Frikkie - Visgat

  Рет қаралды 5,321,393

VPHFILMS

VPHFILMS

14 жыл бұрын

Hoezit my china's en my bra's, ek's weer terug saam my connections "Die Dolfyne"! Ons het 'n kuiertjie aangeknoop by "Visgat" so paar weke terug, en dis hoe dinge nou staan! Cheers vir eers. Frikkie
Visgat is die tweede enkelsnit vanaf Anton Myburgh se groep Frikkie en die Dolfyne op die album Tune tune baboon. Vir meer inligting besoek www.frikkie.info Bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution. Musiek video vervaardig deur VPH (011) 823 1771.

Пікірлер: 323
@dylanwiller5698
@dylanwiller5698 4 ай бұрын
Lekker hier op visgat in 2024
@stephanudevilliers2252
@stephanudevilliers2252 2 жыл бұрын
Daar is nou maar net sekere common Afrikaanse liedjies wat mooi loop, soos hierdie een.
@ZiankeKotze
@ZiankeKotze 7 ай бұрын
Xsz😄
@marisavanderwesthuizen
@marisavanderwesthuizen 7 ай бұрын
Aiban
@SAREL1963
@SAREL1963 2 ай бұрын
Ek stem ❤❤❤🎉
@bsheldon2000
@bsheldon2000 2 жыл бұрын
Good to see the life as male supermodels didn't go to these guys head. They are still humble enough to come home and make this amazing fun and down to earth music.
@ecallk5544
@ecallk5544 Жыл бұрын
😳😖😄
@Kickitonetimeboy123
@Kickitonetimeboy123 2 жыл бұрын
Die song het my Nou so happy gemaak op so Kak dag .. eks Nou so happy Ek gan spyker Sommer my eie vrou
@ginaRautenbach
@ginaRautenbach 2 ай бұрын
🤣
@Fromthemiddletothegriddle
@Fromthemiddletothegriddle 6 жыл бұрын
This is why South Africa is the BEST COUNTRY in the world.
@timfuggle3960
@timfuggle3960 6 ай бұрын
The best music video ever on KZbin n a very lekka braai song se die Engelsman. Uitsteekend man. Julle is almal Bakgat! 4.7 miljoen views op KZbin se dan iets! Forward this song to everyone that u know to enjoy their holiday n braais with it.
@KobusOliphant
@KobusOliphant 6 жыл бұрын
My favourite deel van hierdie video is hoe hulle dit so cool gemaak het sonder om enige akkoorde te speel. Amazing
@martinham5879
@martinham5879 4 жыл бұрын
Hahaha...ik wil naar visgat....groeten aan de boeren,....groeten uit holland
@glenblignaut9977
@glenblignaut9977 2 жыл бұрын
Nou toe vertel jou pêlle my bra.
@Crucchiolly
@Crucchiolly 2 жыл бұрын
African music at its best! Lekker
@blauwekrijger
@blauwekrijger 5 жыл бұрын
Dit is echt fantastische foute muziek. Bedankt
@brucedownunda7054
@brucedownunda7054 2 жыл бұрын
Marco Borsato wens hij kon zo mooi muziek maak. Maar deesdae maak hy "Kak droog"
@glenblignaut9977
@glenblignaut9977 2 жыл бұрын
@@brucedownunda7054 Tjune jou chommies pêl (tell your friends)
@moniquedefranca5759
@moniquedefranca5759 Жыл бұрын
🤣
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
AFRIKAANS MY TAAL MY TROTS.... 👌👌👌👌💪💪💯💯💯💯👍👍👍👍
@jimmyscholte-yg6xx
@jimmyscholte-yg6xx 10 ай бұрын
Heerlijk.! GreetZz from Nederland
@bosaap
@bosaap 4 жыл бұрын
2020, steeds goeie musiek. kan doen met n lyntjie in die water.
@truth-Hurts375
@truth-Hurts375 Жыл бұрын
Ju soek n verskoning om te suip
@boetdestaic1392
@boetdestaic1392 Ай бұрын
Lekker lekker braai musik. Ek dink nie daar is en lekker visgat hier in ireland nie 😅
@leonbritz
@leonbritz 6 жыл бұрын
Ons gaan een maal per maand na 'n plek in die Witzenberge genaamd Visgat. Ek het jul liedjie nou al so baie gespeel, ek kry dit nie uit my kop nie! Dis vrek lekka man!!!
@brucedownunda7054
@brucedownunda7054 2 жыл бұрын
Stem
@carlenslin5590
@carlenslin5590 7 жыл бұрын
Na 7 jaar nog steeds nommer een op die hit parade!
@joanne1967100
@joanne1967100 7 жыл бұрын
Ek het my prozac vervang met Visgat.
@ettienelengenhager677
@ettienelengenhager677 6 жыл бұрын
EK hou van jou song❤❤
@xanderwallendorf2204
@xanderwallendorf2204 3 жыл бұрын
Hi
@xanderwallendorf2204
@xanderwallendorf2204 3 жыл бұрын
Wat. Doen. Jy
@tcshepperson5878
@tcshepperson5878 3 ай бұрын
Ja watbwk ook
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
WIL ASB MEER SIEN BOETA..... AFRIKAANS.... 💪💯💪💯💪💯👌👌👌👌
@Raimon76
@Raimon76 4 жыл бұрын
Super nummer, nu lekker vlees grillen in Twente :) goede muziek! ajuus
@chrisjvr2208
@chrisjvr2208 8 жыл бұрын
Lekke Frikkie man!!!!!! love di song👍Afrikaners 4 lewe!!
@SabreSouls
@SabreSouls 4 жыл бұрын
Jy is nog n virgin
@ruanhattingh7345
@ruanhattingh7345 2 жыл бұрын
@@SabreSouls en jy is n naai
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
NET SO BOETA.... LEKKER.... LEKKER..... HELL YEAH...... 👍👍👍👍👍💯💯💯💯💯💪💪💪💪💪
@sous2.032
@sous2.032 4 жыл бұрын
Fossen love die song Nou vang ons vis en braai
@timfuggle3960
@timfuggle3960 6 ай бұрын
Ja julle mense kappit uit mos lekka man met die beste liedjie en musiek video op KZbin. Dankie. 😂
@dengudomlige8644
@dengudomlige8644 3 жыл бұрын
Awesome! South Africa, here I come, Sweden isn´t fun anymore...
@timothyfouche
@timothyfouche 11 жыл бұрын
Awe . Love this , Die beste!!!!!!! Anton jys my held ,
@andriesadriaanbrits4438
@andriesadriaanbrits4438 4 жыл бұрын
As jy nog nie daar was nie...het jy al klaar jou gat gesien...nice song🤗
@TheFutureChannel123
@TheFutureChannel123 6 жыл бұрын
Hierdie maak my trots om 'n Afrikaner te wees
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
EK HENDRIK... LOVE IT.... PERFECTION..... ❤️💯💯💯💯💯💯👌💯💯👌💯❤️💖💖💯❤️💖💖👆👆👆👆
@nitaflowerina3609
@nitaflowerina3609 5 жыл бұрын
I love their sense of humor😁😁😁
@frikkiebotes2019
@frikkiebotes2019 10 жыл бұрын
mooi man
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
SOOS EK SE...... NOU PRAAT JY MY TAAL... 💯💯💯💯💯💯💯👍👍👍💪💪💪💪💪
@SteevieVL
@SteevieVL 2 жыл бұрын
Fantastisch dit hahaha, groeten uit Nederland
@glenblignaut9977
@glenblignaut9977 2 жыл бұрын
Jy moet die ander Hollanders tune bra!
@SteevieVL
@SteevieVL 2 жыл бұрын
@@glenblignaut9977 komt goed!
@beautifulbaltimore2308
@beautifulbaltimore2308 4 жыл бұрын
Best song ever
@glenblignaut9977
@glenblignaut9977 8 жыл бұрын
Lekka bra van 'n pal van 70's selle nog, like alles met vleisie visgat vissie dop dankie dames vir ons! Visgat
@user-uy6nv5dy1y
@user-uy6nv5dy1y 5 жыл бұрын
سكس
@glenblignaut9977
@glenblignaut9977 2 жыл бұрын
wow really? can you perhaps reply in Afrikaans, Zulu or English.. we live in Africa
@149marcel
@149marcel Жыл бұрын
Awesome my man kan nie sonner julle as hy braai nie.
@paulofernandes8284
@paulofernandes8284 8 жыл бұрын
miss my SA so much that it hurts dam it
@hjwessels2007
@hjwessels2007 9 жыл бұрын
Mis ek SA nou...nou gaan ons braai...en visvang pappie..
@rolandkruize6812
@rolandkruize6812 10 жыл бұрын
ja ja echt een top nr , kunt wel merken dat die boere van uit nederland afkomstig zijn gewoon super
@glenblignaut9977
@glenblignaut9977 2 жыл бұрын
Ja en Frankryk, kwaai nê!
@Kersater
@Kersater 5 жыл бұрын
Bee-fok...love it!!!!!
@neilmartin2874
@neilmartin2874 14 жыл бұрын
STUUUUUUUUUUKEND !!!!!! Van die Walise Boer in Durban ;)
@Juan777Olivier
@Juan777Olivier 9 жыл бұрын
Lekker man lekker.
@jimcrawford5039
@jimcrawford5039 5 жыл бұрын
I think that means “great, man, great”. Is that right? I love it anyway! Australia.
@christotruter3125
@christotruter3125 5 жыл бұрын
😊Lekket man
@user-vv1do1wg1j
@user-vv1do1wg1j 4 жыл бұрын
@@jimcrawford5039 lekker can mean nice, tasty, good, fun etc.
@jennygair4177
@jennygair4177 Жыл бұрын
Love this song , right catchy tune
@kaylenabourizk889
@kaylenabourizk889 6 жыл бұрын
Die beste musiek ooit
@janbinneman5557
@janbinneman5557 3 жыл бұрын
Brilliant awesomeness in aftrikaans
@lukasdewaal7080
@lukasdewaal7080 4 жыл бұрын
Love it!
@leomyleopardgecho3689
@leomyleopardgecho3689 2 жыл бұрын
Yes
@faniekruger6101
@faniekruger6101 7 жыл бұрын
Lekker man Lekker visgat
@tobienortje4134
@tobienortje4134 Жыл бұрын
Kwaai!
@Afrikitty
@Afrikitty 11 жыл бұрын
Yep, I was born in Cape Town itself, but my parents lived in Groot Drakenstein on the Rhodes Fruit Farms just outside Franschoek. I grew up in that area, but never lived in Paarl itself. My Dad retired to Paarl and his family lives there today. So, definitely something in common. (*_*) Nice talking to you.
@TheFutureChannel123
@TheFutureChannel123 6 жыл бұрын
Die lirieke van hierdie liedjie is baie diep
@ederikvanjaarsveld3681
@ederikvanjaarsveld3681 4 жыл бұрын
Janee Koos dup se moer😂
@pieterjancarstens503
@pieterjancarstens503 4 жыл бұрын
Cool
@Mandri01
@Mandri01 5 жыл бұрын
Luhan January of my friends list
@marcelceustermans
@marcelceustermans 9 жыл бұрын
Lekker braai en dop song
@gavycronje8856
@gavycronje8856 8 ай бұрын
Cool 😂❤
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 5 ай бұрын
KOSTERDAM...EK KOM....🎉🎉🎉🎉
@janbinneman9927
@janbinneman9927 5 жыл бұрын
Kwaai Pappie!!!! Lekker Afrikaans!!!!
@janbinneman5557
@janbinneman5557 3 жыл бұрын
Fokken awesome!!!!
@flexzar3343
@flexzar3343 7 жыл бұрын
I Don't understand a word but the tune sounds catchy.
@Weirdoxify
@Weirdoxify 6 жыл бұрын
its all about braai , drinking and fishing :D
@chereseburger743
@chereseburger743 5 жыл бұрын
If you don't understand then don't watch it of listen it
@ericscaillet2232
@ericscaillet2232 5 жыл бұрын
@@chereseburger743 music is universal bud...
@CaptainSpock1701
@CaptainSpock1701 2 жыл бұрын
@@chereseburger743 Verstaan jy alles wat jy altyd hoor? Hoekom mense wat na Afrikaanse musiek luister wegjaag? As jy niks goed het om te sê nie bly dan net stil.
@brucedownunda7054
@brucedownunda7054 2 жыл бұрын
@@CaptainSpock1701 go easy on the " dwarsgat". Sy Ma het hom op sy kop laat val toe hy n baby was.
@pietpompies2169
@pietpompies2169 8 жыл бұрын
Hierdie video maak my verskriklik lus om a stuiwe papsak te suip, en onder a palmboom te slaap met my Rapala in die voël bad.
@etd5791
@etd5791 11 жыл бұрын
eish eish eish elke keer ek die song kyk wil ek huistoe. blixem dis lekka !!!!!!!!
@emita777
@emita777 11 жыл бұрын
Styl manne styl !!!
@matthewm2095
@matthewm2095 12 жыл бұрын
daars baie gatte in die song!! visgat dikgat en drokgat!! :D
@glenblignaut9977
@glenblignaut9977 2 жыл бұрын
slapgat too.. nê Mat.
@timfuggle3960
@timfuggle3960 6 ай бұрын
Jy het vergeet van Bakgat! 😂😂
@kilianmarcus1333
@kilianmarcus1333 Жыл бұрын
Mooi man lekker man pragtig man
@LeonDieBoer
@LeonDieBoer 9 жыл бұрын
Klas manne, dis nou klas!
@johandewet2441
@johandewet2441 9 жыл бұрын
Lekker oom WAL!
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 17 күн бұрын
KOSTERDAM hier Kom ek...❤❤❤❤
@alexcoelho3275
@alexcoelho3275 2 жыл бұрын
steeds my gunsteling afrikaanse liedjie!
@jandreleroux5279
@jandreleroux5279 8 жыл бұрын
SO kommin soos grond, maar ek het dit ge-Like.
@chrisbijlholt8591
@chrisbijlholt8591 5 жыл бұрын
Ik fue fjsc ksg
@chrisbijlholt8591
@chrisbijlholt8591 5 жыл бұрын
Djy r7
@Afrikitty
@Afrikitty 13 жыл бұрын
Haai julle outjies - stuur daai boereworse hiernatoe, 'seblief! Stuur saam 'n paar Karoo tjoppies oook, 'seblief! Ja, STUUUUUUUKKEND! Waar's die Tassies?
@lestat143
@lestat143 11 жыл бұрын
Die is n BEFOKTE number, ek laaikit stukkend!!!
@MiekeDeprez
@MiekeDeprez 4 жыл бұрын
Super leuk! Waar zou ik de lyrics kunnen vinden?
@CaptainSpock1701
@CaptainSpock1701 2 жыл бұрын
Ek kan nêrens die woorde op die internet kry nie maar hier het ek dit vir jou neergeskryf. Geniet dit. Dis lekker hier by Visgat manne Hoe lyk dit met 'n ietsie Die sonnetjie bak so lekker hier op Visgat Hier langs my sit 'n antie sy's 'n dikgat Die sonnetjie trek water ek dink ek's bietjie dors. O ja. Nou self lus vir 'n vleisie, lekker stukkie boere wors (boere wors) Hier langs my is 'n ou hy is 'n dronkgat. Sy laaitjie hang oor 'n stoel hy is 'n slapgat (slapgat) Die sonnetjie trek water ek dink ek's bietjie dors. O ja. Nou self lus vir 'n vleisie, lekker stukkie boere wors (boere wors) Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (visgat) Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (visgat) My vrou sê ek's 'n luigat, maar dis bakgat hier op visgat. Tjiekeling tjieng tjieng, tjiekelang tjang tjang, ek wens ek kan 'n vissie vang op Visgat (op Visgat) Op Visgat, (Visgat) Die sonnetjie trek water ek dink ek's bietjie dors. (biejie dors) Langs my is 'n ou hy brei sy vispap (vispap) Daar ookkant is 'n dude hy gooi 'n vars kap (vars kap) Die sonnetjie trek water ek dink ek's bietjie dors. O ja. Nou self lus vir 'n vleisie, lekker stukkie boere wors (boere wors) Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (visgat) Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (visgat) My vrou sê ek's 'n luigat, maar dis bakgat hier op visgat. _vang daai vissie man_ Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (visgat) Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (visgat) My vrou sê ek's 'n luigat, maar dis bakgat hier op visgat. _Hey Pappie_ My vrou sê ek's 'n luigat, maar dis bakgat hier op visgat. _trek hom in, trek hom in. Kap Kap!_
@PeterGriffin-gy9hs
@PeterGriffin-gy9hs 4 жыл бұрын
Dis kempie van Durbanville hoër en ek wil net Se hierdie liedjie is waarlik kwaai
@ingridvanwyngaard3113
@ingridvanwyngaard3113 9 жыл бұрын
Wow, love jou stem Frikkie.
@nivek5031
@nivek5031 4 жыл бұрын
Igrid van Wyngat?
@ingridvanwyngaard3113
@ingridvanwyngaard3113 4 жыл бұрын
@@nivek5031 Bietjie delayed, né...
@nivek5031
@nivek5031 4 жыл бұрын
@@ingridvanwyngaard3113 Ag my biervrou! :)
@ingridvanwyngaard3113
@ingridvanwyngaard3113 4 жыл бұрын
@@nivek5031 Bwahahahaha, ja ou bierman... ;-)
@nivek5031
@nivek5031 4 жыл бұрын
@@ingridvanwyngaard3113 Eers 'n bietjie laat, dan 'n bietjie laag, né?
@alrichhills1815
@alrichhills1815 5 жыл бұрын
Visgat is bakgat !!!!!
@acturious3600
@acturious3600 7 жыл бұрын
Hahaha...dis amazing
@hestermaree9266
@hestermaree9266 Жыл бұрын
Love dit ek like sulke lekker vrolike musiek
@chaschandler1789
@chaschandler1789 7 жыл бұрын
een van die beter afrikaanse liedjies ten minste gaan hierdie ouens aan oor braaivleis en nie oor 'karfoefel' nie. waddefok
@promax7046
@promax7046 4 жыл бұрын
Ek like die liekie ou lekker vis gat
@famousgamer386
@famousgamer386 2 жыл бұрын
Ek is so mal oor hierdie liedjie
@chrisschoeman5908
@chrisschoeman5908 9 ай бұрын
Voken lekkerrrr
@janstrydom8439
@janstrydom8439 8 жыл бұрын
die beste musiek ooit
@avareid3977
@avareid3977 2 жыл бұрын
Ek is tien en word elv ek en my familie hou van die lietjie😂😂😂😆😅😂😆😂
@AniqTheGreatKhotle
@AniqTheGreatKhotle 11 жыл бұрын
Lol... I was working with one of the guys in the video.
@petrusgrobler987
@petrusgrobler987 5 жыл бұрын
lekke lekke my bra gooi rooi
@theempress8947
@theempress8947 4 жыл бұрын
Lief die video
@christiaanandresaaiman6977
@christiaanandresaaiman6977 4 жыл бұрын
Great.
@bobbydee2592
@bobbydee2592 11 ай бұрын
Nothing more to say. Boertjies at their best.
@frikkies333
@frikkies333 5 жыл бұрын
Lekker man lekker
@janvanzyl4272
@janvanzyl4272 8 жыл бұрын
Ag ja,visvang,brandewyn en coke, vang ons alles binne in die dam
@hardievantonder3298
@hardievantonder3298 11 ай бұрын
Klink soos n tronk, mar maak dit lekker init
@springbokgladiator9726
@springbokgladiator9726 8 жыл бұрын
Lekker
@greenleader758
@greenleader758 6 жыл бұрын
1 MILLION!
@thecheekymonkey8785
@thecheekymonkey8785 4 ай бұрын
Niks beter as om n suipgat op visgat te wees nie...😊 Die kluin plesiertjies maak die lewe die moeite werd 😂🎉
@xanderwallendorf2204
@xanderwallendorf2204 3 жыл бұрын
Hi. Visgat
@millwallbushwhackers4355
@millwallbushwhackers4355 4 жыл бұрын
Boss
@onmyway365
@onmyway365 11 жыл бұрын
Waar het hulle daai hempde gekry?! Epiese!
@hendrikvanderwalt5866
@hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын
EK VANG HOM SO DAAI VIS.. MONSTERS...DAAI WATER SAK BOETA.... 😉😉😉😉👌👌👌👌😝😝😝😝😝😝😝💯💯💯💯💯💪💪💪💪👍👍👍👍👍
@elizmatheunissen9018
@elizmatheunissen9018 6 жыл бұрын
COOL
@Kersater
@Kersater 5 жыл бұрын
No Wil ek ook braai!!!
@timfuggle3960
@timfuggle3960 6 ай бұрын
Bakgat! Die sonnetjie trek ook brannewyn so vergeet maar van die vissies en gooi nog n dop asseblief vir almal by Visgat om meer brannewyn n coke in te trek ja en geniet julle almal ! 😂😂
@lukasvisagie9513
@lukasvisagie9513 Жыл бұрын
Lekker manne, byt vas en hou aan!
@nightowlgaming4818
@nightowlgaming4818 2 жыл бұрын
NOU GAAN ONS BRAAI!!! 😀
Lekker Afrikaanse Braai Mix 001
1:52:50
Stewi’s
Рет қаралды 4,2 МЛН
Frikkie - Tune Tune Baboon
3:37
VPHFILMS
Рет қаралды 887 М.
Final muy increíble 😱
00:46
Juan De Dios Pantoja 2
Рет қаралды 47 МЛН
ОДИН ДЕНЬ ИЗ ДЕТСТВА❤️ #shorts
00:59
BATEK_OFFICIAL
Рет қаралды 8 МЛН
Nutella bro sis family Challenge 😋
00:31
Mr. Clabik
Рет қаралды 8 МЛН
КАРМАНЧИК 2 СЕЗОН 7 СЕРИЯ ФИНАЛ
21:37
Inter Production
Рет қаралды 498 М.
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Theuns Jordaan - Beautiful In Beaufort Wes (LIVE)
4:46
THEUNS JORDAAN
Рет қаралды 6 МЛН
Die Fokkol Fokkol Fokkol Fokkol Song (Splinternuut) Koos Kombuis
4:00
Rowwe Bliksem - Riaan Benadé en Jay vir Buffelsfontein brandewyn
3:13
Buffelsfontein Baard-olie
Рет қаралды 9 МЛН
JY BLY STIL (ft. JACK PAROW)
4:26
VAN PLETZEN
Рет қаралды 5 МЛН
Staan My By - Radio Kalahari Orkes
4:50
Dan Roberts
Рет қаралды 3,6 МЛН
Robbie Wessels - Eben Etzebeth
3:51
Robbie Wessels
Рет қаралды 438 М.
Bok van Blerk - Tannie Tina van Wyk
3:30
Bok van Blerk
Рет қаралды 1,3 МЛН
Klipwerf Orkes - Wie se kind is jy
3:52
VPHFILMS
Рет қаралды 3 МЛН
FATMAN - Vuil Coke
3:36
FATMAN
Рет қаралды 12 МЛН
Қанат Ерлан - Сағынамын | Lyric Video
2:13
Қанат Ерлан
Рет қаралды 3,1 МЛН
Ozoda - JAVOHIR ( Official Music Video )
6:37
Ozoda
Рет қаралды 9 МЛН
akimmmich (feat. Turar) - UMYTTYŃ BA?| official lyric video
2:54
Duman - Баяғыдай
3:24
Duman Marat
Рет қаралды 172 М.
ИРИНА КАЙРАТОВНА - АЙДАХАР (БЕКА) [MV]
2:51
ГОСТ ENTERTAINMENT
Рет қаралды 11 МЛН
Say Mo - LIL BIT & 1 shot 2 (Waysberg Music Remix)
2:43
Waysberg Music🇰🇿
Рет қаралды 241 М.
IL’HAN - Pai-pai (lyric video) 2024
3:24
Ilhan Ihsanov
Рет қаралды 64 М.