No video

Steve's Monday Chat: 29 April 2024

  Рет қаралды 12,995

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Dis 29 April. Ek praat oor my STEVEDOENSTEVE naweek, maar ook oor Afrikaners, die Afrikaner Verklaring, oor die listige strikvraag WAT IS N AFRIKANER, ek sê iets oor Riaan Cruywagen en iets oor immigrasie en hoekom dit so gretig toegelaat word.
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 62
@ARenewedmind
@ARenewedmind 3 ай бұрын
Geluk met die suksesvolle naweek! Doen n mens se hart goed om soveel Afrikaners bymekaar te sien.
@magdanell7128
@magdanell7128 3 ай бұрын
Trots Afrikaner. 👏🏻👏🏻👏🏻Staan altyd op vir ons Steve. 🥰🥰❤️❤️❤️
@HelenaSnyman-ug3et
@HelenaSnyman-ug3et 3 ай бұрын
Dankie Steve...jy is altyd opreg!!!!!
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 16 күн бұрын
Altyd n plesier om na jou te luister. Dankie Steve
@betsmaritz2722
@betsmaritz2722 3 ай бұрын
So bly vir jou Steve!!! Doen so voort!
@user-fc1nd3mc2y
@user-fc1nd3mc2y 3 ай бұрын
Jou sang gee hoendervleis. Jou opregteheid vir ons Afrikaners wat NIE MELAATS is nie...ñ warm hart.❤❤❤❤
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 3 ай бұрын
Bravo Steve. Asb bly n voorbeeld. Kry die Afrikaner Sangers se afrikanertrots ook tot op jou standaard. Daar is niks wat my so grief as n sanger wat sy liberale woke waardes op die jongmense afdwing
@marietjiebrink4494
@marietjiebrink4494 3 ай бұрын
Steve, jy was, is en sal ALTYD my held bly! Mag jou toekoms skitter. Marietjie❤️
@johndavid5618
@johndavid5618 3 ай бұрын
"We must all stand together."In these times. ❤️ 💪
@dirktreurnicht210
@dirktreurnicht210 3 ай бұрын
Geluk Steve wat 'n sikses volle naweek.🎉🎉🎉🎉
@almaopperman5708
@almaopperman5708 3 ай бұрын
Dankie Steve dat jy bly opstaan vir ons Volk. Ek was die afgelope week, WEEREENS slagoffer van klein verpesting wat my nou al 5 jaar teister met huis inbraak. Sedert hy 14 jaar oud is. Nodeloos om te sê dat ons "aktiewe" SAPD die booswig met hand en tand (wag nog vir wapens ook) beskerm en VOLSTREK weier om die saak hoegenaamd te ondersoek of ENIGSINS op te volg. Ek het hom ELKE keer op heterdaad betrap en die onlangse week van aangesig tot aangesig betrap (12:45 die middag). Ja, helder oor dag... DIS hoe mak hy al is. Nou, is ek gevangene, in my EIE huis, bloot omdat ek nie verlies aan eiendom KAN bekostig nie!!! Doet so voort!!! Ons het meer mense soos jy nodig!!!
@elsabekock5731
@elsabekock5731 3 ай бұрын
Steve jy bly tops niemand kan in jou voetspore loop nie. Dankie weer vir mooi musiek en alles wat jy doen om ons afrikaners aan die gang te hou. Baie erg oor jou.
@janinepretorius2213
@janinepretorius2213 3 ай бұрын
Baie Dankie vir jou goed georganiseerde shows, jou Afrikaner trots, die feit dat jy ons boere se lot onder almal se aan dag bring en hou en vir al jou liedjies wat ons as Afrikaners trots maak om Afrikaans te wees!
@GeorgeSteynberg
@GeorgeSteynberg 3 ай бұрын
Bravo Steve !!!
@Marlene-Ferreira
@Marlene-Ferreira 3 ай бұрын
GOSPEL - MAATJIE!! MEER SEENINGE VAN DIE HERE!! HE IS IN YOU SHARE JESUS WITH THE WORLD!!!!
@Smittie5602
@Smittie5602 3 ай бұрын
Veels geluk met n fantastiese Steve Doen Steve. Ek was nie self daar nie maar het alles getrou gevolg op Steve Doen Produksies en soos jy self gedeel het. Nou kan jy n breek neem. Jy is en bly n ikoon, n goeie voorbeeld vir ons. Dankie dat jy omgee vir jou mense. Ek sou baie graag n gesprek met jou wou voer dit sal nogal interessant wees..Mooi loop. 💥💥
@petroshingalana8556
@petroshingalana8556 3 ай бұрын
Baie , baie! Geluk! Dit was n reuse sukses! ❤❤❤❤❤❤❤
@douw004
@douw004 3 ай бұрын
Het Sondag bygewoon, die middag en aand was heerlik. Goeie musiek van jou en gas kunstenaars. Die stalletjies was puik. Opvallend weer, ons het ons stoele uigepak, ons baadtjies ens daar gelos en ooral rondgestap sonder n kommer wat gaan gesteel word. Dankie Steve.
@hesterbreed8013
@hesterbreed8013 3 ай бұрын
Jy is my legend in alle opsigte Steve praat jou praat ons luister bly naweek was n groot sukses
@charmands17
@charmands17 3 ай бұрын
Hopelik sal ek eendag die voorreg hê om n optrede van jou by die VM te kan bywoon!
@antonlerm2095
@antonlerm2095 3 ай бұрын
Steve jy is die beste , jy praat ons taal , jy is nie bang om jou sê te sê nie.!! Man jy moet net nooit opgee nie , ons oumense kyk op na joujou
@user-nu7ji3mz8t
@user-nu7ji3mz8t 3 ай бұрын
Ai hoe small ek daarna om so saam met julle te kuier, maar heellaas laat my werk dit nie toe nie. Dankie vir jou omgee hart. Mag jy net geseënd wees. ❤
@DirkLeRoux
@DirkLeRoux 3 ай бұрын
Jy bly die beste
@bvt5992
@bvt5992 3 ай бұрын
Hello Steve. Dankie. 💙 Moontlik jjou beste konsert wat ek bygewoon het, my buurman se eerste keer wat hy jou sien sing het. Sy ma was Amanda en is November 2023 begrawe. Sy errste keer ook by die Voortrekker Monument. Daardie AI video en lied is uit die boonste gestoeltes. Jy bly my Hero! Vir altyd en ewig.
@lvh129
@lvh129 3 ай бұрын
Ek sal ure na jou luister!!
@karintraut8151
@karintraut8151 3 ай бұрын
Ons prt dieslfde taal Steve❤️
@groenbelinda1
@groenbelinda1 3 ай бұрын
Dit was een Fantasties Naweek vir Jou Steve en alles Fans. Wow. Jy Bly Stunning ❤❤❤
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 3 ай бұрын
Dankie Steve ek stem saam.
@struwigm1
@struwigm1 3 ай бұрын
Wat is die verskil tussen Boer en Afrikaaner? Is ons nie Boere nie? Was die Afrikaaner nie net n volgeling van die Engelse nie? n Joiner? Is ons trots nie in Boer wees nie? Het ons nie die reg tot self beskiking nie? Hierdie is n saak wat meeste Afrikaansprekendes nie van bewus is nie. Steve ek is n bewonderaar van sedert die begin van jou padjie van faam en is is mal oor jou. Gee direksie aan jou mense ❤❤❤
@LaurethaClaassen-rg1rd
@LaurethaClaassen-rg1rd 3 ай бұрын
Dankie Steve. Pas jou stem mooi op. Liefde vir Romy.
@ansiebam2967
@ansiebam2967 3 ай бұрын
Jaaaaaaaa!!!!!!! Steve doen Gospel kan nét werk!!!!!!!
@amandapretorius9143
@amandapretorius9143 3 ай бұрын
Baie mooi
@anetsmith2301
@anetsmith2301 3 ай бұрын
Steve hou van iemand wat praat sonder doekies omdraai en vals is. Natuurlik pas jou stem mooi op👍🤗💞
@jamesdenysschen5934
@jamesdenysschen5934 3 ай бұрын
Steve doen wat hy wil (YSTER)
@beckieknight6184
@beckieknight6184 3 ай бұрын
Ag jislaaik, Steve, jy praat so vinnig!! Is ons Engelse mense nie jou mense nie? Ek wonder...😢
@lillianvandenberg3698
@lillianvandenberg3698 3 ай бұрын
❤❤❤❤❤❤
@user-no1tg9uc2k
@user-no1tg9uc2k 2 ай бұрын
TOPS👍
@ziskabrits618
@ziskabrits618 3 ай бұрын
💪🏻❤️💪🏻
@amandastander.7635
@amandastander.7635 3 ай бұрын
♥♥🙏🙏♥♥
@sharonvanniekerk5403
@sharonvanniekerk5403 3 ай бұрын
So jammer ek het dit gemis. Steve doen Neil Diamond 👋👋👋 Net jy kan.
@paulaferrari48
@paulaferrari48 3 ай бұрын
@steve hofmyer I love following you! I don't understand the language...could you please add English subtitles to your chats? Thankyou
@inasoares7092
@inasoares7092 3 ай бұрын
Steve doen Kersfees ❤🙏
@janinepretorius2213
@janinepretorius2213 3 ай бұрын
Steve doen Toeka! 😊
@monicadebruyn4297
@monicadebruyn4297 3 ай бұрын
STEVE DIT IS UITSTEKEND JY BLY DIE BESTE MONICA DE BRUYN😅😅❤
@simonjaspermusic
@simonjaspermusic 3 ай бұрын
Ek woon in Kaapstad en sou by graag die show wou kom kyk het, want ek is 'n groot aanhanger van jou musiek. Kan jy moontlik deel wat die speellys is? En is die vertoning opgeneem?
@evertroos2261
@evertroos2261 3 ай бұрын
ONTHOU..as jy kan onthou.ek luister al jare na jou..OU TECHNIKON..SUNNY PARK WINKEL SENTRUM..BO DIE FILM TEATER..SHERLOCK HOLMS EET PLEK..laaaaaang biere daar gedrink!!!
@mariskastrydom3296
@mariskastrydom3296 3 ай бұрын
Kan jy nie die vertoning uitsaai op KZbin nie, ek bly in die Oos Kaap onmoontlik om daar te kom en die Voortrekker monument sal altyd n sagte plekkie vir my he, jy ook sing asb. Gospel ook dankie
@marijkegreeff8317
@marijkegreeff8317 3 ай бұрын
Steve kan ENIGIETS!!
@sueolver5445
@sueolver5445 3 ай бұрын
Steve doen FAK met die regte woorde
@MarthaStruwig
@MarthaStruwig 3 ай бұрын
Amanda
@henk.schuring.haasie5750
@henk.schuring.haasie5750 3 ай бұрын
Lief❤julle
@hanneliekoekemoer9441
@hanneliekoekemoer9441 3 ай бұрын
Jou dogtertjie lyk NES haar mamma
@valsables5299
@valsables5299 3 ай бұрын
HERE OU STEVE MAAR JYS NOU DAREM LELIK EN NOG SO JONK. JY SIEK BOET ?
@jjhout5988
@jjhout5988 3 ай бұрын
Hulle noem dit oud word, as jy dalk nie bewus is van daardie natuurlike konsep nie.
@valsables5299
@valsables5299 3 ай бұрын
@@jjhout5988 JA MAAR HY KAN MOS BIETJIE BOTOX GEBRUIK. DIT HET WONDERE VIR MY OUPA GEDOEN. BOTOX BEVAT OOK SO N BIETJIE VIAGRA.
@africo9104
@africo9104 3 ай бұрын
English please 😂😂😂
@ansiebam2967
@ansiebam2967 3 ай бұрын
Jaaaaaaaa!!!!!!! Steve doen Gospel kan nét werk!!!!!!!
Steve's Monday Video, 19 Aug 2024
10:01
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
“Romy-lee is die Onsie van ons verhouding" Steve Hofmeyr
4:05
Netwerk24 Video
Рет қаралды 22 М.
Doing This Instead Of Studying.. 😳
00:12
Jojo Sim
Рет қаралды 34 МЛН
Harley Quinn lost the Joker forever!!!#Harley Quinn #joker
00:19
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 28 МЛН
Harley Quinn's plan for revenge!!!#Harley Quinn #joker
00:49
Harley Quinn with the Joker
Рет қаралды 32 МЛН
7 Days Stranded In A Cave
17:59
MrBeast
Рет қаралды 76 МЛН
Steve's Monday Chats (22 April)
10:15
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 15 М.
Steve Hofmeyer en Hemelbesem - Pampoen
3:35
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 238 М.
Steve Monday Chat, 13 May 2024
10:45
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve's chat: 24 May 2024
9:59
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 149 М.
Steve's Monday Chat:  18 June 2024
9:29
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 16 М.
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 376 М.
Steve's Monday Chats - 10 June 2024
8:23
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
Vadersdagvieringe met Armand en Steve Hofmeyr
6:13
PasellaTV
Рет қаралды 39 М.
Bobby van Jaarsveld by Skouspel 2010
1:08
PaparazziASTV
Рет қаралды 18 М.
Doing This Instead Of Studying.. 😳
00:12
Jojo Sim
Рет қаралды 34 МЛН