No video

Steve's Monday Chat: 18 June 2024

  Рет қаралды 16,641

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

18 Junie. Ek's vars uit Dullstroom. In dié video help jy my reg oor winter, ek kyk na die Europese verkiesingsuitslae, oor paddaboudjies op die rooster, my fliek van die week, hoekom word ons nie moeg vir Neil Diamond nie en wat is my probleem met die wêreld? Oor die Bulle. En Vadersdag. Oor Thys, onse Bosveldklong, van gister af nie meer met ons nie. Hartseer.
*
Romy-lee verjaar môre.
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 79
@ItisOKtobewhite
@ItisOKtobewhite 2 ай бұрын
Onthou !!! Dit is ok om wit te wees . Is eintlik fantasties .
@melindataljaard2753
@melindataljaard2753 2 ай бұрын
As jy nie van Steve se woorde hou nie, wat de hel soek jy hier! Go Steve go
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 2 ай бұрын
Steve jy bly n Yster ou vriend mooi loop. !!
@deonschwab3456
@deonschwab3456 2 ай бұрын
Ek love jou Steve Hofmeyer jy is die beste sê n ding sooa hy is
@sarahjanegrobler4396
@sarahjanegrobler4396 2 ай бұрын
Ai, Steve, ek luister nog só heerlik na jou musiek!!!, jou mening!! Jy sien dit soos dit is!!! Soos jy dit noem, wat n deurmekaar spul met man en vrou!!! So wil hulle die mens afbreek. Van ons niks te maak, alles van ons te neem. Dankie dat jy vir ons Afrikaners veg!!! Dankie dat jy so baie omgee!! Ons is so trots op jou en dat ons Afrikaners is!!! *ONS VIR JOU SUID AFRIKA!!!*
@heinrichbeets1782
@heinrichbeets1782 2 ай бұрын
Ek geniet elke maandag jou kommentaar oor ons land.Ek is trots afrikaans en ń Steve fan💪
@jdt1935
@jdt1935 Ай бұрын
Steve. Jys goud vir ons volk! Love elke oomblik om na jou te luister! Keep giving them the truth! Ons staan agter jou!
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed 2 ай бұрын
Respek my mede Afrikaner...Respek
@elizabethcline5507
@elizabethcline5507 2 ай бұрын
Love love love jou woorde!
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 ай бұрын
Moet eerlik wees, eet glad nie paddas nie. Mooi vadersdag wat verby is, baie lief vir jou liedjies. Mooi loop😊
@elsabekock5731
@elsabekock5731 2 ай бұрын
Dankie weer vir n heerlike program ek sien altyd so uit na jou praatjie. Geniet al jou "shows" en pas jouself mooi op. Die boodskap kom uit n natterige koue Kaap.
@eddiestafford455
@eddiestafford455 2 ай бұрын
😂 When the occasion demands it.... Toe krap Steve weer n klomp gatte! 😂😂 Mooi loop!
@gerdaschmitt9488
@gerdaschmitt9488 2 ай бұрын
Awesome Steve.. 👏👏
@user-nu7ji3mz8t
@user-nu7ji3mz8t 2 ай бұрын
Middag Steve, so bitter jammer om van Thys te hoor. Sy plek gaan baie leeg wees. Ek stem saam met jou oor al die narre wat hier in ons land is wat hulle met grootmens dinge wil ophou. Ons moet afstand doen van ons geskiedenis en dan propageer hulle oor al ons sondes. Onthou wat sê die Bybel, hulle wat so oordeel, is klaar veroordeel. Feite bly feite. Ons sien uit na die volgende praatjie. Geseënde dag. .
@SebastiaanRademeyer
@SebastiaanRademeyer 2 ай бұрын
Dankie Steve, jy bly n yster. Jy maak ons trots. Sien by Suid kus wees volgende maand.
@TraceyAnnDuPlessis
@TraceyAnnDuPlessis 2 ай бұрын
I have been a fan of yours since the age of 15 now in my early 50s. I have had enough Steve I known for years you stuff your face with meat but really cooking frog. That was the final straw thanks for the years of wonderful music. Good luck to you and your family for the future. Take care. Lincoln, UK PS I am surprised that you still have fans left.
@planetearth9055
@planetearth9055 2 ай бұрын
Danksy Alexa luister ek lekker na ‘songs by Steve Hofmeyer’ in Amerika, laat my altyd beter voel.
@paulsashaw7877
@paulsashaw7877 2 ай бұрын
Lief om na jou te luister!! WENS ek kon so pragtig Afrikaans praat!!! Steve for President! Liefde uit 🇺🇸!!!
@ronnie1948
@ronnie1948 2 ай бұрын
Awesome Steve!!
@theodecy4748
@theodecy4748 2 ай бұрын
Ditto!!!!! 👌
@josefranbiz
@josefranbiz 2 ай бұрын
Die ou Tannie van Jo'burg het die Sms gestuur. Hoop jy wen!!!
@lorrainnetewitz463
@lorrainnetewitz463 2 ай бұрын
Steve ekke ne was nog nooit so honger om paddas te eet nie 😂 love
@RottenFrog
@RottenFrog 2 ай бұрын
Vorentoe AfD! Alles vir Duitsland! 👍🇩🇪
@albertsteyn7616
@albertsteyn7616 2 ай бұрын
Mnr Hofmeyr, as jy MOET vra oor die winter, het jy nog nooit lank genoeg tyd in Ellisras spandeer nie. Daar het ek geleer dat dit die plek is waar mense die Meester baadjies/true besit. Hulle ry Gauteng, Vrystaat, ens toe, kry koud koop n warm ding en los dit volgede trip by huis, and repeat! In Ellisras het ek geleer, as jy koud kry, trek 'n trui aan want as jy warm kry kan jy ALLES uitrek en dit help niks.... moet net nie die verwarmer aanskakel nie... kry n trui/bombers man!
@hugoviljoen8492
@hugoviljoen8492 2 ай бұрын
Spot on Steve
@jodoubell2265
@jodoubell2265 2 ай бұрын
Was saam jou by Dullstroom. Great show dankie Steve. So jy sing al 40 jaar en ek volg jou 30 jaar. Wou jou groete maar jy was besig. Ek het nou nog my bandana en geskeurde jeans. Thanks weereens vir n great show.
@petroguilherme5549
@petroguilherme5549 2 ай бұрын
Sal nooit vergeet jy was omtrent 19 langhaar seun en dit was my eerste ontmoeting met iemand wat ND kon sing soos hy en soms selfs beter ....La Boheme Pta Blessings Steve
@patrickswanepoel7706
@patrickswanepoel7706 2 ай бұрын
Steve.... we need your playlist back at Loftus!!!!!
@7angelsinheaven
@7angelsinheaven Ай бұрын
Steve for president!
@user-gq7cy6qn3o
@user-gq7cy6qn3o 2 ай бұрын
Trots Afrikaans!! Nes Steve. Dankie vir jou opregtheid.
@ronelvanrooyen9650
@ronelvanrooyen9650 2 ай бұрын
Ek is sommer in trane... Jy verwoord my hart en denke. Soos altyd.
@user-gi6xi9gj6i
@user-gi6xi9gj6i 2 ай бұрын
Jy is alright ou Steve. Like jou kwaai. At least jy se hom soos hy is.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 2 ай бұрын
Dankie steve...ek is nou oud, maar smile vir daai sak.....🤔🤔🤔 Voorspoed met al jou optredes...🎉❤
@bradleysparg69
@bradleysparg69 2 ай бұрын
Thanks Steve..... Love your Chats ..... Hou aan met dit asseblief .....Bradley in Knysna
@naomiboisson6966
@naomiboisson6966 2 ай бұрын
Jy bly awesome. ❤🎉
@ansiebam2967
@ansiebam2967 2 ай бұрын
Steve jou pragtige ding. Stout maar reguit en waar💚😋
@anitazondagh923
@anitazondagh923 2 ай бұрын
Dankie Steve.
@tesszaayman9316
@tesszaayman9316 2 ай бұрын
@benjaminlabuschagne9101
@benjaminlabuschagne9101 2 ай бұрын
Leka Steve ... thank you bru !!
@ruhanhuman3190
@ruhanhuman3190 2 ай бұрын
ñ Vlag is vir my soos jou selfportret. Ek soek nie ñ bont kettie en ook deffinetief nie die veradderdike union jack op my selfportret nie.
@hansiecoetzee9523
@hansiecoetzee9523 2 ай бұрын
go steve go
@ordman3351
@ordman3351 2 ай бұрын
Bravo bhuti
@emmerentialemmer1051
@emmerentialemmer1051 2 ай бұрын
Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak, om jou te nooi om groot asseblief vir Oranjekas Spaar en Krediet Kooperatief Bpk (vir ons Volk en in ons taal) te kom kuier in Moregloed, Pta. Een van jou vriende, mnr van de Graaf, moes jou al laaaankal gevra het, maar nou doen ek dit sommer self. Oorweeg dit asseblief?!
@johanstols7976
@johanstols7976 2 ай бұрын
😊👍
@wilmahurn
@wilmahurn 2 ай бұрын
So bly Devon het live gegaan en mense bietjie ingelig 😂
@bradleysparg69
@bradleysparg69 2 ай бұрын
Neeeeeee Steve ....Los ma die PaddaBoutjies .....
@hesterbreed8013
@hesterbreed8013 2 ай бұрын
My is nog steeds die babybommers se held die pensioen moet maar wag ons kan nog gatskop😂😊
@ThePretender47
@ThePretender47 2 ай бұрын
Gee my 'n paar wapens en ek sal heel voor wees om te fight vir ons mense se regte en eiendom.
@jackievanzyl3596
@jackievanzyl3596 2 ай бұрын
Steve... jy maak my lewe beter!!
@neillkruger5087
@neillkruger5087 2 ай бұрын
Gegroet vanuit Zambië
@mari-annedewet4523
@mari-annedewet4523 2 ай бұрын
Steve jy bly ons yster!!!
@joecruiser
@joecruiser 2 ай бұрын
Disnethomso Steve. Ek's reeds pensionaris ...... Beste!
@HendrikVisser-ut9vt
@HendrikVisser-ut9vt 2 ай бұрын
Steve vi president
@johannesblom3253
@johannesblom3253 2 ай бұрын
Wow Steve jy is 'n yster
@janhurter5214
@janhurter5214 2 ай бұрын
Sal dit saam met jou gedoen het Steve, tans in besit van die vlag maar die storm vlaggie..
@annamarietaljaard1193
@annamarietaljaard1193 2 ай бұрын
Ek en my man het jou Niel Diamond vertoning verskriklik geniet!!
@wilmahurn
@wilmahurn 2 ай бұрын
Goeie more, kyk nie meer op fb nie, Sal hier kyk
@unwoke1652
@unwoke1652 2 ай бұрын
Ek is amper 63. Ek is nog helemal te jonk om FB te gebruik. Daai ding is spyware; bly ver weg.
@jackiesammarchi6390
@jackiesammarchi6390 2 ай бұрын
Ja ek verkies KZbin..... BRAVO STEVE!!!
@user-zv3gc9ee2q
@user-zv3gc9ee2q 2 ай бұрын
More....
@mambaz28
@mambaz28 2 ай бұрын
🤣🤣🤣🤣🤣SE dit soos dit is.
@ilzekotze3470
@ilzekotze3470 2 ай бұрын
Ons is mal oor jou, jy praat ons taal en is nie bang om jou sê te sê….
@etiennecoetzee4788
@etiennecoetzee4788 2 ай бұрын
Wanneer Kom jy kaap toe om vir ons te sing ?
@jernikof
@jernikof 2 ай бұрын
Jizis darm ou common piece of work.
@inasoares7092
@inasoares7092 2 ай бұрын
Ag nee sies man... gross 🐸
@Godisgood1980SA
@Godisgood1980SA 2 ай бұрын
Steve jy is voorwaar n interessante kerel! Jy is trots Suid Afrikaans! n Nasionale skat! #waarkoopjyJouPadda? 😂😂😂😂 ou malkop, jy praat nog steeds baie sin
@HeinStrydomm
@HeinStrydomm 2 ай бұрын
Awesome BG song.. maar paspop om mense op te sweep vir geweld.. onrealistiss. en onverantwoordelijk
@user-tx8jp8df9b
@user-tx8jp8df9b 2 ай бұрын
Wat is paspop😮
@HeinStrydomm
@HeinStrydomm 2 ай бұрын
Pasop
@LaurethaClaassen-rg1rd
@LaurethaClaassen-rg1rd 2 ай бұрын
Soos iemand sê...doen weg met swart sakke....
@sanetterobertson6085
@sanetterobertson6085 2 ай бұрын
Om 'n padda te braai is barbaars.
@gypsy3663
@gypsy3663 Ай бұрын
Fkit Steve ek moet jou upload so 3 of 4 keer kyk om als te digest maar jy bly een van my insperations dankie
Steve's Monday Chat 24 June 2024
10:24
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 16 М.
Steve's Monday Chats (22 April)
10:15
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 15 М.
Please Help Barry Choose His Real Son
00:23
Garri Creative
Рет қаралды 20 МЛН
Идеально повторил? Хотите вторую часть?
00:13
⚡️КАН АНДРЕЙ⚡️
Рет қаралды 18 МЛН
WHO CAN RUN FASTER?
00:23
Zhong
Рет қаралды 42 МЛН
Steve's Monday Chats - 10 June 2024
8:23
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
Steve Hofmeyr - Diskriminasie?
5:42
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 171 М.
Steve's Monday Chat:  29 April 2024
9:27
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
“Romy-lee is die Onsie van ons verhouding" Steve Hofmeyr
4:05
Netwerk24 Video
Рет қаралды 22 М.
Steve Hofmeyr praat op die man af met Maroela Media
21:25
Maroela Media
Рет қаралды 142 М.
Romy - Steve Hofmeyr feat. Rocco de Villiers
3:51
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 543 М.
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 28 М.
EPIC PRANK: Whackhead's prank has this dad absolutely LIVID!
12:51
STEVE HOFMEYR - Pampoen
4:01
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 126 М.
Please Help Barry Choose His Real Son
00:23
Garri Creative
Рет қаралды 20 МЛН