Baie Dankie, Jesus. Ek weet nie "wie" U roep om vir my hierdie lewegewende voedsel vir my siel/bestaan te voorsien nie, maar op 86 is dit die Beste, Godgegewe Medisyne vir my "lewe". Leer my om dankbaarheid te toon na U Wil. Asb. Jesus.
@estelleloubser32832 жыл бұрын
Dankie vir alles wat ek kan leer omdat U dit so mooi en maklik oordra! Dit is voorwaar 'n lig op my pad!
@inavanbiljon90354 жыл бұрын
Ds. Stephan. My gebed vandag is dat Jesus jou en jou familie styf... styf sal vashou. Dankie vir soveel.. Ina
@enavandermerwe10214 жыл бұрын
Baie dankie Stefan het elke oomblik baie geniet..Seën op al jou werke voorentoe👍🙏♥️💯😍