Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami

  Рет қаралды 138,724

Lami Leer en Speel Videos

Lami Leer en Speel Videos

2 жыл бұрын

Lami het baie pret terwyl ons leer van 18 verskillende soorte seediere! Ons leer hul name en oefen Afrikaanse letter klanke. Lami speel kleuter speletjies soos verrassing boks, vis vang en om die seediere in die bad te gooi. Ons gaan na mooi teken prente kyk asook videos van regte see diere. Kom leer saam van interessante seediere in Afrikaans. Die seeslak en seekat bly maar vreemde seediere. Ons loer ook na gevaarlike seediere soos die haai. Wat is jou gunsteling?
Hier is 'n lys van die 18 seediere in hierdie Lami video:
Haai
Pylstert vis
Jellievis
Seester
Vis
Rob
Seeskilpad
Seeperdjie
Seekat
Walvis
Krap
Blaasoppie
Dolfyn
Seeslak
Orka walvis
Paling
Kreef
Inkvis
Hello, dit is Lami. Ons is so bly jy is hier!
Seediere grappie vir laerskool kinders:
Wat sê Lami vir die haai?
Haai haai!
Wat sê die haai vir Lami?
Lami Lami!
Net soos Dorie in finding Nemo gesing het. Onthou:
Hou net aan swem, hou net aan swem
Jy sal eendag wen
--
Meer oor Lami Leer en Speel Videos: Opvoedkundig
Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier:
ko-fi.com/koffievirlami
Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning.
Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.
Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com
Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse KZbin mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.
Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.
Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.
Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Пікірлер
Vorms  +  Kleure  +  Tel +  Insekte #kleuters #lami #afrikaans
55:14
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 52 М.
Benzee speel by die huis (Deel 1)
15:34
Benzee
Рет қаралды 40 М.
MISS CIRCLE STUDENTS BULLY ME!
00:12
Andreas Eskander
Рет қаралды 16 МЛН
Les 1 Vorms + Kleure + Alfabet + Diere #kleuters #lami #afrikaans
1:04:07
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 65 М.
Wilde diere #geluide #feite #kleuters #lami #afrikaans
9:08
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 58 М.
Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf
53:20
Tannie Lea
Рет қаралды 16 М.
Plaasdiere vir kleuters / Alfabet klanke #Afrikaans #Kinders #Plaas
10:22
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 194 М.
Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos
16:31
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 82 М.
Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
34:19
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Рет қаралды 782 М.
Kleure in Afrikaans / Liedjie vir Kinders / Vissies
3:03
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 323 М.
Wilde diere vir kleuters  #wildedieregeluide #tekenprent #Afrikaans
8:56
Lami Leer en Speel Videos
Рет қаралды 194 М.
MISS CIRCLE STUDENTS BULLY ME!
00:12
Andreas Eskander
Рет қаралды 16 МЛН