Hi-jackers beplan my dood

  Рет қаралды 14,387

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Пікірлер: 43
@jonathanspilhaus3165
@jonathanspilhaus3165 Жыл бұрын
Wonderlike verhaal... baie inspireend
@petrusswanepoel850
@petrusswanepoel850 Жыл бұрын
Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê
@hannetjiepalmer521
@hannetjiepalmer521 Жыл бұрын
Wow, wonderlike getuienis. Al die Eer aan ons Hemelse Vader!
@elizeoelofse6367
@elizeoelofse6367 Жыл бұрын
Joh wat 'n getuienis. God is so Almagtig. Dankie vir die getuienis, daar us teveel haat en bitterheid in mense se lewens.
@gailscott6828
@gailscott6828 Жыл бұрын
Hendrik, jy is so n inspirasie!
@winnielamprecht9809
@winnielamprecht9809 Жыл бұрын
Woord dra krag, dis n amazing getuienis
@naomimuller6739
@naomimuller6739 Жыл бұрын
Wat n wonderlike Here wat ons dien Hy kan vir ons alles doen dankie dat u gedeel ht
@vickydupreez1459
@vickydupreez1459 Жыл бұрын
Baie dankie vir die getuienes. God is goed en groot. Daar is niks wat Hy nie kan doen nie. Soos jy se twyfel ons baie maal oor die grootheid van God, en spreek ons dood oor ons self. Jou getuienes is 'n voorbeeld van God se grootheid en genade as ons net glo en lewe spreuk. ❤
@stelladick7125
@stelladick7125 Жыл бұрын
Great getuienis, God is so getrou, Sy Woord is lewe en krag vir die wat dit glo en spreek!!
@MARIAMARTINS-pu9mf
@MARIAMARTINS-pu9mf 5 ай бұрын
God's Blessings and protection ! HE never fails🙏Wonderful testamony! Thank you
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Wow! Wat 'n kragtige getuienis. God is groot en ons kan op sy beloftes staan. Dankie Hendrik en Juanita.❤
@andrevanwyk5680
@andrevanwyk5680 Жыл бұрын
Die bakkie is rooi, beteken die bakkie is onder die bloed van Jesus. Wat aan Hom behoort, sal nooit geroof word nie.❤
@maggiolivier9855
@maggiolivier9855 Жыл бұрын
Prys die Here! Dankie vir jou kragtige testimony Hendrik!
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 Жыл бұрын
What a Mighty God we serve 🙌🙌🙌
@delanaposthumus8991
@delanaposthumus8991 Жыл бұрын
❤Dankie vir hierdie wonderlike getuienis
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 Жыл бұрын
Ons dien n Wonderbare, Grote en Getroue God, Hy is n Waarmaker van Sy Woord ! So mooi om te hoor wat Hy doen vir Sy kinders..Dankie Abba Vader,daar is niemand soos U !!
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 Жыл бұрын
GENADE ONBESKRYFLIK GROOT😇
@sinnersavedbygrace3731
@sinnersavedbygrace3731 Жыл бұрын
Aan God al die eer!!!!! Dankie Hendrik vir jou kragtige getuienis!❤
@ronelbreedt7
@ronelbreedt7 8 ай бұрын
Dankie Here dat U Hendrik se lewe gespaar het 🙏 Alle Eer aan U 🙌❤️
@rietsvorster
@rietsvorster Жыл бұрын
Loof en prys ons GOD EN VADER VIR ALTYD EN EWIG, AMEN EN AMEN
@sarieswanepoel
@sarieswanepoel Жыл бұрын
Dankie vir jou wonderlike getuienis, God is almagtigheid, ek prys God dat Hy jou so beskerm het......Goedheid en Guns🙏🙏
@melissajacobs1022
@melissajacobs1022 Жыл бұрын
Wow wonderlike getuienis!!
@AdrienneCasteleijn
@AdrienneCasteleijn 7 ай бұрын
God is great.🙏😇
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 Жыл бұрын
Baie mooi God is grood amen
@myna-mararautenbach6533
@myna-mararautenbach6533 Жыл бұрын
Amen praise God 😊
@CharleneBarnes-q1c
@CharleneBarnes-q1c Жыл бұрын
Amen. Only His Grace
@ebenlabuschagne5844
@ebenlabuschagne5844 Жыл бұрын
Amen. God is so Groot en Goed.
@justabouteverything4138
@justabouteverything4138 Жыл бұрын
Amen!
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 Жыл бұрын
Stay humble ❤ Dankie Heer vir U beskerming en genade Amen. Dankie vir die getuienis, woorde het waarlik die krag van lewe en dood ek het dit al gesien in my lewe ..
@SarieDuToit
@SarieDuToit 8 ай бұрын
Ek loof en prys ons Hemelse Koning want Hy is almagtig HalleluYAH
@marlenejooste6126
@marlenejooste6126 Жыл бұрын
Hendrik wat het toe van Frank geword? God is ALMAGTIG GLORY HALLELUJAH 🙌🏽🙌🏽🙌🏽
@winnielamprecht9809
@winnielamprecht9809 Жыл бұрын
Wow amen
@florrievanheerden9465
@florrievanheerden9465 Жыл бұрын
Amen
@kraliekunz5706
@kraliekunz5706 5 ай бұрын
Dankie, dankie dierbare HERE, wie is soos U.
@elriastassen6565
@elriastassen6565 9 ай бұрын
Wow 😭😭😭ek was amper dieselde situasie. Ek kon maklik vergewe sommer net daar gebid en gevra God moet hulle vergewe maar sukkel met voorentoe beweeg. Die vrees is erg en ek verdink almal 😭😭Baie sterkte
@estellepruis7748
@estellepruis7748 Жыл бұрын
Ai dit is so 'n pragtige getuienis. Ek is sommer tranerig. Ons seun is self ook 'n dieselwerktuigkundige en doen ook herstelwerk aan trokke en hierdie is maar altyd iets waaroor mens bekommerd is. Hendrik is so 'n mooi voorbeeld van absolute vertroue in God ons Vader wat soos hy tereg gesê het alles in Sy hand hou. Hendrik jy het vandag weer vir my bevestig wat ek ook al baie kere in my eie lewe en in my man en kinders se lewens gesien het. Wat jy sê bepaal jou lewe. En die belangrikheid van vergifnis. Ek bid dat die Here se beskerming jou elke dag sal agtervolg en dat jou getuienis net soveel inpak op ander se lewens sal maak as wat dit op my gemaak het. Sterkte en seën vir jou. Dankie Juanita en die getuienis span vir die wonderlike werk wat julle vir die Here doen. Sterkte en seën vir julle ook.
@christofourie4122
@christofourie4122 Жыл бұрын
Amen 🙏
@salomievanderwesthuizen7392
@salomievanderwesthuizen7392 2 ай бұрын
Woorde dra krag Glo in God God voorsien Wag voor die mond
@GeorginaBenjamin-t1l
@GeorginaBenjamin-t1l 3 ай бұрын
Wow Hendrick ons dien a Groot god Hy is getrou AA Sy woord waneer ons getrou Bly by hom ons dien a god van liede en genaade
@johannavanrooyen9213
@johannavanrooyen9213 Жыл бұрын
Baie dankie Hendrik vir jou getuienis. Veral die bemoedigende boodskap aan die einde. Ek moes dit vandag hoor, want ek is op 'n laagtepunt in my lewe.
@EDITHJACOBS-w3n
@EDITHJACOBS-w3n Жыл бұрын
Amen
@anettekarsten7328
@anettekarsten7328 Жыл бұрын
Amen
Kan GOD 'n wrede misdadiger gebruik?
25:05
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 25 М.
快乐总是短暂的!😂 #搞笑夫妻 #爱美食爱生活 #搞笑达人
00:14
朱大帅and依美姐
Рет қаралды 14 МЛН
How To Choose Mac N Cheese Date Night.. 🧀
00:58
Jojo Sim
Рет қаралды 113 МЛН
Thank you Santa
00:13
Nadir Show
Рет қаралды 52 МЛН
When Cucumbers Meet PVC Pipe The Results Are Wild! 🤭
00:44
Crafty Buddy
Рет қаралды 63 МЛН
Onskuldig in die tronk gegooi
24:10
Die Getuienis
Рет қаралды 22 М.
Retief Burger se pad deur Depressie - 2 van 2
22:37
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 6 М.
Gaan jy die hel mis?
18:22
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
Aanneming het haar lewe verander | Ammie Moon | God is daar
21:43
Radio Tygerberg
Рет қаралды 8 М.
Van Trauma tot Triomf (Renata De Vries se Getuienis)
56:27
Gesinskerk
Рет қаралды 4,4 М.
Is "White Magic" onskuldig ???
25:08
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Daru de Wet - Finansies
32:53
Charisma Kerk
Рет қаралды 7 М.
Swanger op 14 jaar
23:40
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Ek't dan gebid, hoekom is my kind oorlede?
26:26
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
快乐总是短暂的!😂 #搞笑夫妻 #爱美食爱生活 #搞笑达人
00:14
朱大帅and依美姐
Рет қаралды 14 МЛН