No video

Steve's Monday Chats (22 April)

  Рет қаралды 15,841

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Dis Maandag 22 April 2024. Kom ons praat oor ons jeug se geestesgesondheid. Oor kastige klimaatwoede en die arme osoonlaag. Oor Amerikaanse politiek, pryse in die 70's, die Boeremark, 'n ou hospitaal, ens ens.
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 86
@mercuriaazalieu6335
@mercuriaazalieu6335 4 ай бұрын
Dankie Steve. So true... open the eyes wide of those that are asleep. ELKE WOORD IS WAARHEID.
@user-xo7mi8ye1x
@user-xo7mi8ye1x 4 ай бұрын
Baie Baie Dankie Steve, ek kan nie wag vir Maandae nie. Dan voel ek weer of daar tenminste nog een ander man in die wêreld is wat soos ek dink.
@reinhardthuman3565
@reinhardthuman3565 4 ай бұрын
More Steve dankie vir die waarheid groot ondersteuner van jou en jou musiek
@Marlene-Ferreira
@Marlene-Ferreira 4 ай бұрын
LOVE YOU STEVE!! YOU ARE A SUPER AWESOME PERSON!! HAD THE WONDERFUL PRIVILEGE TO HAVE MET YOU & ARMAND!! ❤
@petroshingalana8556
@petroshingalana8556 4 ай бұрын
Baie geluk Steve, en almaal wat saam sing❤❤ Ons sien uit om dit te sien! AFRIKAANS SAL ALTYD WEES!!❤❤
@KarinvanNiekerk
@KarinvanNiekerk 4 ай бұрын
Steve jy maak my blou maandag sommer lekker sonnig, ek is mal oor hoe jy praat, reguit, waarheid.
@mambaz28
@mambaz28 4 ай бұрын
Dankie vir die waarheid. Jys een van min mense wat reguit is.
@ziskabrits618
@ziskabrits618 4 ай бұрын
So bly ons is van “dieselfde kerk “ ….jy is 1000% reg met wat jy se…. Soos ALTYD 💪🏻💪🏻💪🏻
@ivycoetzee-healthinsurance8526
@ivycoetzee-healthinsurance8526 3 ай бұрын
Hi Steve, baie dankie vir jou oorspronklike manier om nuus te gee met jou eie sin van humor. Jy sal beslis nie deur ons vingers val nie.
@willieholt1998
@willieholt1998 4 ай бұрын
Steve Ek wonder hoeveel Mense onderskat jou waardigheid.Jy is n opregte Afrikaner volksman.Hou aan met jou braafheid en inbors voorspoed vorentoe.
@KobusSwart1260
@KobusSwart1260 28 күн бұрын
Dankie Steve❤
@dominicsmith1027
@dominicsmith1027 4 ай бұрын
Oom Steve! What a legend! Ek is n onnie, en die kids het groot probleme wat geskep is deur 'geleerdes'.... Ek sê die lyfstraf is reg nie, inteendeel dit het n paar letsels gelos op my, maar veel minder probleme as wat ons kids vandag het.....al wat hulle soek is LIEFDE en AANDAG....Mamma en Pappa, dis julle job daai....Dankie Oom Steve! Jy rock!
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 4 ай бұрын
More Steve. Jy is tops. Mooi loop.
@cobusvanzyl5206
@cobusvanzyl5206 4 ай бұрын
Mooi Steve, ek stem volkome saam oor die “aardverwarming”. Dis ‘n trop tjol.
@81005
@81005 4 ай бұрын
Spot on Steve!
@chrisdorfling1555
@chrisdorfling1555 4 ай бұрын
Dis nou 'n groot waarheid wat jy vandag met almal deel, voorspoed vi die naweek.
@johanntheopienaar3635
@johanntheopienaar3635 4 ай бұрын
Bly maar eenvoudig net die beste om na jou te luister is altyd plofbaar en vol kennis en kennis is mag dis wat jy het vriend Steve
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 4 ай бұрын
Y r the man for our country
@janniemeyer9951
@janniemeyer9951 4 ай бұрын
PUIK Motivering. Dankie Steve. As ‘n komediant ‘n oorlog President kan word kan jy ook.
@bradleysparg69
@bradleysparg69 4 ай бұрын
Thanks Steve.... Love tour Monday praatjies .... keep it going and all theBest . Bradley in Knysna
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 4 ай бұрын
Dankie dankie Steve, ons praat een taal.
@Jak0kalsie
@Jak0kalsie 4 ай бұрын
Tommie Burger, luister vir Steve. Hy praat absoluut die waarheid!
@ARenewedmind
@ARenewedmind 4 ай бұрын
Ai ek is so jammer ek sit in die Kaap... Glo dit gaan n groot sukses wees. Dankie vir rie reguit praat...
@dirktreurnicht210
@dirktreurnicht210 4 ай бұрын
Môre Steve geseënde dag vir jou en jou gesin.🎉🎉🎉
@teresahollander1530
@teresahollander1530 4 ай бұрын
Thanks
@elmaredorfling3959
@elmaredorfling3959 4 ай бұрын
Steve vanoggend is ek soos 'n vark in 'n modderbad...... Sommer net gelukkig. My man stuur my die KZbin link van jou aan en die lekker gesêls en nous ek subscribed. Dankie vir al die "sense" praat. Mooi loop en Blessings uit Kanada🇨🇦
@hermanoosthuizen8662
@hermanoosthuizen8662 4 ай бұрын
Sosiaale media Steve dis die wortel van al die kwaad in onse ou wereldjie. Ma ek hou van jou videos moenie op hou nie 🎉🎉
@christinadewet8302
@christinadewet8302 4 ай бұрын
Sterkte Steve! Pragtige lied!
@orgduplessis4354
@orgduplessis4354 4 ай бұрын
Sterkte Steve vir die naweek, weet sommer dit gaan 'n groot sukses wees. Lekker AFRIKAANS, pure BOER 🤝🏻💪🏻
@elsabekock5731
@elsabekock5731 3 ай бұрын
Mag jy wonderlik tyd hê met jou heerlike konsert. Jy bly die beste kyk tog mooi na jouself.
@pieterlangenhoven1487
@pieterlangenhoven1487 4 ай бұрын
dagse Steve , puik ,
@user-sv4qp9bz6s
@user-sv4qp9bz6s 3 ай бұрын
Steve sterkte vir jou konserte d naweek, ek weet daar gaan nie plek vir ‘n muis wees nie. Dankie vir die waarheid wat jy reguit en vreesloos praat! Jou Yster!💪💪💪
@susannaemmerich1166
@susannaemmerich1166 4 ай бұрын
Opwaarts en voorwaarts, of anders om.🙃🙏🎶🇿🇦
@frikkiesteyn3992
@frikkiesteyn3992 4 ай бұрын
More Steve jy bly n yster ons het op die selfde plek in bloem gespeel en aangejaag in die lekker dae
@andrevantonder3946
@andrevantonder3946 3 ай бұрын
Hallo daar Steve! Ek het onlangs hierdie gesprekke van jou ontdek en vind dit baie sinvol. Dankie dat jy kaalkop die waarheid praat. Ek wil jou en enige vry denker, uitnooi om te kyk na nog 'n baie sinvolle video, of te luister na die gesprek van Jordan B Peterson (EP442 ook 22April) met sy gaste, op hierdie selfde platform. Ek gaan verseker vir Ian Plimer opsoek want ek vermoed dat hy ook sens praat soos jy en nog so paar stemme wat ek al gehoor het. Geniet die aksie by die monument. Kalahari groete vanaf Aranos omgewing.
@ElmaWalkenshaw
@ElmaWalkenshaw 3 ай бұрын
Steve bly maar die beste ooit. Mal oor hom . Hy moet ons president word . Pas jou en jou gesin mooi op. Lief vir julle
@ziskabrits618
@ziskabrits618 4 ай бұрын
❤️🕊❤️
@wilmahurn
@wilmahurn 4 ай бұрын
Van die os na die jas Steve. Wanneer staan n leier vir ons op?
@barryhay2024
@barryhay2024 4 ай бұрын
Sorry ek gaan tik in Engels vir hierdie topic... I agree climate crazies are going overboard.... It begins with all these student age people with nothing better to do... Global warming is being used as an excuse for very criminal politicians to steal more money.... Second point.... The councelling.... Yes, if your mom or dad committed suicide or you saw a violent crime, it might be a good idea to speak to a psychologist... However it seems our kids just need to get a thicker skin for the more silly reasons? If you have a daughter.... get her a horse or a pony.... you will save so much money on anti depressants.... Your daughter will be to busy looking after another life than to develop a problem somewhere else.... THANK YOU STEVE for all the hard work you put into my Afrikaaner People...💪
@peachcathy
@peachcathy 4 ай бұрын
Geniet jou Maandag opskop... Ons moet maar almal weatbix eet.. 😂 ❤
@bingleferreira1153
@bingleferreira1153 4 ай бұрын
Stem 100% saam. Het in die Engineering weekly gelees dat een wind turbine 26 jaar moet produseer om die elektrisiteit te vervang wat gebruik is om dit te vervaardig.
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed 4 ай бұрын
Meneer jy is n Yster. Hou aan om die waarheid te vertel.
@Helgardt6189
@Helgardt6189 4 ай бұрын
Antie Stienie aan Leana:”Wat het jy met Bruce Beyers gesoek ? En nou Wessel vir ‘n Toy Boy.”
@Galaxy-ho2pk
@Galaxy-ho2pk 4 ай бұрын
🤣🤣🤣🤣 net verlede week gekyk
@groenbelinda1
@groenbelinda1 4 ай бұрын
Sterkte Steve. Jam ek is so ver. Dit Gaan een moerse show wees. Geniet en Gaan Groot ❤❤
@KobusSwart1260
@KobusSwart1260 28 күн бұрын
1967 toe was petrol 7c per litre, toe het my eerste motor gekry. Hoe moet ek nou voel 😂
@ansiebam2967
@ansiebam2967 4 ай бұрын
Ai Steve. Ek sê altyd as die nietige mens die oneindige groot heelal kan besoedel en vernietig is dit n lot bollie. Verniel....ja dit sien ons elke dag😂😂😮😮
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 3 ай бұрын
Nicely put,the O2 boost is causing massive re booting and weather pattern adjustments,its going to get worse,prepare take care
@user-sd5xe5dz2t
@user-sd5xe5dz2t 4 ай бұрын
Is daar ooit iets in daardie beker? Of is dit 'n sepie beker... Pretend Mug of Coffee... 😅
@philipcronje8445
@philipcronje8445 4 ай бұрын
Respek Steve, die gewone mens het baie "gullible" geword. Baie verkies die oogklappe.
@CarelSwanepoel-pf9nf
@CarelSwanepoel-pf9nf 3 ай бұрын
Aseblief oom steve
@riatheron5259
@riatheron5259 4 ай бұрын
Met jou aan my sy . sal hierdie oumatjie Drakensberge ook sonder skiene aandurf
@CarelSwanepoel-pf9nf
@CarelSwanepoel-pf9nf 3 ай бұрын
Oom steve kan oom vir ons kom optree by die freeway bybel kerk in boksburg oom ons sal dot op reg wardeur oom steve
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 4 ай бұрын
He he he slim man. Vat hul aan.....
@francogerber6654
@francogerber6654 4 ай бұрын
Ek ly aan charcoal wanhoop. Al wat help is 'n bakkie vrag rooikrantz of hardekool😂
@antoniedupreez8846
@antoniedupreez8846 4 ай бұрын
Een van my vriende op 19 was...wat....'n TANK bevelvoerder...verbeel jou nou is 19 jariges pateties maar wag maar as daar weer konskripie is dan gaan ALMAL!
@monapotgieter9667
@monapotgieter9667 4 ай бұрын
😅😅
@yankeechicken61
@yankeechicken61 4 ай бұрын
Please do one in English
@J_C-wizard
@J_C-wizard 4 ай бұрын
Ek is 'n stads japie maar ek staan saam die boere
@peterkoning21
@peterkoning21 4 ай бұрын
Any person, over 30, wearing a cap back to front, has an identity crises.
@NerinaRSA
@NerinaRSA 4 ай бұрын
Ja wragta, ne!
@daniegreyling7697
@daniegreyling7697 4 ай бұрын
Hou van jou kommentaar, nie van jou musiek nie, sorry ek is n Gary Moore aanhanger, maar jy is ok, sal met jou wil braai, met my musiek
@Babsie-jq2qd
@Babsie-jq2qd 4 ай бұрын
Stem saam oor klimaat ens skoon nonsens.
@lilianviljoen8922
@lilianviljoen8922 4 ай бұрын
🙈🎪
@J_C-wizard
@J_C-wizard 4 ай бұрын
Nee 'n Transvaal hemp
@johanweyers1244
@johanweyers1244 4 ай бұрын
Jy lyk oor die muur. Doen iets aan jouself om beter te lyk
@aviatixmodels589
@aviatixmodels589 4 ай бұрын
Vir iemand in sy sestigs lyk Steve baie goed, maar die vraag wat mens iemand so vlak soos jy moet vra is hoekom maak dit saak hoe hy lyk wanneer dit gaan oor wat hy se….
@seanfrench1029
@seanfrench1029 4 ай бұрын
Puik video. Jy noem Bill Gates en Klimaats verandering. Hoe ironies. BG het n nuwe boek geskryf oor hoe om klimaats verandering te verstaan. 🤦
@user-uv8fq5st9t
@user-uv8fq5st9t 4 ай бұрын
Môre Steve jy n yster…!!! Wa koop ek so n koffie beker..?
@BabyBoomerDad
@BabyBoomerDad 4 ай бұрын
Sek daai pryse loer ka ek vandag iets doen wat my pa nie toeka kon nie. En dis op een sonder weer se loop ons R2000.00 se Groceries die huis in dra. Toe kon pa beswaarlik nie die R200.00 se trollie stoot nie. Mmmm, en al wie gedy het van toe tot nou is die "trolie vir trollie ou" en dié se vrou... Ns, en wat van "wanhoops wanhoop"? - m@dein63®™
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 4 ай бұрын
Y r the man for our country
Steve's Monday Video, 19 Aug 2024
10:01
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
Steve's Monday Chat, 12 Aug 2024
11:12
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
OMG what happened??😳 filaretiki family✨ #social
01:00
Filaretiki
Рет қаралды 12 МЛН
Joker can't swim!#joker #shorts
00:46
Untitled Joker
Рет қаралды 39 МЛН
ROLLING DOWN
00:20
Natan por Aí
Рет қаралды 10 МЛН
Steve Hofmeyr praat op die man af met Maroela Media
21:25
Maroela Media
Рет қаралды 142 М.
Steve's Wednesday Chats - 24 April 2024
6:29
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 16 М.
Dave Allen - religious jokes
13:20
DutchPastaGuy
Рет қаралды 6 МЛН
EPIC PRANK: Whackhead's prank has this dad absolutely LIVID!
12:51
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 376 М.
Steve's Monday Chat:  29 April 2024
9:27
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
80 Year Olds Share Advice for Younger Self
12:22
Sprouht
Рет қаралды 2 МЛН
Steve: 'Ek sal nié voorgeskryf word nié'
3:49
Netwerk24 Video
Рет қаралды 183 М.
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 28 М.
OMG what happened??😳 filaretiki family✨ #social
01:00
Filaretiki
Рет қаралды 12 МЛН