Vrydag, 28 Junie 2024. Dit is terrorisme ... Dit is oorlog!

  Рет қаралды 15,736

Wynand du Toit

Wynand du Toit

20 күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 141
@andrebotha8866
@andrebotha8866 18 күн бұрын
Ja nee. Piet retief Wil alweer met Dingaan saam werk. Dit kan nie werk nie
@anna-mariedupreez542
@anna-mariedupreez542 18 күн бұрын
Ek is seker die goed gebeur met die ondersteuning van xxx agter die skerms. Dat daar geen veroordeling vanaf die buiteland kom nie, wys my dit is die waarheid.
@grumpiebrown
@grumpiebrown 18 күн бұрын
100 % my vermoede ook, en die regstelsel is ook ge"capture" deur xxx so die terros is nie bekommerd as hulle gevang word nie
@saamstaan6540
@saamstaan6540 17 күн бұрын
Jip
@strongspear7315
@strongspear7315 17 күн бұрын
Man, hulle haat ons van die Boere Ooorlog se tyd...Ons het hulle Hard geBliksem
@franrobert1507
@franrobert1507 17 күн бұрын
Thabo Mbeki se ontbinding van die kommando stelsel was hulle eerste stap
@firstcomment749
@firstcomment749 18 күн бұрын
As mens na die kaliber wapens + sterkte kyk wmee boere aangeval word + die tempo waarteen aanvallers vd hof gedaag word, wonder jy op watter stadium word dt staatsgesteunde terreur
@jessiebester6278
@jessiebester6278 16 күн бұрын
Ek glo ons is reg kort net die regte gereedskap vir die projek. Dankie Wynand.
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 18 күн бұрын
Veilig wees volksgenote
@TheRaedwolf
@TheRaedwolf 18 күн бұрын
Die politieke stelsel is al lankal nie meer efektief nie. Dus tyd vir n nuwe bedeling en dit het nie n politieke gesig nie!
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 18 күн бұрын
DANKIE KOLONEL ... ONS STAAN SAAM 💪
@morne8538
@morne8538 18 күн бұрын
Tyd om bietjie te slaap en bietjie te sluimer is verstreke... Geseende naweek.
@wow.sailor.
@wow.sailor. 18 күн бұрын
Ek wil so graag baie sé, maar kom ek hou maar by wat nodig is. Saamstaan soos een man sal die sleutel wees tot oorlewing. SALUUT
@johnnypearson6028
@johnnypearson6028 18 күн бұрын
More Wynand dankie jy is 10000% korrek ,nog te veel mense wat met hulle koppe in die sand sit en hoop dinge gaan beter gaan geseende naweek vir jou en familie.
@Israeliet777
@Israeliet777 17 күн бұрын
Daar waar die Boervolkers bymekaar gaan kom, daar sal Vader YaHWeH wees. Hierdie is 'n tyd waar die Boer en Afrikaner vir goed sal skei. Ons kan net as Boervolkers voort gaan met die leiding van Vader YaHWeH. Maak dit 'n erns in jou lewe, Vader het nog nooit na getalle gekyk. Die mense kan protesteer so veel hulle wil maar die Boervolker sal nie onderhandel of in gee nie....TOT ONS VRY IS!!! Hoog die Vierkleur!!!
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 17 күн бұрын
Dankie Genl . Dit wat hier gesê word is waarheid.
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 16 күн бұрын
Aldus Siener, Doringbos regering vir kort tydjie dan kom ons beurt.
@neelsdebruyn8914
@neelsdebruyn8914 18 күн бұрын
Genl ek stem volkome saam, ons is reeds in ñ stil oorlog. Die wat steeds slaap sal nooit wakker word nie. Ek dink ons moet ons self reg kry om te mobiliseer
@judy8301
@judy8301 17 күн бұрын
Ek stem saam, die wat wil slaap moet maar slaap..
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 16 күн бұрын
Dankie Wynand
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 18 күн бұрын
Dankie Wynand vir jou waarskuwing vanoggend!!❤❤
@nevillerichards7354
@nevillerichards7354 17 күн бұрын
This was the best subject you have talked about. The problem is there are no leaders that will stand up for white South Africans, and we are fragmented as a group of people. And I agree we are going to have to stand up for ourselves. But we need to be united.
@louishurter4952
@louishurter4952 18 күн бұрын
As ek net een ding Kan se ons lankal boere koemandoes op die been gebring het ek het dit al onder die B/L se aandag gebring en dit word gese ons moet aan die regte kant van die wet bly nou vra ek u vir hoelank nog
@user-mk9ut2bj2y
@user-mk9ut2bj2y 18 күн бұрын
Sal moet in sekere provinsie saamtrek.
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 17 күн бұрын
Goeie dag Gen - SBB. Leiers soos die moet onbevraagd verdedig en ondersteun word! Moer dankie vir n man soos Bennie wat die " Rug" het om te se, se moer!
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 17 күн бұрын
Dankie Wynand, stem hierdie GNU was na my mening net oeverblindery en gaan nie uitwerk nie. Lekker dag en geseende naweek.
@andyhowardlife
@andyhowardlife 18 күн бұрын
Dankie en ek stem saam met jou Kolonel
@strongspear7315
@strongspear7315 17 күн бұрын
Dankie Wynand, ek hou van die terug gee en terug neem.
@gawiestolz6208
@gawiestolz6208 17 күн бұрын
Ons sien ook dat in engeland is hul so oordonder met toelating van onwettige immigrante dat hul feitlik vreemdelinge in hul eie land word. Hoewel ek min simpatie met hulle het as mens dink wat hul aan ons boere gedoen het probeer hulle nou wakker word om dit te beperk wat amper te laat is.
@user-ul6ce9ks5r
@user-ul6ce9ks5r 17 күн бұрын
Dankie Generaal Die donker wolke se silwer draad raak al hoe kleiner. Sterk wees Generaal
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 18 күн бұрын
Môre,Gnl. Dankie vir u harde werk,tyd en geduld,iets wat skaars geword het.❤🤠🐾
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 17 күн бұрын
Dankie Wynand, rustige naweek.
@nicolaurquhart8947
@nicolaurquhart8947 16 күн бұрын
Thank you, loud and clear!
@kevinmorris3502
@kevinmorris3502 18 күн бұрын
Yes Wynand, think trough y'ur talk today, I'm awake to what going on, thanks.
@deonschoeman395
@deonschoeman395 17 күн бұрын
Dankie Genl. Ek wag nou al 5 maande vir my wapen lisensie hernuwing. Wat kan ons se.....
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j 15 күн бұрын
Lisensie gaan nie saak maak in oorlog nie
@hennieburger4236
@hennieburger4236 18 күн бұрын
Kan dit nie dalk wees dat hulle die Plaas aanvalle self reel nie.
@nantisbrits8457
@nantisbrits8457 18 күн бұрын
Dit is n regerings opdrag .dis polities gemotiveer om plaasboere uit te moor
@anna-mariedupreez542
@anna-mariedupreez542 18 күн бұрын
Ek dink hulle het goedkeuring en ondersteuning vanaf buitelandse elemente. ( dink Srs organisasie)
@tonygassner5406
@tonygassner5406 17 күн бұрын
Thank you general, and may the Lord bless you and all that He prepared you for, "before the beginning of time." It is time for unity. Those among us who make divisions for selfish reasons need to understand the immense harm they are doing to our cause, a just cause. They will give account to God.
@benjaminlabuschagne9101
@benjaminlabuschagne9101 18 күн бұрын
So op die kol soos altyd !! .... dankie Wynand.
@andreroos5825
@andreroos5825 18 күн бұрын
Hierdie rne het al klaar geval nog voor dit begin het nou moet ons meer as ooit waaksaam en gereed wees.Saluut Generaal
@teirrahkorff1355
@teirrahkorff1355 17 күн бұрын
"Cry the beloved country" ons sal weer, een rigting vorentoe
@deonbezuidenhout6525
@deonbezuidenhout6525 18 күн бұрын
Uitstekende program vanoggend Wynand.
@rudolfhough6226
@rudolfhough6226 18 күн бұрын
Ek het nou wel nie alles wat nodig is nie , maar daar is genoeg vir oorlewing vir net ekself. As ons moet saamtrek is ek reg, om een of ander plaas of iets te gaan help beskerm. Ek is nou wel al oud maar daar is nie famielie nie. Al is dit net verveelige wag staan wat ek kan doen , ek is reg daarvoor. Wys die rigting aan en gee die tyd aan . Genoeg is genoeg. Soos Colyn se...Die bliksims is besig om te ver te gaan.
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 18 күн бұрын
Môre Wynand,groete vanuit Melkbosstrand.
@richarddyer6585
@richarddyer6585 16 күн бұрын
Ons Boerevolk, het selfsugtig geraak. Her-verdeling, of jy staan op jou eie.
@jaco3297
@jaco3297 17 күн бұрын
Dankie vir die waarheid.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 17 күн бұрын
Goeiemiddag kolenel Wynand en mede SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Vrydag en naweek vir julle
@charltheron6898
@charltheron6898 18 күн бұрын
Murphy se Dit wat. Baie van ons lankal weet
@nickmulder557
@nickmulder557 17 күн бұрын
Dankie Wynand, seen vir julle julle.
@tambotikewererasmus3257
@tambotikewererasmus3257 17 күн бұрын
Voorwaarts!, dis tyd om realiteit openlik te verklaar en tot aksie oor te gaan.
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 18 күн бұрын
More almal, wees op julle hoede
@koosweistra2696
@koosweistra2696 18 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@carelswanepoel9590
@carelswanepoel9590 17 күн бұрын
Saluut Kolonel. Dit is waar woorde wat u spreek. Ons wat so dun gesaai is het een wapen en dit is gebed. Ons Dien ń regverdige GOD.
@jackiedeswardt589
@jackiedeswardt589 15 күн бұрын
Die Doringbos Reg ga nie lank hou nie maar ons is nou in n honeymoon periode😊
@janengelbrecht1028
@janengelbrecht1028 17 күн бұрын
Dankie Generaal. Saluut!
@user-ef9fw7fw1y
@user-ef9fw7fw1y 18 күн бұрын
Die gnu sal nooit in n 1000 jaar kan werk,, dis n droom vir die vaak, vir die wat glo dat SA vreedsaam kan wees, droom voort, gam se kinders soek jou witvel nie hier!! More kol. Wynand, dankie vir u onbaatsugtige werk.
@andreblack8132
@andreblack8132 18 күн бұрын
Nou wat sal jy voorstel?
@Chris-wz4zr
@Chris-wz4zr 17 күн бұрын
Wat gaan ons dan doen om te oorleef as 'n volk aan die suider punt van Afrika? 'n Volkstaat? Verenigde Kaapse State?
@wehmeyer875
@wehmeyer875 18 күн бұрын
Dankie genl wynhand amen
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 17 күн бұрын
Goeie waarheid
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 18 күн бұрын
Saluut!
@jimmylabuschagne3468
@jimmylabuschagne3468 18 күн бұрын
Goeie môre oom Wynand
@saamstaan6540
@saamstaan6540 18 күн бұрын
More Oom,dankie.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 17 күн бұрын
Salute genl geseende naweek vir almal wees wakker en wat ek wil se is word deel van n plan hou op gatgryp dit gaan ni jou gesin red nie word deel van n plan Salute genl
@grantwise8466
@grantwise8466 17 күн бұрын
Dankie Generaal
@janconradie8828
@janconradie8828 17 күн бұрын
dankie Generaal
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 17 күн бұрын
Ons sal👨‍👨‍👧‍👦 moet famielie beskering saam vereening 'n wit volk
@deondeondeon1
@deondeondeon1 18 күн бұрын
​​Goeiemôre Genl
@user-by3hk9jo1x
@user-by3hk9jo1x 17 күн бұрын
dankie Genl , ek wag
@antonlerm2095
@antonlerm2095 16 күн бұрын
Generaal ek wonder nou maar net!! Wat sê al daai mense wat destyds ja gestem het nou ??
@renierlombard6224
@renierlombard6224 14 күн бұрын
En nou is n groot WEF ondersteuner ons minister van Landbou. Baie bekommerd oor wat hulle vir ons boere beplan.
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 17 күн бұрын
Good morning 🌞 thanks again for your information. I can only agree. Everyone have a safe peaceful weekend take care
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 17 күн бұрын
Nice weekend to all,month is over summer is nearly here,keep strong
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 18 күн бұрын
Goeie môre
@geraldveltman5098
@geraldveltman5098 18 күн бұрын
Ons is reg Generaal
@user-pv4qx3tt4e
@user-pv4qx3tt4e 17 күн бұрын
Saps stel net nie meer belang nie
@riaannel5803
@riaannel5803 18 күн бұрын
Hulle het ons Boer nasie in die Boere oorlog ook gehelp
@annbotha5726
@annbotha5726 17 күн бұрын
Onthou jy het gese hulle sal nie maklik afsien wan hulle mag nie nou sien ons dit
@Chris-y2q
@Chris-y2q 17 күн бұрын
Ek het nie gestem nie daar is nie een wat my Kan verteenwoordig nie en die Gnu gaan nie werk nie anders sou hulle al begin werk het
@TOKOLOSHE100
@TOKOLOSHE100 18 күн бұрын
Will the farmers every stop their antiwhite labor practices and cease feeding farm attackers?
@charmainebester5819
@charmainebester5819 18 күн бұрын
More Wynand
@jacquesstander_1307
@jacquesstander_1307 17 күн бұрын
⚔️⚔️⚔️⚔️
@LambertusjVanTonder
@LambertusjVanTonder 18 күн бұрын
100% Saam met SBB , ons staan beslis saam Generaal .
@strongspear7315
@strongspear7315 17 күн бұрын
Die Amen storie moet julle begin los. Dawid het met n draf stappie na Goliat aangeloop, hom vertel wat sy sonde is en daardie klip het hom gedood. Ons Here van die Leerskare, was saam met hom. Vertrou en neem aksie, klaar.
@stefanmyburgh4374
@stefanmyburgh4374 12 күн бұрын
Hulle lag vir al die petiesie hadtekening
@willemvanaswegen1937
@willemvanaswegen1937 17 күн бұрын
Ek is in die buiteland. As ek na die 2024 uitslae kyk, was ek verbaas om te sien hoeveel Vryheid Front areas daar is. Baie sit natuurlik in die weste van die land in lae reenval gebiede. As ek julle is sou ek die blou druk van Orania gebruik en dit omskep in Orania - planne. Die DA gebiede om die areas sal gou aansluit. Kry die ouens wat in mislabele toestande is in alder plekke van die land, om daar te herverstig en wee te begin.
@jjhout5988
@jjhout5988 16 күн бұрын
Dis nie nodig om na daai areas te kyk. enige area kan omskep word. Ongelukkig weet daai mense in daai area nie wat die Vf+ eintlik is nie. Ek staan vir geen party. Hulle is almal n klomp skelms.
@stefanmyburgh4374
@stefanmyburgh4374 12 күн бұрын
Hierdie is n slow war
@deonschoeman395
@deonschoeman395 18 күн бұрын
Dankie Genl.
@Dr_Phyll
@Dr_Phyll 18 күн бұрын
Wat het gebuer met die Senekal hof?
@stephangriessel3550
@stephangriessel3550 18 күн бұрын
Goeie boodskap Generaal Ek bid dat ons Volk asb net met wakker word. Ek praat en praat maar min luister. Maar ons moet seker aanhou… Dankie weereens vir Generaal se goeie werk.
@riaannel5803
@riaannel5803 18 күн бұрын
Kol Wynand, hier sal moet n afvaardiging na mnr Putin in Rusland gaan. Hulle is al mense wat ons sal kan help.
@hansrechter7303
@hansrechter7303 17 күн бұрын
Ek ken iemand daar!
@rgdressler2046
@rgdressler2046 14 күн бұрын
Wat moet Putin doen? Hy sit reeds met sy hande vol met sy konflik. Hy wil nie nuwe vyande maak nie. As hy net die blankes binne Suid-Afrika help verloor hy oornag die goeie wil van Rusland se ou Afrika-bondgenote, synde in Afrike se oëe die wit Pretoria regime weer aktiveer. Hoe sal hy dit in elk geval aanvang sonder die pro-Amerikaanse DA wat die halwe ekonomie besit, aan die mag te bring? Die DA en Amerika sal hulle hande van blydskap vryf. Ek dink aan sulke oorwegings. Help my reg as ek die bal mis. Ook moet Rusland eers sy eie huis in orde kry (dit is 'n multikulti bewind, dis een-man-een-stem waar die blanke Rus in gevaar staan om te verloor - soos alle blanke bevolking wêreldwyd is die Russe ook aan die afneem) asook eers die oorlog wen.
@christieviviers6578
@christieviviers6578 18 күн бұрын
Goeie more
@markpaxton95
@markpaxton95 18 күн бұрын
100%
@garethrutherford
@garethrutherford 9 күн бұрын
Wanneer gaan ons n meester plan beraam vir die dag van oorheersing?
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 8 күн бұрын
Gareth, dit is klaar gedoen.
@francouisvanwykbreedt5271
@francouisvanwykbreedt5271 17 күн бұрын
Lees Hier. Esegiel 12'21-28' Lukas 21 '35-36' Lukas 12'54-56' 1 Petrus 1 '10-12'
@francouisvanwykbreedt5271
@francouisvanwykbreedt5271 17 күн бұрын
En Matheus 24
@hestervanrooyen4678
@hestervanrooyen4678 18 күн бұрын
More Wynand😊😊😊Saluut Generaal!!!! Mooi naweek
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 18 күн бұрын
Môre Hester.
@riaankoen7364
@riaankoen7364 18 күн бұрын
Ek stem
@vasti018
@vasti018 16 күн бұрын
U is reg Genl. Probleem is hulle kannie 'n eerlike Minister van Polisie aanstel nie? Want dan sit amper hele regering en hulle maaitjies agter tralies - die ander politieke kaders inkluis - so hulle moet 'n kader aanstel.......ha ha ha
@francvancanvas
@francvancanvas 17 күн бұрын
Bedaar Wynand. “Dis oorlog”, sê jy?
@tinusfourie
@tinusfourie 16 күн бұрын
Nee dis nie wat Hy se.begin om reg te maak iets gaan boomerang. .
@hyltonswemmer4824
@hyltonswemmer4824 17 күн бұрын
Se vir my Manne, en dink stadig en mooi hieroor......as ons NIE die GNU ondersteun nie, wat is die alternatief eintlik ?? Niemand is gelukkig oor wat in ons land aangaan nie, maar daar is te veel kritiek sonder om n oplossing voortestel. Ons moet ALMAL saamwerk.......
@saamstaan6540
@saamstaan6540 17 күн бұрын
Politiek kan nie die land regmaak nie.
@aneldaverstrate9625
@aneldaverstrate9625 15 күн бұрын
Solank jy nie die GNU ondersteun as jy nie vir die politieke partye gestem het wat die GNU gevorm het nie want dan gaan jy jouself verraai.
@aneldaverstrate9625
@aneldaverstrate9625 15 күн бұрын
Solank jy nie die GNU ondersteun as jy nie vir die politieke partye gestem het nie wat die GNU gevorm het nie want dan gaan jy jouself verraai. Mense wat nie in 1994 vir die ANC gestem het nie, het nie skielik die ANC "ondersteun" en in 1999 vir die ANC gestem nie. Hoekom so iets in 2024 doen? (Of enige ander verkiesing tussen 1994 en 2024 - mense het dit gedoen, maar hoekom?) Mens hou by mens se oortuigings en mens word nie skielik deel van iets anders nie. Dit is 'n gevoel van wanhoop (wat groei tot in paniek) wat mens so iets laat doen. Die Lewe is veel meer as politiek. Hou by jou waardes. Moenie jou waardes opgee nie want die vrugte wat jy gaan pluk, gaan nie goed wees nie. Die politiek speel homself altyd uit. Bly by jou waardes en die mense met dieselfde waardes. Ek sê nie "vorm 'n politieke party" nie. Ek sê, as daar nie meer politieke partye bestaan waarvoor mens kan stem/ondersteun nie, dan is daar ongelukkig nie vir mens meer enige opsies nie. Onthou, ons opsies was stelselmatig weg geneem sodat ons al hoe minder kon deelneem. As ons nou ander opsies kies in stryd met onsself, net om deel te neem, verraai ons onsself (selfmoord). Staan sterker as dit. Hoe? Ons krag kom van Die Skepper wat Hemel en Aarde gemaak het. Ons antwoord slegs aan Hom. Ons leer selfs ons kinders so.
@renskejansenvanvuuren2830
@renskejansenvanvuuren2830 18 күн бұрын
Dis al lankal oorlog teen onse Blanke Bevolking - jingos nou aan bewind, nou vir die staatsgreep - ons het die IDF dringend nodig in die land nodig
@bertievanzyl3210
@bertievanzyl3210 18 күн бұрын
Die IDF gaan vir ons niks doen nie. ONS MOET SELF
@rgdressler2046
@rgdressler2046 18 күн бұрын
Passop vir die geeste wat mens oproep. Sal dit dalk nie weer terug in die fles kan kry nie. Onthou wat P.W. destyds gesê het ("julle het ons verraai")! U glo dit nie? Behoort nog op KZbin te wees. Hulle sal die DA aan bewind bring en vir u liggelowigheid lag.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 18 күн бұрын
Sbb is al wat ons nodig het.
@vasti018
@vasti018 16 күн бұрын
IDF?? Die Edomiete? Wat eintlik agter die gordyn van SA leiers staan?
@rgdressler2046
@rgdressler2046 15 күн бұрын
En almal, Solidariteit, prokureurs, VF+ is skytbang vir xxx. Met rede maar dan kan jy netsowel die handoek ingooi want dan spreek jy nooit die wond aan nie maar plak net pleisters daarop. Ek het op 'n ander webblad gelees geen prokureur sal dit waag xxx hof toe te neem nie. Mag wees.
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 324 М.
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 1,9 МЛН
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 425 М.
Jonathan Cahn: A Mystery For Joe Biden | Prophetic Message
9:48
Jonathan Cahn Official
Рет қаралды 3,2 МЛН
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3 М.
Obeying the Lord
3:32
Angus Buchan
Рет қаралды 3,1 М.
RUTHLESS! Jordan Peterson DISMANTLES Swedish Politician's Feminist Worldview!
24:25
Dit is hoekom Gauteng sukkel Dinsdag 2 Julie 2024
1:09:07
NUUSPOD
Рет қаралды 8 М.
Geel Vrugte? | Vita Dei 571
23:54
Riekert Botha
Рет қаралды 3,9 М.
I Investigated South Africa's Whites-Only Town
23:09
Wide Awake Podcast
Рет қаралды 844 М.
Weekly Update Episode 11
18:41
State of the Nation
Рет қаралды 17 М.