A pride never to be seen again. Alan Law D24. January 83.
@tokoloshi2143 жыл бұрын
Good old SAP days!
@frankdegouveia38272 жыл бұрын
Brilliant,great nation ,ons Vir jou S A
@andrewdutoit95712 жыл бұрын
There are still some professional members in the SAPS today.
@crl6333 жыл бұрын
Lyk soos die inname waarin ek was, '84 tweede inname. (Jun tot 1 Des) Groep voor ons was laaste wat Cammo's gedra het, en groep na ons eerste in blou velddrag. Ons het lang-mou blou hempde met dasse (soms) en swart skoene gedra. Ons het nie eers twee maande voltyds opleiding gehad nie, in en uit onluste beheer in Soweto, paar keer Vaal driehoek (Boipatong, Sebokeng, ens). Een nag wakker geword toe die Casspirs uit die College begin ry, en volgende oggend op parade het ons instruksie gekry om te mobiliseer. Dit was nag, bitter min opleiding, swak toegerus, oningelig, onvoorbereid. Net genade dat ons oorleef het. Maar daar was dissipline, improvisasie, oorlewing. Alles dinge wat ons gevorm het, 23 jaar trots diens gedoen totdat korrupsie my gedwing het om pad te gee. Sal altyd my eerste liefde wees.
@Regajde4 жыл бұрын
Ek sien nie een boepens nie. Ek bewonder die dissipline van hierdie mense - iets om op trots te wees.
@daveduplessis67449 ай бұрын
Google moet werk aan sy vertaling
@janreynolds74018 жыл бұрын
Dink ek nou terug nooit gedink alles verniet nie.Al my kollegas wat by Brixton Radio beheer gewerk het veral die Groot groep wat gesterf het daar.Julle name is nie op mure nie maar julle word Onthou.
@eddiediedericks5352 жыл бұрын
Kyk die trots is hoog.
@sonofafrica48263 жыл бұрын
I was in Bishop Lavis police College in '84
@33gert Жыл бұрын
Van hulle het die hoogste prys betaal om te dien en te beskerm.Servamus et Servimus.Saluut!
@farooqazam5198 Жыл бұрын
Sad how all ,for whatever political reasons,went down the drain .
@Neniwofuti5 жыл бұрын
Well drilled force
@Maria637562 жыл бұрын
I grew up in the 80's
@Maria637562 жыл бұрын
Nice old video
@Maria637562 жыл бұрын
❤️❤️❤️❤️
@sanetswiegelaar2043 ай бұрын
Maag in bors uit nek teen die kraag. Louis 85 1ste semester. Trots. Sal dit weer doen
@mir93027 ай бұрын
Ons was 'n goed gedissiplineerde polisiemag. Afkak en vasbyt tydens ons opleiding by die Kollege en Maleoskop. Daarna het ons ons werk met trots gedoen. Baie van ons het goeie vriende verloor. Alles vir niks op die ou end.
@jp95js2 жыл бұрын
Wonderful days and some them even carried postal bags too. Did they deliver the mail when crime was quiet. But they speak some silly language that is irrelevant, like the latin of Afrika.