No video

Steve Hofmeyr - Is Jy Hier (Offisiële Musiekvideo)

  Рет қаралды 687,015

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 230
@orgduplessis4354
@orgduplessis4354 Жыл бұрын
Steve, jy is soos wyn - hoe ouer, hoe beter. Om te kan sing is soos skilfers, jy het dit of jy het dit nie !!! Duisende dankies wat jy vir afrikaans en vir ons mense doen 🤝
@robertkalisch6884
@robertkalisch6884 Жыл бұрын
Korreksie....GOEIE WYN....😎😊👌
@Aussiejayp
@Aussiejayp Жыл бұрын
Ek het skilfers... maar kannie sing nie!!!
@willembroodryk8213
@willembroodryk8213 Жыл бұрын
Baie goeie wyn. Uniek. Hou altyd verassing in. Mooi. Baie mooi
@ronel100prinsloo6
@ronel100prinsloo6 Жыл бұрын
Ou maat Steve jys die beste in ons hele land, jys blerrie goed dankie vir als groette Ronel PRINSLOO PRINSLOO
@ingridvros1694
@ingridvros1694 Жыл бұрын
Wat een mooi lied. Wordt tijd dat je in Nederland ook aandacht krijgt. Wat een dijk van een stem👌👌
@stephanieeekhout2687
@stephanieeekhout2687 Жыл бұрын
Voice and energy. Still living in Norway. Still don't understand Afrikaans. But the energy and the love Hofmeyr has for singing just shines. Love the song.
@NicoKirsten
@NicoKirsten Жыл бұрын
Amazing to hear this from fans so far away.
@sunalouw348
@sunalouw348 Жыл бұрын
use Google translate, here's the words..beautiful song ❤ IS JY HIER Is jy hier as jy voor my staan en vir my kyk Is jy hier as jy voor my staan en deur my kyk Is jy hier as jy voor my staan ver weg lyk Is jy hier? In die hier-en-nou was jy nog altyd vuur (Soos) in die vlamme van my hart, in die fakkels van my nag, is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat Is jy hier as jy voor my staan maar nie in gees Is jy hier of moet jy êrens anders wees Is jy hier moet ek nog jou oë leer lees Is jy hier, in die hier en nou was jy altyd altyd vuur In die vlamme... Is jy hier, is jy daar waar ek jou wil hê waar die sterre op die aarde lê, is jy hier my liefste is jy hier? Sien ek jou, of dit wat jy wil hê ek moet, sien ek my, in jou oë maar steeds op soek Net 'n traan, 'n hemeliggaam maar 'n boek toegeslaan, soos die wolke wat kom dans hier voor die maan In die vlamme… *
@charmands17
@charmands17 Жыл бұрын
Afrikaans is not that difficult to learn and some Norwegian words sounds alot like Afrikaans
@stephanieeekhout2687
@stephanieeekhout2687 Жыл бұрын
Thank you. Music unites us in this crazy beautiful world.
@stephanieeekhout2687
@stephanieeekhout2687 Жыл бұрын
@@sunalouw348 Thank you so much. Love the song.
@adenngo9916
@adenngo9916 Жыл бұрын
From India, I don't understand Afrikaans but I love this song
@anyasilka2325
@anyasilka2325 Жыл бұрын
Bravo. What a brilliant song sung with so much passion. Steve Hofmeyr never disappoints his fans. Thank You, from Germany. 👌❣
@brendavandyk3187
@brendavandyk3187 Жыл бұрын
As ek na jou kyk en luister is ek so trots ek het met n Boer getrou....ons families trots Afrikaans. Dankie Dankie Dankie Dat jy ons Afrikaner bloed warm en gesond deur ons Afrikaanse Harte aanhou laat klop. Jy is ons Hero
@Smittie5602
@Smittie5602 3 ай бұрын
Absoluut hoendervleis mooi. Steve die raak aan plekke in my hart wat ek nie geweet het van nie. Jy het geen einde . Hoe ouer hoe beter raak jy.❤
@tiaandupreez
@tiaandupreez Жыл бұрын
🖼️📸Ek's nie daar. Maar ek is wel hier waar almal gaan wees om hierdie song te geniet❤️❤️❤️🔊 🇿🇦⏳🕐 KZbin 🔥🔥
@JustAnotherDoumaSimp
@JustAnotherDoumaSimp Жыл бұрын
Jy bly maar net die beste Steve. Dankie vir jou ek's trots om n Suid Afrikaner te kan wees.
@charmainesmith5390
@charmainesmith5390 Жыл бұрын
Steve jy bly die beste dankie dat jy altyd vir ons afrikaans sprekenes sal opkom bly soos jy is Mag God jou en kou gesin nog baie lank spaar God bless
@SanetMalan
@SanetMalan Жыл бұрын
N trotse afrikaanse Steve Hofmeyer aanhanger.....Steve mag jy ons Afrikaans sprekende aanhangers nog lank gespaar bly en ons verbly om Trots Afrikaans te wees,,,,,Afrikaans vir altyd
@brietasenekal6329
@brietasenekal6329 Жыл бұрын
Wat 'n heerlike manier om wakker te word : 'n notification van KZbin af dat STEVE HOFMEYR se nuwe song vir my wag 👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻
@seldacordier9336
@seldacordier9336 Жыл бұрын
Jy bly tops ❤
@giftzulu5142
@giftzulu5142 Жыл бұрын
Dont understand afrikaans but am in love with the song and the energy
@widukind2912
@widukind2912 Жыл бұрын
Greetings from the Netherlands!😊
@corrievanvelt2361
@corrievanvelt2361 8 ай бұрын
Heerlijk om naar deze muziek 🎵 te luisteren ik kom uit Nederland 🇳🇱 maar jouw teksten zijn goed te volgen bedankt hiervoor 🥰❤️
@anliehattingh5472
@anliehattingh5472 Жыл бұрын
Absoluut net jy ons het jou gemis!!! Dis hoe ons jou ken !!! Hoog tyd!!
@alettarosestrauss45
@alettarosestrauss45 Жыл бұрын
Apsolutely.....Steve jy is soos a Portuguese red wine, met tyd word jy net better.... Never stop what you love the most..... Vaalaeun van South Africa... ❤️❤️🌹😘🌹😘🌹
@carenvisser607
@carenvisser607 Жыл бұрын
Best Male singer in SA .
@hannahcarter4540
@hannahcarter4540 8 ай бұрын
steve ek loop al n laaang pad met jou. vanaf jou eerste tv optrede tot nou. eks mal oor jou musiek... bly asb nog baie lank sing.
@sanetgeyser7150
@sanetgeyser7150 Жыл бұрын
Ai daardie stem!! 💛💛💛 Afrikaans met gevoel! Pragtig Steve!!
@portiamatlabe5684
@portiamatlabe5684 8 ай бұрын
Stunning!!! Ek love jou song 💃
@user-sh4zf7is3f
@user-sh4zf7is3f Жыл бұрын
Simply the best!!!❗️❤️ Technicon 1985 .....het ek jou ontmoet op jou kitaar op die verhoog gesit .....daai oë ...nie die musiek ....maar jy mag maar sing en ons Land Taal en kids aan die gang hou ❤️🙏❗️
@wilnabruwer4690
@wilnabruwer4690 Жыл бұрын
Steve weer een van jou beste liedjies,mens kry hoendervleis ,jy bly die beste nog altyd,dankie omgee mens.Tops..
@hulisanigavhi4692
@hulisanigavhi4692 6 ай бұрын
Hi steve ek is jou groot aanhanger van venda af, as ek na jou musiek luister , roer my hartsnare❤
@lizavandervyver48
@lizavandervyver48 Жыл бұрын
Ons Steve is soos rooi wyn hoe ouer hoe lekkerder lank gewag vir die een dankie Steve
@ockertolivier4410
@ockertolivier4410 Жыл бұрын
Daar is net Steve Hofmeyr so lekker om jou musiek te luister
@christinedevos477
@christinedevos477 Жыл бұрын
En daar gaan my hartsnare! Trots afrikaans💪well done Steve, jy doen dit weer x
@joeyvanstraten6830
@joeyvanstraten6830 8 ай бұрын
WOW STUNNING song
@joe584
@joe584 Жыл бұрын
I will follow the leader that you are. You have the power boet, own it my brother.
@allcreationschannel7167
@allcreationschannel7167 Жыл бұрын
Pragtig Steve!!!!!!!!!!!!!!!!! Love you Steve!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@amandadutoit5763
@amandadutoit5763 Жыл бұрын
Kanni genoeg vd "song" kry ni...weer di jong sexy Steve......🥰😍🤩😘😘
@colettehaasbroek7079
@colettehaasbroek7079 Жыл бұрын
Wat n lied! Dankie Steve, ek love jou passie vir Afrikaans.
@lenadebeer3206
@lenadebeer3206 Жыл бұрын
Oppad van Nelspruit na Witrivier sien ek n windpomp wat doodstil staan Begin ek spontaan sing Kan glad nie mooi sing nie sou baie graag wou Die windpomp will nie draai Want die wind will nie waai Wat gaan ons maak om.water te kry Ek is so armm armmm armmm En die water is baie skaars Maar die windpomp wil nie draaiiiii En die wind wil nie waaiiiii Windjie waaiiiiii ! Windpompie draaiiii ! Sodat arm darm water kan kry Maar die windpomp will nie draaiiiii ! En die wind will nie waaiiiii!
@luckydubeinrc5165
@luckydubeinrc5165 Жыл бұрын
ek sal wag tot die windjie eendag waai en die windpompe draai en draai, ek sal wag tot die dam oorloop met krag tot die water vloei oor my hand tot binne in die land so ek sal wag want vader se, elke siel kry sy dag.
@jeanettevanwyk9342
@jeanettevanwyk9342 Жыл бұрын
Wow wat n mooi song kan dit wees. Hoop Steve kom in kontak mt jou om dai woorde in n song te kan gebruik 🙌🙏🙌🤗
@luckydubeinrc5165
@luckydubeinrc5165 Жыл бұрын
@@jeanettevanwyk9342 :) ek het Lena De Beer se versie net opgevolg.
@hendrikvandermerwe4978
@hendrikvandermerwe4978 Жыл бұрын
Nice liedjyie Steve. Jy travel vêr, hier in die middel van Texas luister on na jou! So lekker om hier nog SA te ervaar - blessings!
@annelieprinsloo8946
@annelieprinsloo8946 3 ай бұрын
Steve jy bly die beste.
@clarissabotha4094
@clarissabotha4094 Жыл бұрын
Steve, jy sing oor ons land en jy gee baie om vir dit. Jy sing oor goed wat saak maak en wat mense bewus maak van wat gebeur in ons land.
@fransbotha4641
@fransbotha4641 Жыл бұрын
Uitstekend. Jy het ons verras. Energie nog baie. Is jy hier.
@greentyre2514
@greentyre2514 Жыл бұрын
Weereens 'n meesterstuk, baie dankie Steve.
@rossitherhodie5659
@rossitherhodie5659 Жыл бұрын
1000000%, I hope MSC goes down the tube. Steve is one of South Africas most professional artists and some people may also book a cruize based on him being the performer. I for one, was contemplating the cruize for my 43rd aniversary which was good value for the four nights, but they can forget it, I'll vomit at home and watch Steve on KZbin rather.
@santiemare4202
@santiemare4202 Жыл бұрын
Baie Dankie Steve jy is en sal altyd my gusnsteling sanger wees van kleintyd was jy my hero en ek is nou al 50 jaar en jy is nog steeds my hero en ek is mal oor hierdie nuwe lied .Dankie jy maak my trots om te se ek is n Suid Afrikaaner..Dankue Steve moet asb nie ophou sing nie lief vir jou
@mikaelson7
@mikaelson7 Жыл бұрын
Hello, Steve...ich verstehe zwar nicht viel, aber ich liebe deine Stimme...👍...Liebe Grüße aus Linz in Österreich 🇦🇹
@stuartlaubscher1685
@stuartlaubscher1685 Жыл бұрын
Your english and Afrikaans songs will always inspire us.
@fairleywijesinghe4024
@fairleywijesinghe4024 Жыл бұрын
Don’t understand the lyrics bit just love the melody and energy of this guy❤️
@bozodiehond
@bozodiehond Жыл бұрын
Absoluut die beste!!
@jvrfamily5695
@jvrfamily5695 Жыл бұрын
🎶My Sal Maar altyd my Gunsteling bly met jou Goue stem 🎶🎶🎶
@georgemaree2440
@georgemaree2440 Жыл бұрын
Jy het nou maar eenmaal n pragtige stem en is trots op ons opregte Afrikaanse boerseun.
@christineviljoen4431
@christineviljoen4431 Жыл бұрын
Pragtig Steve! Ek sit hier in Kanada en luister. Dit het my dag gemaak.
@sarelstipp9720
@sarelstipp9720 Жыл бұрын
Lank hiervoor gewag well done vir n great hit soos altyd bly jy ons almal se legend seen vir jou en gesin groete hier uit die mooi Kaap Jacques.
@Cami-zr5uy
@Cami-zr5uy Жыл бұрын
Sing Steve Sing 🤩
@user-lz4sb5qy7t
@user-lz4sb5qy7t Жыл бұрын
Beautiful.❤
@stoffel6316
@stoffel6316 Жыл бұрын
Love dit!
@Sharon-kt1fx
@Sharon-kt1fx Жыл бұрын
He is bloody good I don't speak affrecono but I love everything you do happy valentines day 💗 xxx
@ellenmare9039
@ellenmare9039 Жыл бұрын
Steve, jy is soos 'n goeie rooi wyn, hoe ouer hy raak, hoe beter en meer kosbaarder word dit! Jy skop sand in die nuwe kunstenaars se oë, HOU SO AAN!!!
@cynthiavaneck6025
@cynthiavaneck6025 Жыл бұрын
Wow!!!! Love it ....
@annahendricksmxvhbyc
@annahendricksmxvhbyc Жыл бұрын
Steve, die beste
@reksceasar6764
@reksceasar6764 Жыл бұрын
I don't understand, but I love this song. English please.
@inavanniekerk7525
@inavanniekerk7525 Жыл бұрын
Oooo Steve dit is pragtige woorde Jy was en is nog altyd my beste sanger, mal oor jou lietjies. Lovies
@rudivanheerden1
@rudivanheerden1 Жыл бұрын
Bravo! Bravo! Bravo! As sanger en akteur is jy nog steeds vir my TOPS!
@cielievanemmenis8480
@cielievanemmenis8480 Жыл бұрын
wat kan ek meer se Steve jys 'n legend..doen asb so voort
@louisecoetzer3840
@louisecoetzer3840 Жыл бұрын
En weereens stel jy nie teleur nie. Jy bly maar die beste as dit kom by woorde neer pen en toonset. Baie dankie Steve. En as ek so na al die videos kyk wat almal vir jou gestuur het, is daar nie net 44 Afrikaans sprekendes nie.......😀
@willajansevanrensburg308
@willajansevanrensburg308 Жыл бұрын
altyd hoendervleis mooi, love your music , my super ster
@goodbarbenie5477
@goodbarbenie5477 Жыл бұрын
Steve, Oh! Steve is doing as always his best of the best. Hah. Go Steve...go.! U are definitely an icon to us here in S. A.
@chakantaote6013
@chakantaote6013 Жыл бұрын
I don't understand the language but this is nice sound!!
@jentezswanepoel4099
@jentezswanepoel4099 Жыл бұрын
🇿🇦🌟🌌🌙☀️💖 LOVE!! Jy praat met my hart se snare.
@BenvanLoggerenberg
@BenvanLoggerenberg Жыл бұрын
Steve jy rock afrikaans!!!
@mareetrotzky4783
@mareetrotzky4783 Жыл бұрын
Steve ek sal nooit vergeet toe my vriendin VIP kaartjies vir ons gekry het toe jy opgetree het op Paarl berg met jou Niel Diamond konsert nie, dit was so spesiaal. Ek het nooit geweet soveel jare terug toe ek nog by Rentia in die Paarl gewerk het...jy het daar ingestap by die boutique en jou t-hemp versnipper, daar in die drommetjie gegooi min wetend dat jy die afrikaanse legende gaan raak nie, dink nogals baie daaraan.Jou passie is aansteeklik en jy maak dit lekker om na jou te luister en jou stem natuurlik , is soos rooi wyn. Jy is n letterkundige reus en is geseën met n pragtige familie, you rock!
@matiusbarumakbarumak9558
@matiusbarumakbarumak9558 Жыл бұрын
Wow amazing 🥰🥰❣️❣️❣️
@Talkplus
@Talkplus Жыл бұрын
Steve…jy’s legendaries!
@loraineengelbrecht4273
@loraineengelbrecht4273 Жыл бұрын
Steve love love the song wow lekker dans treffer
@rianagreyvenstein8307
@rianagreyvenstein8307 Жыл бұрын
Fantasties!!!! Steve jy is maar net ekstra SPESIAAL❣️❣️❣️❣️❣️❣️💯💯💯💯💯💯
@LidaLive
@LidaLive Жыл бұрын
Pragtig dankie Steve❣️❣️❣️
@trudiebotha2567
@trudiebotha2567 Жыл бұрын
Steve, Jy Bly ñ uitmuntende Sanger en kunstenaar. Jy vat Alles so mooi Saam in woorde 🌟
@amandadutoit5763
@amandadutoit5763 Жыл бұрын
Hello Steve....briljant....jy bly maar een van my gunstelinge...mooi loop
@annelizehyman9388
@annelizehyman9388 Жыл бұрын
Jy bly die beste Steve moet nooit ophou sing nie
@lizellenel5828
@lizellenel5828 Жыл бұрын
Nog n skat in die skatkis van Afrikaanse liedjies. Pragtig Steve!
@sharonozinga8492
@sharonozinga8492 Жыл бұрын
Great singer love him
@dirktreurnicht210
@dirktreurnicht210 Жыл бұрын
Uitstekend ou Steve jy bly nog een van die beste sangers.
@lelaniemare7180
@lelaniemare7180 Жыл бұрын
Love it Love it!!!! Mag dit n ongelooflike treffer wees wat jou verstom sal laat!!!!
@ashleypieterse2817
@ashleypieterse2817 Жыл бұрын
Baie baie dankie oom Steve jy maak my trots om my taal te ken . Baie mooi liedjie
@happytape307
@happytape307 Жыл бұрын
May you be where your heart wants to be 🙌
@manggoulhouvum7225
@manggoulhouvum7225 Жыл бұрын
Welcome back steve 👍
@fransdav5573
@fransdav5573 Жыл бұрын
I love the white background.
@martiepretorius5097
@martiepretorius5097 Жыл бұрын
Steve...ek looove jou nog ALTYD.Jy mk awesome musiek!!!
@jacobsenschalk7501
@jacobsenschalk7501 Жыл бұрын
Janee - Steve het en bly kook al deur al die jare !
@maryannfourie7882
@maryannfourie7882 Жыл бұрын
Moet nooit ophou sing nie jy is en bly die beste ❤
@ronellouw5663
@ronellouw5663 Жыл бұрын
Altyd STEVE ♡
@myrnabrunetteify
@myrnabrunetteify Жыл бұрын
Wow my liewe vriend....dis pragtig...dankie dat ek ook HIER kan wees....
@sniperpack1828
@sniperpack1828 Жыл бұрын
Love, Love, Love die lied!!!!
@boerehart5274
@boerehart5274 Жыл бұрын
Die Neil Diamond van Afrikaanse musiek.
@karenjoubert2202
@karenjoubert2202 Жыл бұрын
PRAGTIG WARM AFRIKAANS🌠🌟
@lianieuwoudt7465
@lianieuwoudt7465 Жыл бұрын
Pragtig!!🌹 Jy is soos rooiwyn!! Hoe ouer hoe beter!! Love you!!❤❤
@ronaldharris2887
@ronaldharris2887 Жыл бұрын
Ek geniet my taal met sangers soos die 10 uit 10
@kobusstrydom5814
@kobusstrydom5814 Жыл бұрын
Fantasties AFRIKAANS lewe !!!
@faandenner3368
@faandenner3368 Жыл бұрын
Wow, weereens 'n ongelooflike mooi lied!!!
@goodbarbenie5477
@goodbarbenie5477 Жыл бұрын
Go Steve... Go man Go. I miss your regular musical input... God Damn. I just hope U are not missing in action...Hahaa...lots of Luv and Blessings and Peace...hah
@gertbuitendach26
@gertbuitendach26 Жыл бұрын
Greate song
@mariettenaude5689
@mariettenaude5689 Жыл бұрын
Well done Steve... Jy doen dit weer... Ons is 1 ouderdom en baie jou shows in Kaap en Newcastle bygewoon toe daar woonagtig was... Magic 😘 Ek sal altyd n Steve fan bly... Warm groete uit Parys Vrystaat
@louisrischmuller4974
@louisrischmuller4974 Жыл бұрын
Jy is altyd Welkom in my liefde vir musiek 🙏💐
@theabothma2380
@theabothma2380 Жыл бұрын
Baie baie goed.jy bly die beste
@esterspann8283
@esterspann8283 Жыл бұрын
Steve... Jy MAG maar sing 💖💖😍
@wilnabruwer4690
@wilnabruwer4690 Жыл бұрын
Wow wow bly die beste tops Steve dankie 👍💫
@henrykeyter53
@henrykeyter53 Жыл бұрын
Amptelik, oom Steve, amptelik is die amptelike Afrikaanse woord vir die Ingilse "official". Offisieël is 'n anglisisme
@simonjaspermusic
@simonjaspermusic Жыл бұрын
Dis Waar
Romy - Steve Hofmeyr feat. Rocco de Villiers
3:51
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 543 М.
When A Gang Leader Confronted Muhammad Ali
11:43
Boxing After Dark
Рет қаралды 7 МЛН
Нашли чужие сети в озере..💁🏼‍♀️🕸️🎣
00:34
Connoisseur BLIND420
Рет қаралды 3,5 МЛН
Meet the one boy from the Ronaldo edit in India
00:30
Younes Zarou
Рет қаралды 14 МЛН
Little brothers couldn't stay calm when they noticed a bin lorry #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН
Steve Hofmeyr ft  Demi Lee Moore   Amanda
3:06
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 22 МЛН
STEVE HOFMEYR: TOEKA 2 INSETSEL
5:12
Pierre De Swardt
Рет қаралды 18 М.
Mind Blowing❗️SOUND-ALIKE Voices of FAMOUS Singers! 😱
29:01
Top Talent
Рет қаралды 4,5 МЛН
Sonja Herholdt & Simeon - Ons vlieg saam
4:20
Sonja Herholdt musiek
Рет қаралды 366 М.
STEVE HOFMEYR - My Diefie My Duifie
3:29
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 294 М.
Steve Hofmeyr - Redgebed
3:03
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 1,6 МЛН
THEUNS JORDAAN - Deur Die Winters
3:38
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 284 М.
Leon Ferreira & Steve Hofmeyr - Kantel
3:19
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 387 М.
Steve Hofmeyr - Pampoen (Live at Sun Arena / 2019)
6:03
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 565 М.
Нашли чужие сети в озере..💁🏼‍♀️🕸️🎣
00:34
Connoisseur BLIND420
Рет қаралды 3,5 МЛН