Waar sou jy nou gewees het?

  Рет қаралды 10,980

Die Getuienis

3 жыл бұрын

Leon het op 11 jarige ouderdom met sy fiets gegly en voor 'n motor beland. Terwyl hy voor die motor se wiel lê, hoor hy duidelik 'n stem: "Waar sal jy wees as jy nou sou doodgaan?"
Sy lewe was nooit weer dieselfde nie. So het sy soektog begin na die waarheid. Tenspyte van sy ervaring, het hy teruggeval. Vandag het hy 'n boek geskryf oor die waarheid van GOD die VADER, JESUS Sy seun en die Heilige GEES.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Leon De Villiers
oomblikvanwaarheid
cumbooks.co.za/products/oomblik-van-waarheid-sagteband
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
SoundBible.com

Пікірлер: 21
@wilmatitus5376
@wilmatitus5376 Жыл бұрын
Die Here is 'n werklikheid! Hy leef, Hy leef, Hyt waarlik opgestaan, dankie vir u ervaring Leon! Geseende 🙌🙌🙌
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo 2 жыл бұрын
Amen baie dankie vir die gebed !!!
@nicoleneviljoen2853
@nicoleneviljoen2853 2 жыл бұрын
Baie danki Leon vi di kragtige gebed... Ek moes dit hoor🙇‍♀️🙇‍♀️🙇‍♀️🙌🙌
@hgawler3027
@hgawler3027 2 жыл бұрын
Wowwww! Amazing getuienis.
@friemeldagaras7093
@friemeldagaras7093 3 жыл бұрын
😭 Hallelujah
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie.
@katycoetser7458
@katycoetser7458 2 жыл бұрын
Ek wil graag vir u die doop verduidelik soos ek van die Here ontvang het. Wanneer ek onder die water ingaan is ek heeltemal afgesny van die aardse lewe, ek het geen kontak met die lewe nie net soos Jesus in die graf maar dan kom ons op uit die water in n nuwe lewe en sit God Sy stempel op ons van die Heilige Gees wat bevestig ons is God se kind niks kan dit verander nie. Ek het dit absoluut glo ek van die Here ontvang. Dankie vir die pragtige programme
@melindamurphy3910
@melindamurphy3910 3 жыл бұрын
Gedurende die tyd toe ek die video kyk het daar n glans om die man se kop gekom en in die begin n deurskynde beeld, kan dit nie beskryf nie. As iemand anders dit sien, deel dit asb 🙏
@LeonieGrove-mo7ht
@LeonieGrove-mo7ht 2 ай бұрын
Baie dankie vir n wonderlike getuienis.
@MichelleLabuschagne-f9k
@MichelleLabuschagne-f9k 4 ай бұрын
Ek is vandag daardie persoon vir wie jy Leon gebid het!!! Ek sal in kontak kom, om ook meer met jou te wil gesels, ook om deur die Heilige Gees gedoop te word en te ontvang! Dankie vir jou getuienis, ek het my so vereenselwig met jou behoefte, vir OORWINNING,IN JESUS CHRISTUS!👑🙏🙌⚓
@OrleneFarmer
@OrleneFarmer 3 ай бұрын
Amen 🙏 Jesus leef 🙌🙌😇
@SarieDuToit
@SarieDuToit 5 ай бұрын
Amen en Amen.
@landievanwyk4950
@landievanwyk4950 2 жыл бұрын
Amazing getuienis. Baie, baie dankie. Alle eer aan Vader 🙏🔥🙌
@OrleneFarmer
@OrleneFarmer 3 ай бұрын
Amen 🙏 Hallelujah Jesus leef 🙌🙌😇 Baie dankie my br in Here vir die gebid 🙏 Jesus seen U 🙌🙌😇Bid ASB vir my seuns Christaino en Aulivin vir die redding van hulle sielle in Jesus Naam 🙇🙇
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 ай бұрын
Goeie dag. Ons lê hulle name voor VADER se voete
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 3 жыл бұрын
Altyd wonderlik om te hoor hoe Vader met elkeen werk en bring tot by die Weg, die Waarheid en die Lewe!! Dankie vir hierdie opregte, kragtige getuienis... In Spreuke 14:25 staan daar: n Betroubare getuie red lewens!! Mag baie siele gered word hierdeur en tot die volle Waarheid kom, deur die volle werking van Heilige Gees.. SHALOM!!!
@toekiels5212
@toekiels5212 3 жыл бұрын
Shalom
@Aletta-ThisMoment
@Aletta-ThisMoment 3 жыл бұрын
Dankie Leon en Juanita! Dit was ongelooflik fantasties! Ek het daardie boek so nodig. Hoop hy is online beskikbaar want ek woon in Portugal.💐
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag. U kan die boek bestel by cumbooks.co.za/products/oomblik-van-waarheid-sagteband
@Aletta-ThisMoment
@Aletta-ThisMoment 3 жыл бұрын
@@DieGetuienis Baie dankie.
@mariawitbooi2310
@mariawitbooi2310 3 жыл бұрын
@@DieGetuienis more, waar kan ek die boek kry in Namibia ek is in Windhoek.
The Joker wanted to stand at the front, but unexpectedly was beaten up by Officer Rabbit
00:12
Стойкость Фёдора поразила всех!
00:58
МИНУС БАЛЛ
Рет қаралды 4,7 МЛН