 жыл бұрын
Na hoeveel jaar bly dit maar een bevange liedjie
@jonomuller1965
@jonomuller1965 Жыл бұрын
3M Views WOW!!! Mooi man
@damienrice011
@damienrice011 10 жыл бұрын
Bliksem !!! Het nou weer die song ontdek, moer NICE !!!!
@nicolaasleroux8015
@nicolaasleroux8015 7 жыл бұрын
Johannes kerkorrel
@thatguyproductions3992
@thatguyproductions3992 7 жыл бұрын
ThatGuy Artists 👌
@waltherziemerink
@waltherziemerink 6 жыл бұрын
Die enigste liedjie watse korus in jou kop vir dae kan vas sit....Ai
@1legsprinter
@1legsprinter 6 жыл бұрын
Ai, ek was deur die kak verlief toe die song uitkom!!!
@koos842
@koos842 6 жыл бұрын
Jy klink gay
@giselagrobler3427
@giselagrobler3427 2 жыл бұрын
love die song🤗
@deanj764
@deanj764 7 жыл бұрын
François Van Coke en Ryno Velvet saam met n song sal Fantasies wees vir SA Musiek sal n moerse hit wees
@RynoVelvet
@RynoVelvet 7 жыл бұрын
Dean ‘Kranse Bieg’ ft. Francois Van Coke & Pierre Greeff. kzbin.info/www/bejne/n4PCXnl7apWclaM
@koos842
@koos842 6 жыл бұрын
Is jy vertraag?
@diaandemiljo419
@diaandemiljo419 5 жыл бұрын
M Mis jou so baie!!!
@diaandemiljo419
@diaandemiljo419 5 жыл бұрын
Love you
@tristanswart3471
@tristanswart3471 2 жыл бұрын
Huil my land
@zanderschoeman3898
@zanderschoeman3898 2 жыл бұрын
Lekker jam
@richardnienaber1885
@richardnienaber1885 3 жыл бұрын
Cool song love dit self's die liekie speel aan die einde van Jonathan die movie
@B_Thunderbolt_
@B_Thunderbolt_ 3 жыл бұрын
Hkm trek hy sy gesig so in die music video ? Ek my geskeur toe ek dt sien😁😁😆😆
@deonkriel4801
@deonkriel4801 9 жыл бұрын
Goeie een.
@marcus53644
@marcus53644 5 жыл бұрын
Diep bra! Fokken diep! Laat my dink!
@nanivanniekerk
@nanivanniekerk 6 жыл бұрын
Dankie!❤️❤️❤️
@Tee-rific
@Tee-rific 2 жыл бұрын
Is dit die een met Jean Odendaal op die dromme? Lekker man...
@Champ-vids
@Champ-vids 7 жыл бұрын
Lekker tune!
@mariventer4276
@mariventer4276 6 жыл бұрын
Verslaaf aan die liedjie
@zoniakeynel2674
@zoniakeynel2674 5 жыл бұрын
Awesomeness
@bigfourie
@bigfourie 7 жыл бұрын
bliksem Ryno van n engels man is dit n nice song die
@jurgensfourie5416
@jurgensfourie5416 5 жыл бұрын
Ai fantasties
@andrivanderlinde8426
@andrivanderlinde8426 7 жыл бұрын
Varsity days!!!
@keithnortje1720
@keithnortje1720 2 жыл бұрын
Lekker chunes, vol lekkernes
@michelwilliams1863
@michelwilliams1863 5 жыл бұрын
Stunning song die
@cyrelvanheerden1861
@cyrelvanheerden1861 9 жыл бұрын
ook weer ondek,bly bakgat
@krugerhenning3891
@krugerhenning3891 Жыл бұрын
Grasade
@frikengels5668
@frikengels5668 5 жыл бұрын
Great !!
@charlottegunkel5311
@charlottegunkel5311 8 жыл бұрын
Very nice, smoothly to listen too :-)
@willemburger4626
@willemburger4626 3 жыл бұрын
Die ou mag maar die liedjie sing was goeie ou dae
@melmentz4888
@melmentz4888 2 ай бұрын
Lief
@B_Thunderbolt_
@B_Thunderbolt_ 3 жыл бұрын
Nice song maar lekker gelag😆😁
@micaelathorpe6577
@micaelathorpe6577 3 жыл бұрын
⁹⁹
@micaelathorpe6577
@micaelathorpe6577 3 жыл бұрын
Ĺĺ
@magdagriesel9654
@magdagriesel9654 7 жыл бұрын
Pragtig
@willemlaubscher5830
@willemlaubscher5830 6 жыл бұрын
Ai tien uit tien
@liamvanderwalt5600
@liamvanderwalt5600 5 жыл бұрын
Epic song
@jamievandeventer1052
@jamievandeventer1052 6 жыл бұрын
Dus lietjie na my Hart
@daphnevermeulen5248
@daphnevermeulen5248 Жыл бұрын
@wianheath1437
@wianheath1437 8 жыл бұрын
smart!!!
@Amy-sk3tr
@Amy-sk3tr 6 жыл бұрын
OMG!! My name is Ai My. No. I'm so popular
@stephanroberts1918
@stephanroberts1918 Жыл бұрын
A is groot
@tuscanfc
@tuscanfc 6 жыл бұрын
Waar is julle? Ek kort nog van julle musiek!
@zandrajonker7059
@zandrajonker7059 Жыл бұрын
😢😢😢
@mejroosknop1975
@mejroosknop1975 10 жыл бұрын
Ai my lam, as die Hemel aan jou lippe hang, ai my lam waars jy nou?
@duanlegrange7302
@duanlegrange7302 6 жыл бұрын
👌👌👌👌👌✌️
@Dgcgtff
@Dgcgtff 5 жыл бұрын
Love die song...maar het hy i lam of i goose of i tjerrie? Lol nog nooit was iemand se meisie i lam genoem nie... lam is actually i werkwoord. I kalf 'lam'
@lourensels181
@lourensels181 5 жыл бұрын
hou net jou bek en luister die nice song
@allanswartz7738
@allanswartz7738 7 жыл бұрын
Hoe mis ek my laaste jaar van skool, en daai girl Andriette, ai as ek ook maar net bietjie balls gehad het daai tyd om haar op n date te vra
@CrazySunflower9909
@CrazySunflower9909 7 жыл бұрын
allan swartz het jy die balls nou...dit is mos nooit te laat nie
@leonk6592
@leonk6592 5 жыл бұрын
En? Het julle toe n draai gaan loop?
@lindavanwyk1966
@lindavanwyk1966 8 жыл бұрын
👌👌👌👌
@TheBendixSA
@TheBendixSA 6 жыл бұрын
BEFOK!!
@adelleboshoff8097
@adelleboshoff8097 7 жыл бұрын
Ai my Lam As die hemel aan jou lippe hang. En Ai my Lam Waar’s jy nou?
@alwynjordaan7635
@alwynjordaan7635 2 жыл бұрын
John couger
@Maseljaatkat777
@Maseljaatkat777 6 жыл бұрын
Moet sê hierdie is een van die songs wat ek nie weer wil hoor nie . Please help , my ore is besig om te kraak . Nee Neee Neeeeeeee
@spiker1797
@spiker1797 6 жыл бұрын
Reinhardt. Prinsloo Aaaaaai my LAM!
@johannolte4383
@johannolte4383 5 жыл бұрын
Dafuq
@diaandemiljo419
@diaandemiljo419 5 жыл бұрын
This one's for you LIZL
@djdixidex717
@djdixidex717 2 жыл бұрын
Bef*kte song!!!!!
@chillibar260
@chillibar260 7 жыл бұрын
Goeie een om teen te pis
@marindawartington110
@marindawartington110 5 жыл бұрын
Chilli Bar is disgusting. Young children also read these comments. It is 2019, wake up Chilli Bar. Children are clever. You, I really do not know. Using this offensive word, Chilli Bar shoud be banned!
@pieterenjeanscheepers4615
@pieterenjeanscheepers4615 3 жыл бұрын
Dispri
@starboy7938
@starboy7938 6 ай бұрын
😂😂😂😂 idk why now but ja lol song reminds me of a school friend high school my Montana Worcester Willem Bosh........ff
@Bambi157
@Bambi157 11 ай бұрын
Still loving this song !
@deonkriel4801
@deonkriel4801 9 жыл бұрын
Goeie een.
Jan Blohm  - Groen Trui
3:09
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1,1 МЛН
Ryno Velvet - Ai My Lam
3:53
Ryno Velvet
Рет қаралды 250 М.
24 Часа в БОУЛИНГЕ !
27:03
A4
Рет қаралды 7 МЛН
"Идеальное" преступление
0:39
Кик Брейнс
Рет қаралды 1,4 МЛН
Frank McBride - Isle Of Innisfree
4:25
Sharpe Music
Рет қаралды 4
Stormstilte
3:50
Glaskas - Topic
Рет қаралды 144 М.
Kenny Rogers - The Gambler
3:31
Kenny Rogers
Рет қаралды 295 МЛН
Kort Donner
3:36
Spoegwolf
Рет қаралды 1,9 МЛН
Mwah! - "Sandra Prinsloo" ft. Elvis Se Seun
3:47
MwahGirls
Рет қаралды 7 МЛН
Fokofpolisiekar - Komma (Official)
3:23
Fokofpolisiekar
Рет қаралды 10 МЛН
Staan By My
4:56
Chris Chameleon
Рет қаралды 924 М.
Nicholis Louw, Shine 4 - Net Die Een vir My (Maia Hee)
3:46
NicholisLouwVEVO
Рет қаралды 1,7 МЛН
Juan Boucher - Onthou Jy Om Jonk'
3:36
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 11 МЛН
Word Wakker
3:54
Jan Blohm
Рет қаралды 5 МЛН