So maak jy uit die boeke se CHILLI CON CARNE SOP - Kosmeester Kortes

  Рет қаралды 878

Kosmeester Kortes

Kosmeester Kortes

Күн бұрын

Hierdie fantastiese sop het ek in Engeland ontdek en vir jare probeer om dit net so lekker te maak. Alhoewel die sop sekerlik die lekkerste sop is wat ek ken, is dit boonop vullend en maak van enige koue wintersaand ‘n onvergeetlike geleentheid om na UIT te sien. Heerlik saam met vars gebakte plaasbrood en botter. Jy kan ook as jy wil die ekstra myl stap en hierdie sop opdien saam met suurroom en lemmetjie wat jy vars oor die sop kan sit en uitdruk tydens opdiening. Yummy. Dit is ook ‘n baie goeie idee om hierdie sop te viervoudig en te vries vir nog koue aande wat voorlê.
Bestandele:
250 gram bees maalvleis
1 Tafellepel olyfolie
1 Ui (opgekap)
2 Knoffelhuisies (fyn gerasper)
1 Rooi Pepper (opgekap)
1 klein rooi rissie (matig) opgekap
1 Tafellepel komyn
1 Tafellepel matige paprika (gerookte paprika smaak lieflik)
1 knypie rooipeper
1 Tafellepel Balsamiese Asyn
750ml goeie kwaliteit hoender-aftreksel
3 Tafellepels Tamatie pasta
3-4 lourierblare
1-2 tafellepels geurmiddels soos die Kosmeester Kortes Braaimeestergeur Vleisspeserye met rissie (of sout en swart peper) kosmeester.co.za
400 gram geblikte tamaties
400 gram geblikte nierbone afgespoel (kidney beans). Vars boontjies ook lekker, in hierdie geval berei 400g soos per pakkie)
Metode: Soos in die video - braai die maalvleis, uie en knoffel vir ‘n paar minute. Voeg die Rooi Pepper, Rissie en Speserye by vir 5-15 minute. Voeg nou die asyn, hoenderaftreksel, tamatie pasta, lourierblare en Braaimeestergeur met rissie by (of sout en swartpeper) en kook vir 5 minute. In die tussentyd, sit die blikkie tamaties en helfte van die boontjies in ‘n voedselverwerker en prosesseer to glad. Voeg in die kastrol saam met die oorblywende boontjies saam met die ander bestandele en kook oor ‘n lae hitte vir 45 minute. Maak seker jy roer gereeld en kyk dat niks op die bodem van die kastrol aanbrand nie.
Tafellepel = 15ml
Teelepel = 5ml
#sop #kosmeesterkortes #chilliconcarne

Пікірлер: 6
@KaiGaming84
@KaiGaming84 Жыл бұрын
Very nice paired with a glass of full-bodied red wine!
@HannoBecker-sq3sz
@HannoBecker-sq3sz Жыл бұрын
Ek gaan my vrou verras… Dankie Kosmeester!!!
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes Жыл бұрын
Laat gerus weet wat sy daarvan gedink het.
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 Жыл бұрын
Kortes is iets goed in Engeland behalwe lugruim na S. A 😂
@kosmeesterkortes
@kosmeesterkortes Жыл бұрын
🤣 lekker lag ek nou ou maat. Glo dit nou of jy wil, maar hierdie was darem so 1 ou goeie dingetjie. LOL
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 Жыл бұрын
@@kosmeesterkortes Ons sal probeer 👍
British chilli con carne | how to make chili con carne
7:15
Adam Garratt
Рет қаралды 1,1 МЛН
SPAANSE ONTBYT - so maak Kosmeester Kortes hierdie tydlose treffer!
5:59
Kosmeester Kortes
Рет қаралды 1,6 М.
Остановили аттракцион из-за дочки!
00:42
Victoria Portfolio
Рет қаралды 3,9 МЛН
Ozoda - Lada ( Official Music Video 2024 )
06:07
Ozoda
Рет қаралды 16 МЛН
когда не обедаешь в школе // EVA mash
00:57
EVA mash
Рет қаралды 3,7 МЛН
Potbrood Perfeksie - Kosmeester Kortes (Weskus Kampkos)
9:05
Kosmeester Kortes
Рет қаралды 11 М.
Receta: chili con carne
29:55
Cómetelo Canal Sur
Рет қаралды 67 М.
Weskus-kos!
2:15
Elsa Wessels
Рет қаралды 757
Carne Guisada - Tex-Mex Beef Stew
14:59
Smokin' Joe's Pit BBQ
Рет қаралды 464 М.
ОЧЕНЬ ВКУСНЫЙ ФАРШИРОВАННЫЙ ПЕРЕЦ!
15:07
Свет в оконце
Рет қаралды 2,7 МЛН
Chili con Carne | MealClub
5:22
MealClub
Рет қаралды 370 М.
So maak jy kerrievis!
3:58
Die Burger
Рет қаралды 22 М.
Recette originale du Chili con Carne
14:56
La cuisine de Sam
Рет қаралды 17 М.
Остановили аттракцион из-за дочки!
00:42
Victoria Portfolio
Рет қаралды 3,9 МЛН